Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ANDER NG's...
ANDER NG's... [boodskap #7402] Vr, 11 Oktober 1996 00:00
Johan van Vollenhoven  is tans af-lyn  Johan van Vollenhoven
Boodskappe: 28
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
Weet iemand dalk waar ek ander soortgelyke nuusgroepe, veral in Europa,
kan raakloop - op die net natuurlik. Het planne om so oor twee jaar die
omgewing te gaan verken en dalk kan 'n mens oor die Net 'n kontak of
twee daar oorkant opbou...!!??

Baie dankie.

Johan
Vorige onderwerp: Krugergenootskap program 10 Okt.
Volgende onderwerp: Die Afrikaner: Nuutste Uitgawe: Is FW omgekoop deur Kerzner?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 21:03:44 MGT 2024