Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Info gesoek: huiskopery
Info gesoek: huiskopery [boodskap #7668] Sa, 16 November 1996 00:00
Louis  is tans af-lyn  Louis
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ek sal moontlik eersdaags 'n huis koop. My vraag is: kan 'n mens al
hierdie onnodige items soos hereregte, oordraagkostes ens omseil? Wat is
die voordele (indien enige) van 'n beslote korporasie as jy 'n huis koop?
Enige topaslike menings sal waardeer word.

Dankie
Louis
Vorige onderwerp: Oor Kanadese provinsies en helde
Volgende onderwerp: Tale in die Wêreld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 15:31:27 MGT 2024