Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bob se verjaardag
Bob se verjaardag [boodskap #73819] Vr, 21 Februarie 2003 05:52 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Is dit verjaardag of verjaarsdag? (Verjaer miskien?)

Wonder wat (dis)Grace vir hom se verjaardag in Frankryk gekoop het. Wat is
die ideale geskenk vir 'n man wat (omtrent) alles het?

Dis vinniger om inkopies te doen via die Internet en te laat aflewer by 'n
Franse (5-ster) hotel as om dit aan te stuur van SA na Zim waar die trokke
teen 3m (meter nie kilometer!) 'n dag beweeg om Beit Brug oor te steek (stil
Annette!) met noodsaaklike voorraad.

I-Kopies ("E-Commerce"?) werk, maar lewer (nog) nie mielies af nie.

TJ
Re: Bob se verjaardag [boodskap #73821 is 'n antwoord op boodskap #73819] Vr, 21 Februarie 2003 06:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moet ek stilbly oor die steek?:))
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3e55be8f$0$226@hades.is.co.za...
> Is dit verjaardag of verjaarsdag? (Verjaer miskien?)
>
> Wonder wat (dis)Grace vir hom se verjaardag in Frankryk gekoop het. Wat is
> die ideale geskenk vir 'n man wat (omtrent) alles het?
>
> Dis vinniger om inkopies te doen via die Internet en te laat aflewer by 'n
> Franse (5-ster) hotel as om dit aan te stuur van SA na Zim waar die trokke
> teen 3m (meter nie kilometer!) 'n dag beweeg om Beit Brug oor te steek (stil
> Annette!) met noodsaaklike voorraad.
>
> I-Kopies ("E-Commerce"?) werk, maar lewer (nog) nie mielies af nie.
>
>
> TJ
>
Re: Bob se verjaardag [boodskap #73826 is 'n antwoord op boodskap #73821] Vr, 21 Februarie 2003 06:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Daar is genoeg daarvan by die brug (onder die brug?) omdat hulle (drywers)
niks anders het om te doen nie.

:-)

TJ
Re: Bob se verjaardag [boodskap #73827 is 'n antwoord op boodskap #73821] Vr, 21 Februarie 2003 06:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Laat ek jou 'n mooi storietjie vertel. Jarre gelede by Potch universiteit
was daar 'n ou wat B.Sc geswot het en in sy eerste jaar [die tyd wat
studente nog jonk en sp.ls is] het hy en sy Fisika 1 dosent stres opgetel
toe hy vir die ou 'n dwarsantwoord gegee het en die proffie het oorlog
verklaar op hom. Elke jaar het hy Fisika 1 gepluk en in sy 4de jaar het hy
net Fisika 1 nog oorgehad en die proffie besluit toe dat hy van die drek
ontslae moet raak en laat slaag hom uiteindelik. Die ou het toe graad
gevang. Hy het sy Fisika 1 handboek gevat en buite Potch tot by die
hoogste knoppie gery en daar met groot drame die boek in die veld oopgemaak
en toe skeit hy daarop! Dit was nie die einde nie. Elke jaar, met
Krismis, het hy vir die Proffie 'n 'canned fruit' bottel vol stront gestuur.
Nou wonder ek, as die Zim-manne vir Mugabe elkeen 'n bottel stront stuur,
sekerlik sal die hoop kak by hom laat deurdring wat hy eintlik is en wat hy
besig is om aan sy land te doen?

"Annette" skryf in boodskap news:b34fm7$1j41mr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Moet ek stilbly oor die steek?:))
> Annette
>
>
> "TJ" wrote in message
> news:3e55be8f$0$226@hades.is.co.za...
>> Is dit verjaardag of verjaarsdag? (Verjaer miskien?)
>>
>> Wonder wat (dis)Grace vir hom se verjaardag in Frankryk gekoop het. Wat is
>> die ideale geskenk vir 'n man wat (omtrent) alles het?
>>
>> Dis vinniger om inkopies te doen via die Internet en te laat aflewer by 'n
>> Franse (5-ster) hotel as om dit aan te stuur van SA na Zim waar die trokke
>> teen 3m (meter nie kilometer!) 'n dag beweeg om Beit Brug oor te steek
> (stil
>> Annette!) met noodsaaklike voorraad.
>>
>> I-Kopies ("E-Commerce"?) werk, maar lewer (nog) nie mielies af nie.
>>
>>
>> TJ
>>
>
Re: Bob se verjaardag [boodskap #73828 is 'n antwoord op boodskap #73826] Vr, 21 Februarie 2003 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is die Phuketlong inkopiesentrum daar naby?:)))
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3e55c71c$0$236@hades.is.co.za...
> Daar is genoeg daarvan by die brug (onder die brug?) omdat hulle (drywers)
> niks anders het om te doen nie.
>
> :-)
>
> TJ
>
Phokeng foutjie? [boodskap #73868 is 'n antwoord op boodskap #73828] Sa, 22 Februarie 2003 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Waar is Phuketlong? Op Phuket in Thailand?
Jy bedoel nie dalk die Phokeng sentrum nie?
Dis naby die Phokeng Poskantoor.

Wouter

"Annette" skryf in boodskap news:b34ijn$1i1ufr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Is die Phuketlong inkopiesentrum daar naby?:)))
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3e55c71c$0$236@hades.is.co.za...
> Daar is genoeg daarvan by die brug (onder die brug?) omdat hulle (drywers)
> niks anders het om te doen nie.
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Phokeng foutjie? [boodskap #73870 is 'n antwoord op boodskap #73868] So, 23 Februarie 2003 06:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja , dankie vir die reghelp - ek het 'n Phokeng phoutjie gemaak:))
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e57ebb3.0@news1.mweb.co.za...
> Waar is Phuketlong? Op Phuket in Thailand?
> Jy bedoel nie dalk die Phokeng sentrum nie?
> Dis naby die Phokeng Poskantoor.
>
> Wouter
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:b34ijn$1i1ufr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Is die Phuketlong inkopiesentrum daar naby?:)))
> Annette
>
>
> "TJ" wrote in message
> news:3e55c71c$0$236@hades.is.co.za...
>> Daar is genoeg daarvan by die brug (onder die brug?) omdat hulle (drywers)
>> niks anders het om te doen nie.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>
Re: Phokeng foutjie? [boodskap #73873 is 'n antwoord op boodskap #73868] So, 23 Februarie 2003 08:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die Phokeng sentrum:
http://www.africon.com/Services/Buildings/Projects/htm/retai l/Phokeng_Shoppi
ng_Centre.htm

Die Phokeng sports stadium:
http://www.omnistruct.co.za/phokeng.htm

Die Phokeng vroue:
http://www.heinemann.com/shared/products/08056.asp

Maar ek kry nie Phokeng poskantoor nie.

:-)

TJ
Re: Phokeng foutjie? [boodskap #73874 is 'n antwoord op boodskap #73873] So, 23 Februarie 2003 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie het 'n poskantoor in so 'n seksie plek nodig?:)
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3e58860e$0$226@hades.is.co.za...
> Die Phokeng sentrum:
>
http://www.africon.com/Services/Buildings/Projects/htm/retai l/Phokeng_Shoppi
> ng_Centre.htm
>
> Die Phokeng sports stadium:
> http://www.omnistruct.co.za/phokeng.htm
>
> Die Phokeng vroue:
> http://www.heinemann.com/shared/products/08056.asp
>
> Maar ek kry nie Phokeng poskantoor nie.
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Phokeng foutjie? [boodskap #73875 is 'n antwoord op boodskap #73874] So, 23 Februarie 2003 11:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Om 'n seel te lek, plak en 'n brief te pos. Is mos nodig om in voeling te
bly met die familie by die huis.

:-)

TJ
Re: Phokeng foutjie? [boodskap #73877 is 'n antwoord op boodskap #73875] So, 23 Februarie 2003 17:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis waar - maar ons is nie meer in die goeie oue tyd waar mens seels by 'n
poskantoor moet koop nie, en 'n posbus is goed genoeg vir die pos van
briewe.
Wie sal nou pakkies wil afstuur van die Phokeng Poskantoor?:)))

Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3e58aec0$0$229@hades.is.co.za...
> Om 'n seel te lek, plak en 'n brief te pos. Is mos nodig om in voeling te
> bly met die familie by die huis.
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Phokeng foutjie? [boodskap #73883 is 'n antwoord op boodskap #73873] So, 23 Februarie 2003 21:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
"TJ" skryf in boodskap news:3e58860e$0$226@hades.is.co.za...
Die Phokeng sentrum:
http://www.africon.com/Services/Buildings/Projects/htm/retai l/Phokeng_Shoppi
ng_Centre.htm
Die Phokeng sports stadium: http://www.omnistruct.co.za/phokeng.htm
Die Phokeng vroue: http://www.heinemann.com/shared/products/08056.asp
Maar ek kry nie Phokeng poskantoor nie. :-)

Wouter
Dit was altyd langs die ou pad tussen Rustenburg en Sun City. Die Phokeng
Post Office was langs die Phokeng Store en dit het die hele Phokeng dorp
uitgemaak. Maar toe kry ons AVB (verkoopbelasting) in SA. En die ou
onafhanklike Bophuthatswana het nie AVB gehad nie. Toe word die Phokeng
Shopping Centre ontwikkel om vir die Suid-Afrikaners die geleentheid te gee
om inkopies sonder AVB te doen.

Dit het die hele Phokeng omgewing verander. Net omdat daar nie Phokeng
verkoopbelasting was nie.

Later is AVB met BTW vervang en toe moes Bop om finansiële redes volg en ook
BTW instel. Dit het die Phokeng belastingvoordeel verwyder, maar toe was die
Phokeng ontwikkelings reeds gedoen.
Re: Phokeng foutjie? [boodskap #73884 is 'n antwoord op boodskap #73883] Ma, 24 Februarie 2003 03:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

Maar toe kry ons AVB (verkoopbelasting) in SA. En die ou
> onafhanklike Bophuthatswana het nie AVB gehad nie. Toe word die Phokeng
> Shopping Centre ontwikkel om vir die Suid-Afrikaners die geleentheid te gee
> om inkopies sonder AVB te doen.
> Dit het die hele Phokeng omgewing verander. Net omdat daar nie Phokeng
> verkoopbelasting was nie.
> Later is AVB met BTW vervang en toe moes Bop om finansiële redes volg en ook
> BTW instel. Dit het die Phokeng belastingvoordeel verwyder, maar toe was die
> Phokeng ontwikkelings reeds gedoen.

'n Soortgelyke ding het ontwikkel in Noordelike
New York staat ( en seker ander state wat aan
Kanada grens.) Omtrent vyftien jaar gelede het
hulle ons ou soort sales tax vervang met die
G.S.T. ( ek dink dit staan vir General Consumption
Tax, dws VAT) en toe moes mens op baie meer dinge
belasting betaal. Om die GST te ontduik, het
Kanadese massief oor die grens in die VSA gaan
inkopies doen, tot so 'n mate dat die Amerikaners
groot malls in die kaal haai vlaktes gebou het, net
omdat dit naby aan Kanadese grensoorgange was. Toe
na 'n ruk begin die Kanadese strenger maatreëls tref
om mense te straf wat die belasting ontduik. Terselfder-
tyd val die Kanadese dollar ook groot teen die van die
VSA en word dit te duur om in die VSA op groot skaal
jou inkopies te doen. Nou staan die malls amper leeg,
want die Kanadese inkopie-toeriste het opgedroog.
Die teenoorgestelde gebeur nou. Dit baat die
Amerikaners naby die grens om in Kanada inkopies te
kom doen, want hulle kan soveel meer koop vir hulle
geld. Dis ook daarom dat so baie films nou in Kanada
gemaak word. Die film "Chicago" is byvoorbeeld geheel
en al in Toronto gemaak, en die burgemeester van
Chicago is woedend omdat die film "overseas" gemaak
is.

Gloudina
Re: Phokeng foutjie? [boodskap #73894 is 'n antwoord op boodskap #73883] Ma, 24 Februarie 2003 07:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wouter, dis baie oulik geskryf. Ek het lekker sit en grinnik.

Koot

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e593be3.0@news1.mweb.co.za...
> "TJ" wrote in message
> news:3e58860e$0$226@hades.is.co.za...
> Die Phokeng sentrum:
>
http://www.africon.com/Services/Buildings/Projects/htm/retai l/Phokeng_Shoppi
> ng_Centre.htm
> Die Phokeng sports stadium: http://www.omnistruct.co.za/phokeng.htm
> Die Phokeng vroue: http://www.heinemann.com/shared/products/08056.asp
> Maar ek kry nie Phokeng poskantoor nie. :-)
>
> Wouter
> Dit was altyd langs die ou pad tussen Rustenburg en Sun City. Die Phokeng
> Post Office was langs die Phokeng Store en dit het die hele Phokeng dorp
> uitgemaak. Maar toe kry ons AVB (verkoopbelasting) in SA. En die ou
> onafhanklike Bophuthatswana het nie AVB gehad nie. Toe word die Phokeng
> Shopping Centre ontwikkel om vir die Suid-Afrikaners die geleentheid te gee
> om inkopies sonder AVB te doen.
>
> Dit het die hele Phokeng omgewing verander. Net omdat daar nie Phokeng
> verkoopbelasting was nie.
>
> Later is AVB met BTW vervang en toe moes Bop om finansiële redes volg en ook
> BTW instel. Dit het die Phokeng belastingvoordeel verwyder, maar toe was die
> Phokeng ontwikkelings reeds gedoen.
>
Re: Phokeng foutjie? [boodskap #73913 is 'n antwoord op boodskap #73884] Ma, 24 Februarie 2003 10:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Antie, ek dink jy's so effe deurmekaar. GST staan vir General Sales Tax en
dis 'n eenmalige bedrag belasting wat op 'n verkoop gehef word. VAT [of
BTW] is Value Added Tax en die belasting word by elke stadium in die
verkoopsketting bygevoeg. Dit lyk meer, maar gewoonlik werk dit op byna
dieselfde uit.....met die verskil dat jy GST met een transaksie kan
bedonner, maar VAT kan jy gewoonlik net sê 2% uit 14% op 'n slag bedonner.
Veel beter vir die Staat en baie meer effektief met die vordering daarvan.
Dis egter administratief baie swaarder vir die handelaars.
skryf in boodskap news:3E598C3D.7060908@rogers.com...
>
> Wouter Plaasvark wrote:
>
>
> Maar toe kry ons AVB (verkoopbelasting) in SA. En die ou
>> onafhanklike Bophuthatswana het nie AVB gehad nie. Toe word die Phokeng
>> Shopping Centre ontwikkel om vir die Suid-Afrikaners die geleentheid te gee
>> om inkopies sonder AVB te doen.
>> Dit het die hele Phokeng omgewing verander. Net omdat daar nie Phokeng
>> verkoopbelasting was nie.
>> Later is AVB met BTW vervang en toe moes Bop om finansiële redes volg en ook
>> BTW instel. Dit het die Phokeng belastingvoordeel verwyder, maar toe was die
>> Phokeng ontwikkelings reeds gedoen.
>
>
> 'n Soortgelyke ding het ontwikkel in Noordelike
> New York staat ( en seker ander state wat aan
> Kanada grens.) Omtrent vyftien jaar gelede het
> hulle ons ou soort sales tax vervang met die
> G.S.T. ( ek dink dit staan vir General Consumption
> Tax, dws VAT) en toe moes mens op baie meer dinge
> belasting betaal. Om die GST te ontduik, het
> Kanadese massief oor die grens in die VSA gaan
> inkopies doen, tot so 'n mate dat die Amerikaners
> groot malls in die kaal haai vlaktes gebou het, net
> omdat dit naby aan Kanadese grensoorgange was. Toe
> na 'n ruk begin die Kanadese strenger maatreëls tref
> om mense te straf wat die belasting ontduik. Terselfder-
> tyd val die Kanadese dollar ook groot teen die van die
> VSA en word dit te duur om in die VSA op groot skaal
> jou inkopies te doen. Nou staan die malls amper leeg,
> want die Kanadese inkopie-toeriste het opgedroog.
> Die teenoorgestelde gebeur nou. Dit baat die
> Amerikaners naby die grens om in Kanada inkopies te
> kom doen, want hulle kan soveel meer koop vir hulle
> geld. Dis ook daarom dat so baie films nou in Kanada
> gemaak word. Die film "Chicago" is byvoorbeeld geheel
> en al in Toronto gemaak, en die burgemeester van
> Chicago is woedend omdat die film "overseas" gemaak
> is.
>
> Gloudina
>
Re: Phokeng foutjie? [boodskap #73915 is 'n antwoord op boodskap #73913] Ma, 24 Februarie 2003 11:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
>> Die film "Chicago" is byvoorbeeld geheel
>> en al in Toronto gemaak, en die burgemeester van
>> Chicago is woedend omdat die film "overseas" gemaak
>> is.
>>
>> Gloudina
Hy't seker bedoel "overlake"...

Sokkel ok mar om die verskil tussen "see" en "meer" te kan verstaan die
ouens daar in Chicago.

Maar hulle dink in elk geval moe die wêreld bestaan nie buite die VSA se
grense nie, altans hulle gebrek aan kennis oor die res van die wêreld skep
daardie persepsie.

Thys oppie Bos
Re: Phokeng foutjie? [boodskap #73916 is 'n antwoord op boodskap #73883] Ma, 24 Februarie 2003 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Walter, dit is nou Phokeng raar maar waar wat jy daar geskryf het;))
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e593be3.0@news1.mweb.co.za...
> "TJ" wrote in message
> news:3e58860e$0$226@hades.is.co.za...
> Die Phokeng sentrum:
>
http://www.africon.com/Services/Buildings/Projects/htm/retai l/Phokeng_Shoppi
> ng_Centre.htm
> Die Phokeng sports stadium: http://www.omnistruct.co.za/phokeng.htm
> Die Phokeng vroue: http://www.heinemann.com/shared/products/08056.asp
> Maar ek kry nie Phokeng poskantoor nie. :-)
>
> Wouter
> Dit was altyd langs die ou pad tussen Rustenburg en Sun City. Die Phokeng
> Post Office was langs die Phokeng Store en dit het die hele Phokeng dorp
> uitgemaak. Maar toe kry ons AVB (verkoopbelasting) in SA. En die ou
> onafhanklike Bophuthatswana het nie AVB gehad nie. Toe word die Phokeng
> Shopping Centre ontwikkel om vir die Suid-Afrikaners die geleentheid te gee
> om inkopies sonder AVB te doen.
>
> Dit het die hele Phokeng omgewing verander. Net omdat daar nie Phokeng
> verkoopbelasting was nie.
>
> Later is AVB met BTW vervang en toe moes Bop om finansiële redes volg en ook
> BTW instel. Dit het die Phokeng belastingvoordeel verwyder, maar toe was die
> Phokeng ontwikkelings reeds gedoen.
>
Re: Phokeng foutjie? [boodskap #73925 is 'n antwoord op boodskap #73913] Ma, 24 Februarie 2003 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

> Antie, ek dink jy's so effe deurmekaar. GST staan vir General Sales Tax en
> dis 'n eenmalige bedrag belasting wat op 'n verkoop gehef word. VAT [of
> BTW] is Value Added Tax en die belasting word by elke stadium in die
> verkoopsketting bygevoeg. Dit lyk meer, maar gewoonlik werk dit op byna
> dieselfde uit.

Wel, jy mag reg wees. Al wat ek weet is elke
keer as ek iets koop, dan sit hulle twee
belastings op - 7% provinsiale belasting, en
8% GST ( daar is enkele uitsonderings, soos
basiese kos, medisynes en skoolbehoeftes.
Waaroor die mense die meeste gekla het, was
die GST op alle arbeid. Dus elke keer as ek
iets in die garage laat doen, is daar GST op
hulle arbeid ook op.
Die idee agter die GST was natuurlik dat
mens liewer konsumpsie moet belas, en nie
inkomste nie. Ideaalweg sal 'n prostituut dan
net soveel belasting moet betaal, al verklaar
sy nie haar inkomste nie. Maar dinge het toe
nie so gewerk hier in Kanada nie. Ons belasting
op inkomste is nie onmiddellik verminder nie.
Dit daal deesdae, maar dit het niks met die
GST te doen nie.

Gloudina
Re: Phokeng foutjie? [boodskap #73982 is 'n antwoord op boodskap #73894] Di, 25 Februarie 2003 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Koot
Wouter, dis baie oulik geskryf. Ek het lekker sit en grinnik.

Wouter
Dankie Koot. Dit was ook lekker om dit te skryf.
Ek het destyds soms in die Rustenburg-omgewing gewerk
en het elke slag geglimlag as ek by die Phokeng Store en
Phokeng Post Office verby ry. Al het ek geweet hulle spreek
dit Fokkeng uit, dit bly 'n lekker Phokeng woord vir 'n woodspeling.

"Wouter Plaasvark" wrote in message
>> Maar ek kry nie Phokeng poskantoor nie. :-)

> Wouter
> Dit was altyd langs die ou pad tussen Rustenburg en Sun City. Die Phokeng
> Post Office was langs die Phokeng Store en dit het die hele Phokeng dorp
> uitgemaak. Maar toe kry ons AVB (verkoopbelasting) in SA. En die ou
> onafhanklike Bophuthatswana het nie AVB gehad nie. Toe word die Phokeng
> Shopping Centre ontwikkel om vir die Suid-Afrikaners die geleentheid te
> gee om inkopies sonder AVB te doen.
>
> Dit het die hele Phokeng omgewing verander. Net omdat daar nie Phokeng
> verkoopbelasting was nie.
>
> Later is AVB met BTW vervang en toe moes Bop om finansiële redes ook
> BTW instel. Dit het die Phokeng belastingvoordeel verwyder, maar toe was
> die Phokeng ontwikkelings reeds gedoen.
Re: Phokeng foutjie? [boodskap #74003 is 'n antwoord op boodskap #73982] Di, 25 Februarie 2003 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Phokeng lekker.

Koot

> Al het ek geweet hulle spreek
> dit Fokkeng uit, dit bly 'n lekker Phokeng woord vir 'n woodspeling.
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>>> Maar ek kry nie Phokeng poskantoor nie. :-)
>
>> Wouter
>> Dit was altyd langs die ou pad tussen Rustenburg en Sun City. Die Phokeng
>> Post Office was langs die Phokeng Store en dit het die hele Phokeng dorp
>> uitgemaak. Maar toe kry ons AVB (verkoopbelasting) in SA. En die ou
>> onafhanklike Bophuthatswana het nie AVB gehad nie. Toe word die Phokeng
>> Shopping Centre ontwikkel om vir die Suid-Afrikaners die geleentheid te
>> gee om inkopies sonder AVB te doen.
>>
>> Dit het die hele Phokeng omgewing verander. Net omdat daar nie Phokeng
>> verkoopbelasting was nie.
>>
>> Later is AVB met BTW vervang en toe moes Bop om finansiële redes ook
>> BTW instel. Dit het die Phokeng belastingvoordeel verwyder, maar toe was
>> die Phokeng ontwikkelings reeds gedoen.
>
Re: Phokeng foutjie? [boodskap #74121 is 'n antwoord op boodskap #73916] Sa, 01 Maart 2003 09:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Julle maak my bang. Ek kom nou vit die eerste keer in 4 jaar weer Sauid
Afrika besoek, maar met al die naam veranderinge gaan ek lekker verdwaal.

Op die oomblik weet ek nie meer waar my ouers woon nie, laas wat ek
"ge-check" het was hulle in Bloemfontein. Nou klink dit hulle is moontlik in
een of ander Phokeng plek waarvan nie niks weet nie.

Ek bly sommer by die Phokeng huis!!

"Annette" skryf in boodskap news:b3d7qb$1l8v0b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Walter, dit is nou Phokeng raar maar waar wat jy daar geskryf het;))
> Annette
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3e593be3.0@news1.mweb.co.za...
>> "TJ" wrote in message
>> news:3e58860e$0$226@hades.is.co.za...
>> Die Phokeng sentrum:
>>
>
http://www.africon.com/Services/Buildings/Projects/htm/retai l/Phokeng_Shoppi
>> ng_Centre.htm
>> Die Phokeng sports stadium: http://www.omnistruct.co.za/phokeng.htm
>> Die Phokeng vroue: http://www.heinemann.com/shared/products/08056.asp
>> Maar ek kry nie Phokeng poskantoor nie. :-)
>>
>> Wouter
>> Dit was altyd langs die ou pad tussen Rustenburg en Sun City. Die Phokeng
>> Post Office was langs die Phokeng Store en dit het die hele Phokeng dorp
>> uitgemaak. Maar toe kry ons AVB (verkoopbelasting) in SA. En die ou
>> onafhanklike Bophuthatswana het nie AVB gehad nie. Toe word die Phokeng
>> Shopping Centre ontwikkel om vir die Suid-Afrikaners die geleentheid te
> gee
>> om inkopies sonder AVB te doen.
>>
>> Dit het die hele Phokeng omgewing verander. Net omdat daar nie Phokeng
>> verkoopbelasting was nie.
>>
>> Later is AVB met BTW vervang en toe moes Bop om finansiële redes volg en
> ook
>> BTW instel. Dit het die Phokeng belastingvoordeel verwyder, maar toe was
> die
>> Phokeng ontwikkelings reeds gedoen.
>>
>
Re: Phokeng foutjie? [boodskap #74126 is 'n antwoord op boodskap #74121] Sa, 01 Maart 2003 15:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hier het baie plekke se name verander, meesal in die ou
Noord-Transvaal, wat nou die Limpopo-provinsie is. Maar
Bloemfontein is nog Bloemfontein en Phokeng was maar
altyd dieselfde ou Phokeng plek gewees, hoor. Kom kuier
gerus, dis nog lekker hier :-)

Wouter

"Exiled" skryf in boodskap news:aa%7a.116002$ED.35172@fe06.atl2.webusenet.com...
Julle maak my bang. Ek kom nou vit die eerste keer in 4 jaar weer Sauid
Afrika besoek, maar met al die naam veranderinge gaan ek lekker verdwaal.

Op die oomblik weet ek nie meer waar my ouers woon nie, laas wat ek
"ge-check" het was hulle in Bloemfontein. Nou klink dit hulle is moontlik in
een of ander Phokeng plek waarvan nie niks weet nie.

Ek bly sommer by die Phokeng huis!!

"Annette" skryf in boodskap news:b3d7qb$1l8v0b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Walter, dit is nou Phokeng raar maar waar wat jy daar geskryf het;))
> Annette
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3e593be3.0@news1.mweb.co.za...
>> "TJ" wrote in message
>> news:3e58860e$0$226@hades.is.co.za...
>> Die Phokeng sentrum:
>>
>
http://www.africon.com/Services/Buildings/Projects/htm/retai l/Phokeng_Shoppi
>> ng_Centre.htm
>> Die Phokeng sports stadium: http://www.omnistruct.co.za/phokeng.htm
>> Die Phokeng vroue: http://www.heinemann.com/shared/products/08056.asp
>> Maar ek kry nie Phokeng poskantoor nie. :-)
>>
>> Wouter
>> Dit was altyd langs die ou pad tussen Rustenburg en Sun City. Die Phokeng
>> Post Office was langs die Phokeng Store en dit het die hele Phokeng dorp
>> uitgemaak. Maar toe kry ons AVB (verkoopbelasting) in SA. En die ou
>> onafhanklike Bophuthatswana het nie AVB gehad nie. Toe word die Phokeng
>> Shopping Centre ontwikkel om vir die Suid-Afrikaners die geleentheid te
> gee
>> om inkopies sonder AVB te doen.
>>
>> Dit het die hele Phokeng omgewing verander. Net omdat daar nie Phokeng
>> verkoopbelasting was nie.
>>
>> Later is AVB met BTW vervang en toe moes Bop om finansiële redes volg en
> ook
>> BTW instel. Dit het die Phokeng belastingvoordeel verwyder, maar toe was
> die
>> Phokeng ontwikkelings reeds gedoen.
>>
>
Re: Phokeng foutjie? [boodskap #74129 is 'n antwoord op boodskap #74121] Sa, 01 Maart 2003 15:16 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Exiled wrote:

> Ek bly sommer by die Phokeng huis!!

Ja-nee wat.

Penkop met die mauser
Vorige onderwerp: " See-sonnet " deur THEO WASSENAAR
Volgende onderwerp: Ek stem saam met Clive Rice
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 20:16:02 MGT 2024