Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Chinese probleem
Re: Chinese probleem [boodskap #76676 is 'n antwoord op boodskap #76669] Vr, 25 April 2003 15:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" wrote:

> Net die feit dat jy 'n Jo'burg-johnny is, verklaar natuurlik baie!

Ja, ek sien jy pos ook deesdae onder 'n meer paslike naam -
Woestyngogga.
Re: Chinese probleem [boodskap #76684 is 'n antwoord op boodskap #76629] Vr, 25 April 2003 18:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3EA8611C.50507@rogers.com...

> Was die Kulturele Rewolusie dus 'n volgende
> fase van Mao se plan? Het hy die intellektueles
> na die plase gestuur omdat hulle kommunisme op
> die platteland moes gaan leer? Ek het nog altyd
> aangeneem dat Mao se opinie was dat intellektueles
> geskok moes word uit 'n ivore torinkie uit en dat
> dit dus as 'n soort skoktegniek moes dien. En ek
> het altyd 'n geheime bewondering gehad vir Mao se
> tegniek, veral as ek die klomp akademici by my man
> se universiteite so gade geslaan het. Nou wonder ek
> of sy Kulturele Rewolusie meer om die lyf gehad het
> as net wraak op akademici.
>
> Gloudina
>
Mao het die akademici as revisionisties (en daarom as vyande van die
rewolusie) beskryf. Ek twyfel daarom nie dat hy hulle met groot genot na die
platteland toe
gestuur het as 'n skok nie tydens die Kulturele Rewolusie nie - dit is egter
'n geruime tydjie na die werklike rewolusie. Jy is daarom korrek wanneer jy
opmerk
dat daar meer om die lyf is... dit is nie die rede hoekom hy hierdie
doktrine ontwikkel het nie.

Die kern van sy doktrine is gegrond op die vereiste om 'n magsbasis daar te
stel in 'n omgewing wat vrugbaar is en ontvanklik is vir die kommunistiese
ideologie.
Mao het hierdie 'vrugbare' omgewing nodig gehad as 'n mannekragbron, 'n
inligtingsbron, en ook om logistieke steun te voorsien. Die 'ontvanklikheid'
van
die omgewing was bepaal deur twee faktore:
a. Die gebrek aan 'n sterk sentrale administrasie
b. Wanbestuur deur die administratiewe elemente wat wel in plek was
Met ander woorde... die Sjinese platteland - uitgeknip.

Ek is van mening dat Mao se doktrine evolusioner van aard was. Een van die
redes hoekom Mao tot aan die bitter einde gesag in die PRC kon afdwing, was
sy goeie waarnemingsvermoe, gekoppel aan 'n instinktiewe vermoe om bykans
onversoenbare begrippe te disekteer en sy eie begrippe vanuit die dele te
vorm. So was Mao skynbaar 'n proponent van Clausewitz ('War is the
continuation of politics' in sy "Problems of Strategy in China's
Revolutionary War" van Desember 1936), maar ter selfde tyd ook 'n
implementeerder van Sun Tsu se leerstellinge (Sun Tsu vereis dat die vyand
aangeval moet word waar hy 'swak' is, en vermy moet word waar hy 'sterk'
is). En dit is blerrie moeilik om begrippe van Clausewitz en Sun Tsu te
versoen.

So het Mao aanvanklik die voorskrifte van die Marx-Lenin rewolusionere
doktrine gevolg. Dit is, hy het gepoog om die sentrale gesag deur middel van
vinnige
insurreksies in die stede, omver te gooi. Maar elke keer wat hy dit probeer
het, is sy magte verslaan en verneder. Toe hy oortuig raak van die
nutteloosheid van
hierdie opsie, versoen hy van die begrippe van die Marx-Lenin doktrine met
'n bietjie Sun Tsu en sy eie waarnemings, en sie daar, 'n doktrine wat werk.

Hy het byvoorbeeld bevind dat dit eenvoudiger was om die landvolk
(peasantry) van die kommunistiese saak te oortuig as die industriele
proletariaat. Die KMT (Nasionaliste) se landelike administrasie was
onderontwikkel, die landvolk was keelvol vir uitbuiting deur landhere en Mao
het bykans geen probleme gehad om alternatiewe gesagstrukture daar te stel
nie. Dieselfde was ook waar tydens die Japanese Fase van die rewolusie. Die
Japanese Leer het nooit die vereiste mannekrag in Sjina gehandhaaf om die
platteland ook te domineer nie. Hulle het hul besetting daarom tot die stede
beperk. Mao was as gevolg hiervan in staat om bykans onverhinderd lede vir
die stryd te werf, tot so 'n mate dat, met die ontsetting van Sjina, die CCP
oor meer as 3 miljoen ervare en goed gewapende guerrillas beskik het.

Verdermeer het hierdie benadering die voordeel gehad dat die guerrilla magte
selfonderhoudend geraak het en nie van buitelandse hulp afhanklik was om te
opereer nie. Marx-Engels-Lenin mag dalk voorsryf dat 'n rewolusionere leier
as 'n prioriteit buitelandse steun moet werf. En die kommunistiese manifes
mag dalk
aan elke internasionale kommunis voorskryf om organisasies soos die CCP van
hulp te voorsien. Maar Mao gaan nie vir hulle wag nie. Selfonderhoudendheid
raak
daarom 'n kenmerk van sy doktrine.

Dit blyk of die Voorsitter slegs dit gedoen het wat logies die beste opsie
vir die tyd en plek was, en na die tyd sy doktrine geformuleer het deur 'n
noukeurige waarneming, analise, operasionalisering en veralgemening van die
faktore wat die keuse van die logiese opsie beinvloed het.

Q
Re: Chinese probleem [boodskap #76705 is 'n antwoord op boodskap #76684] Vr, 25 April 2003 21:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Q wrote:

> Mao het die akademici as revisionisties (en daarom as vyande van die
> rewolusie) beskryf. Ek twyfel daarom nie dat hy hulle met groot genot na die
> platteland toe > gestuur

In die afgelope dekades het ek baie stories
gehoor van wat daar met akademici in Sjina
gebeur het. Maar wat my die meeste verbaas
het, was toe ek eendag 'n stuk van Jan Wong,
'n begaafde Globe and Mail joernalis hier in
Toronto, lees en uitvind dat sy 'n student in
Sjina was en bieg dat sy ewe lustig aan die
studente-aktiwiteite gedurende die Kulturele
Rewolusie deelgeneem het. Ek dink ons in die
Weste het 'n bietjie van 'n verwronge idee van
die aksies van die Kulturele Rewolusie, wat
gevorm is deur die stories van die mense wat
in die slag gebly het. Ek dink miskien was die
aksies van die jeugbrigades van die Kulturele
Rewolusie miskien so 'n kruis tussen die hippies
se aksies in die sestigerjare en die studente-
opstandjies hier in Noord-Amerika ongeveer daardie
tyd, toe hulle in Montreal rekenaars stukkend
geslaan het.
Maar Kommunisme het 'n ingeboude haat
vir die bourgeoisie. Ek kan onthou hoe ek mense
in SA ontmoet het wat uit Oos-Duitsland gevlug
het as jong mense, en hoe hulle vertel het hoe
hulle familie, as hulle professioneles was, dadelik
slagoffers van die Kommunistiese amptenare geword
het.

Gloudina
Re: Chinese probleem [boodskap #76713 is 'n antwoord op boodskap #76676] Sa, 26 April 2003 07:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryntjie, ek het laas gedog ons het onderneem om uit mekaar se hare uit te
bly? Of verlang jy so dat jy nie kon wegbly nie. Skattie, ek pos nie
onder 'Woestyngogga' nie en ek daag jou uit om dit te bewys. Kry jy dit
reg belowe ek om jou nooit 'n druk te gee nie en kry jy dit nie reg nie, sal
jy definitief nooit 'n druk uit my uit kry nie. As jy hups raak, los my
uit!

"Katryn" skryf in boodskap news:75miavg8an1btneg5l4smirnct136spmgj@4ax.com...
> "Suidwester" wrote:
>
>> Net die feit dat jy 'n Jo'burg-johnny is, verklaar natuurlik baie!
>
> Ja, ek sien jy pos ook deesdae onder 'n meer paslike naam -
> Woestyngogga.
>
Re: Suidwester se Chinese probleem [boodskap #76714 is 'n antwoord op boodskap #76675] Sa, 26 April 2003 07:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Koekerasie, waar val jy nou weer uit. Jy is soos 'n sleg
maagwerk..........

"Katryn" skryf in boodskap news:eqliavgvdm4g8u80cs1pl6s6hai5g5kq9b@4ax.com...
> Jou rerige naam is eintlik Sum Tin Wong, ná Dickie?
>
Re: Suidwester se Chinese probleem [boodskap #76719 is 'n antwoord op boodskap #76714] Sa, 26 April 2003 07:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ai Dickie - nogsteeds die fekale en anale fiksasies?

"Suidwester" wrote:

> Koekerasie, waar val jy nou weer uit. Jy is soos 'n sleg
> maagwerk..........
> "Katryn" wrote in message
> news:eqliavgvdm4g8u80cs1pl6s6hai5g5kq9b@4ax.com...
>> Jou rerige naam is eintlik Sum Tin Wong, nè Dickie?

>
Re: Chinese probleem [boodskap #76720 is 'n antwoord op boodskap #76713] Sa, 26 April 2003 07:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag, ontspan maar ou Woestyngogga. Jy hoef nie skaam te wees vir jou
nuwe pseudo nie. Dit pas jou heel goed.

"Suidwester" wrote:

> Katryntjie, ek het laas gedog ons het onderneem om uit mekaar se hare uit te
> bly? Of verlang jy so dat jy nie kon wegbly nie. Skattie, ek pos nie
> onder 'Woestyngogga' nie en ek daag jou uit om dit te bewys. Kry jy dit
> reg belowe ek om jou nooit 'n druk te gee nie en kry jy dit nie reg nie, sal
> jy definitief nooit 'n druk uit my uit kry nie. As jy hups raak, los my
> uit!
> "Katryn" wrote in message
> news:75miavg8an1btneg5l4smirnct136spmgj@4ax.com...
>> "Suidwester" wrote:

>>> Net die feit dat jy 'n Jo'burg-johnny is, verklaar natuurlik baie!

>> Ja, ek sien jy pos ook deesdae onder 'n meer paslike naam -
>> Woestyngogga.


>
Re: Chinese probleem [boodskap #76723 is 'n antwoord op boodskap #76720] Sa, 26 April 2003 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haai maar dat jy so eenvoudig sal wees? Dink jy nou rêrig ek sal onder 'n
soortgelyke soort van naam wou pos as ek dit agteraf wou doen? Dis jou
modus operandi nie myne nie....so moet asseblief nie jou vlak aan my toedig
nie. Wat's dit met jou? PMS? Of sommer simpel?

"Katryn" skryf in boodskap news:7tekav8fearu7ia83t68u3cc14ppvckf28@4ax.com...
> Ag, ontspan maar ou Woestyngogga. Jy hoef nie skaam te wees vir jou
> nuwe pseudo nie. Dit pas jou heel goed.
>
>
> "Suidwester" wrote:
>
>> Katryntjie, ek het laas gedog ons het onderneem om uit mekaar se hare uit te
>> bly? Of verlang jy so dat jy nie kon wegbly nie. Skattie, ek pos nie
>> onder 'Woestyngogga' nie en ek daag jou uit om dit te bewys. Kry jy dit
>> reg belowe ek om jou nooit 'n druk te gee nie en kry jy dit nie reg nie, sal
>> jy definitief nooit 'n druk uit my uit kry nie. As jy hups raak, los my
>> uit!
>> "Katryn" wrote in message
>> news:75miavg8an1btneg5l4smirnct136spmgj@4ax.com...
>>> "Suidwester" wrote:
>
>>>> Net die feit dat jy 'n Jo'burg-johnny is, verklaar natuurlik baie!
>
>>> Ja, ek sien jy pos ook deesdae onder 'n meer paslike naam -
>>> Woestyngogga.
>
>
>>
>
Re: Suidwester se Chinese probleem [boodskap #76724 is 'n antwoord op boodskap #76719] Sa, 26 April 2003 09:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Waar kom jy aan die naam Dickie? Ek het jou laas mooi gevra om uit my pad
uit te bly, so moenie nou weer aan't tjanke gaan as jy gebyt raak
nie.....nou nie dat ek aan jou sal wil byt nie. Jy klink nie vir my na
veel nie....

"Katryn" skryf in boodskap news:tqekav48g7bsr9274hl2000g8bgg09tio7@4ax.com...
>
> Ai Dickie - nogsteeds die fekale en anale fiksasies?
>
> "Suidwester" wrote:
>
>> Koekerasie, waar val jy nou weer uit. Jy is soos 'n sleg
>> maagwerk..........
>> "Katryn" wrote in message
>> news:eqliavgvdm4g8u80cs1pl6s6hai5g5kq9b@4ax.com...
>>> Jou rerige naam is eintlik Sum Tin Wong, ná Dickie?
>
>>
>
Re: Chinese probleem [boodskap #76732 is 'n antwoord op boodskap #76705] Sa, 26 April 2003 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
wrote:
>

> en bieg dat sy ewe lustig aan die
> studente-aktiwiteite gedurende die Kulturele
> Rewolusie deelgeneem het.


Ek is van mening dat elke regdenkende mens op een of ander statium wens dat
tydmasjiene 'n werklikheid was. Miskien, sou ons weer 'n kans gegun word,
sal ons dalk iets anders doen?

Q
Re: Chinese probleem [boodskap #76742 is 'n antwoord op boodskap #76732] Sa, 26 April 2003 15:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, ek sou my hare met 'n middelpaadjie gekam het;)))
Annette

"Q" skryf in boodskap news:b8dvj0$ahq$1@hercules.btinternet.com...
>
> wrote:
>>
>
>> en bieg dat sy ewe lustig aan die
>> studente-aktiwiteite gedurende die Kulturele
>> Rewolusie deelgeneem het.
>
>
> Ek is van mening dat elke regdenkende mens op een of ander statium wens dat
> tydmasjiene 'n werklikheid was. Miskien, sou ons weer 'n kans gegun word,
> sal ons dalk iets anders doen?
>
> Q
>
Re: Suidwester se Chinese probleem [boodskap #76747 is 'n antwoord op boodskap #76724] Sa, 26 April 2003 16:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" wrote:

> Waar kom jy aan die naam Dickie?

Dis die geverafrikaniseerde vorm van "Dickey".
'n Dickey is o.a 'n klein voëltjie of 'n donkie.
In jou geval dus 'n verwysing na 'n donkie met 'n klein voëltjie.
Re: Chinese probleem [boodskap #76751 is 'n antwoord op boodskap #76742] Sa, 26 April 2003 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 26 Apr 2003 17:47:51 +0200, "Annette" wrote:

> Ja, ek sou my hare met 'n middelpaadjie gekam het;)))
> Annette
>
>

Ek weet nie of Annette se bron so oud soos myne is nie, maar...
somtyds vergeet mens die komiese grappe en om een of ander rede
steek iets droog in jou geheue vas.

Laank lank voor my geboorte, dit moes in Gloudina se jare gewees het.
het ek gelees van die joernalis wat aan 'n omie op sy 100ste
verjaardag gevra het of hy, indien hy kon natuurlik, enigiets in sy
lewe sou verander.

"Ja" het hy gesê. "Ek sou my hare met 'n middlpaadjie kam."
Weet nie hoekom, (Ek het dit ongeveer twee eeue gelede gelees) ek dit
onthou nie. Ek het afgelei dat dit sy manier was om te sê dat die
Koning vir hom alles gegee het wat hy nodig gehad het.

DD
Re: Suidwester se Chinese probleem [boodskap #76754 is 'n antwoord op boodskap #76747] Sa, 26 April 2003 18:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
musketier  is tans af-lyn  musketier
Boodskappe: 3
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 26 Apr 2003 12:48:12 -0400, Katryn wrote:

> "Suidwester" wrote:
>
>> Waar kom jy aan die naam Dickie?
>
> Dis die geverafrikaniseerde vorm van "Dickey".
> 'n Dickey is o.a 'n klein voëltjie of 'n donkie.
> In jou geval dus 'n verwysing na 'n donkie met 'n klein voëltjie.
>

En jy'y komplimenteer my'y, met 'n sin vir humor?
Katryn, jy bly onverbeterli!!!:-)))

"EEN VIR ALMAL EN ALMAL VIR EEN"
Die Drie Muisketiers
Re: Chinese probleem [boodskap #76755 is 'n antwoord op boodskap #76751] Sa, 26 April 2003 18:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis presies daardie bron wat ek aangehaal het, DD. Dit was een van Fanus
Rautenbach se grappies een oggend oor Flink uit die Vere.
Ek het my al die jare slap gelag vir daardie grappie, en snaaks genoeg, ek
vertolk dit heeltemal anders as jy.

Annette

"Davie Davis" skryf in boodskap news:82hlavgdj8cc9s24ooqp1rha8jp9joonmn@4ax.com...
> On Sat, 26 Apr 2003 17:47:51 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ja, ek sou my hare met 'n middelpaadjie gekam het;)))
>> Annette
>>
>
> Ek weet nie of Annette se bron so oud soos myne is nie, maar...
> somtyds vergeet mens die komiese grappe en om een of ander rede
> steek iets droog in jou geheue vas.
>
> Laank lank voor my geboorte, dit moes in Gloudina se jare gewees het.
> het ek gelees van die joernalis wat aan 'n omie op sy 100ste
> verjaardag gevra het of hy, indien hy kon natuurlik, enigiets in sy
> lewe sou verander.
>
> "Ja" het hy gesê. "Ek sou my hare met 'n middlpaadjie kam."
> Weet nie hoekom, (Ek het dit ongeveer twee eeue gelede gelees) ek dit
> onthou nie. Ek het afgelei dat dit sy manier was om te sê dat die
> Koning vir hom alles gegee het wat hy nodig gehad het.
>
> DD
>
Re: Chinese probleem [boodskap #76756 is 'n antwoord op boodskap #76755] Sa, 26 April 2003 18:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
musketier  is tans af-lyn  musketier
Boodskappe: 3
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 26 Apr 2003 20:09:03 +0200, "Annette" wrote:
> en snaaks genoeg, ek
> vertolk dit heeltemal anders as jy.
>
> Annette
>
>

Gaaf, jy't dit ook twee eeue gelede gehoor.
Die jare wat Fanus gesê het dat hy verlede week
in die hoedstraat bus gery het. "Én geen vrou het 'n hoed
op gehad nie."
"Volgende week gaan ek broekstraat toe ry."

Maar jy vertolk dit anders as ek. Ek het dit gesien as 'n uitdrukking
van genoegsaamheid. En jy?

DD
Re: Suidwester se Chinese probleem [boodskap #76757 is 'n antwoord op boodskap #76754] Sa, 26 April 2003 18:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
musketier wrote:

> En jy'y komplimenteer my'y, met 'n sin vir humor?
> Katryn, jy bly onverbeterli!!!:-)))

Shhhhhhh.....netnou dink Dickie/Diekie ek is nie ernstig nie, en dan
reageer hy nie meer so mooi voorspelbaar nie!.
:-)))

> "EEN VIR ALMAL EN ALMAL VIR EEN"
> Die Drie Muisketiers
Re: Chinese probleem [boodskap #76770 is 'n antwoord op boodskap #76751] Sa, 26 April 2003 22:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf
>> Ja, ek sou my hare met 'n middelpaadjie gekam het;)))
>> Annette
>>
>
> Ek weet nie of Annette se bron so oud soos myne is nie, maar...
> somtyds vergeet mens die komiese grappe en om een of ander rede
> steek iets droog in jou geheue vas.
>
> Laank lank voor my geboorte, dit moes in Gloudina se jare gewees het.
> het ek gelees van die joernalis wat aan 'n omie op sy 100ste
> verjaardag gevra het of hy, indien hy kon natuurlik, enigiets in sy
> lewe sou verander.
>
> "Ja" het hy gesê. "Ek sou my hare met 'n middlpaadjie kam."
> Weet nie hoekom, (Ek het dit ongeveer twee eeue gelede gelees) ek dit
> onthou nie. Ek het afgelei dat dit sy manier was om te sê dat die
> Koning vir hom alles gegee het wat hy nodig gehad het.
>
> DD
>

Dankie DD,

Ek het nie 'n benul gehad waarvan Annette praat nie. Ondervinding het my
geleer om nooit sekere onderwerpe met vroumense te bespreek nie en aangesien
haarstyle is een van hulle is, wou ek nie vra nie.

Nou dat ek weet, laat dit my dink aan 'n insidentjie hier in die media...
Een van die 'Big Brother' deelnemers word gevra om haar gunsteling
aktiwiteit te noem. Sy antwoord toe dat sy daarvan hou om haar oe te knip.
Salig is die...

Q
Re: Chinese probleem [boodskap #76793 is 'n antwoord op boodskap #76770] So, 27 April 2003 05:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 26 Apr 2003 22:55:43 +0000 (UTC), "Q" wrote:

>
> "Davie Davis" skryf
>>> Ja, ek sou my hare met 'n middelpaadjie gekam het;)))
>>> Annette
>>>


>
> Dankie DD,
>
> Ek het nie 'n benul gehad waarvan Annette praat nie.

Was een van die redes vir my skrywe Q.
Ek het geweet dat sy dit baie vaag gesê
het - en dat die kans dat mense weet
waarvan sy praat, selfs vaer is:-)))

DD
Re: Suidwester se Chinese probleem [boodskap #76838 is 'n antwoord op boodskap #76747] Ma, 28 April 2003 07:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haai skattie, dan pas ek en jy bymekaar. Jy soek hard daarvoor en sal nie
meer kan hanteer nie? Ongelukkig sal jy maar by die pinkie moet hou want
in jou stel ek nie belang nie!

"Katryn" skryf in boodskap news:1sdlav0epvd5ghvp7l18qo0hbj4320r8iv@4ax.com...
> "Suidwester" wrote:
>
>> Waar kom jy aan die naam Dickie?
>
> Dis die geverafrikaniseerde vorm van "Dickey".
> 'n Dickey is o.a 'n klein voëltjie of 'n donkie.
> In jou geval dus 'n verwysing na 'n donkie met 'n klein voëltjie.
>
Re: Suidwester se Chinese probleem [boodskap #76839 is 'n antwoord op boodskap #76747] Ma, 28 April 2003 07:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net so nog ene....Kooitryn?

"Katryn" skryf in boodskap news:1sdlav0epvd5ghvp7l18qo0hbj4320r8iv@4ax.com...
> "Suidwester" wrote:
>
>> Waar kom jy aan die naam Dickie?
>
> Dis die geverafrikaniseerde vorm van "Dickey".
> 'n Dickey is o.a 'n klein voëltjie of 'n donkie.
> In jou geval dus 'n verwysing na 'n donkie met 'n klein voëltjie.
>
Re: Suidwester se Chinese probleem [boodskap #76849 is 'n antwoord op boodskap #76839] Ma, 28 April 2003 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Plus: Koeitryn?

"Suidwester" skryf in boodskap news:3eacd62b.0@news1.mweb.co.za...
> Net so nog ene....Kooitryn?
> "Katryn" wrote in message
> news:1sdlav0epvd5ghvp7l18qo0hbj4320r8iv@4ax.com...
>> "Suidwester" wrote:
>>
>>> Waar kom jy aan die naam Dickie?
>>
>> Dis die geverafrikaniseerde vorm van "Dickey".
>> 'n Dickey is o.a 'n klein voëltjie of 'n donkie.
>> In jou geval dus 'n verwysing na 'n donkie met 'n klein voëltjie.
>>
>
Re: Suidwester se Chinese probleem [boodskap #76852 is 'n antwoord op boodskap #76849] Ma, 28 April 2003 14:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hahahahaaaaheheheheheheh gie gie gie gaaaaaa GAAAAAAAAA

Dickie, ek sien jou probeer nou rerig hard. Maar ou woestyngogga, ek
is SEKER jy kan beter doen? Of hoe seg ek dan nou, hmmm?
(terloops, moenie dat my antwoord op jou vraag jou so ontstel nie.)

"Suidwester" wrote:

> Plus: Koeitryn?
> "Suidwester" wrote in message
> news:3eacd62b.0@news1.mweb.co.za...
>> Net so nog ene....Kooitryn?
>> "Katryn" wrote in message
>> news:1sdlav0epvd5ghvp7l18qo0hbj4320r8iv@4ax.com...
>>> "Suidwester" wrote:
>>>
>>>> Waar kom jy aan die naam Dickie?
>>>
>>> Dis die geverafrikaniseerde vorm van "Dickey".
>>> 'n Dickey is o.a 'n klein voëltjie of 'n donkie.
>>> In jou geval dus 'n verwysing na 'n donkie met 'n klein voëltjie.
>>>
>>>


>
Re: Suidwester se Chinese probleem [boodskap #76855 is 'n antwoord op boodskap #76852] Ma, 28 April 2003 18:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn"
: Hahahahaaaaheheheheheheh gie gie gie gaaaaaa
GAAAAAAAAA
---
maak toe jou mond, ek sien jou kleintongetjie ;-)
Re: Suidwester se Chinese probleem [boodskap #76862 is 'n antwoord op boodskap #76852] Di, 29 April 2003 06:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die vraag is net of ek beter wil doen? Mens skik jou darem mos na jou
geselskap, huh? Dis net vir my snaaks dat al jou name almal trek op een
ding: Dit wat jy nie kan kry nie.....Kooitryn, Streepmuis, ens. Foei
tog, is jy sê hard up? Wat's fout met die Amerikaanse mans dat hulle jou
nie kan 'uitsort' nie? Miskien sal 'n foto die rede gee, skattie?

"Katryn" skryf in boodskap news:fefqavscm4qb7qdugl4jnfms2ame48idd4@4ax.com...
>
> Hahahahaaaaheheheheheheh gie gie gie gaaaaaa GAAAAAAAAA
>
> Dickie, ek sien jou probeer nou rerig hard. Maar ou woestyngogga, ek
> is SEKER jy kan beter doen? Of hoe seg ek dan nou, hmmm?
> (terloops, moenie dat my antwoord op jou vraag jou so ontstel nie.)
>
> "Suidwester" wrote:
>
>> Plus: Koeitryn?
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3eacd62b.0@news1.mweb.co.za...
>>> Net so nog ene....Kooitryn?
>>> "Katryn" wrote in message
>>> news:1sdlav0epvd5ghvp7l18qo0hbj4320r8iv@4ax.com...
>>>> "Suidwester" wrote:
>>>>
>>>> >Waar kom jy aan die naam Dickie?
>>>>
>>>> Dis die geverafrikaniseerde vorm van "Dickey".
>>>> 'n Dickey is o.a 'n klein voëltjie of 'n donkie.
>>>> In jou geval dus 'n verwysing na 'n donkie met 'n klein voëltjie.
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: Suidwester se Chinese probleem [boodskap #76904 is 'n antwoord op boodskap #76862] Di, 29 April 2003 15:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag weet jou ou Dickey, jy is eintlik baie vervelig en erg vlak. Ek
het gehoop dat jy jou pogings tot beledigings darem na 'n effense hoër
vlak sou kon bring, maar helaas, ek sien jy kan gladnie verby die mees
basiese en platvloerse kom nie. So, ou basjan ek jou na
maar vir eers - tot volgende keer wanneer ek weer lus is vir visvang.

"Suidwester" wrote:

> Die vraag is net of ek beter wil doen? Mens skik jou darem mos na jou
> geselskap, huh? Dis net vir my snaaks dat al jou name almal trek op een
> ding: Dit wat jy nie kan kry nie.....Kooitryn, Streepmuis, ens. Foei
> tog, is jy só hard up? Wat's fout met die Amerikaanse mans dat hulle jou
> nie kan 'uitsort' nie? Miskien sal 'n foto die rede gee, skattie?
> "Katryn" wrote in message
> news:fefqavscm4qb7qdugl4jnfms2ame48idd4@4ax.com...

>> Hahahahaaaaheheheheheheh gie gie gie gaaaaaa GAAAAAAAAA

>> Dickie, ek sien jou probeer nou rerig hard. Maar ou woestyngogga, ek
>> is SEKER jy kan beter doen? Of hoe seg ek dan nou, hmmm?
>> (terloops, moenie dat my antwoord op jou vraag jou so ontstel nie.)

>> "Suidwester" wrote:

>>> Plus: Koeitryn?
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3eacd62b.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Net so nog ene....Kooitryn?
>>>> "Katryn" wrote in message
>>>> news:1sdlav0epvd5ghvp7l18qo0hbj4320r8iv@4ax.com...
>>>> > "Suidwester" wrote:
>>>> >
>>>> > >Waar kom jy aan die naam Dickie?
>>>> >
>>>> > Dis die geverafrikaniseerde vorm van "Dickey".
>>>> > 'n Dickey is o.a 'n klein voëltjie of 'n donkie.
>>>> > In jou geval dus 'n verwysing na 'n donkie met 'n klein voëltjie.
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>

>
Re: Suidwester se Chinese probleem [boodskap #76907 is 'n antwoord op boodskap #76904] Di, 29 April 2003 17:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Apr 2003 11:41:18 -0400, Katryn wrote:

>
> Ag weet jou ou Dickey, jy is eintlik baie vervelig en erg vlak.

>>> Kooitryn, Streepmuis, ens.

Suidwester, ek het besluit ek hou nie van jou gesig nie
en soos jy sal kan getuig, ignoreer ek jou. Intussen het ek
simpatie opgebou vir die gaygeit van Woestynrot. En nou
lei ek af dat julle dieselfde persoon is. Ietwat onregverdig, is dit
nie? Want nou kry jy aandag van mense wat nog minder van jou
ander gedaante hou.

DD
Re: Suidwester se Chinese probleem [boodskap #76943 is 'n antwoord op boodskap #76907] Wo, 30 April 2003 06:51 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag foei tog, DD, Dawie Dawis, Drol, of wat ook al jy is? Miskien moet jy
'n sielkundige gaan sien, want iemand wat soveel identiteite besig kan nie
normaal wees nie. Of kruip jy vir iets weg? Maak nie saak nie, jou
opinie maak nie saak nie.

"DD" skryf in boodskap news:sodtavg4k87a5h3n8kk112fi87hg3acmdd@4ax.com...
> On Tue, 29 Apr 2003 11:41:18 -0400, Katryn
> wrote:
>
>>
>> Ag weet jou ou Dickey, jy is eintlik baie vervelig en erg vlak.
>
>>>> Kooitryn, Streepmuis, ens.
>
> Suidwester, ek het besluit ek hou nie van jou gesig nie
> en soos jy sal kan getuig, ignoreer ek jou. Intussen het ek
> simpatie opgebou vir die gaygeit van Woestynrot. En nou
> lei ek af dat julle dieselfde persoon is. Ietwat onregverdig, is dit
> nie? Want nou kry jy aandag van mense wat nog minder van jou
> ander gedaante hou.
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Erfenisdagfeesvierings
Volgende onderwerp: Ag Selebi, sjarrap man!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 22:37:40 MGT 2024