Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Krugergenootskap program 10 Okt.
Krugergenootskap program 10 Okt. [boodskap #7372] Di, 08 Oktober 1996 00:00 na volgende boodskap
Marius Swart  is tans af-lyn  Marius Swart
Boodskappe: 9
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
AAN: Alle elektronies en gedrukte media

VIR DIE AANDAG VAN: Die Redakteur

VAN: Danie Erasmus, ondervoorsitter van die Krugergenootakap van Pretoria

DATUM: 1996-10-08

KRUGERDAGPROGRAM. DONDERDAG 10 OKTOBER 1996

TEMA VIR 1996:

Die eeufeesherdenking van die hoeksteenlegging van die Gereformeerde Kerk
Pretoria en die skenking van die marmerleeus deur Barney Barnato aan
staatspresident Paul Kruger op 10 Oktober 1896.

Verloop van verrigtinge

15:30 Verootmoedigingsdiens - Gereformeerde Kerk Pretoria (Paul Krugerkerk)
deur dr Hennie Botes van die N.H.-kerk Nabooruspruit.

16:15 Beweeg saam met Voortrekkers na die Begraafplaas en Helde-akker.

16:30 Aankoms van eregaste, kransleggers en besoekers by die Ou Begraafplaas
en Helde-akker.

16:35 Vlaghysing deur Voortrekkers.
Geleentheidsrede deur prof P.G. Nel.
Kransleggingseremonie.

17:35 Vlagstrykking deur Voortrekkers.

18:00 Tee en verversings by Krugerhuismuseum.

18:45 Stigling van loodskomitee vir die eeufeesherdenking van die aanvang
van die tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 onder leiding van die
Afrikaner-Kultuurbond.

19:30 Stigting van die President Paul Krugerskool vir Gereformeerde-Volkseie
Onderwys onder leiding van die Gereformeerde Kerk Pretoria.

Kuituurkonsert in die Senotaafsaal van die Voortrekkermonument aangebied
deur die Voortrekkers.
Kunstenaars: Karel Trichardt, Francois en Elizabeth Fourie.

BRING ASB U VlERKLEURVLAE SAAM

U vriendelike samewerking vir die bekendstelling van die program sal hoog
op prys gestel word.

Groete

Danie Erasmus

Tel: (012) 333 4357 Sel: 082 410 1435.
Re: Krugergenootskap program 10 Okt. [boodskap #7396 is 'n antwoord op boodskap #7372] Do, 10 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan van Vollenhoven  is tans af-lyn  Johan van Vollenhoven
Boodskappe: 28
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
Marius Swart wrote:
>
> AAN: Alle elektronies en gedrukte media
>
> VIR DIE AANDAG VAN: Die Redakteur
>
> VAN: Danie Erasmus, ondervoorsitter van die Krugergenootakap van Pretoria
>
> DATUM: 1996-10-08
>
> KRUGERDAGPROGRAM. DONDERDAG 10 OKTOBER 1996
>
> TEMA VIR 1996:
>
> Die eeufeesherdenking van die hoeksteenlegging van die Gereformeerde Kerk
> Pretoria en die skenking van die marmerleeus deur Barney Barnato aan
> staatspresident Paul Kruger op 10 Oktober 1896.
>
> Verloop van verrigtinge
>
> 15:30 Verootmoedigingsdiens - Gereformeerde Kerk Pretoria (Paul Krugerkerk)
> deur dr Hennie Botes van die N.H.-kerk Nabooruspruit.
>
> 16:15 Beweeg saam met Voortrekkers na die Begraafplaas en Helde-akker.
>
> 16:30 Aankoms van eregaste, kransleggers en besoekers by die Ou Begraafplaas
> en Helde-akker.
>
> 16:35 Vlaghysing deur Voortrekkers.
> Geleentheidsrede deur prof P.G. Nel.
> Kransleggingseremonie.
>
> 17:35 Vlagstrykking deur Voortrekkers.
>
> 18:00 Tee en verversings by Krugerhuismuseum.
>
> 18:45 Stigling van loodskomitee vir die eeufeesherdenking van die aanvang
> van die tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 onder leiding van die
> Afrikaner-Kultuurbond.
>
> 19:30 Stigting van die President Paul Krugerskool vir Gereformeerde-Volkseie
> Onderwys onder leiding van die Gereformeerde Kerk Pretoria.
>
> Kuituurkonsert in die Senotaafsaal van die Voortrekkermonument aangebied
> deur die Voortrekkers.
> Kunstenaars: Karel Trichardt, Francois en Elizabeth Fourie.
>
> BRING ASB U VlERKLEURVLAE SAAM
>
> U vriendelike samewerking vir die bekendstelling van die program sal hoog
> op prys gestel word.
>
> Groete
>
> Danie Erasmus
>
> Tel: (012) 333 4357 Sel: 082 410 1435.

Het nogal oorweeg om die dag by te woon - is self in die kerk getroud,
maar waarom is ons Afrikaners met NUWE VLAE nie ook welkom nie. Al het
ek 'n nuwe vlag, glo ek ook in eie moedertaal Christelike Onderwys, reg
op my eie kultuur ens.... Waar le dan nou die verskil...??

Johan
Re: Krugergenootskap program 10 Okt. [boodskap #7408 is 'n antwoord op boodskap #7372] Vr, 11 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskap
lour...  is tans af-lyn  lour...
Boodskappe: 45
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In Article, writes:

> Marius Swart wrote:
>>
>> AAN: Alle elektronies en gedrukte media
>>
>> VIR DIE AANDAG VAN: Die Redakteur
>>
>> VAN: Danie Erasmus, ondervoorsitter van die Krugergenootakap van Pretoria
>>
>> DATUM: 1996-10-08
>>
>> KRUGERDAGPROGRAM. DONDERDAG 10 OKTOBER 1996
>>
>> TEMA VIR 1996:
>>
>> Die eeufeesherdenking van die hoeksteenlegging van die Gereformeerde Kerk
>> Pretoria en die skenking van die marmerleeus deur Barney Barnato aan
>> staatspresident Paul Kruger op 10 Oktober 1896.
>>
>> Verloop van verrigtinge
>>
>> 15:30 Verootmoedigingsdiens - Gereformeerde Kerk Pretoria (Paul Krugerkerk)
>> deur dr Hennie Botes van die N.H.-kerk Nabooruspruit.
>>
>> 16:15 Beweeg saam met Voortrekkers na die Begraafplaas en Helde-akker.
>>
>> 16:30 Aankoms van eregaste, kransleggers en besoekers by die Ou Begraafplaas
>> en Helde-akker.
>>
>> 16:35 Vlaghysing deur Voortrekkers.
>> Geleentheidsrede deur prof P.G. Nel.
>> Kransleggingseremonie.
>>
>> 17:35 Vlagstrykking deur Voortrekkers.
>>
>> 18:00 Tee en verversings by Krugerhuismuseum.
>>
>> 18:45 Stigling van loodskomitee vir die eeufeesherdenking van die aanvang
>> van die tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 onder leiding van die
>> Afrikaner-Kultuurbond.
>>
>> 19:30 Stigting van die President Paul Krugerskool vir Gereformeerde-Volkseie
>> Onderwys onder leiding van die Gereformeerde Kerk Pretoria.
>>
>> Kuituurkonsert in die Senotaafsaal van die Voortrekkermonument aangebied
>> deur die Voortrekkers.
>> Kunstenaars: Karel Trichardt, Francois en Elizabeth Fourie.
>>
>> BRING ASB U VlERKLEURVLAE SAAM
>>
>> U vriendelike samewerking vir die bekendstelling van die program sal hoog
>> op prys gestel word.
>>
>> Groete
>>
>> Danie Erasmus
>>
>> Tel: (012) 333 4357 Sel: 082 410 1435.
>
>
> Het nogal oorweeg om die dag by te woon - is self in die kerk getroud,
> maar waarom is ons Afrikaners met NUWE VLAE nie ook welkom nie. Al het
> ek 'n nuwe vlag, glo ek ook in eie moedertaal Christelike Onderwys, reg
> op my eie kultuur ens.... Waar le dan nou die verskil...??
>
> Johan

Interesante punt - laat ons sien wat gebeur as iemand 'n nuwe vlag by een van
die geleenthede swaai? Enige vrywilligers? :}
Vorige onderwerp: Hiep hiep Hoera!!!
Volgende onderwerp: ANDER NG's...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 02:53:12 MGT 2024