Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nou hoe werk dit?
Nou hoe werk dit? [boodskap #74130] So, 02 Maart 2003 06:00 na volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Doen die volgende:

1 Open 'n nuwe 'Word' dokument
2 Tik die volgende
= rand(200,99)
3 Slaan 'Enter' en wag so 2-3 sekondes
---
Re: Nou hoe werk dit? [boodskap #74131 is 'n antwoord op boodskap #74130] So, 02 Maart 2003 07:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis 'n paaseier ("easter egg") in die sagteware.

Hier is 'n paar webwerwe met meer:

http://www.eeggs.com/
"Hidden secrets in Software, Movies, Music, and More. The things you use and
see everyday probably have hidden Easter Eggs in them, and this is the place
to ... "
http://www.eggheaven2000.com/
"Search the Database for Easter Eggs in your Applications & Games!"
http://www.cnet.com/software/0-8888-8-9066775-1.html
"CNET uncovers hidden goodies across the Net"
http://www.softwaretipsandtricks.com/eastereggs/
"Here you will find Easter eggs
for most of the software and programs you use. What is an "Easter Egg"? ...
"

Dis nogal erg as jy dink aan al die GBs, MBs en KBs wat jy nodig het om van
die sagteware te laai en dan is die helfte vir Bugs Bunny!

:-)

TJ
www.artslink.co.za
Re: Nou hoe werk dit? [boodskap #74132 is 'n antwoord op boodskap #74130] So, 02 Maart 2003 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afro Ozzie  is tans af-lyn  Afro Ozzie
Boodskappe: 37
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
http://www2.corvallis.k12.or.us/staff_development/techtips/d ummy_text.htm
Hulle verduidelik dit nogal goed

"Tobie" skryf in boodskap news:b3s6op$n3f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Doen die volgende:
>
> 1 Open 'n nuwe 'Word' dokument
> 2 Tik die volgende
> = rand(200,99)
> 3 Slaan 'Enter' en wag so 2-3 sekondes
> ---
>
Re: Nou hoe werk dit? [boodskap #74133 is 'n antwoord op boodskap #74132] So, 02 Maart 2003 17:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het hierdie dinge iets met satanisme uit te waai?
Ek vra net - ek het 'n vermoede hier is 'n paar heksery-studente op die ng!
; -)))

"Afro Ozzie" skryf in boodskap news:b3sl5f$1lu9$1@austar-news.austar.net.au...
> http://www2.corvallis.k12.or.us/staff_development/techtips/d ummy_text.htm
> Hulle verduidelik dit nogal goed
>
> "Tobie" wrote in message
> news:b3s6op$n3f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Doen die volgende:
>>
>> 1 Open 'n nuwe 'Word' dokument
>> 2 Tik die volgende
>> = rand(200,99)
>> 3 Slaan 'Enter' en wag so 2-3 sekondes
>> ---
>>
>
Re: Nou weet ek hoe dit [boodskap #74135 is 'n antwoord op boodskap #74130] So, 02 Maart 2003 18:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
dankie aan die TJ en Afro Ossie wat positief gereageer het op my vraag en
dan ook die informasie so oorgedra het, ek is seker dat daar andere ook is
wat dit nie geweet het nie. Nooit te oud om te leer nie.
Re: Nou hoe werk dit? [boodskap #74148 is 'n antwoord op boodskap #74133] Ma, 03 Maart 2003 07:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dan moet ons hulle hier ontheks: Sien jy hulle ook raak agter elke bos ?

Ek is hier op die Bos, nie agter die bos nie.
Thys oppie Bos

"Jonas" skryf in boodskap news:b3tdrv$f2l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het hierdie dinge iets met satanisme uit te waai?
> Ek vra net - ek het 'n vermoede hier is 'n paar heksery-studente op die ng!
> ; -)))
>
Re: Nou hoe werk dit? [boodskap #74151 is 'n antwoord op boodskap #74148] Ma, 03 Maart 2003 07:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kan nie verstaan hoe mense nog kan dink heksery is sleg nie - ons het tog
grootgeword met Liewe Heksie, en Wendy, die vriendelike heksie in die
komieks.
Annette

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:b3uvqg$2d3d$1@news.adamastor.ac.za...
> Dan moet ons hulle hier ontheks: Sien jy hulle ook raak agter elke bos ?
>
> Ek is hier op die Bos, nie agter die bos nie.
> Thys oppie Bos
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b3tdrv$f2l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Het hierdie dinge iets met satanisme uit te waai?
>> Ek vra net - ek het 'n vermoede hier is 'n paar heksery-studente op die
> ng!
>> ; -)))
>>
>
Re: Nou hoe werk dit? [boodskap #74156 is 'n antwoord op boodskap #74151] Ma, 03 Maart 2003 10:39 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ek het ook so gedink. Maar daar is 'n paar afwykings op die ng.,
glo my ....

"Annette" skryf in boodskap news:b3v12m$1q96kr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek kan nie verstaan hoe mense nog kan dink heksery is sleg nie - ons het tog
> grootgeword met Liewe Heksie, en Wendy, die vriendelike heksie in die
> komieks.
> Annette
>
> "Thys de Wet" wrote in message
> news:b3uvqg$2d3d$1@news.adamastor.ac.za...
>> Dan moet ons hulle hier ontheks: Sien jy hulle ook raak agter elke bos ?
>>
>> Ek is hier op die Bos, nie agter die bos nie.
>> Thys oppie Bos
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b3tdrv$f2l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Het hierdie dinge iets met satanisme uit te waai?
>>> Ek vra net - ek het 'n vermoede hier is 'n paar heksery-studente op
die
>> ng!
>>> ; -)))
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Fleck se vertraagde reaksie
Volgende onderwerp: Ek's terug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 09:31:01 MGT 2024