Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boucher se verbroude vangkanse
Boucher se verbroude vangkanse [boodskap #74106] Do, 27 Februarie 2003 16:34
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Skielik ontdek tv-kommentators die rede vir Boucher se swak vangwerk. Hy
knyp sy oë toe as hy die bal wil vang ..
Boucher se laerskoolonderwyser, verantwoordelik vir krieketafrigting moes
ook raakgesien het dat Boucher nie net sy oë toemaak wanneer hy die bal
"vang" nie, hy draai ook sy kop weg van die bal af. Waarom die gebrek in
mondering nou "ontdek" word verstom my.
Boucher het die swak gewoonte reeds gehad toe hy provinsiaal begin speel
het....t
Vorige onderwerp: AJ vir 4 weke uit spel
Volgende onderwerp: Nirvana en samsara
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 09:35:16 MGT 2024