Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hello almal
Hello almal [boodskap #75086] Vr, 28 Maart 2003 12:01 na volgende boodskap
BitterEinder  is tans af-lyn  BitterEinder
Boodskappe: 37
Geregistreer: Maart 2003
Karma: 0
Volle Lid
Op skool het hulle my Tak Haar genoem. Dis nou toe ek nog hare gehad
het. Vandag sal ek sekerlik as 'Ou Bles' bekend staan. Ja, die pens is
groot, die rug is seer en die hart is swak. Tipies Afrikaner. Die jare
jaag verby maar die groot huis en mooi karre maak op vir die verlies
van seksdrang.
Re: Hello almal [boodskap #75087 is 'n antwoord op boodskap #75086] Vr, 28 Maart 2003 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Ek sal maar uitkyk vir die ouens met kleinhuisies en karretjies:)))
Annette

"BitterEinder" skryf in boodskap news:dc6ce655.0303280401.4f72f2d@posting.google.com...
> Op skool het hulle my Tak Haar genoem. Dis nou toe ek nog hare gehad
> het. Vandag sal ek sekerlik as 'Ou Bles' bekend staan. Ja, die pens is
> groot, die rug is seer en die hart is swak. Tipies Afrikaner. Die jare
> jaag verby maar die groot huis en mooi karre maak op vir die verlies
> van seksdrang.
Re: Hello almal [boodskap #75088 is 'n antwoord op boodskap #75087] Vr, 28 Maart 2003 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Klein huisies of kleinhuisies - twee verskillende dinge vir verskillende
toepassings.

:-)

TJ
Re: Hello almal [boodskap #75089 is 'n antwoord op boodskap #75088] Vr, 28 Maart 2003 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O ek weet, ek weet:)))
Maar wat is 'n klein huisie sonder 'n kleinhuisie?:)))
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3e84494b$0$237@hades.is.co.za...
> Klein huisies of kleinhuisies - twee verskillende dinge vir verskillende
> toepassings.
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Hello almal [boodskap #75090 is 'n antwoord op boodskap #75089] Vr, 28 Maart 2003 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
'n Huisie met 'n klankie.

:-)

TJ
Re: Hello almal [boodskap #75093 is 'n antwoord op boodskap #75086] Vr, 28 Maart 2003 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
tak_...@yahoo.co.uk (BitterEinder) skryf in boodskap news:...
> Op skool het hulle my Tak Haar genoem. Dis nou toe ek nog hare gehad
> het. Vandag sal ek sekerlik as 'Ou Bles' bekend staan. Ja, die pens is
> groot, die rug is seer en die hart is swak. Tipies Afrikaner. Die jare
> jaag verby maar die groot huis en mooi karre maak op vir die verlies
> van seksdrang.

Dis agv die stress oor die paaiemente van daai groot huis en mooi
karre dat jy nie meer hare het nie...
Re: Hello almal [boodskap #75094 is 'n antwoord op boodskap #75093] Vr, 28 Maart 2003 14:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wou net sê jy klink heel normaal...............

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0303280653.3ea2181b@posting.google.com...
> tak_...@yahoo.co.uk (BitterEinder) wrote in message
news:...
>> Op skool het hulle my Tak Haar genoem. Dis nou toe ek nog hare gehad
>> het. Vandag sal ek sekerlik as 'Ou Bles' bekend staan. Ja, die pens is
>> groot, die rug is seer en die hart is swak. Tipies Afrikaner. Die jare
>> jaag verby maar die groot huis en mooi karre maak op vir die verlies
>> van seksdrang.
>
> Dis agv die stress oor die paaiemente van daai groot huis en mooi
> karre dat jy nie meer hare het nie...
Re: Hello almal [boodskap #75105 is 'n antwoord op boodskap #75090] Vr, 28 Maart 2003 21:32 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Huisie met stinkhout:))
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3e845064$0$229@hades.is.co.za...
> 'n Huisie met 'n klankie.
>
> :-)
>
> TJ
>
Vorige onderwerp: Hou verby, Gloudina, dís weer 'n engelse eentjie...
Volgende onderwerp: Wat sê jy vir die jongmens?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 03:32:56 MGT 2024