Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lotto
Lotto [boodskap #74614] Di, 18 Maart 2003 09:31 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat dink julle van die skelmspul van 33 "ongelukkige" wenners, en die
besonder hoë uitbetaling van net 3 nommers reg?

Annette
Re: Lotto [boodskap #74644 is 'n antwoord op boodskap #74614] Wo, 19 Maart 2003 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Wat dink julle van die skelmspul van 33 "ongelukkige" wenners, en die
> besonder hoë uitbetaling van net 3 nommers reg?
>

Annette

As ek 'n R5 muntstuk as kleingeld kry in 'n winkel wat Lotto kaartjies
verkoop, kry ek vir my twee kaartjies daarmee. Sulke "geragnskikte"
nommers soos wat Saterdag gewen het dink ek nooit eers aan nie, maar
bleikbaar is daar baie wat dit wel doen.

Drom
Re: Lotto [boodskap #74646 is 'n antwoord op boodskap #74644] Wo, 19 Maart 2003 07:03 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is so - blykbaar is bevat die grootste % kaartjies elke week die nommers
1 -6. As dit inkom, betaal die 3-nommers meer uit as die jekpot;))
Annette

message news:1e507c17.0303182251.2111ddc@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Wat dink julle van die skelmspul van 33 "ongelukkige" wenners, en die
>> besonder hoë uitbetaling van net 3 nommers reg?
>>
>
> Annette
>
> As ek 'n R5 muntstuk as kleingeld kry in 'n winkel wat Lotto kaartjies
> verkoop, kry ek vir my twee kaartjies daarmee. Sulke "geragnskikte"
> nommers soos wat Saterdag gewen het dink ek nooit eers aan nie, maar
> bleikbaar is daar baie wat dit wel doen.
>
> Drom
Vorige onderwerp: Bolliewood is hier.
Volgende onderwerp: Misoes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 09:11:26 MGT 2024