Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » spietkop
spietkop [boodskap #73834] Vr, 21 Februarie 2003 14:44
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
> Die ou ry te vinnig en 'n spietkop trek hom af. Toe hy sy venster oopdraai,
> haak die spietkop af en gee hom 'n TAAI KLAP.
> BESTUURDER (Verboureerd) : Waarvoor was dit?
> SPIETKOP : As ek jou stop en jy maak jou venster oop, moet jou
> bestuurslisensie reeds in jou hand wees! Moenie my tyd mors nie!
> Die spietkop loop om die motor en klop by die passasier se venster. Die
> bestuurder se pel draai sy venster af en WHAP, klap die Spietkop hom ook.
> PASSASIER (Verskrik) : Hei, ek bestuur nie, waarvoor is dit?
> SPIETKOP : Ek het gou jou wens vervul ......
> PASSASIER : Watter wens is dit nogal?
> SPIETKOP : Sodra jy en jou tjom oor die eerste bult was, sou jy vir hom
> gesê het .... "Ek wens hy het dit met MY getraai"
Vorige onderwerp: Vir Drom
Volgende onderwerp: Is Afrikaans 'n sustertaal van die Nederlands?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 02:25:24 MGT 2024