Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek's ook terug
Ek's ook terug [boodskap #75990] So, 13 April 2003 20:20 na volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, ek's ook terug...

Davie Davis
Re: Ek's ook terug [boodskap #75998 is 'n antwoord op boodskap #75990] So, 13 April 2003 22:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
HAHAHAHAHAHAHA

E

"Davie Davis" skryf in boodskap news:qghj9vslk18h83nql0v48d85kdvo6k5vqk@4ax.com...
>
> Hallo, ek's ook terug...
>
> Davie Davis
>
Re: Ek's ook terug [boodskap #76114 is 'n antwoord op boodskap #75990] Di, 15 April 2003 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis"
: Hallo, ek's ook terug...
:
: Davie Davis
---------
hoekom *�'
Welkom terug DD
Re: Ek's ook terug [boodskap #76120 is 'n antwoord op boodskap #76114] Di, 15 April 2003 18:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Apr 2003 20:11:01 +0200, "Tobie" wrote:

> "Davie Davis"
> : Hallo, ek's ook terug...
> :
> : Davie Davis
> ---------
> hoekom *¿'
> Welkom terug DD
>
>

Tobias...! Watter voorreg om deur jòu terug
verwelkom te word!
Die vrederegter van die site!
Ons het gloudinas hier
en ons het Tobies hier.
Wat 'n kontras!
Wetie of ek reg was om te sê Tobie(S) nie
want jy's eintlik uniek aan die groep.
Ek het 'n screensaver met een enkele vis
wat die waters deurkruis. Alleen. So kalm,
so rustig... somtyds ver in die agtergrond en
somtyds oordonderend op die voorgrond.
Toobs, eintlik is jy uniek op die groep!

DD:-)
Re: Ek's ook terug [boodskap #76292 is 'n antwoord op boodskap #76120] Do, 17 April 2003 18:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Dave"
---knip---
: Ek het 'n screensaver met een enkele vis
: wat die waters deurkruis. Alleen. So kalm,
: so rustig... somtyds ver in die agtergrond en
: somtyds oordonderend op die voorgrond.
---knip---
---
ag nou ja, bly ek's nie 'n vis nie, ek weet jy hou
van bokkoms :-)
BTW Tobies is daardie klein voëltjie wat so vinnig
op die strand hardloop, jy kan nie eers sy dun
beentjies sien nie
anyway, meskien sal daar nou weer orde wees op die
groep, nou dat jy terug is. Hoop jy het jou
internet polisie ID saamgebring.

Ek lees so op ander mense se e-posse wat met
kanaaltrolle praat dat die aap nou uit die mou is
en dié nou jou joppie as ng. poliesman wil oorvat.
Ek kan nie die trol se e-pos lees nie want die
trol se skrif is in wit. Joune en Streepmuis en
myne is blou. Elaine sin is Fuchia. Annette is nog
steeds rooi vir rooiwyn. Snaaks
suidwester se skrif is ook wit en kan nie uitmaak
wat hy skryf nie. Ek wonner hoekom Jonas in geel
skryf. Sy skrif is ook besig om wit te word. Kan
dit ook net lees as ek so 'n strepie met die muis
oor sy skrif trek om 'n swart agtergrond te kry.

Ek het 3 mense baie gemis, jy, Danielle en daardie
mooi nooi onder in Queensland. Royleen sê iets
toe. Strepies, jy ook daar in Athens (OK OK ..
Jy's ook 'n mooi muisie). Wonner nog steeds oor
hoe haar nuwe huis lyk. Sy't gesê sy gaan vir ons
'n foto stuur. Het jy iets gekry DD?

Die vark is nog steeds hier en laat hom slegs uit
as dit die moeite werd is. Hier word maar baie kaf
verkoop en varke wil nie altyd met die semels meng
nie. So die vark hou maar sy pêrels vir wanneer
dit nodig is.
Ek weet nie wat het van ons ou 'Ollander (Arthur)
geword daar in Gravenhage nie.
Die outjie met die sterre in sy oë sleep nog vlerk
by Annette. As hy maar net geweet het dat Annette
sy ma kon gewees het.

Hier is so 'n paar nuweling wat weet waarvan hulle
praat en is nie so ligsinnig nie en praat 'sense'

Ek moet ook uitwys dat Ferdi 'n besnydenis van die
hart ondergaan het vandat hy laas hier was. Hy
praat meer menslik en neem 'n ander se gevoelens
in ag. Dit wil voorkom of hy ook nou geleer het om
eerder stil te bly.

Dit is beter dat mense wonder of jy 'n 'fool' is
as om jou mond oop te maak en dit net te bevestig
wat hulle oor jou gewonder het.

Ons het toe ook uitgevind wie die 'reisiger' is.
Sal die Reisiger asseblief opstaan sodat DD jou
kan sien.

groete van jou ou vriend in die Suid-Kaap

NS. Jy's nie Frikkie nie nê? Ek vra maar net, ek
sien julle het albei gelyktydig weer hier
aangetree.
---
Re: Ek's ook terug [boodskap #76294 is 'n antwoord op boodskap #76292] Do, 17 April 2003 20:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 17 Apr 2003 20:37:52 +0200, "Tobie" wrote:

> anyway, meskien sal daar nou weer orde wees op die
> groep, nou dat jy terug is. Hoop jy het jou
> internet polisie ID saamgebring.
>
Dan sal ek meer moet kom patrolleer, Tobie:-O
Defnitief mees as nou. Vanaand is die eerste keer
dié week (ek dink:-) wat ek by die nuusgroep
instap. Deur die week werk ek hoofsaaklik met
'n skootrekenaar (waarom kon die woord 'notebook'
nooit inslag vind nie; waarom het 'laptop' sommer die
benaming van 'n notebook geword?) ,
waarvan die modem gevuurmuur (firewall lol :-) is en dus nie
nuusgroepe kan lees nie.

> Ek lees so op ander mense se e-posse wat met
> kanaaltrolle praat dat die aap nou uit die mou is
> en dié nou jou joppie as ng. poliesman wil oorvat.

Daar's nie 'n moontlikheid op dees aarde dat ek
sommer so sal afstand doen daarvan nie:-)

> Ek kan nie die trol se e-pos lees nie want die
> trol se skrif is in wit. Joune en Streepmuis en
> myne is blou. Elaine sin is Fuchia. Annette is nog
> steeds rooi vir rooiwyn. Snaaks
> suidwester se skrif is ook wit en kan nie uitmaak
> wat hy skryf nie. Ek wonner hoekom Jonas in geel
> skryf. Sy skrif is ook besig om wit te word. Kan
> dit ook net lees as ek so 'n strepie met die muis
> oor sy skrif trek om 'n swart agtergrond te kry.

Jy vertel iets heel tegnies hier wat hope meer uitlegwaardig
is as wat dit op die oog af lyk. Iets wat heel sin maak.

>
> Ek het 3 mense baie gemis, jy, Danielle en daardie
> mooi nooi onder in Queensland. Royleen sê iets
> toe. Strepies, jy ook daar in Athens (OK OK ..
> Jy's ook 'n mooi muisie). Wonner nog steeds oor
> hoe haar nuwe huis lyk. Sy't gesê sy gaan vir ons
> 'n foto stuur. Het jy iets gekry DD?
>
Ja ek het, en op 'n baie diskrete manier het ek die
bikini wat sy tydens die fotosessie aangehad het
gediskrediteer, en miskien is sy nou vies.
Kom ons probeer om hulle albei terug te kry, Tobie.

> Die outjie met die sterre in sy oë sleep nog vlerk
> by Annette. As hy maar net geweet het dat Annette
> sy ma kon gewees het.
>
Ma op twee jarige ouderdom! Maar sy't nog altyd effe
wild gelyk:-)

> Hier is so 'n paar nuweling wat weet waarvan hulle
> praat en is nie so ligsinnig nie en praat 'sense'
>
Dankie doorvoor, Tobie, maar nuut is ek nie regtig nie.

> Ek moet ook uitwys dat Ferdi 'n besnydenis van die
> hart ondergaan het vandat hy laas hier was. Hy
> praat meer menslik en neem 'n ander se gevoelens
> in ag. Dit wil voorkom of hy ook nou geleer het om
> eerder stil te bly.
>
Maar moeilik om te glo, hoor. Dink eerder dis Jonas
wat hom size gemaak het.

> Ons het toe ook uitgevind wie die 'reisiger' is.
> Sal die Reisiger asseblief opstaan sodat DD jou
> kan sien.
>
Seblief Traveler, groot asseblief. Al steek jy net jou hand
op!

> groete van jou ou vriend in die Suid-Kaap
>
En groetnis van jou Transvaalse vriend:-)

> NS. Jy's nie Frikkie nie nê? Ek vra maar net, ek
> sien julle het albei gelyktydig weer hier
> aangetree.
> ---

Enigeen kan 'n ou foutjie maak. Sou beter gedoen het
as ek eers net as Frikkie terug gekom het en dan later
as die nimlike ek.

DD
Re: Ek's ook terug [boodskap #76301 is 'n antwoord op boodskap #76292] Vr, 18 April 2003 04:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai sies Tobie - Sterrenkyker het 50 geowrd nou die dag - ek is hopeloos te
jonk om sy ma te wees:))
Annette

...
> "Dave"
> ---knip---
> : Ek het 'n screensaver met een enkele vis
> : wat die waters deurkruis. Alleen. So kalm,
> : so rustig... somtyds ver in die agtergrond en
> : somtyds oordonderend op die voorgrond.
> ---knip---
> ---
> ag nou ja, bly ek's nie 'n vis nie, ek weet jy hou
> van bokkoms :-)
> BTW Tobies is daardie klein voëltjie wat so vinnig
> op die strand hardloop, jy kan nie eers sy dun
> beentjies sien nie
> anyway, meskien sal daar nou weer orde wees op die
> groep, nou dat jy terug is. Hoop jy het jou
> internet polisie ID saamgebring.
>
> Ek lees so op ander mense se e-posse wat met
> kanaaltrolle praat dat die aap nou uit die mou is
> en dié nou jou joppie as ng. poliesman wil oorvat.
> Ek kan nie die trol se e-pos lees nie want die
> trol se skrif is in wit. Joune en Streepmuis en
> myne is blou. Elaine sin is Fuchia. Annette is nog
> steeds rooi vir rooiwyn. Snaaks
> suidwester se skrif is ook wit en kan nie uitmaak
> wat hy skryf nie. Ek wonner hoekom Jonas in geel
> skryf. Sy skrif is ook besig om wit te word. Kan
> dit ook net lees as ek so 'n strepie met die muis
> oor sy skrif trek om 'n swart agtergrond te kry.
>
> Ek het 3 mense baie gemis, jy, Danielle en daardie
> mooi nooi onder in Queensland. Royleen sê iets
> toe. Strepies, jy ook daar in Athens (OK OK ..
> Jy's ook 'n mooi muisie). Wonner nog steeds oor
> hoe haar nuwe huis lyk. Sy't gesê sy gaan vir ons
> 'n foto stuur. Het jy iets gekry DD?
>
> Die vark is nog steeds hier en laat hom slegs uit
> as dit die moeite werd is. Hier word maar baie kaf
> verkoop en varke wil nie altyd met die semels meng
> nie. So die vark hou maar sy pêrels vir wanneer
> dit nodig is.
> Ek weet nie wat het van ons ou 'Ollander (Arthur)
> geword daar in Gravenhage nie.
> Die outjie met die sterre in sy oë sleep nog vlerk
> by Annette. As hy maar net geweet het dat Annette
> sy ma kon gewees het.
>
> Hier is so 'n paar nuweling wat weet waarvan hulle
> praat en is nie so ligsinnig nie en praat 'sense'
>
> Ek moet ook uitwys dat Ferdi 'n besnydenis van die
> hart ondergaan het vandat hy laas hier was. Hy
> praat meer menslik en neem 'n ander se gevoelens
> in ag. Dit wil voorkom of hy ook nou geleer het om
> eerder stil te bly.
>
> Dit is beter dat mense wonder of jy 'n 'fool' is
> as om jou mond oop te maak en dit net te bevestig
> wat hulle oor jou gewonder het.
>
> Ons het toe ook uitgevind wie die 'reisiger' is.
> Sal die Reisiger asseblief opstaan sodat DD jou
> kan sien.
>
> groete van jou ou vriend in die Suid-Kaap
>
> NS. Jy's nie Frikkie nie nê? Ek vra maar net, ek
> sien julle het albei gelyktydig weer hier
> aangetree.
> ---
>
Re: Ek's ook terug [boodskap #76304 is 'n antwoord op boodskap #76301] Vr, 18 April 2003 20:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
: Haai sies Tobie - Sterrenkyker het 50 geowrd nou
die dag - ek is hopeloos te
: jonk om sy ma te wees:))
---
;-)
xxx
Re: Ek's ook terug [boodskap #76305 is 'n antwoord op boodskap #76294] Vr, 18 April 2003 20:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" :

: Jy vertel iets heel tegnies hier wat hope meer
uitlegwaardig
: is as wat dit op die oog af lyk. Iets wat heel
sin maak.
--------
vergeet van die stukkie wat ekke geskryf het,
alles is nou weer normaal. sit hulle nog steeds
LSD agter op seëls?
--------

Sy't gesê sy gaan vir ons
: >'n foto stuur. Het jy iets gekry DD?
: >
: Ja ek het, en op 'n baie diskrete manier het ek
die
: bikini wat sy tydens die fotosessie aangehad het
: gediskrediteer, en miskien is sy nou vies.
: Kom ons probeer om hulle albei terug te kry,
Tobie.
---------
die bostuk EN die onderstuk?
---------
: Enigeen kan 'n ou foutjie maak. Sou beter gedoen
het
: as ek eers net as Frikkie terug gekom het en dan
later
: as die nimlike ek.
---------
kan ook waaragtig nie MINLIK spel nie
Re: Ek's ook terug [boodskap #76308 is 'n antwoord op boodskap #76305] Sa, 19 April 2003 05:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Apr 2003 22:38:30 +0200, "Tobie" wrote:

> --------
>
> Sy't gesê sy gaan vir ons
> : >'n foto stuur. Het jy iets gekry DD?
> : >
> : Ja ek het, en op 'n baie diskrete manier het ek
> die
> : bikini wat sy tydens die fotosessie aangehad het
> : gediskrediteer, en miskien is sy nou vies.
> : Kom ons probeer om hulle albei terug te kry,
> Tobie.
> ---------
> die bostuk EN die onderstuk?

Soos gewoonlik, SKERP :-))) !
> ---------
> : Enigeen kan 'n ou foutjie maak. Sou beter gedoen
> het
> : as ek eers net as Frikkie terug gekom het en dan
> later
> : as die nimlike ek.
> ---------
> kan ook waaragtig nie MINLIK spel nie
>

Ja'a tannie.

DD
Re: Ek's ook terug [boodskap #76310 is 'n antwoord op boodskap #76308] Sa, 19 April 2003 05:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wat meen jy 'ja tannie' :-(
nimlik = minlik
aaaarggg !!!!!
---
"Davie Davis"
: Ja'a tannie.
Re: Ek's ook terug [boodskap #76312 is 'n antwoord op boodskap #76310] Sa, 19 April 2003 06:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 19 Apr 2003 07:46:11 +0200, "Tobie" wrote:

> Wat meen jy 'ja tannie' :-(
> nimlik = minlik
> aaaarggg !!!!!
> ---
> "Davie Davis"
> : Ja'a tannie.
>
>

Jy's onder haar invloed, is jy nie:-)
Re: Ek's ook terug [boodskap #76590 is 'n antwoord op boodskap #76292] Do, 24 April 2003 00:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" wrote in news:b7mscj$4vh$2@ctb-
nnrp2.saix.net:


> Ek het 3 mense baie gemis, jy, Danielle en daardie
> mooi nooi onder in Queensland. Royleen sê iets
> toe.

Haai, Tobie... Het jou epos gekry - net dat die tyd deesdae my so
vinnig inhaal. Bly dat jy die foto's gekry het. Ma het toe haar
huis verkoop en is nou in Palinggatoord in Stilbaai - ek weet self
nie eers waar dit is nie, maar sy is gelukkig en naby ander mense
saam met wie sy rolbal gespeel het. Nou kan ek ook weer gerus
wees. Ons baie kort vakansie (drie dae amptelik!) is nou ook
verby, en dis weer gat omhoog en kop in die sand...

Die tuin is skoongemaak, en so stadig maar seker verkleur die mure
in die huis. Dertien bloekombome afgekap en nou het ons 'n
grasperk!

Ek het nou amptelik 22 grys hare, en al die werk het my sommer baie
ligter gemaak. Net in tyd vir ons 14de huweliksaandenking op 1
Mei.

Het ek nou genoeg gesê, Tobie? Dit sal drie maande moet hou...

Groetnis vanuit 'n pragtige, grasgroen Queensland - lyk my ons is
nou terug in ons normale weersiklus, met gereelde bietjies reën.

Royleen
Re: Ek's ook terug [boodskap #76614 is 'n antwoord op boodskap #76590] Do, 24 April 2003 17:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
ain't she sweet ?!!!!!
hey hey, groete en dankie vir die nuus :-)

"bobby's girl"
Re: Ek's ook terug [boodskap #76983 is 'n antwoord op boodskap #76590] Do, 01 Mei 2003 17:13 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"bobby's girl"
Net in tyd vir ons 14de huweliksaandenking op 1
: Mei.
---
geluk meisiekind
-
-
-
-
-
-
innige meegevoel Bob :-)
Vorige onderwerp: Re: Groot Busongeluk
Volgende onderwerp: 1 Mei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 13:01:20 MGT 2024