Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » AJ vir 4 weke uit spel
AJ vir 4 weke uit spel [boodskap #74017] Wo, 26 Februarie 2003 06:51 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Belaglik.
Indien die reël en strawwe konsekwent toegepas gaan word, gaan die Super
12-spanne leegloop.
Dat Aj wou kopstamp is so - maar hy het nie vir Fleck getref nie. (Dis
jammer - en daarvoor moes hy gestraf word....)
Gaan ons nou ouens bloot straf omdat hy 'n hou gooi - wat nie tref nie?
Belaglik.
Re: AJ vir 4 weke uit spel [boodskap #74018 is 'n antwoord op boodskap #74017] Wo, 26 Februarie 2003 06:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien is dit 'n goeie idee - dan kry die ander ouens kans om te speel:))
Fleck moet 'n vreeslike persoonlikheid hê dat almal net vir hom wil bykom:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b3ho5i$epj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Belaglik.
> Indien die reël en strawwe konsekwent toegepas gaan word, gaan die Super
> 12-spanne leegloop.
> Dat Aj wou kopstamp is so - maar hy het nie vir Fleck getref nie. (Dis
> jammer - en daarvoor moes hy gestraf word....)
> Gaan ons nou ouens bloot straf omdat hy 'n hou gooi - wat nie tref nie?
> Belaglik.
>
Re: AJ vir 4 weke uit spel [boodskap #74019 is 'n antwoord op boodskap #74017] Wo, 26 Februarie 2003 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Jonas" wrote in message ...
> Belaglik.
> Indien die reël en strawwe konsekwent toegepas gaan word, gaan die Super
> 12-spanne leegloop.
> Dat Aj wou kopstamp is so - maar hy het nie vir Fleck getref nie. (Dis
> jammer - en daarvoor moes hy gestraf word....)
> Gaan ons nou ouens bloot straf omdat hy 'n hou gooi - wat nie tref nie?
> Belaglik.
>

Nie getref nie?????? Gaan kyk weer.
As dit 'n oorsese speler was sou ek wou hê dat dit meer as 4 weke moes
wees, maar ter wille van die SA super 12 spanne is 4 weke seker maar
genoeg:-)

Moet sê die wedstryd het my houding teenoor Fleck so bietjie verander.
Na verlede seisoen het ek gehoop ek sien Fleck nooit weer in 'n Stormer
of Springbok span nie, want hy verloor ALTYD sy humeur en staan
strafskoppe af of word afgestuur. Die Sharks het dit probeer uitbuit
en al van vroeg in die wedstryd hom getarget met ten minste twee
elmboog stampe voor die kopstamp en Fleck het nie eens probeer om
iets terug te doen nie (behalwe om goed te speel). Dit het natuurlik
gehelp dat Corne elke keer eerste by Fleck was om met hom te gesels.
Re: AJ vir 4 weke uit spel [boodskap #74020 is 'n antwoord op boodskap #74019] Wo, 26 Februarie 2003 07:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja ek wonder ook of Jonas die ding mooi gekyk het. AJ het vir Fleck
getref, en alhoewel ek g'n ondersteuner van loskop Fleck is nie, so iets
hoort nie op 'n rugbyveld nie. Venter kan dankbaar wees dat hy nog hierdie
jaar mag speel! Die ou kan nie veel breins hê om so iets reg voor die
skeidsregter te doen nie......en hy was die kaptein nogal. G'n wonder die
Sharks was so hulpeloos nie....

"Stone" skryf in boodskap news:b3hp9l$f8s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Jonas" wrote in message ...
>> Belaglik.
>> Indien die reël en strawwe konsekwent toegepas gaan word, gaan die Super
>> 12-spanne leegloop.
>> Dat Aj wou kopstamp is so - maar hy het nie vir Fleck getref nie. (Dis
>> jammer - en daarvoor moes hy gestraf word....)
>> Gaan ons nou ouens bloot straf omdat hy 'n hou gooi - wat nie tref nie?
>> Belaglik.
>>
>
> Nie getref nie?????? Gaan kyk weer.
> As dit 'n oorsese speler was sou ek wou hê dat dit meer as 4 weke moes
> wees, maar ter wille van die SA super 12 spanne is 4 weke seker maar
> genoeg:-)
>
> Moet sê die wedstryd het my houding teenoor Fleck so bietjie verander.
> Na verlede seisoen het ek gehoop ek sien Fleck nooit weer in 'n Stormer
> of Springbok span nie, want hy verloor ALTYD sy humeur en staan
> strafskoppe af of word afgestuur. Die Sharks het dit probeer uitbuit
> en al van vroeg in die wedstryd hom getarget met ten minste twee
> elmboog stampe voor die kopstamp en Fleck het nie eens probeer om
> iets terug te doen nie (behalwe om goed te speel). Dit het natuurlik
> gehelp dat Corne elke keer eerste by Fleck was om met hom te gesels.
>
Re: AJ vir 4 weke uit spel [boodskap #74021 is 'n antwoord op boodskap #74019] Wo, 26 Februarie 2003 07:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So Stone, bedoel jy as Corné die einde van die seisoen uittree, dit ook die
einde van Fleck gaan wees?:)))
Annette

"Stone" skryf in boodskap news:b3hp9l$f8s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Jonas" wrote in message ...
>> Belaglik.
>> Indien die reël en strawwe konsekwent toegepas gaan word, gaan die Super
>> 12-spanne leegloop.
>> Dat Aj wou kopstamp is so - maar hy het nie vir Fleck getref nie. (Dis
>> jammer - en daarvoor moes hy gestraf word....)
>> Gaan ons nou ouens bloot straf omdat hy 'n hou gooi - wat nie tref nie?
>> Belaglik.
>>
>
> Nie getref nie?????? Gaan kyk weer.
> As dit 'n oorsese speler was sou ek wou hê dat dit meer as 4 weke moes
> wees, maar ter wille van die SA super 12 spanne is 4 weke seker maar
> genoeg:-)
>
> Moet sê die wedstryd het my houding teenoor Fleck so bietjie verander.
> Na verlede seisoen het ek gehoop ek sien Fleck nooit weer in 'n Stormer
> of Springbok span nie, want hy verloor ALTYD sy humeur en staan
> strafskoppe af of word afgestuur. Die Sharks het dit probeer uitbuit
> en al van vroeg in die wedstryd hom getarget met ten minste twee
> elmboog stampe voor die kopstamp en Fleck het nie eens probeer om
> iets terug te doen nie (behalwe om goed te speel). Dit het natuurlik
> gehelp dat Corne elke keer eerste by Fleck was om met hom te gesels.
>
Re: AJ vir 4 weke uit spel [boodskap #74022 is 'n antwoord op boodskap #74020] Wo, 26 Februarie 2003 07:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe kan jy breins en 'n rugbyspeler in een sin noem?:)))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e5c6bd9.0@news1.mweb.co.za...
> Ja ek wonder ook of Jonas die ding mooi gekyk het. AJ het vir Fleck
> getref, en alhoewel ek g'n ondersteuner van loskop Fleck is nie, so iets
> hoort nie op 'n rugbyveld nie. Venter kan dankbaar wees dat hy nog hierdie
> jaar mag speel! Die ou kan nie veel breins hê om so iets reg voor die
> skeidsregter te doen nie......en hy was die kaptein nogal. G'n wonder die
> Sharks was so hulpeloos nie....
> "Stone" wrote in message
> news:b3hp9l$f8s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> "Jonas" wrote in message ...
>>> Belaglik.
>>> Indien die reël en strawwe konsekwent toegepas gaan word, gaan die Super
>>> 12-spanne leegloop.
>>> Dat Aj wou kopstamp is so - maar hy het nie vir Fleck getref nie. (Dis
>>> jammer - en daarvoor moes hy gestraf word....)
>>> Gaan ons nou ouens bloot straf omdat hy 'n hou gooi - wat nie tref nie?
>>> Belaglik.
>>>
>>
>> Nie getref nie?????? Gaan kyk weer.
>> As dit 'n oorsese speler was sou ek wou hê dat dit meer as 4 weke moes
>> wees, maar ter wille van die SA super 12 spanne is 4 weke seker maar
>> genoeg:-)
>>
>> Moet sê die wedstryd het my houding teenoor Fleck so bietjie verander.
>> Na verlede seisoen het ek gehoop ek sien Fleck nooit weer in 'n Stormer
>> of Springbok span nie, want hy verloor ALTYD sy humeur en staan
>> strafskoppe af of word afgestuur. Die Sharks het dit probeer uitbuit
>> en al van vroeg in die wedstryd hom getarget met ten minste twee
>> elmboog stampe voor die kopstamp en Fleck het nie eens probeer om
>> iets terug te doen nie (behalwe om goed te speel). Dit het natuurlik
>> gehelp dat Corne elke keer eerste by Fleck was om met hom te gesels.
>>
>
Re: AJ vir 4 weke uit spel [boodskap #74023 is 'n antwoord op boodskap #74018] Wo, 26 Februarie 2003 07:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur:

> "Jonas" wrote in message
> news:b3ho5i$epj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Belaglik.
>> Indien die reël en strawwe konsekwent toegepas gaan word, gaan die Super
>> 12-spanne leegloop.
>> Dat Aj wou kopstamp is so - maar hy het nie vir Fleck getref nie. (Dis
>> jammer - en daarvoor moes hy gestraf word....)
>> Gaan ons nou ouens bloot straf omdat hy 'n hou gooi - wat nie tref nie?
>> Belaglik.

Ek is bevrees jy is belaglik ou maat... Dit is net so goed om die 'Poging
tot moord' ding af te skaf. Hoekom moet mens gestraf word as jy die ou nie
eers dood gemaak het nie.... ? :-), Dat AJ af gestuur is is niks minder as
reg nie. As Krige iets soortgelyks gedoen het, was dit ewe regverdig indien
hy sou afgestuur word. Vuilspel hoort nie in die sport nie, nog minder
tussen twee SA spanne.
Re: AJ vir 4 weke uit spel [boodskap #74024 is 'n antwoord op boodskap #74023] Wo, 26 Februarie 2003 08:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En Corné het juis so mooi gevra dat die SA spanne nie hulle eie spelers moet
probeer om te vernietig nie, dit is die NZlanders en Aussies se werk:))
Annette

wrote in message
news:3e5c710c$0$15107$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b3ho5i$epj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Belaglik.
>>> Indien die reël en strawwe konsekwent toegepas gaan word, gaan die Super
>>> 12-spanne leegloop.
>>> Dat Aj wou kopstamp is so - maar hy het nie vir Fleck getref nie. (Dis
>>> jammer - en daarvoor moes hy gestraf word....)
>>> Gaan ons nou ouens bloot straf omdat hy 'n hou gooi - wat nie tref nie?
>>> Belaglik.
>
>
>
> Ek is bevrees jy is belaglik ou maat... Dit is net so goed om die 'Poging
> tot moord' ding af te skaf. Hoekom moet mens gestraf word as jy die ou nie
> eers dood gemaak het nie.... ? :-), Dat AJ af gestuur is is niks minder as
> reg nie. As Krige iets soortgelyks gedoen het, was dit ewe regverdig indien
> hy sou afgestuur word. Vuilspel hoort nie in die sport nie, nog minder
> tussen twee SA spanne.
>
Re: AJ vir 4 weke uit spel [boodskap #74035 is 'n antwoord op boodskap #74023] Wo, 26 Februarie 2003 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Juan - jy is meer belaglik ou vriend. Jy behoort tog te weet dat 'n poging
tot moord en moord nie dieselfde vonnis opgelê sal word nie ...
wrote in message
news:3e5c710c$0$15107$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b3ho5i$epj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Belaglik.
>>> Indien die reël en strawwe konsekwent toegepas gaan word, gaan die Super
>>> 12-spanne leegloop.
>>> Dat Aj wou kopstamp is so - maar hy het nie vir Fleck getref nie. (Dis
>>> jammer - en daarvoor moes hy gestraf word....)
>>> Gaan ons nou ouens bloot straf omdat hy 'n hou gooi - wat nie tref nie?
>>> Belaglik.
>
>
>
> Ek is bevrees jy is belaglik ou maat... Dit is net so goed om die 'Poging
> tot moord' ding af te skaf. Hoekom moet mens gestraf word as jy die ou nie
> eers dood gemaak het nie.... ? :-), Dat AJ af gestuur is is niks minder as
> reg nie. As Krige iets soortgelyks gedoen het, was dit ewe regverdig indien
> hy sou afgestuur word. Vuilspel hoort nie in die sport nie, nog minder
> tussen twee SA spanne.
>
Re: AJ vir 4 weke uit spel [boodskap #74036 is 'n antwoord op boodskap #74024] Wo, 26 Februarie 2003 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - Corne is die laaste ou wat dit moes gevra het - sy rekord lyk
bepaald nie so goed nie...

"Annette" skryf in boodskap news:b3htld$1mfs0i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> En Corné het juis so mooi gevra dat die SA spanne nie hulle eie spelers moet
> probeer om te vernietig nie, dit is die NZlanders en Aussies se werk:))
> Annette
>
>
> wrote in message
> news:3e5c710c$0$15107$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:b3ho5i$epj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Belaglik.
>>>> Indien die reël en strawwe konsekwent toegepas gaan word, gaan die
> Super
>>>> 12-spanne leegloop.
>>>> Dat Aj wou kopstamp is so - maar hy het nie vir Fleck getref nie. (Dis
>>>> jammer - en daarvoor moes hy gestraf word....)
>>>> Gaan ons nou ouens bloot straf omdat hy 'n hou gooi - wat nie tref
> nie?
>>>> Belaglik.
>>
>>
>>
>> Ek is bevrees jy is belaglik ou maat... Dit is net so goed om die 'Poging
>> tot moord' ding af te skaf. Hoekom moet mens gestraf word as jy die ou nie
>> eers dood gemaak het nie.... ? :-), Dat AJ af gestuur is is niks minder as
>> reg nie. As Krige iets soortgelyks gedoen het, was dit ewe regverdig
> indien
>> hy sou afgestuur word. Vuilspel hoort nie in die sport nie, nog minder
>> tussen twee SA spanne.
>>
>
Re: AJ vir 4 weke uit spel [boodskap #74037 is 'n antwoord op boodskap #74020] Wo, 26 Februarie 2003 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester - glo my ek het ten minste 4X gekyk - en mooi. As AJ Fleck getref
het sou Fleck nie verder kon speel nie - nie in daardie wedstryd nie...

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e5c6bd9.0@news1.mweb.co.za...
> Ja ek wonder ook of Jonas die ding mooi gekyk het. AJ het vir Fleck
> getref, en alhoewel ek g'n ondersteuner van loskop Fleck is nie, so iets
> hoort nie op 'n rugbyveld nie. Venter kan dankbaar wees dat hy nog hierdie
> jaar mag speel! Die ou kan nie veel breins hê om so iets reg voor die
> skeidsregter te doen nie......en hy was die kaptein nogal. G'n wonder die
> Sharks was so hulpeloos nie....
> "Stone" wrote in message
> news:b3hp9l$f8s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> "Jonas" wrote in message ...
>>> Belaglik.
>>> Indien die reël en strawwe konsekwent toegepas gaan word, gaan die Super
>>> 12-spanne leegloop.
>>> Dat Aj wou kopstamp is so - maar hy het nie vir Fleck getref nie. (Dis
>>> jammer - en daarvoor moes hy gestraf word....)
>>> Gaan ons nou ouens bloot straf omdat hy 'n hou gooi - wat nie tref nie?
>>> Belaglik.
>>>
>>
>> Nie getref nie?????? Gaan kyk weer.
>> As dit 'n oorsese speler was sou ek wou hê dat dit meer as 4 weke moes
>> wees, maar ter wille van die SA super 12 spanne is 4 weke seker maar
>> genoeg:-)
>>
>> Moet sê die wedstryd het my houding teenoor Fleck so bietjie verander.
>> Na verlede seisoen het ek gehoop ek sien Fleck nooit weer in 'n Stormer
>> of Springbok span nie, want hy verloor ALTYD sy humeur en staan
>> strafskoppe af of word afgestuur. Die Sharks het dit probeer uitbuit
>> en al van vroeg in die wedstryd hom getarget met ten minste twee
>> elmboog stampe voor die kopstamp en Fleck het nie eens probeer om
>> iets terug te doen nie (behalwe om goed te speel). Dit het natuurlik
>> gehelp dat Corne elke keer eerste by Fleck was om met hom te gesels.
>>
>
Re: AJ vir 4 weke uit spel [boodskap #74038 is 'n antwoord op boodskap #74037] Wo, 26 Februarie 2003 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Jonas" wrote in message ...
> Suidwester - glo my ek het ten minste 4X gekyk - en mooi. As AJ Fleck getref
> het sou Fleck nie verder kon speel nie - nie in daardie wedstryd nie...
>

Jonas,

Hoe goed is jou oë? Hoe groot is jou TV skerm? Is jy 'n Shark ondersteuner?
:-)))))))))
Re: AJ vir 4 weke uit spel [boodskap #74041 is 'n antwoord op boodskap #74037] Wo, 26 Februarie 2003 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek ok! En ons sien verskillende goed! Ek sien 'n gemene bliksem wat op
die laaste oomblik 'n kans sien om iemand by te kom. Dis darem nie vandag
af dat AJ soos 'n meid rugby speel nie. Hy is een van die manne waarsonder
SA veel beter af sal wees sonder hulle as met hulle. Fleck is ook een!

"Jonas" skryf in boodskap news:b3iftu$org$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester - glo my ek het ten minste 4X gekyk - en mooi. As AJ Fleck getref
> het sou Fleck nie verder kon speel nie - nie in daardie wedstryd nie...
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e5c6bd9.0@news1.mweb.co.za...
>> Ja ek wonder ook of Jonas die ding mooi gekyk het. AJ het vir Fleck
>> getref, en alhoewel ek g'n ondersteuner van loskop Fleck is nie, so iets
>> hoort nie op 'n rugbyveld nie. Venter kan dankbaar wees dat hy nog
> hierdie
>> jaar mag speel! Die ou kan nie veel breins hê om so iets reg voor die
>> skeidsregter te doen nie......en hy was die kaptein nogal. G'n wonder
> die
>> Sharks was so hulpeloos nie....
>> "Stone" wrote in message
>> news:b3hp9l$f8s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>
>>> "Jonas" wrote in message ...
>>>> Belaglik.
>>>> Indien die reël en strawwe konsekwent toegepas gaan word, gaan die
> Super
>>>> 12-spanne leegloop.
>>>> Dat Aj wou kopstamp is so - maar hy het nie vir Fleck getref nie. (Dis
>>>> jammer - en daarvoor moes hy gestraf word....)
>>>> Gaan ons nou ouens bloot straf omdat hy 'n hou gooi - wat nie tref
> nie?
>>>> Belaglik.
>>>>
>>>
>>> Nie getref nie?????? Gaan kyk weer.
>>> As dit 'n oorsese speler was sou ek wou hê dat dit meer as 4 weke moes
>>> wees, maar ter wille van die SA super 12 spanne is 4 weke seker maar
>>> genoeg:-)
>>>
>>> Moet sê die wedstryd het my houding teenoor Fleck so bietjie verander.
>>> Na verlede seisoen het ek gehoop ek sien Fleck nooit weer in 'n Stormer
>>> of Springbok span nie, want hy verloor ALTYD sy humeur en staan
>>> strafskoppe af of word afgestuur. Die Sharks het dit probeer uitbuit
>>> en al van vroeg in die wedstryd hom getarget met ten minste twee
>>> elmboog stampe voor die kopstamp en Fleck het nie eens probeer om
>>> iets terug te doen nie (behalwe om goed te speel). Dit het natuurlik
>>> gehelp dat Corne elke keer eerste by Fleck was om met hom te gesels.
>>>
>>
>
Re: AJ vir 4 weke uit spel [boodskap #74043 is 'n antwoord op boodskap #74041] Wo, 26 Februarie 2003 15:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester
Ek ok! En ons sien verskillende goed! Ek sien 'n gemene bliksem wat op
die laaste oomblik 'n kans sien om iemand by te kom. Dis darem nie vandag
af dat AJ soos 'n meid rugby speel nie. Hy is een van die manne
waarsonder
SA veel beter af sal wees sonder hulle as met hulle. Fleck is ook een!

Wouter
Ek stem saam oor AJ Venter. Maar Fleck is eerder onvoorspeelbaar en
onbeheerbaar as gemeen, soos Butch James ook. Maar dit lyk of beide
Fleck en James probeer om hulle aggressie te beheer, as hulle dit kan
volhou kan hulle albei dêm goeie spelers wees.
Re: AJ vir 4 weke uit spel [boodskap #74044 is 'n antwoord op boodskap #74041] Wo, 26 Februarie 2003 15:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

dat AJ soos 'n meid rugby speel

Daar het jy dit. Suidwester is in murg
en been male chauvinist pig en rassisties
ook. Ek wonder of hy vir ons sal probeer
oortuig dat manlike springbokke hoër spring
as vroulike springbokke.

Penkop van die Hoëveld.
Re: AJ vir 4 weke uit spel [boodskap #74073 is 'n antwoord op boodskap #74038] Do, 27 Februarie 2003 04:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Stone - as AJ vir Fleck teen sy gesig/kop getref het, sou Fleck onmiddelik
kon voortgaan met spel? Gebrui bloot dit as bewys. Ek is 'n Shark - maar ek
is ook 'n gebalanseerde toeskouer! ; - )))

"Stone" skryf in boodskap news:b3igis$pdj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Jonas" wrote in message ...
>> Suidwester - glo my ek het ten minste 4X gekyk - en mooi. As AJ Fleck
> getref
>> het sou Fleck nie verder kon speel nie - nie in daardie wedstryd nie...
>>
>
> Jonas,
>
> Hoe goed is jou oë? Hoe groot is jou TV skerm? Is jy 'n Shark ondersteuner?
> :-)))))))))
>
Re: AJ vir 4 weke uit spel [boodskap #74074 is 'n antwoord op boodskap #74041] Do, 27 Februarie 2003 04:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester - waar ek grootgeword het noem jy nie 'n ander ou 'n meid nie. En
as jy hom so noem waar hy homself nie kan verdedig nie, dan reflekteer dit
op jouself.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e5cd7f7.0@news1.mweb.co.za...
> Ek ok! En ons sien verskillende goed! Ek sien 'n gemene bliksem wat op
> die laaste oomblik 'n kans sien om iemand by te kom. Dis darem nie vandag
> af dat AJ soos 'n meid rugby speel nie. Hy is een van die manne waarsonder
> SA veel beter af sal wees sonder hulle as met hulle. Fleck is ook een!
> "Jonas" wrote in message
> news:b3iftu$org$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Suidwester - glo my ek het ten minste 4X gekyk - en mooi. As AJ Fleck
> getref
>> het sou Fleck nie verder kon speel nie - nie in daardie wedstryd nie...
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e5c6bd9.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ja ek wonder ook of Jonas die ding mooi gekyk het. AJ het vir Fleck
>>> getref, en alhoewel ek g'n ondersteuner van loskop Fleck is nie, so iets
>>> hoort nie op 'n rugbyveld nie. Venter kan dankbaar wees dat hy nog
>> hierdie
>>> jaar mag speel! Die ou kan nie veel breins hê om so iets reg voor die
>>> skeidsregter te doen nie......en hy was die kaptein nogal. G'n
wonder
>> die
>>> Sharks was so hulpeloos nie....
>>> "Stone" wrote in message
>>> news:b3hp9l$f8s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message ...
>>>> > Belaglik.
>>>> > Indien die reël en strawwe konsekwent toegepas gaan word, gaan die
>> Super
>>>> > 12-spanne leegloop.
>>>> > Dat Aj wou kopstamp is so - maar hy het nie vir Fleck getref nie.
> (Dis
>>>> > jammer - en daarvoor moes hy gestraf word....)
>>>> > Gaan ons nou ouens bloot straf omdat hy 'n hou gooi - wat nie
tref
>> nie?
>>>> > Belaglik.
>>>> >
>>>>
>>>> Nie getref nie?????? Gaan kyk weer.
>>>> As dit 'n oorsese speler was sou ek wou hê dat dit meer as 4 weke moes
>>>> wees, maar ter wille van die SA super 12 spanne is 4 weke seker maar
>>>> genoeg:-)
>>>>
>>>> Moet sê die wedstryd het my houding teenoor Fleck so bietjie verander.
>>>> Na verlede seisoen het ek gehoop ek sien Fleck nooit weer in 'n
> Stormer
>>>> of Springbok span nie, want hy verloor ALTYD sy humeur en staan
>>>> strafskoppe af of word afgestuur. Die Sharks het dit probeer uitbuit
>>>> en al van vroeg in die wedstryd hom getarget met ten minste twee
>>>> elmboog stampe voor die kopstamp en Fleck het nie eens probeer om
>>>> iets terug te doen nie (behalwe om goed te speel). Dit het natuurlik
>>>> gehelp dat Corne elke keer eerste by Fleck was om met hom te gesels.
>>>>
>>>
>>
>
Re: AJ vir 4 weke uit spel [boodskap #74076 is 'n antwoord op boodskap #74044] Do, 27 Februarie 2003 05:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jog Antie, jy soek ook maar net 'n rede om die verveeldheid te besweer, huh?
Van rugby weet jy seker minder as wat 'n vark van godsdiens weet, maar jou
sê moet jy sê. In ons kultuur [dis nou die Namibië en die SA platteland
oor die algemeen, maar veral meer na die Suidwestekant toe] is dit heel
algemeen om 'n lafhartige ou 'n meid te noem. Dis ons taal en dis hoe ons
praat. Dit het geen rassistiese konnotasie nie, want niemand hier noem
meer 'n swart vrou 'n meid nie.
Is ek 'n chauvenis? Ja! Hoekom nie? Ek glo vroumense en mansmense
het hulle plekke in die samelewing. Dis waarvoor daar onderskeid gemaak
is, maar nou kry jy hierdie middelvak klomp vroumense wat so graag man wil
wees. Hulle sny hulle hare kort, dra pakke klere en dring aan op gelyke
behandeling......MAAR waag jy dit as man nou net om voor haar by 'n deur in
te stap, dan het jy nie respek vir haar as vrou nie! Hulle weet nie
watter kant hulle hul brood gebotter wil hê nie. 'n Vrou kan byvoorbeeld
in die werksplek net by uitsondering eerder as by die norm, die man se
gelyke wees......dit het niks met intelligensie of werksvermoë te doene nie.
Prakties gesproke werk dit nie. Maak dit my 'n chauvenis? Ek laaik
vroumense om vrouens te wees!
En Antie, as jy nou vir een oomblik dink dat 'n springbokooi kan net
naastenby so hoog spring soos die ram, dan moet jy maar eerder by jou
gediggies bly lê want jy weet f.k.l. Volgens jou sal die koedoebul seker
'n uiterste chauvenis wees omdat hy met horings en al, maklik 2 voet hoër as
die koei kan spring. Dit gaan volgens spierkrag, ou ding.
skryf in boodskap news:3E5CE361.2040009@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> dat AJ soos 'n meid rugby speel
>
>
> Daar het jy dit. Suidwester is in murg
> en been male chauvinist pig en rassisties
> ook. Ek wonder of hy vir ons sal probeer
> oortuig dat manlike springbokke hoër spring
> as vroulike springbokke.
>
> Penkop van die Hoëveld.
>
Re: AJ vir 4 weke uit spel [boodskap #74077 is 'n antwoord op boodskap #74074] Do, 27 Februarie 2003 05:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wel, soos ek hierbo vir Gloudina gesê het, dit hang seker maar af van waar
jy kom en wat jou streekstaal is. Net vir jou sal ek met graagte
refraseer. Ek dink iemand wat iemand so skelm loop met die kop soos wat hy
gedoen het, is in my beskeie opinie 'n agterbakse lafaard wat gestraf moet
word met 'n straf wat so iets waardig is......soos ten minste 'n jaar tyd om
te sit en dink. Lank genoeg selfs vir dom rugbyvoorspelers om hul sondes
te kan uitwerk!

"Jonas" skryf in boodskap news:b3k3v1$rvh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester - waar ek grootgeword het noem jy nie 'n ander ou 'n meid nie. En
> as jy hom so noem waar hy homself nie kan verdedig nie, dan reflekteer dit
> op jouself.
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e5cd7f7.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek ok! En ons sien verskillende goed! Ek sien 'n gemene bliksem wat op
>> die laaste oomblik 'n kans sien om iemand by te kom. Dis darem nie
> vandag
>> af dat AJ soos 'n meid rugby speel nie. Hy is een van die manne
> waarsonder
>> SA veel beter af sal wees sonder hulle as met hulle. Fleck is ook een!
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b3iftu$org$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Suidwester - glo my ek het ten minste 4X gekyk - en mooi. As AJ Fleck
>> getref
>>> het sou Fleck nie verder kon speel nie - nie in daardie wedstryd nie...
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e5c6bd9.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ja ek wonder ook of Jonas die ding mooi gekyk het. AJ het vir Fleck
>>>> getref, en alhoewel ek g'n ondersteuner van loskop Fleck is nie, so
> iets
>>>> hoort nie op 'n rugbyveld nie. Venter kan dankbaar wees dat hy nog
>>> hierdie
>>>> jaar mag speel! Die ou kan nie veel breins hê om so iets reg voor
> die
>>>> skeidsregter te doen nie......en hy was die kaptein nogal. G'n
> wonder
>>> die
>>>> Sharks was so hulpeloos nie....
>>>> "Stone" wrote in message
>>>> news:b3hp9l$f8s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >
>>>> > "Jonas" wrote in message ...
>>>> > > Belaglik.
>>>> > > Indien die reël en strawwe konsekwent toegepas gaan word, gaan
die
>>> Super
>>>> > > 12-spanne leegloop.
>>>> > > Dat Aj wou kopstamp is so - maar hy het nie vir Fleck getref
nie.
>> (Dis
>>>> > > jammer - en daarvoor moes hy gestraf word....)
>>>> > > Gaan ons nou ouens bloot straf omdat hy 'n hou gooi - wat nie
> tref
>>> nie?
>>>> > > Belaglik.
>>>> > >
>>>> >
>>>> > Nie getref nie?????? Gaan kyk weer.
>>>> > As dit 'n oorsese speler was sou ek wou hê dat dit meer as 4 weke
> moes
>>>> > wees, maar ter wille van die SA super 12 spanne is 4 weke seker maar
>>>> > genoeg:-)
>>>> >
>>>> > Moet sê die wedstryd het my houding teenoor Fleck so bietjie
> verander.
>>>> > Na verlede seisoen het ek gehoop ek sien Fleck nooit weer in 'n
>> Stormer
>>>> > of Springbok span nie, want hy verloor ALTYD sy humeur en staan
>>>> > strafskoppe af of word afgestuur. Die Sharks het dit probeer uitbuit
>>>> > en al van vroeg in die wedstryd hom getarget met ten minste twee
>>>> > elmboog stampe voor die kopstamp en Fleck het nie eens probeer om
>>>> > iets terug te doen nie (behalwe om goed te speel). Dit het natuurlik
>>>> > gehelp dat Corne elke keer eerste by Fleck was om met hom te gesels.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: AJ vir 4 weke uit spel [boodskap #74082 is 'n antwoord op boodskap #74076] Do, 27 Februarie 2003 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek stem nie met jou saam nie. maar jy sal vir die antwoord moet wag tot
volgende week . Ek het nie nou tyd nie.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e5da794.0@news1.mweb.co.za...
> Jog Antie, jy soek ook maar net 'n rede om die verveeldheid te besweer, huh?
> Van rugby weet jy seker minder as wat 'n vark van godsdiens weet, maar jou
> sê moet jy sê. In ons kultuur [dis nou die Namibië en die SA platteland
> oor die algemeen, maar veral meer na die Suidwestekant toe] is dit heel
> algemeen om 'n lafhartige ou 'n meid te noem. Dis ons taal en dis hoe ons
> praat. Dit het geen rassistiese konnotasie nie, want niemand hier noem
> meer 'n swart vrou 'n meid nie.
> Is ek 'n chauvenis? Ja! Hoekom nie? Ek glo vroumense en mansmense
> het hulle plekke in die samelewing. Dis waarvoor daar onderskeid gemaak
> is, maar nou kry jy hierdie middelvak klomp vroumense wat so graag man wil
> wees. Hulle sny hulle hare kort, dra pakke klere en dring aan op gelyke
> behandeling......MAAR waag jy dit as man nou net om voor haar by 'n deur in
> te stap, dan het jy nie respek vir haar as vrou nie! Hulle weet nie
> watter kant hulle hul brood gebotter wil hê nie. 'n Vrou kan byvoorbeeld
> in die werksplek net by uitsondering eerder as by die norm, die man se
> gelyke wees......dit het niks met intelligensie of werksvermoë te doene nie.
> Prakties gesproke werk dit nie. Maak dit my 'n chauvenis? Ek laaik
> vroumense om vrouens te wees!
> En Antie, as jy nou vir een oomblik dink dat 'n springbokooi kan net
> naastenby so hoog spring soos die ram, dan moet jy maar eerder by jou
> gediggies bly lê want jy weet f.k.l. Volgens jou sal die koedoebul seker
> 'n uiterste chauvenis wees omdat hy met horings en al, maklik 2 voet hoër as
> die koei kan spring. Dit gaan volgens spierkrag, ou ding.
> skryf in boodskap news:3E5CE361.2040009@rogers.com...
>>
>> Suidwester wrote:
>>
>> dat AJ soos 'n meid rugby speel
>>
>>
>> Daar het jy dit. Suidwester is in murg
>> en been male chauvinist pig en rassisties
>> ook. Ek wonder of hy vir ons sal probeer
>> oortuig dat manlike springbokke hoër spring
>> as vroulike springbokke.
>>
>> Penkop van die Hoëveld.
>>
>
Re: AJ vir 4 weke uit spel [boodskap #74096 is 'n antwoord op boodskap #74076] Do, 27 Februarie 2003 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

> Is ek 'n chauvenis? Ja! Hoekom nie? Ek glo vroumense en mansmense
> het hulle plekke in die samelewing.

Dis natuurlik presies wat alle male
chauvinist pigs sê. Ongelukkig, ou
dier, is jy so uit die ou doos, so
passé, so agter die tyd ( om nou die
token anglisisme in te gooi) as wat
maar kan kom.
Miskien is dit die klomp sand wat
in jou breinselle beland.

Tant Hessie van die Nossob.
Re: AJ vir 4 weke uit spel [boodskap #74100 is 'n antwoord op boodskap #74096] Do, 27 Februarie 2003 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Humor van die ou dier? Bliksem, wat nog? Ek gee nie om om outyds te wees
nie, so ek weet nie waaroor jy stres nie. My ondervinding is dat, alhoewel
die vordering in tegnologie fantasties is, was daar in die res nie veel
vordering nie. Al die politieke veranderinge ten spyt, sake het geensins
verbeter nie. In die ou dae was die vrou hoofsaaklik die tuisteskepper en
die man die een wat die geld ingebring het. Deesdae werk meeste vrouens
ook en daarmee het ek g'n probleem nie. Die mense is almal ryker, die
kinders het meer speelgoed......en ons DINK alles het verbeter, maar het
dit? Die egskeidingsyfer is groter as ooit. Die dwelmverslawing onder
jeugdiges is erger as ooit. Selfmoord onder jeugdiges is erger as ooit.
So, die kernvraag is nou, as jy toelaat dat al die stof vir eers gaan lê, IS
dinge beter vandag?
Ou natie, doen jouself die guns en stap NOU na jou hoofskakelaar toe en
gooi die krag af.....vir 24 uur en kyk wat met jou familie gebeur. Goed,
goed, julle sal seker daar by julle almal popsicles wees van die koue, so
skakel net die rekenaars, die TV, ens af en kyk dan wat doen julle in mekaar
se geselskap sonder die goete. Kan jy en jou familie nog kommunikeer?
Ken julle werklik mekaar?
En, ek dink vroumense is pragtig en ek wil hulle graag op 'n troontjie
plaas, maar as 'n vrou graag soos 'n man wil wees en soos 'n man behandel
wil word, dan moet sy 100% van die pakket vat en nie voordele eis net omdat
sy aan die vroulike geslag behoort nie. Ek kan my aan niks minder
aantreklik in 'n vrou dink as een wat probeer om 'n man te wees nie!
skryf in boodskap news:3E5E0ADC.6080700@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
>
>> Is ek 'n chauvenis? Ja! Hoekom nie? Ek glo vroumense en mansmense
>> het hulle plekke in die samelewing.
>
>
> Dis natuurlik presies wat alle male
> chauvinist pigs sê. Ongelukkig, ou
> dier, is jy so uit die ou doos, so
> passê, so agter die tyd ( om nou die
> token anglisisme in te gooi) as wat
> maar kan kom.
> Miskien is dit die klomp sand wat
> in jou breinselle beland.
>
> Tant Hessie van die Nossob.
>
Re: AJ vir 4 weke uit spel [boodskap #74105 is 'n antwoord op boodskap #74100] Do, 27 Februarie 2003 16:30 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester - my siening oor die ding is eenvoudig...
Ek het nog nooit 'n vroulike vrou gehoor wat met 'n mansmens kompeteer
nie...
En, alle vroulik vroue is mooier as mooi.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e5e1c16.0@news1.mweb.co.za...
> Humor van die ou dier? Bliksem, wat nog? Ek gee nie om om outyds te wees
> nie, so ek weet nie waaroor jy stres nie. My ondervinding is dat, alhoewel
> die vordering in tegnologie fantasties is, was daar in die res nie veel
> vordering nie. Al die politieke veranderinge ten spyt, sake het geensins
> verbeter nie. In die ou dae was die vrou hoofsaaklik die tuisteskepper en
> die man die een wat die geld ingebring het. Deesdae werk meeste vrouens
> ook en daarmee het ek g'n probleem nie. Die mense is almal ryker, die
> kinders het meer speelgoed......en ons DINK alles het verbeter, maar het
> dit? Die egskeidingsyfer is groter as ooit. Die dwelmverslawing onder
> jeugdiges is erger as ooit. Selfmoord onder jeugdiges is erger as ooit.
> So, die kernvraag is nou, as jy toelaat dat al die stof vir eers gaan lê, IS
> dinge beter vandag?
> Ou natie, doen jouself die guns en stap NOU na jou hoofskakelaar toe en
> gooi die krag af.....vir 24 uur en kyk wat met jou familie gebeur. Goed,
> goed, julle sal seker daar by julle almal popsicles wees van die koue, so
> skakel net die rekenaars, die TV, ens af en kyk dan wat doen julle in mekaar
> se geselskap sonder die goete. Kan jy en jou familie nog kommunikeer?
> Ken julle werklik mekaar?
> En, ek dink vroumense is pragtig en ek wil hulle graag op 'n troontjie
> plaas, maar as 'n vrou graag soos 'n man wil wees en soos 'n man behandel
> wil word, dan moet sy 100% van die pakket vat en nie voordele eis net omdat
> sy aan die vroulike geslag behoort nie. Ek kan my aan niks minder
> aantreklik in 'n vrou dink as een wat probeer om 'n man te wees nie!
> skryf in boodskap news:3E5E0ADC.6080700@rogers.com...
>>
>> Suidwester wrote:
>>
>>
>>> Is ek 'n chauvenis? Ja! Hoekom nie? Ek glo vroumense en
> mansmense
>>> het hulle plekke in die samelewing.
>>
>>
>> Dis natuurlik presies wat alle male
>> chauvinist pigs sê. Ongelukkig, ou
>> dier, is jy so uit die ou doos, so
>> passê, so agter die tyd ( om nou die
>> token anglisisme in te gooi) as wat
>> maar kan kom.
>> Miskien is dit die klomp sand wat
>> in jou breinselle beland.
>>
>> Tant Hessie van die Nossob.
>>
>
Vorige onderwerp: Probeer dit
Volgende onderwerp: Boucher se verbroude vangkanse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 20:09:43 MGT 2024