Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Fleck se vertraagde reaksie
Fleck se vertraagde reaksie [boodskap #74146] Ma, 03 Maart 2003 07:18 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het nie die wedstryd gesien nie, maar blykbaar het Fleck se koppie toe eers
Saterdag uitgehak, 'n hele week na die kopstamp.:))

Omdat ek nie die wedstryd gesien het nie, kan ek nie sê of die Stormers of
die Cats Saterdag die swakste gespeel het nie.
Weet iemand?

Wat gaan aan met die Bulle dat hulle so wegbreek van tradisie?:))

Annette
Re: Fleck se vertraagde reaksie [boodskap #74149 is 'n antwoord op boodskap #74146] Ma, 03 Maart 2003 07:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Die Cats was myle swakker as die Stormers, wat teen 'n baie effektiewe span
Highlanders gespeel het. Wat bedoel jy met Fleck se kop-uithaak?
Wouter

"Annette" skryf in boodskap news:b3uvu9$1qsaus$3@ID-92016.news.dfncis.de...
Het nie die wedstryd gesien nie, maar blykbaar het Fleck se
koppie toe eers Saterdag uitgehak, 'n hele week na die kopstamp.:))

Omdat ek nie die wedstryd gesien het nie, kan ek nie sê of die
Stormers of die Cats Saterdag die swakste gespeel het nie.
Weet iemand?

Wat gaan aan met die Bulle dat hulle so wegbreek van tradisie?:))

Annette
Re: Fleck se vertraagde reaksie [boodskap #74152 is 'n antwoord op boodskap #74149] Ma, 03 Maart 2003 07:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit was aan my vertel Saterdag deur 'n vurige Stormers ondersteuner wat die
wedstryd gesien het, dat Fleck weer sy bakleierige moeilikheidsoekerige
self was.
Die kop uithaak was sy woorde, en ek het geen rede om sy mening in twyfel te
trek nie.

Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e6304ba.0@news1.mweb.co.za...
> Die Cats was myle swakker as die Stormers, wat teen 'n baie effektiewe span
> Highlanders gespeel het. Wat bedoel jy met Fleck se kop-uithaak?
> Wouter
>
> "Annette" wrote in message
> news:b3uvu9$1qsaus$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Het nie die wedstryd gesien nie, maar blykbaar het Fleck se
> koppie toe eers Saterdag uitgehak, 'n hele week na die kopstamp.:))
>
> Omdat ek nie die wedstryd gesien het nie, kan ek nie sê of die
> Stormers of die Cats Saterdag die swakste gespeel het nie.
> Weet iemand?
>
> Wat gaan aan met die Bulle dat hulle so wegbreek van tradisie?:))
>
> Annette
>
Re: Fleck se vertraagde reaksie [boodskap #74154 is 'n antwoord op boodskap #74152] Ma, 03 Maart 2003 07:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het Fleck dan ooit 'n 'kop' gehad? As hy 'n bal kry begin hy rondhol soos
'n hoender sonder 'n kop! Nie sy opponente of sy eie span weet naderhand
waarheen hy wil nie. Dan is hy ook een van die geniepsigste spelers op
die veld. Het julle dalk vergeet van sy skop na Venter se kop laasjaar?
Dalk mis hy vir Tongetjie.....die dat hy so gefrustreerd is?

"Annette" skryf in boodskap news:b3v12o$1q96kr$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit was aan my vertel Saterdag deur 'n vurige Stormers ondersteuner wat die
> wedstryd gesien het, dat Fleck weer sy bakleierige moeilikheidsoekerige
> self was.
> Die kop uithaak was sy woorde, en ek het geen rede om sy mening in twyfel te
> trek nie.
>
> Annette
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3e6304ba.0@news1.mweb.co.za...
>> Die Cats was myle swakker as die Stormers, wat teen 'n baie effektiewe
> span
>> Highlanders gespeel het. Wat bedoel jy met Fleck se kop-uithaak?
>> Wouter
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b3uvu9$1qsaus$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Het nie die wedstryd gesien nie, maar blykbaar het Fleck se
>> koppie toe eers Saterdag uitgehak, 'n hele week na die kopstamp.:))
>>
>> Omdat ek nie die wedstryd gesien het nie, kan ek nie sê of die
>> Stormers of die Cats Saterdag die swakste gespeel het nie.
>> Weet iemand?
>>
>> Wat gaan aan met die Bulle dat hulle so wegbreek van tradisie?:))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Fleck se vertraagde reaksie [boodskap #74155 is 'n antwoord op boodskap #74154] Ma, 03 Maart 2003 10:37 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Hulle" sou beter gedoen het as hulle vir Flekkie vir 4 weke verban het?
Geregtigheid sal seevier ....

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e630be7.0@news1.mweb.co.za...
> Het Fleck dan ooit 'n 'kop' gehad? As hy 'n bal kry begin hy rondhol soos
> 'n hoender sonder 'n kop! Nie sy opponente of sy eie span weet naderhand
> waarheen hy wil nie. Dan is hy ook een van die geniepsigste spelers op
> die veld. Het julle dalk vergeet van sy skop na Venter se kop laasjaar?
> Dalk mis hy vir Tongetjie.....die dat hy so gefrustreerd is?
> "Annette" wrote in message
> news:b3v12o$1q96kr$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dit was aan my vertel Saterdag deur 'n vurige Stormers ondersteuner wat
> die
>> wedstryd gesien het, dat Fleck weer sy bakleierige moeilikheidsoekerige
>> self was.
>> Die kop uithaak was sy woorde, en ek het geen rede om sy mening in
twyfel
> te
>> trek nie.
>>
>> Annette
>>
>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>> news:3e6304ba.0@news1.mweb.co.za...
>>> Die Cats was myle swakker as die Stormers, wat teen 'n baie effektiewe
>> span
>>> Highlanders gespeel het. Wat bedoel jy met Fleck se kop-uithaak?
>>> Wouter
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b3uvu9$1qsaus$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Het nie die wedstryd gesien nie, maar blykbaar het Fleck se
>>> koppie toe eers Saterdag uitgehak, 'n hele week na die kopstamp.:))
>>>
>>> Omdat ek nie die wedstryd gesien het nie, kan ek nie sê of die
>>> Stormers of die Cats Saterdag die swakste gespeel het nie.
>>> Weet iemand?
>>>
>>> Wat gaan aan met die Bulle dat hulle so wegbreek van tradisie?:))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Ek stem saam met Clive Rice
Volgende onderwerp: Nou hoe werk dit?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 20:37:31 MGT 2024