Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Linkse Kanadees...
'n Linkse Kanadees... [boodskap #76015] Ma, 14 April 2003 07:34 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
...wen toe die US Masters gholftoernooi. Die eerste Kanadees wat ooit
een van die "majors" gewen het en die eerste linkshandige in 40 jaar.
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76036 is 'n antwoord op boodskap #76015] Ma, 14 April 2003 10:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
O sjit, moet tog nie vir Gloudina vertel nie! Ons sal die einde nooit hoor
nie....

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0304132334.3f0e16cf@posting.google.com...
> ...wen toe die US Masters gholftoernooi. Die eerste Kanadees wat ooit
> een van die "majors" gewen het en die eerste linkshandige in 40 jaar.
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76039 is 'n antwoord op boodskap #76036] Ma, 14 April 2003 10:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

> O sjit, moet tog nie vir Gloudina vertel nie! Ons sal die einde nooit hoor
> nie....
> "Drom"
>> ...wen toe die US Masters gholftoernooi. Die eerste Kanadees wat ooit
>> een van die "majors" gewen het en die eerste linkshandige in 40 jaar.

Ja, nou sal die Amerikaners definitief
vir ons kom inval.

Gloudina
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76054 is 'n antwoord op boodskap #76039] Ma, 14 April 2003 13:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kan daar iets goed uit Nasaret kom?

Waarom wil die VSA sy bywoners inval?

skryf in boodskap news:3E9A90A6.9080906@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
>> O sjit, moet tog nie vir Gloudina vertel nie! Ons sal die einde nooit hoor
>> nie....
>> "Drom"
>>> ...wen toe die US Masters gholftoernooi. Die eerste Kanadees wat ooit
>>> een van die "majors" gewen het en die eerste linkshandige in 40 jaar.
>
>
> Ja, nou sal die Amerikaners definitief
> vir ons kom inval.
>
> Gloudina
>
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76063 is 'n antwoord op boodskap #76054] Ma, 14 April 2003 17:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Waarom wil die VSA sy bywoners inval?

Kanada is geografies groter as die
VSA se lower mainland. En die mees
populêre program op Amerikaanse TV,
die kultstatus SATURDAY NIGHT LIVE,
word geproduseer deur 'n Kanadees.
As jy 'n kandidaat is vir president
in die VSA is dit absoluut imperatief
dat jy op SNL gesien word. Enige film-
ster sal voel hy het nie gearriveer
as hy nie gevra word om "host" op
SNL te speel nie. Kanada is omtrent
die enigste lid van die G7 wie se
ekonomie bloei. Dit verbaas selfs ons
eie ekonome. Nou vra ek vir jou met
trane in my oë. Wie is wie se bywoner?
Don't get me started.

Penkop van Ogdensburg
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76080 is 'n antwoord op boodskap #76063] Di, 15 April 2003 06:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Foei tog antie, jy's nou soos die mier wat vir die olifantkoei gevra het of
hy met haar seks kan hê? Sy het net vir hom gelag, maar toe hy so aanhou
soebat toe sê sy hy moet maar klim en sy make maak.....wat kan 'n mier nou
aan 'n olifant doen? Die mier gaan mal en daar sit bo in 'n boom 'n aap
met 'n kokosneut en gooi die olifant teen die kop. Die olifant skud haar
kop en lyf. Die mier wat dit voel, skree hier van agter af: 'Suffer
baby, suffer!'
Die mier is jou Kanada.....net soos jy 'n wannabee terroris is, is hulle
ook net op die map omdat die VSA dit toelaat..........
skryf in boodskap news:3E9AEE5D.1020704@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>
>> Waarom wil die VSA sy bywoners inval?
>
> Kanada is geografies groter as die
> VSA se lower mainland. En die mees
> populêre program op Amerikaanse TV,
> die kultstatus SATURDAY NIGHT LIVE,
> word geproduseer deur 'n Kanadees.
> As jy 'n kandidaat is vir president
> in die VSA is dit absoluut imperatief
> dat jy op SNL gesien word. Enige film-
> ster sal voel hy het nie gearriveer
> as hy nie gevra word om "host" op
> SNL te speel nie. Kanada is omtrent
> die enigste lid van die G7 wie se
> ekonomie bloei. Dit verbaas selfs ons
> eie ekonome. Nou vra ek vir jou met
> trane in my oë. Wie is wie se bywoner?
> Don't get me started.
>
> Penkop van Ogdensburg
>
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76088 is 'n antwoord op boodskap #76080] Di, 15 April 2003 11:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

> Die mier is jou Kanada.. is hulle
> ook net op die map omdat die VSA dit toelaat..

Sien, Suidwester, dis jou soort wat so
sonder enige ruggraat is dat hy geheel
en al dink dat die Amerikaners die koning
op die mishoop is en dat alles wat
"Amerikaans" is nou goed moet wees omdat
dit Amerikaans is. Ondertussen weet jy
eintlik baie min van wat in die liggaam
van die Amerikaanse "body politic" aangaan.
En wat die verhouding tussen die VSA en
Kanada werklik is. Weet jy dat daar 'n
"softwood lumber" oorlog amper gedurig is
tussen die VSA en Kanada, en dat Kanada nog
omtrent elke skermutseling in die North
American Free Trade zone se howe wen.
Die Amerikaners kan nie sonder ons hout
klaarkom nie. Die Amerikaners kan nie sonder
ons olie klaarkom nie. Die Amerikaners sug
na die elektrisiteit wat ons in ons groot
en wye noorde se damme vervaardig.
Die Amerikaners het ons in 1812 laas
aangeval, en toe het hulle verloor.

Gloudina

Gloudina
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76095 is 'n antwoord op boodskap #76088] Di, 15 April 2003 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie - jammer, maar julle is bloot bywoners wat deur die VSA geduld word.
(Ons hou jou egter nie persoonlik verantwooprdelik vir die toedrag van sake
nie. So, dit reflekteer nie op jou as persoon nie ...)
skryf in boodskap news:3E9BEDAD.9010407@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
>
>> Die mier is jou Kanada.. is hulle
>> ook net op die map omdat die VSA dit toelaat..
>
>
> Sien, Suidwester, dis jou soort wat so
> sonder enige ruggraat is dat hy geheel
> en al dink dat die Amerikaners die koning
> op die mishoop is en dat alles wat
> "Amerikaans" is nou goed moet wees omdat
> dit Amerikaans is. Ondertussen weet jy
> eintlik baie min van wat in die liggaam
> van die Amerikaanse "body politic" aangaan.
> En wat die verhouding tussen die VSA en
> Kanada werklik is. Weet jy dat daar 'n
> "softwood lumber" oorlog amper gedurig is
> tussen die VSA en Kanada, en dat Kanada nog
> omtrent elke skermutseling in die North
> American Free Trade zone se howe wen.
> Die Amerikaners kan nie sonder ons hout
> klaarkom nie. Die Amerikaners kan nie sonder
> ons olie klaarkom nie. Die Amerikaners sug
> na die elektrisiteit wat ons in ons groot
> en wye noorde se damme vervaardig.
> Die Amerikaners het ons in 1812 laas
> aangeval, en toe het hulle verloor.
>
> Gloudina
>
> Gloudina
>
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76107 is 'n antwoord op boodskap #76088] Di, 15 April 2003 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hie-hie-haa-haaa!!! So ou antie, ek het jou hok ge-'rattle'? Of jy
daarvan hou of nie, die man wat betaal is die man wat die verhouding bepaal.
Julle is daar met julle olie en krag net solank Uncle Sam julle duld.
Hulle kan altyd ander leweransiers kry en wat maak julle yskoppe dan? Eet
die robbe wat julle so vermoor daar bo? Aanvaar maar nou eenmaal dat julle
afhanklik is van die Yankees en dat jy op aandag moet staan as een van hulle
verbykom.....wat van gat lek? Nou nie dat julle eintlik omgee nie want
julle praat ook al op die Amerikaanse manier [al is dit nou met daai bruin
ring om die mond!].
O, en as julle vandag moet baklei, sekerlik sal Amerika nie veel meer
nodig hê as 'n paar rubberrek vliegtuie en 'paint ball' pistole nie.....daar
is in elk geval soveel van julle 'weggeholdes' uit ander lande dat 'n Yankee
net moet poep om die hele spul na die volgende land te laat hol!
skryf in boodskap news:3E9BEDAD.9010407@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
>
>> Die mier is jou Kanada.. is hulle
>> ook net op die map omdat die VSA dit toelaat..
>
>
> Sien, Suidwester, dis jou soort wat so
> sonder enige ruggraat is dat hy geheel
> en al dink dat die Amerikaners die koning
> op die mishoop is en dat alles wat
> "Amerikaans" is nou goed moet wees omdat
> dit Amerikaans is. Ondertussen weet jy
> eintlik baie min van wat in die liggaam
> van die Amerikaanse "body politic" aangaan.
> En wat die verhouding tussen die VSA en
> Kanada werklik is. Weet jy dat daar 'n
> "softwood lumber" oorlog amper gedurig is
> tussen die VSA en Kanada, en dat Kanada nog
> omtrent elke skermutseling in die North
> American Free Trade zone se howe wen.
> Die Amerikaners kan nie sonder ons hout
> klaarkom nie. Die Amerikaners kan nie sonder
> ons olie klaarkom nie. Die Amerikaners sug
> na die elektrisiteit wat ons in ons groot
> en wye noorde se damme vervaardig.
> Die Amerikaners het ons in 1812 laas
> aangeval, en toe het hulle verloor.
>
> Gloudina
>
> Gloudina
>
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76111 is 'n antwoord op boodskap #76088] Di, 15 April 2003 17:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sorry om jou bubble te bars Antie, maar Amerika kraai koning oor die
mishoop. Jy kan nou maar daar sit en oe en aa soos jy lekker kry, en net
vertel hoe wonderlik Kanada is, en ek's seker dis lieflik daar, maar Amerika
is sterker as julle. Klaar gelag, Kanada sal sleg tweede kom in 'n oorlog
teen Amerika. Stry, ek dare jou :-))

Elaine

wrote:
>
>
> Sien, Suidwester, dis jou soort wat so
> sonder enige ruggraat is dat hy geheel
> en al dink dat die Amerikaners die koning
> op die mishoop is en dat alles wat
> "Amerikaans" is nou goed moet wees omdat
> dit Amerikaans is.

Gloudina
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76113 is 'n antwoord op boodskap #76107] Di, 15 April 2003 18:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

'n Yankee
> net moet poep om die hele spul na die volgende land te laat hol!

So jy dink die Amerikaners regeer die
wêreld? So hulle is jou helde? Ek dink
jy moet bietjie met Elaine gaan praat.

Tant Hessie van die Algonquins
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76115 is 'n antwoord op boodskap #76107] Di, 15 April 2003 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

Aanvaar maar nou eenmaal dat julle
> afhanklik is van die Yankees en dat jy op aandag moet staan as een van hulle
> verbykom.....wat van gat lek?

Kanada lek niemand nie. Ons veg nie in
Irak nie. (Wel is die enigste Rooi Kruis
werker wat daar dood is, 'n Kanadees.)
En ons voel heeltemal gemaklik oor die
feit dat ons aan die kant van omtrent
die grootste deel van die wereld se
bevolking kom, wanneer ons weier om in
Irak oorlog te maak: Sjina, Frankryk,
Duitsland, Rusland en so aan en so aan.
Dis aan hulle wat ons ons hout en graan
en olie gaan verkoop. Ons weet watter
kant ons brood gebotter is.

Tant Hessie van die Nossob
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76116 is 'n antwoord op boodskap #76111] Di, 15 April 2003 18:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> Klaar gelag, Kanada sal sleg tweede kom in 'n oorlog
> teen Amerika. Stry, ek dare jou :-))

Wel, ou Elaine, die laaste keer wat hulle
Kanada ingeval het, was in 1812. En toe het
hulle verloor. I rest my case.

Gloudina
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76117 is 'n antwoord op boodskap #76116] Di, 15 April 2003 18:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Antie, dis amper 200 jaar terug! Baie dinge het intussen verander. Bewys
aan my dat julle Amerika VANDAG nog kan wen, en ek sal bes gee.

E

wrote:
>
> Wel, ou Elaine, die laaste keer wat hulle
> Kanada ingeval het, was in 1812. En toe het
> hulle verloor. I rest my case.
>
> Gloudina
>
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76118 is 'n antwoord op boodskap #76113] Di, 15 April 2003 18:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy weet hoe voel ek oor die Amerikaners Antie, hulle is nie my helde nie.
Ek bewonder 'n hele paar Amerikaanse individue, maar oor die algemeen is ek
nie te gek oor Amerika nie, of kom ons sê die Amerikaanse regering nie.

E

wrote;
>
> So jy dink die Amerikaners regeer die
> wêreld? So hulle is jou helde? Ek dink
> jy moet bietjie met Elaine gaan praat.
>
> Tant Hessie van die Algonquins
>
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76119 is 'n antwoord op boodskap #76115] Di, 15 April 2003 18:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
So julle gaan nie meer aan Amerika produkte verskaf nie? Hmmm

E

wrote:
>
> Kanada lek niemand nie. Ons veg nie in
> Irak nie. (Wel is die enigste Rooi Kruis
> werker wat daar dood is, 'n Kanadees.)
> En ons voel heeltemal gemaklik oor die
> feit dat ons aan die kant van omtrent
> die grootste deel van die wereld se
> bevolking kom, wanneer ons weier om in
> Irak oorlog te maak: Sjina, Frankryk,
> Duitsland, Rusland en so aan en so aan.
> Dis aan hulle wat ons ons hout en graan
> en olie gaan verkoop. Ons weet watter
> kant ons brood gebotter is.
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76151 is 'n antwoord op boodskap #76116] Wo, 16 April 2003 03:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - julle is en bly bywoners.

Die rede waarom julle nie baklei nie is bloot omdat julle te bang is - dit
is wat gebeur as jy te lank in die Grootboom se skadu gedy.

Wanneer mens Kanada se grootte en rykdom in ag neem, dan kom mens bloot meer
onder die indruk dat daar 'n gebrek aan karakter en identiteit is.

skryf in boodskap news:3E9C4D5F.3020200@rogers.com...
>
> Elaine wrote:
>
>> Klaar gelag, Kanada sal sleg tweede kom in 'n oorlog
>> teen Amerika. Stry, ek dare jou :-))
>
> Wel, ou Elaine, die laaste keer wat hulle
> Kanada ingeval het, was in 1812. En toe het
> hulle verloor. I rest my case.
>
> Gloudina
>
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76156 is 'n antwoord op boodskap #76151] Wo, 16 April 2003 04:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
N7470  is tans af-lyn  N7470
Boodskappe: 39
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
Om Robin Williams se aanmerking oor Kanada aan te haal: "Canada is like
a loft apartment over a really great party".

Jonas wrote:
> Anti - julle is en bly bywoners.
>
> Die rede waarom julle nie baklei nie is bloot omdat julle te bang is - dit
> is wat gebeur as jy te lank in die Grootboom se skadu gedy.
>
> Wanneer mens Kanada se grootte en rykdom in ag neem, dan kom mens bloot meer
> onder die indruk dat daar 'n gebrek aan karakter en identiteit is.
>
> skryf in boodskap news:3E9C4D5F.3020200@rogers.com...
>
>> Elaine wrote:


>>> Klaar gelag, Kanada sal sleg tweede kom in 'n oorlog
>>> teen Amerika. Stry, ek dare jou :-))

>> Wel, ou Elaine, die laaste keer wat hulle
>> Kanada ingeval het, was in 1812. En toe het
>> hulle verloor. I rest my case.

>> Gloudina

>
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76161 is 'n antwoord op boodskap #76113] Wo, 16 April 2003 06:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tante, nou wie dink jy anders regeer dalk die wêreld? Ek het nooit gesê ek
vrek oor die Yanks nie, maar jy moet eer gee waar dit toekom. Hulle is
bereid om die beer aan die keel te gryp en te vat wat hulle wil hê. Ons
ander is die wannabees van hierdie wêreld..........ons praat net op die 'Net
en doen niks konstruktief nie. Hoekom vermy jy so die onderwerp van die
robbe wat julle Kanadese so vermoor?
skryf in boodskap news:3E9C4B60.8080504@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> 'n Yankee
>> net moet poep om die hele spul na die volgende land te laat hol!
>
> So jy dink die Amerikaners regeer die
> wêreld? So hulle is jou helde? Ek dink
> jy moet bietjie met Elaine gaan praat.
>
> Tant Hessie van die Algonquins
>
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76162 is 'n antwoord op boodskap #76115] Wo, 16 April 2003 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou wat het ek vir jou gesê? Wie se brood man eet, sy gat lek jy! Dankie
vir die bevestiging. En hier dag ek nog altyd die Kanadese het
beginsels.........'n klomp bang gatte ja! G'n wonder die res van die
banges vlug soontoe nie!
skryf in boodskap news:3E9C4C96.5080505@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Aanvaar maar nou eenmaal dat julle
>> afhanklik is van die Yankees en dat jy op aandag moet staan as een van hulle
>> verbykom.....wat van gat lek?
>
>
> Kanada lek niemand nie. Ons veg nie in
> Irak nie. (Wel is die enigste Rooi Kruis
> werker wat daar dood is, 'n Kanadees.)
> En ons voel heeltemal gemaklik oor die
> feit dat ons aan die kant van omtrent
> die grootste deel van die wereld se
> bevolking kom, wanneer ons weier om in
> Irak oorlog te maak: Sjina, Frankryk,
> Duitsland, Rusland en so aan en so aan.
> Dis aan hulle wat ons ons hout en graan
> en olie gaan verkoop. Ons weet watter
> kant ons brood gebotter is.
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76171 is 'n antwoord op boodskap #76115] Wo, 16 April 2003 10:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
skryf in boodskap news:3E9C4C96.5080505@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Aanvaar maar nou eenmaal dat julle
>> afhanklik is van die Yankees en dat jy op aandag moet staan as een van hulle
>> verbykom.....wat van gat lek?
>
>
> Kanada lek niemand nie. Ons veg nie in
> Irak nie. (Wel is die enigste Rooi Kruis
> werker wat daar dood is, 'n Kanadees.)

Die volgende aangehaal van http://www.themilitant.com/2003/6713/671366.html

"There are currently over 2,000 Canadian armed forces in Afghanistan,
the Arab-Persian Gulf, and elsewhere in the Middle East, supposedly
restricted to participating in the "war against terrorism." These
forces include three navy frigates and military officers participating
in the British assault against the city of Basra. Ottawa's military
personnel have helped to plan and execute Washington's war strategy.
They are involved in aiding the work in the systems that guide the jet
fighters and bombs that are used to slaughter the Iraqi people."
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76184 is 'n antwoord op boodskap #76156] Wo, 16 April 2003 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

N7470 wrote:

> Om Robin Williams se aanmerking oor Kanada aan te haal: "Canada is like
> a loft apartment over a really great party".

Nou dink bietjie wat hy daarmee bedoel
het.
En ek wonder hoekom hy so gereeld na Montreal
kom om op te tree in die grootste byeenkoms
van komediante in die wêreld. Is dit miskien
omdat die beste neurologiese instituut in die
wêreld in Montreal is, waar die eerste brein-
operasie gedoen is deur Walter Penfield.

Gloudina
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76188 is 'n antwoord op boodskap #76161] Wo, 16 April 2003 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

Hoekom vermy jy so die onderwerp van die
> robbe wat julle Kanadese so vermoor?

Hoekom vermy jy die onderwerp van hoe
julle die springbokke daar in jou
wêreld vermoor om biltong te maak?

Gloudina
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76190 is 'n antwoord op boodskap #76171] Wo, 16 April 2003 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Stone wrote:

> "There are currently over 2,000 Canadian armed forces in Afghanistan,
> the Arab-Persian Gulf, and elsewhere in the Middle East, supposedly
> restricted to participating in the "war against terrorism." These
> forces include three navy frigates and military officers participating
> in the British assault against the city of Basra. Ottawa's military
> personnel have helped to plan and execute Washington's war strategy.
> They are involved in aiding the work in the systems that guide the jet
> fighters and bombs that are used to slaughter the Iraqi people."

Die Kanadese wat veg in Afghanistan
is natuurlik daar met die toestemming
van die VVO. ( Die enigste vier wat
daar dood is so ver, is gebom deur
Amerikaners.) Kanada help ook op ander
maniere in Afghanistan, veral met
opleiding van administreerders. Dis
interessant om uit te vind dat een van
ons seuns, wat in die staatsdiens is,
vir ses weke na Afghanistan kan gaan
as hy bereid is om dit te doen en aan-
soek daarvoor doen.
Die skepe in die Persiese Golf is
daar deels as gevolg van die aksie in
Afghanistan. Die Kanadese soldate verbonde
aan die Amerikaanse en Britse magte is
daar as gevolg van 'n langstaande kontrak.
Maar daar was baie mense hier in Kanada
wat geagiteer het vir hulle terugroeping.

Gloudina
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76191 is 'n antwoord op boodskap #76190] Wo, 16 April 2003 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
skryf in boodskap news:3E9D5A0E.9080304@rogers.com...
>
> Stone wrote:
>
>
>> "There are currently over 2,000 Canadian armed forces in Afghanistan,
>> the Arab-Persian Gulf, and elsewhere in the Middle East, supposedly
>> restricted to participating in the "war against terrorism." These
>> forces include three navy frigates and military officers participating
>> in the British assault against the city of Basra. Ottawa's military
>> personnel have helped to plan and execute Washington's war strategy.
>> They are involved in aiding the work in the systems that guide the jet
>> fighters and bombs that are used to slaughter the Iraqi people."
>
> Die Kanadese wat veg in Afghanistan
> is natuurlik daar met die toestemming
> van die VVO. ( Die enigste vier wat
> daar dood is so ver, is gebom deur
> Amerikaners.) Kanada help ook op ander
> maniere in Afghanistan, veral met
> opleiding van administreerders. Dis
> interessant om uit te vind dat een van
> ons seuns, wat in die staatsdiens is,
> vir ses weke na Afghanistan kan gaan
> as hy bereid is om dit te doen en aan-
> soek daarvoor doen.
> Die skepe in die Persiese Golf is
> daar deels as gevolg van die aksie in
> Afghanistan. Die Kanadese soldate verbonde
> aan die Amerikaanse en Britse magte is
> daar as gevolg van 'n langstaande kontrak.
> Maar daar was baie mense hier in Kanada
> wat geagiteer het vir hulle terugroeping.
>

Die volgende aangehaal van http://www.themilitant.com/2003/6713/671352.html
getiteld "Canadian government backs assault on Iraq, while 'talking peace'"

""Ironically, the Canadians indirectly provide more support for us in Iraq
than most of the 46 countries that are fully supporting us," U.S. ambassador
to Canada Paul Cellucci stated in a recent speech....."
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76192 is 'n antwoord op boodskap #76188] Wo, 16 April 2003 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
So maklik gaan jy nie daarmee wegkom nie, ou antie. Die springbokke in ons
land wat in die reservate is, word nie geskiet nie en ook nie geoes nie.
Dis die boere wat besef het 'n springbok gee een moerse goeie belegging vir
hulle geld. Die bokke het geen sorg nodig eintlik nie en is dus veel
minder moeite as skaap. Verder moet 'n jakkals half vinnig wees as hy 'n
springbok se lam wil vang. Die kernpunt is egter dat die bokke geoes word
of gejag word op die plase en is moers winsgewend, maar dit is in
privaatbesit.
Nou wag ek in spanning vir die antie om vir my te vertel waar die mak
robbe van Kanada is? Julle jagters loop hulle by met knuppels [gewoonlik
'n piksteel met 'n lang spyker in] en slaat die jaaroud robbetjies dat die
bloed spat vrek op die kop. Die ys verkleur rooi........ En vir wat?
Sy pels. Sy vleis op daardie ouderdom is snotterig so selfs julle sal dit
nie eet nie. Die bulle weer, die skiet hulle in die kop en die groot
inkomste is uit die gedroogde penisstringe van die robbe wat in China
verkoop word aan jags Chinesies wat meer uithouvermoë wil hê.
Kanada klink vir my na 'n wonderlike plek........?
skryf in boodskap news:3E9D5663.2060101@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Hoekom vermy jy so die onderwerp van die
>> robbe wat julle Kanadese so vermoor?
>
>
> Hoekom vermy jy die onderwerp van hoe
> julle die springbokke daar in jou
> wêreld vermoor om biltong te maak?
>
> Gloudina
>
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76194 is 'n antwoord op boodskap #76191] Wo, 16 April 2003 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Stone wrote:

> ""Ironically, the Canadians indirectly provide more support for us in Iraq
> than most of the 46 countries that are fully supporting us," U.S. ambassador
> to Canada Paul Cellucci stated in a recent speech....."

So daar het jy dit. Waar iets belangriks
gedoen moet word, is daar altyd Kanadese.
Maar Paul Cellucci moet vir hom oppas. Hy
het die afgelope paar weke vir ons gereeld
vertel hoe ongelukkig George Bush en die
Amerikaners is dat ons nie in die vergadering
van "the willing" is nie. So who cares.

Gloudina
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76198 is 'n antwoord op boodskap #76192] Wo, 16 April 2003 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

> So maklik gaan jy nie daarmee wegkom nie, ou antie. Die springbokke in ons
> land wat in die reservate is, word nie geskiet nie en ook nie geoes nie.
> Dis die boere wat besef het 'n springbok gee een moerse goeie belegging vir
> hulle geld.

Jy lieg dat jy blou word in die gesig.
Selfs in die Kruger Wildtuin "cull" hulle,
sover ek kan onthou, selfs olifante.
En nou maak jy 'n verskil tussen spring-
bokke in reservate en springbokke wat op
plase aangeteel word. Die een mag jy nie
skiet nie, die een mag jy maar skiet. Dit
klink vir my bietjie soos argumente wat
die Nazis gebruik het.

Tant Hessie van Ariamsvlei
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76200 is 'n antwoord op boodskap #76192] Wo, 16 April 2003 16:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

Die ys verkleur rooi........ En vir wat?
> Sy pels. Sy vleis op daardie ouderdom is snotterig so selfs julle sal dit
> nie eet nie.

Dis natuurlik presies dieselfde ding wat
in Namibië gebeur met karakoel-lammetjies.
Vir jou informasie: ek is teen die doodmaak
van enige lewendige dier.

Gloudina
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76230 is 'n antwoord op boodskap #76184] Do, 17 April 2003 03:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
N7470  is tans af-lyn  N7470
Boodskappe: 39
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
Kyk gerus die 2 uur lange HBO "Robin Live Special" (ou op DVD), en jy
sal die konteks sien waarin hy hierdie aanmerking oor Kanada maak.
Definitief nie as 'n kompliment nie.

Eugene

@rogers.com wrote:
>
> N7470 wrote:
>
>> Om Robin Williams se aanmerking oor Kanada aan te haal: "Canada is
>> like a loft apartment over a really great party".
>
>
> Nou dink bietjie wat hy daarmee bedoel
> het.
> En ek wonder hoekom hy so gereeld na Montreal
> kom om op te tree in die grootste byeenkoms
> van komediante in die wêreld. Is dit miskien
> omdat die beste neurologiese instituut in die
> wêreld in Montreal is, waar die eerste brein-
> operasie gedoen is deur Walter Penfield.
>
> Gloudina
>
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76231 is 'n antwoord op boodskap #76198] Do, 17 April 2003 06:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lieg nie en ek maak ook nie sommer wilde aannames soos jy nie! Olifante
word nie meer ge-'cull' soos wat jy sê nie. Hulle is besig met
eksperimente aan die een kant om geboortebeperking op die koeie toe te pas
en verder verplaas hulle vele olifant-families an ander reservate toe.
Die verskil tussen 'n bok wat in 'n wildtuin wild loop en een wat op 'n
plaas deur 'n boer besit word. Die kans is 99% dat die boer teelbokke
aangekoop het om sy wildvlakke te verhoog juis vir wins. Daai bokke is dus
sy eiendom om te maak daarmee wat hy wil. Niemand anders het die reg om
die bokke op sy plaas te gebruik of om hom te verhoed om dit te gebruik nie.
In die wildtuine is dit die staat se eiendom en is juis daar om wild te
bewaar. Hoe jy nou by die Nazi's uitgekom het, sal net jy
weet...............
skryf in boodskap news:3E9D834C.9070603@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
>> So maklik gaan jy nie daarmee wegkom nie, ou antie. Die springbokke in ons
>> land wat in die reservate is, word nie geskiet nie en ook nie geoes nie.
>> Dis die boere wat besef het 'n springbok gee een moerse goeie belegging vir
>> hulle geld.
>
>
> Jy lieg dat jy blou word in die gesig.
> Selfs in die Kruger Wildtuin "cull" hulle,
> sover ek kan onthou, selfs olifante.
> En nou maak jy 'n verskil tussen spring-
> bokke in reservate en springbokke wat op
> plase aangeteel word. Die een mag jy nie
> skiet nie, die een mag jy maar skiet. Dit
> klink vir my bietjie soos argumente wat
> die Nazis gebruik het.
>
> Tant Hessie van Ariamsvlei
>
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76232 is 'n antwoord op boodskap #76200] Do, 17 April 2003 06:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
O ja, maar weereens maak jy nie onderskeid tussen 'n mak dier en 'n wilde
dier nie. Die karakoele word geteel spesifiek vir daardie doel en die
lammers se slag is 'n baie effektiewe, vinnige doodmaak teenoor die rob se
harspan wat ingeslaan word. As jy so teen die doodmaak van diere is,
hoekom betoog jy nie teen die slag van robbe in jou aangenome land nie? Of
is jy net alles 'keyboard' gooi en niks doen nie?
skryf in boodskap news:3E9D83F3.4080406@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Die ys verkleur rooi........ En vir wat?
>> Sy pels. Sy vleis op daardie ouderdom is snotterig so selfs julle sal dit
>> nie eet nie.
>
>
> Dis natuurlik presies dieselfde ding wat
> in Namibië gebeur met karakoel-lammetjies.
> Vir jou informasie: ek is teen die doodmaak
> van enige lewendige dier.
>
> Gloudina
>
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76238 is 'n antwoord op boodskap #76200] Do, 17 April 2003 08:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is jy 'n vegetariër Antie? Hier in SA dink ons nog mense wat nie vleis eet
nie is weird.

E

wrote:
>
> Dis natuurlik presies dieselfde ding wat
> in Namibië gebeur met karakoel-lammetjies.
> Vir jou informasie: ek is teen die doodmaak
> van enige lewendige dier.
>
> Gloudina
>
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76239 is 'n antwoord op boodskap #76230] Do, 17 April 2003 08:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis goed. 'n Vriend van ons het vir ons die 2002 special van Kanada af
gebring toe hy daar gaan vakansie hou het. Jislaaik die ou is 'n vuilbek.
Glad nie soos ek Mrs. Doubtfrie gesien het nie!

E

"N7470" skryf in boodskap news:3E9E1E84.6020605@bigplanet.com...
> Kyk gerus die 2 uur lange HBO "Robin Live Special" (ou op DVD), en jy
> sal die konteks sien waarin hy hierdie aanmerking oor Kanada maak.
> Definitief nie as 'n kompliment nie.
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76254 is 'n antwoord op boodskap #76232] Do, 17 April 2003 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

As jy so teen die doodmaak van diere is,
> hoekom betoog jy nie teen die slag van robbe in jou aangenome land nie? Of
> is jy net alles 'keyboard' gooi en niks doen nie?

En hoekom neem jy aan dat ek dit
nie doen nie? Jy sien, jou tirades
is altyd gebaseer op stupid aannames.
In alle geval, hierdie getjank van jou
oor robbe-doodmaak-is-verkeerd en
springbokke-skiet-vir-die-plesier is
nie verkeerd nie, is kaf. Waar robbe-
doodmaak-vir-kos sin maak, is daar waar
dit vir eeue deur die Inuit en ander
kusbewoners gedoen is, en waar hulle in
die howe veg vir die reg om hulle
tradisionele regte voort te sit.

Tant Hessie van die Doodskus
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76255 is 'n antwoord op boodskap #76238] Do, 17 April 2003 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> Is jy 'n vegetariër Antie? Hier in SA dink ons nog mense wat nie vleis eet
> nie is weird.

Jy lieg dat jy blou is in die gesig.
Daar is net soveel vegetariërs in
Suid-Afrika as in Kanada. Heelwaar-
skynlik meer, omdat julle bevolking
groter is as ons s'n.En nee, ek is
nie 'n vegetariër nie, maar eet meestal
vegetaries in die huis omdat my man
vegetaries is.

Gloudina
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76256 is 'n antwoord op boodskap #76254] Do, 17 April 2003 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Min mense in SA skiet 'n bok net vir plesier. Gewoonlik word elke deeltjie
van daai bok heel nuttig gebruik. Vleis word geëet en die pels word
gebruik. Ek self is nie mal oor wild nie, die vleis proe vir my "snaaks",
maar koedoe droëwors is my dood, mits dit reggemaak is, anders is dit ook
nie baie lekker nie.

Anders as die yanks wat kom "jag" net vir trofeë...

E

wrote:

> En hoekom neem jy aan dat ek dit
> nie doen nie? Jy sien, jou tirades
> is altyd gebaseer op stupid aannames.
> In alle geval, hierdie getjank van jou
> oor robbe-doodmaak-is-verkeerd en
> springbokke-skiet-vir-die-plesier is
> nie verkeerd nie, is kaf. Waar robbe-
> doodmaak-vir-kos sin maak, is daar waar
> dit vir eeue deur die Inuit en ander
> kusbewoners gedoen is, en waar hulle in
> die howe veg vir die reg om hulle
> tradisionele regte voort te sit.
>
> Tant Hessie van die Doodskus
>
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76266 is 'n antwoord op boodskap #76255] Do, 17 April 2003 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wragtag nê? Ek ken nie so baie vegans soos vleiseters nie. Ek ken, om jou
nou die eerlike waarheid te sê, twee. Dis 'n kultuur van vleisbraai en
biltong hierdie. Selfs Mimmo's, een van ons grootste Italiaanse
restourante, het nou steak op hulle spyskaart. Oral waar ek kom sien ek net
mense wat vleis eet dat die sop so spat. Ek bly by wat ek sê, hier by ons
word vegetariërs nog as weird beskou. Vat my woord daarvoor Antie toe? Ek
bly hier.

E

wrote:
>
>
> Jy lieg dat jy blou is in die gesig.
> Daar is net soveel vegetariërs in
> Suid-Afrika as in Kanada. Heelwaar-
> skynlik meer, omdat julle bevolking
> groter is as ons s'n.En nee, ek is
> nie 'n vegetariër nie, maar eet meestal
> vegetaries in die huis omdat my man
> vegetaries is.
>
> Gloudina
>
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76268 is 'n antwoord op boodskap #76266] Do, 17 April 2003 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek lees net vandag 'n storie oor Afrikaanse troues - en blykbaar was daar 'n
vegetariërpaartjie wat hul onthaal gereel het rondom hulle voorkeur. Hulle
is as volksverraaiers beskou::))

Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3e9ea7b5.0@news1.mweb.co.za...
> Wragtag nê? Ek ken nie so baie vegans soos vleiseters nie. Ek ken, om jou
> nou die eerlike waarheid te sê, twee. Dis 'n kultuur van vleisbraai en
> biltong hierdie. Selfs Mimmo's, een van ons grootste Italiaanse
> restourante, het nou steak op hulle spyskaart. Oral waar ek kom sien ek net
> mense wat vleis eet dat die sop so spat. Ek bly by wat ek sê, hier by ons
> word vegetariërs nog as weird beskou. Vat my woord daarvoor Antie toe? Ek
> bly hier.
>
> E
>
> wrote:
>>
>>
>> Jy lieg dat jy blou is in die gesig.
>> Daar is net soveel vegetariërs in
>> Suid-Afrika as in Kanada. Heelwaar-
>> skynlik meer, omdat julle bevolking
>> groter is as ons s'n.En nee, ek is
>> nie 'n vegetariër nie, maar eet meestal
>> vegetaries in die huis omdat my man
>> vegetaries is.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: 'n Linkse Kanadees... [boodskap #76269 is 'n antwoord op boodskap #76266] Do, 17 April 2003 13:16 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek lees net vandag 'n storie oor Afrikaanse troues - en blykbaar was daar 'n
vegetariërpaartjie wat hul onthaal gereel het rondom hulle voorkeur. Hulle
is as volksverraaiers beskou::))

Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3e9ea7b5.0@news1.mweb.co.za...
> Wragtag nê? Ek ken nie so baie vegans soos vleiseters nie. Ek ken, om jou
> nou die eerlike waarheid te sê, twee. Dis 'n kultuur van vleisbraai en
> biltong hierdie. Selfs Mimmo's, een van ons grootste Italiaanse
> restourante, het nou steak op hulle spyskaart. Oral waar ek kom sien ek net
> mense wat vleis eet dat die sop so spat. Ek bly by wat ek sê, hier by ons
> word vegetariërs nog as weird beskou. Vat my woord daarvoor Antie toe? Ek
> bly hier.
>
> E
>
> wrote:
>>
>>
>> Jy lieg dat jy blou is in die gesig.
>> Daar is net soveel vegetariërs in
>> Suid-Afrika as in Kanada. Heelwaar-
>> skynlik meer, omdat julle bevolking
>> groter is as ons s'n.En nee, ek is
>> nie 'n vegetariër nie, maar eet meestal
>> vegetaries in die huis omdat my man
>> vegetaries is.
>>
>> Gloudina
>>
>
Vorige onderwerp: Re: What computer software would a witch need to use
Volgende onderwerp: Bradley-voertuig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 08:25:37 MGT 2024