Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat sê jy vir die jongmens?
Wat sê jy vir die jongmens? [boodskap #74986] Wo, 26 Maart 2003 14:08 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die Beeld (26.03.2003) het 'n artikel oor ene Dewald van den Heever van
Gauteng wat met elf (11) matriekonderskeidings nie 'n beurs kan kry nie. Die
vakbond Solidariteit oorweeg nou hulp aan die kind..

Van den Heever dink egter nie dat sy sitausie uniek is nie. Volgens die
artikels sê Dewald: " Ek ken baie studente met baie onderskeidings wat
nêrens 'n beurs kan kry nie."

(Dewald studier aan UP maar oorweeg nou 'n aanbod van die PUK - hy wil
aktuaris word.)
Re: Wat sê jy vir die jongmens? [boodskap #74996 is 'n antwoord op boodskap #74986] Wo, 26 Maart 2003 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So 'n slim kind het nie beurse nodig nie - hy kan sommer maklik plannetjies
bedink om geld te maak om vir sy studies te betaal, of hoe?
Annette

"Jonas" wrote in message
news:b5sc8v$6d7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Beeld (26.03.2003) het 'n artikel oor ene Dewald van den Heever van
> Gauteng wat met elf (11) matriekonderskeidings nie 'n beurs kan kry nie. Die
> vakbond Solidariteit oorweeg nou hulp aan die kind..
>
> Van den Heever dink egter nie dat sy sitausie uniek is nie. Volgens die
> artikels sê Dewald: " Ek ken baie studente met baie onderskeidings wat
> nêrens 'n beurs kan kry nie."
>
> (Dewald studier aan UP maar oorweeg nou 'n aanbod van die PUK - hy wil
> aktuaris word.)
>
Re: Wat sê jy vir die jongmens? [boodskap #75000 is 'n antwoord op boodskap #74996] Wo, 26 Maart 2003 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
As hy dit kon doen waarom sal hy wil swat?

"Annette" skryf in boodskap news:b5shid$2blpps$7@ID-92016.news.dfncis.de...
> So 'n slim kind het nie beurse nodig nie - hy kan sommer maklik plannetjies
> bedink om geld te maak om vir sy studies te betaal, of hoe?
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b5sc8v$6d7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die Beeld (26.03.2003) het 'n artikel oor ene Dewald van den Heever van
>> Gauteng wat met elf (11) matriekonderskeidings nie 'n beurs kan kry nie.
> Die
>> vakbond Solidariteit oorweeg nou hulp aan die kind..
>>
>> Van den Heever dink egter nie dat sy sitausie uniek is nie. Volgens die
>> artikels sê Dewald: " Ek ken baie studente met baie onderskeidings wat
>> nêrens 'n beurs kan kry nie."
>>
>> (Dewald studier aan UP maar oorweeg nou 'n aanbod van die PUK - hy wil
>> aktuaris word.)
>>
>
Re: Wat sê jy vir die jongmens? [boodskap #75013 is 'n antwoord op boodskap #74986] Wo, 26 Maart 2003 17:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die kind is ongebalanseerd! Het hy aan buitemuurse aktiwiteite deelgeneem?
Het hy in enigiets anders behalwe akademie belanggestel? Het hy ooit gaan
fliek, gaan dans, gaan swem? Die goet word ook in ag geneem as kinder
aansoeke doen vir beurse. Dit was nog altyd een van SASOL se reëls dat die
beurshouers gebalanseerd moes wees, maw hy moenie net heeldag sit en swat
nie. 11 Onderskeidings! Mensig die kind moes heeldag agter die boeke gesit
het. Wat dink jy is sy kanse om werk te kry? Ek sien mos hoe sukkel my
swaertjie om werk te kry, want sy hele lewe draai om studeer en boeke.
Sulke mense sukkel om werk te kry, daarom sal hulle ook sukkel om beurse te
kry. BALANS is die wagwoord hier.

Hy kan mos maar vir 'n studielening aansoek doen? Of hy kan deeltyds as
"barman" of kelner erens werk? Kelners verdien groot geld. My suster werk
net 3 dae 'n week as kelnerin en sy vat so R3000 p/m huis toe.

E

"Jonas" skryf in boodskap news:b5sc8v$6d7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Beeld (26.03.2003) het 'n artikel oor ene Dewald van den Heever van
> Gauteng wat met elf (11) matriekonderskeidings nie 'n beurs kan kry nie. Die
> vakbond Solidariteit oorweeg nou hulp aan die kind..
>
> Van den Heever dink egter nie dat sy sitausie uniek is nie. Volgens die
> artikels sê Dewald: " Ek ken baie studente met baie onderskeidings wat
> nêrens 'n beurs kan kry nie."
>
> (Dewald studier aan UP maar oorweeg nou 'n aanbod van die PUK - hy wil
> aktuaris word.)
>
Re: Wat sê jy vir die jongmens? [boodskap #75014 is 'n antwoord op boodskap #75013] Wo, 26 Maart 2003 18:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Elain - lees die res van die betrokke artikel (ek gaan dit nie hier oortik
nie!) - dan besluit jy of die man gebalanseerd is of nie.

Om 11 onderskeiding te kry verg baie harde werk en dissipline.

Ek is persoonlik deeglik van horde ander, baie gebalanseerde gevalle wat nie
eens antwoord kry op hul beursaansoeke nie. Dit word almal aan swartes
toegeken - en dis eintlik waaroor die Beeld-artikel handel. Ouens wat in
hulle 3de en 4de jaar elektroniese ingenieurswese is wat steeds nie beurse
van instansies soos SASOL ens. kry nie.

Wat sê jy vir sulke jongmense - jou toekoms lê in Suid-Afrika?

"Elaine" skryf in boodskap news:3e81e71f.0@news1.mweb.co.za...
> Die kind is ongebalanseerd! Het hy aan buitemuurse aktiwiteite deelgeneem?
> Het hy in enigiets anders behalwe akademie belanggestel? Het hy ooit gaan
> fliek, gaan dans, gaan swem? Die goet word ook in ag geneem as kinder
> aansoeke doen vir beurse. Dit was nog altyd een van SASOL se reëls dat die
> beurshouers gebalanseerd moes wees, maw hy moenie net heeldag sit en swat
> nie. 11 Onderskeidings! Mensig die kind moes heeldag agter die boeke gesit
> het. Wat dink jy is sy kanse om werk te kry? Ek sien mos hoe sukkel my
> swaertjie om werk te kry, want sy hele lewe draai om studeer en boeke.
> Sulke mense sukkel om werk te kry, daarom sal hulle ook sukkel om beurse te
> kry. BALANS is die wagwoord hier.
>
> Hy kan mos maar vir 'n studielening aansoek doen? Of hy kan deeltyds as
> "barman" of kelner erens werk? Kelners verdien groot geld. My suster werk
> net 3 dae 'n week as kelnerin en sy vat so R3000 p/m huis toe.
>
> E
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b5sc8v$6d7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die Beeld (26.03.2003) het 'n artikel oor ene Dewald van den Heever van
>> Gauteng wat met elf (11) matriekonderskeidings nie 'n beurs kan kry nie.
> Die
>> vakbond Solidariteit oorweeg nou hulp aan die kind..
>>
>> Van den Heever dink egter nie dat sy sitausie uniek is nie. Volgens die
>> artikels sê Dewald: " Ek ken baie studente met baie onderskeidings wat
>> nêrens 'n beurs kan kry nie."
>>
>> (Dewald studier aan UP maar oorweeg nou 'n aanbod van die PUK - hy wil
>> aktuaris word.)
>>
>
Re: Wat sê jy vir die jongmens? [boodskap #75017 is 'n antwoord op boodskap #75000] Wo, 26 Maart 2003 18:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ah!!! So ons swot nie om ons beter toe te rus vir die toekoms nie, maar om
op varsity te gaan sit terwyl ander kinders wat nie in staat is om verder te
swot nie die geleentheid te gee om solank te begin verdien om hulself solank
'n voorsprong te gee?
Ek ken nou al drie gevalle - hulle groei so aan met die jare - waar die
kinders verkies om aan te hou leer, solank hulle net nie hoef te gaan begin
werk nie. Die een ouer het haar voet neergesit en gesê sy is bereid om haar
twee te onderhou tot op 28.
28!!
Die ander een sit nog steeds met twee lerendes op 34 en 29 onderskeidelik -
doodgelukkig dat hulle leer en sy hulle voltyds onderhou.
Ongelukkig is hulle albei op Stellenbosch en wit, en die een is 'n man (
seun vir mamma), en kanse dat hulle in die akademie sal voortgaan daar, soos
beplan, word by die dag skraler.
So wat is verkeerd vir slimseun om te gaan werk, met aandklasse te begin, en
sy werkgewer so moers te be-indruk dat die vir hom 'n beurs gee en aanmoedig
om voltyds te gaan studeer, solank hy net vir ten minste 4 jaar na
voltooiing van sy studies vir hulle kom werk?
Okei okei - die kind kry nie werk nie, want hy het nie ondervinding nie. En
dit is tog so swaar om 'n kelner te wees.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b5sk39$9ko$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As hy dit kon doen waarom sal hy wil swat?
> "Annette" wrote in message
> news:b5shid$2blpps$7@ID-92016.news.dfncis.de...
>> So 'n slim kind het nie beurse nodig nie - hy kan sommer maklik
> plannetjies
>> bedink om geld te maak om vir sy studies te betaal, of hoe?
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b5sc8v$6d7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die Beeld (26.03.2003) het 'n artikel oor ene Dewald van den Heever van
>>> Gauteng wat met elf (11) matriekonderskeidings nie 'n beurs kan kry
nie.
>> Die
>>> vakbond Solidariteit oorweeg nou hulp aan die kind..
>>>
>>> Van den Heever dink egter nie dat sy sitausie uniek is nie. Volgens die
>>> artikels sê Dewald: " Ek ken baie studente met baie onderskeidings wat
>>> nêrens 'n beurs kan kry nie."
>>>
>>> (Dewald studier aan UP maar oorweeg nou 'n aanbod van die PUK - hy wil
>>> aktuaris word.)
>>>
>>
>
Re: Wat sê jy vir die jongmens? [boodskap #75034 is 'n antwoord op boodskap #75017] Do, 27 Maart 2003 04:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - dis jou woorde en nie myne nie ...

"Annette" skryf in boodskap news:b5st02$2c2aul$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ah!!! So ons swot nie om ons beter toe te rus vir die toekoms nie, maar om
> op varsity te gaan sit terwyl ander kinders wat nie in staat is om verder te
> swot nie die geleentheid te gee om solank te begin verdien om hulself solank
> 'n voorsprong te gee?
> Ek ken nou al drie gevalle - hulle groei so aan met die jare - waar die
> kinders verkies om aan te hou leer, solank hulle net nie hoef te gaan begin
> werk nie. Die een ouer het haar voet neergesit en gesê sy is bereid om haar
> twee te onderhou tot op 28.
> 28!!
> Die ander een sit nog steeds met twee lerendes op 34 en 29 onderskeidelik -
> doodgelukkig dat hulle leer en sy hulle voltyds onderhou.
> Ongelukkig is hulle albei op Stellenbosch en wit, en die een is 'n man (
> seun vir mamma), en kanse dat hulle in die akademie sal voortgaan daar, soos
> beplan, word by die dag skraler.
> So wat is verkeerd vir slimseun om te gaan werk, met aandklasse te begin, en
> sy werkgewer so moers te be-indruk dat die vir hom 'n beurs gee en aanmoedig
> om voltyds te gaan studeer, solank hy net vir ten minste 4 jaar na
> voltooiing van sy studies vir hulle kom werk?
> Okei okei - die kind kry nie werk nie, want hy het nie ondervinding nie. En
> dit is tog so swaar om 'n kelner te wees.
>
> Annette
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b5sk39$9ko$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> As hy dit kon doen waarom sal hy wil swat?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b5shid$2blpps$7@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> So 'n slim kind het nie beurse nodig nie - hy kan sommer maklik
>> plannetjies
>>> bedink om geld te maak om vir sy studies te betaal, of hoe?
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:b5sc8v$6d7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Die Beeld (26.03.2003) het 'n artikel oor ene Dewald van den Heever
> van
>>>> Gauteng wat met elf (11) matriekonderskeidings nie 'n beurs kan kry
> nie.
>>> Die
>>>> vakbond Solidariteit oorweeg nou hulp aan die kind..
>>>>
>>>> Van den Heever dink egter nie dat sy sitausie uniek is nie. Volgens
> die
>>>> artikels sê Dewald: " Ek ken baie studente met baie onderskeidings wat
>>>> nêrens 'n beurs kan kry nie."
>>>>
>>>> (Dewald studier aan UP maar oorweeg nou 'n aanbod van die PUK - hy wil
>>>> aktuaris word.)
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wat sê jy vir die jongmens? [boodskap #75047 is 'n antwoord op boodskap #74986] Do, 27 Maart 2003 10:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Die Beeld (26.03.2003) het 'n artikel oor ene Dewald van den Heever van
> Gauteng wat met elf (11) matriekonderskeidings nie 'n beurs kan kry nie. Die
> vakbond Solidariteit oorweeg nou hulp aan die kind..
>

News24 het vanoggend berig dat Pres Mandela vir die outjie 'n beurs gereel het.
By Liberty Life as ek reg onthou.
Drom
Re: Wat sê jy vir die jongmens? [boodskap #75048 is 'n antwoord op boodskap #75047] Do, 27 Maart 2003 10:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar Drom, is dit nie 'n teken dat iets horribaal verkeerd is nie - dat 'n
maatskappy nie eers vrywillig beurse kan toeken aan wie hulle wil nie, maar
wag vir 'n oudpresident om dit te reël?
Goedso aan Oom Nelson - maar nou gaan hy seker voltyds besig wees om beurse
vir ander verdienstelikes te reël.

NS - het julle ook bietjie verspoel?

Annette

Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0303270233.56ac2e51@posting.google.com...
> "Jonas" wrote in message
news:...
>> Die Beeld (26.03.2003) het 'n artikel oor ene Dewald van den Heever van
>> Gauteng wat met elf (11) matriekonderskeidings nie 'n beurs kan kry nie. Die
>> vakbond Solidariteit oorweeg nou hulp aan die kind..
>>
>
> News24 het vanoggend berig dat Pres Mandela vir die outjie 'n beurs gereel het.
> By Liberty Life as ek reg onthou.
> Drom
Re: Wat sê jy vir die jongmens? [boodskap #75057 is 'n antwoord op boodskap #75048] Do, 27 Maart 2003 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Skote Annette - dit som my reaksie tot die saak ook op toe ek van Mandela se
betrokkenheid gehoor het.

Wat van die ander verdienstelike gevalle - en ons gaan rustig voort om
hierdie groot instansies te ondersteun wat ooglopend teen ons
kinders/jongmense diskrimineer.

"Annette" skryf in boodskap news:b5ukfb$2afdcp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Maar Drom, is dit nie 'n teken dat iets horribaal verkeerd is nie - dat 'n
> maatskappy nie eers vrywillig beurse kan toeken aan wie hulle wil nie, maar
> wag vir 'n oudpresident om dit te reël?
> Goedso aan Oom Nelson - maar nou gaan hy seker voltyds besig wees om beurse
> vir ander verdienstelikes te reël.
>
> NS - het julle ook bietjie verspoel?
>
>
> Annette
>
>
> Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0303270233.56ac2e51@posting.google.com...
>> "Jonas" wrote in message
> news:...
>>> Die Beeld (26.03.2003) het 'n artikel oor ene Dewald van den Heever van
>>> Gauteng wat met elf (11) matriekonderskeidings nie 'n beurs kan kry
nie.
> Die
>>> vakbond Solidariteit oorweeg nou hulp aan die kind..
>>>
>>
>> News24 het vanoggend berig dat Pres Mandela vir die outjie 'n beurs
gereel
> het.
>> By Liberty Life as ek reg onthou.
>> Drom
>
Re: Wat sê jy vir die jongmens? [boodskap #75062 is 'n antwoord op boodskap #74996] Do, 27 Maart 2003 13:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat van emigreer? Jy mis egter een ding......slimgeid maak nie noodwendig
van jou 'n entrepeneur nie.

"Annette" skryf in boodskap news:b5shid$2blpps$7@ID-92016.news.dfncis.de...
> So 'n slim kind het nie beurse nodig nie - hy kan sommer maklik plannetjies
> bedink om geld te maak om vir sy studies te betaal, of hoe?
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b5sc8v$6d7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die Beeld (26.03.2003) het 'n artikel oor ene Dewald van den Heever van
>> Gauteng wat met elf (11) matriekonderskeidings nie 'n beurs kan kry nie.
> Die
>> vakbond Solidariteit oorweeg nou hulp aan die kind..
>>
>> Van den Heever dink egter nie dat sy sitausie uniek is nie. Volgens die
>> artikels sê Dewald: " Ek ken baie studente met baie onderskeidings wat
>> nêrens 'n beurs kan kry nie."
>>
>> (Dewald studier aan UP maar oorweeg nou 'n aanbod van die PUK - hy wil
>> aktuaris word.)
>>
>
Re: Wat sê jy vir die jongmens? [boodskap #75065 is 'n antwoord op boodskap #75062] Do, 27 Maart 2003 14:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O nee - ek mis dit nie - ek weet dit vir 'n feit - maar kom ons dink nou
bietjie nugter oor die kind - al is hy hoe slim, moes hy tog seker 'n paar
uur per dag agter die boeke deurgebring het om 11 matriekvakke te slaag - so
mens kan redelik seker aanneem sy sosiale lewe ontwikkeling het effens agter
gebly in die proses - wat natuurlik noodsaaklik is as mens as 'n entrepeneur
wil ontwikkel.
Nou lees ek die kind wil 'n aktuaris word. Wonderlik.
Ek weet egter van vele aktuarisse wat werk terwyl hulle swot en hul eksamens
skryf.
Ek weet ook van mense wat 'n M Sc in Wiskunde het ( voltydse studie) en
selfs daarna dosent in toegepaste wiskunde was, en net maar nooit die
aktuariele eksamens kon slaag nie.
So, om aktuaris te wees is net vreeslik slim nie 'n sekerheid nie.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e830339.0@news1.mweb.co.za...
> Wat van emigreer? Jy mis egter een ding......slimgeid maak nie noodwendig
> van jou 'n entrepeneur nie.
> "Annette" wrote in message
> news:b5shid$2blpps$7@ID-92016.news.dfncis.de...
>> So 'n slim kind het nie beurse nodig nie - hy kan sommer maklik
> plannetjies
>> bedink om geld te maak om vir sy studies te betaal, of hoe?
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b5sc8v$6d7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die Beeld (26.03.2003) het 'n artikel oor ene Dewald van den Heever van
>>> Gauteng wat met elf (11) matriekonderskeidings nie 'n beurs kan kry
nie.
>> Die
>>> vakbond Solidariteit oorweeg nou hulp aan die kind..
>>>
>>> Van den Heever dink egter nie dat sy sitausie uniek is nie. Volgens die
>>> artikels sê Dewald: " Ek ken baie studente met baie onderskeidings wat
>>> nêrens 'n beurs kan kry nie."
>>>
>>> (Dewald studier aan UP maar oorweeg nou 'n aanbod van die PUK - hy wil
>>> aktuaris word.)
>>>
>>
>
Re: Wat sê jy vir die jongmens? [boodskap #75078 is 'n antwoord op boodskap #75048] Vr, 28 Maart 2003 03:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is dit egter nie tragies dat Mandela en Solidariteit aandag aan die saak
moet skenk nie.

Dis die resultaat van rassisme onder die naam regstellende aksies.

En glo my - hierdie jongmense en ander soortgelyke jongmense is nie blind en
doof nie - hy en sy is geen lojaliteit aan die land verskuldig nie.

Ek wonder wat sê die mense wat Suid-Afrikaners wil aanmoedig om terug te
keer van die stand van sake?

"Annette" skryf in boodskap news:b5ukfb$2afdcp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Maar Drom, is dit nie 'n teken dat iets horribaal verkeerd is nie - dat 'n
> maatskappy nie eers vrywillig beurse kan toeken aan wie hulle wil nie, maar
> wag vir 'n oudpresident om dit te reël?
> Goedso aan Oom Nelson - maar nou gaan hy seker voltyds besig wees om beurse
> vir ander verdienstelikes te reël.
>
> NS - het julle ook bietjie verspoel?
>
>
> Annette
>
>
> Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0303270233.56ac2e51@posting.google.com...
>> "Jonas" wrote in message
> news:...
>>> Die Beeld (26.03.2003) het 'n artikel oor ene Dewald van den Heever van
>>> Gauteng wat met elf (11) matriekonderskeidings nie 'n beurs kan kry
nie.
> Die
>>> vakbond Solidariteit oorweeg nou hulp aan die kind..
>>>
>>
>> News24 het vanoggend berig dat Pres Mandela vir die outjie 'n beurs
gereel
> het.
>> By Liberty Life as ek reg onthou.
>> Drom
>
Re: Wat sê jy vir die jongmens? [boodskap #75079 is 'n antwoord op boodskap #75048] Vr, 28 Maart 2003 06:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
">
> NS - het julle ook bietjie verspoel?
>
>
> Annette

Nee, gelukkig nie. Vloede is nogal 'n redelike probleem hier, maar ons
het lanklaas 'n gtote gehad.

Drom
Re: Wat sê jy vir die jongmens? [boodskap #75084 is 'n antwoord op boodskap #75065] Vr, 28 Maart 2003 10:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy is reg...elke mens is anders. Ek het 'n vreeslike slim vriend wat vir
jarre by 'n universiteit werk en die vermoë en intelligensie het om 'n pot
vol geld in die privaatsektor te maak [rekenaars], maar hy stel nie belang
nie. Solank hy net naby een van die kragtigste rekenaars in die land is en
hy die nuutste dinge kan beleef sover dit rekenaars aangaan, is hy tevrede
soos 'n vark in Palestina.

"Annette" skryf in boodskap news:b5v203$27ro$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> O nee - ek mis dit nie - ek weet dit vir 'n feit - maar kom ons dink nou
> bietjie nugter oor die kind - al is hy hoe slim, moes hy tog seker 'n paar
> uur per dag agter die boeke deurgebring het om 11 matriekvakke te slaag - so
> mens kan redelik seker aanneem sy sosiale lewe ontwikkeling het effens agter
> gebly in die proses - wat natuurlik noodsaaklik is as mens as 'n entrepeneur
> wil ontwikkel.
> Nou lees ek die kind wil 'n aktuaris word. Wonderlik.
> Ek weet egter van vele aktuarisse wat werk terwyl hulle swot en hul eksamens
> skryf.
> Ek weet ook van mense wat 'n M Sc in Wiskunde het ( voltydse studie) en
> selfs daarna dosent in toegepaste wiskunde was, en net maar nooit die
> aktuariele eksamens kon slaag nie.
> So, om aktuaris te wees is net vreeslik slim nie 'n sekerheid nie.
>
> Annette
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e830339.0@news1.mweb.co.za...
>> Wat van emigreer? Jy mis egter een ding......slimgeid maak nie
> noodwendig
>> van jou 'n entrepeneur nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:b5shid$2blpps$7@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> So 'n slim kind het nie beurse nodig nie - hy kan sommer maklik
>> plannetjies
>>> bedink om geld te maak om vir sy studies te betaal, of hoe?
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:b5sc8v$6d7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Die Beeld (26.03.2003) het 'n artikel oor ene Dewald van den Heever
> van
>>>> Gauteng wat met elf (11) matriekonderskeidings nie 'n beurs kan kry
> nie.
>>> Die
>>>> vakbond Solidariteit oorweeg nou hulp aan die kind..
>>>>
>>>> Van den Heever dink egter nie dat sy sitausie uniek is nie. Volgens
> die
>>>> artikels sê Dewald: " Ek ken baie studente met baie onderskeidings wat
>>>> nêrens 'n beurs kan kry nie."
>>>>
>>>> (Dewald studier aan UP maar oorweeg nou 'n aanbod van die PUK - hy wil
>>>> aktuaris word.)
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wat sê jy vir die jongmens? [boodskap #75095 is 'n antwoord op boodskap #75084] Vr, 28 Maart 2003 14:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"
> Jy is reg...elke mens is anders. Ek het 'n vreeslike slim vriend wat vir
> jarre by 'n universiteit werk en die vermoë en intelligensie het om 'n pot
> vol geld in die privaatsektor te maak [rekenaars], maar hy stel nie belang
> nie. Solank hy net naby een van die kragtigste rekenaars in die land is en
> hy die nuutste dinge kan beleef sover dit rekenaars aangaan, is hy tevrede
> soos 'n vark in Palestina.

'n Gejaag na wind.
Re: Wat sê jy vir die jongmens? [boodskap #75110 is 'n antwoord op boodskap #75095] Sa, 29 Maart 2003 06:08 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem saam, maar wat sê die statistieke? Hoeveel mense werk vir 'n baas
teenoor die wat hulle eie ding doen? Ek sou forweg raai dat dit seker ten
minste 80% salaristrekkers wees? Wat is fout met mense dat hulle werk vir
aftrede? Dan's jy oud en oor die muur en kan jy in elk geval nie meer
dinge behoorlik geniet nie! Ek moet nog die ou ook sien wat hom doodwerk.
Wat maak jou so moeg dat jy moet aftree? Of is dit gatvol vir 'n werk wat
jy in elk geval nie geniet het nie?

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0303280656.4cafbb9e@posting.google.com...
> "Suidwester"
>> Jy is reg...elke mens is anders. Ek het 'n vreeslike slim vriend wat vir
>> jarre by 'n universiteit werk en die vermoë en intelligensie het om 'n pot
>> vol geld in die privaatsektor te maak [rekenaars], maar hy stel nie belang
>> nie. Solank hy net naby een van die kragtigste rekenaars in die land is en
>> hy die nuutste dinge kan beleef sover dit rekenaars aangaan, is hy tevrede
>> soos 'n vark in Palestina.
>
> 'n Gejaag na wind.
Vorige onderwerp: Hello almal
Volgende onderwerp: Ouditeur-generaal se 2003-verslag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 11:36:40 MGT 2024