Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Drom
Vir Drom [boodskap #73757] Wo, 19 Februarie 2003 08:35 na volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Sterkte met al die opwinding daar op julle kampus. Mog gesonde verstand
seëvier.

Koot
Re: Vir Drom [boodskap #73760 is 'n antwoord op boodskap #73757] Wo, 19 Februarie 2003 10:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vertel ons asseblief ook waaroor Drom opgewonde raak.
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:b2vfl6$em$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sterkte met al die opwinding daar op julle kampus. Mog gesonde verstand
> seëvier.
>
> Koot
>
Re: Vir Drom [boodskap #73762 is 'n antwoord op boodskap #73760] Wo, 19 Februarie 2003 11:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
By Fort Hare is daar opstandigheid oor die akademiese en finansiële
uitsluiting van studente. Dit lyk of dit bietjie ontaard het.

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:b2vn1c$1gv4sk$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vertel ons asseblief ook waaroor Drom opgewonde raak.
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:b2vfl6$em$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sterkte met al die opwinding daar op julle kampus. Mog gesonde verstand
>> seëvier.
>>
>> Koot
>>
>
Re: Vir Drom [boodskap #73763 is 'n antwoord op boodskap #73762] Wo, 19 Februarie 2003 11:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoe gaan dit daar in "A town called Alice"?

"Koot" skryf in boodskap news:b2vp38$4kt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> By Fort Hare is daar opstandigheid oor die akademiese en finansiële
> uitsluiting van studente. Dit lyk of dit bietjie ontaard het.
>
> Koot
>
> "Annette" wrote in message
> news:b2vn1c$1gv4sk$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vertel ons asseblief ook waaroor Drom opgewonde raak.
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b2vfl6$em$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Sterkte met al die opwinding daar op julle kampus. Mog gesonde verstand
>>> seëvier.
>>>
>>> Koot
>>>
>>
>
Re: Vir Drom [boodskap #73765 is 'n antwoord op boodskap #73762] Wo, 19 Februarie 2003 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ooooo!! Dankie. Ek dink nie dit is iets nuuts nie;)
Annette

.ac.za> skryf in boodskap news:b2vp38$4kt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> By Fort Hare is daar opstandigheid oor die akademiese en finansiële
> uitsluiting van studente. Dit lyk of dit bietjie ontaard het.
>
> Koot
>
> "Annette" wrote in message
> news:b2vn1c$1gv4sk$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vertel ons asseblief ook waaroor Drom opgewonde raak.
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b2vfl6$em$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Sterkte met al die opwinding daar op julle kampus. Mog gesonde verstand
>>> seëvier.
>>>
>>> Koot
>>>
>>
>
Re: Vir Drom [boodskap #73797 is 'n antwoord op boodskap #73765] Do, 20 Februarie 2003 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Ooooo!! Dankie. Ek dink nie dit is iets nuuts nie;)
> Annette
>
>
Jy's reg. Veral die laat 70s en die 1980s was dinge rof hier, maar ons
het omtrent 10 jaar gelede hierdie soort nonsens hier gehad. Wat nou
gebeur het is dat daar 'n klomp studente is (onder andere 3 SR lede!)
wat tot R8000 skuld en hulle moet betaal voor hulle kan registreer.
Hulle wil ook nie hê dat studente noet om akademiese redes weggewys
word nie1! Die hele lot - en ek bedoel nou ALMAL - is huistoe gestuur.
Groete, Drom
Re: Vir Drom [boodskap #73798 is 'n antwoord op boodskap #73797] Do, 20 Februarie 2003 06:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoop nie julle word nie betaal nie omdat daar geen studente is nie.
Sal die studente wat betaal het krediet kry vir die dae wat gemis word?
Hoe kon iemand vir SR benoem word wat geld skuld?

Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0302192242.5e2c0cbc@posting.google.com...
>> Ooooo!! Dankie. Ek dink nie dit is iets nuuts nie;)
>> Annette
>>
>>
> Jy's reg. Veral die laat 70s en die 1980s was dinge rof hier, maar ons
> het omtrent 10 jaar gelede hierdie soort nonsens hier gehad. Wat nou
> gebeur het is dat daar 'n klomp studente is (onder andere 3 SR lede!)
> wat tot R8000 skuld en hulle moet betaal voor hulle kan registreer.
> Hulle wil ook nie hê dat studente noet om akademiese redes weggewys
> word nie1! Die hele lot - en ek bedoel nou ALMAL - is huistoe gestuur.
> Groete, Drom
Re: Vir Drom [boodskap #73801 is 'n antwoord op boodskap #73797] Do, 20 Februarie 2003 09:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink julle het nou 'n man daar wat sy nek lekker dik kan maak en nie
bollie vat nie.

Koot

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0302192242.5e2c0cbc@posting.google.com...
>> Ooooo!! Dankie. Ek dink nie dit is iets nuuts nie;)
>> Annette
>>
>>
> Jy's reg. Veral die laat 70s en die 1980s was dinge rof hier, maar ons
> het omtrent 10 jaar gelede hierdie soort nonsens hier gehad. Wat nou
> gebeur het is dat daar 'n klomp studente is (onder andere 3 SR lede!)
> wat tot R8000 skuld en hulle moet betaal voor hulle kan registreer.
> Hulle wil ook nie hê dat studente noet om akademiese redes weggewys
> word nie1! Die hele lot - en ek bedoel nou ALMAL - is huistoe gestuur.
> Groete, Drom
Re: Vir Drom [boodskap #73805 is 'n antwoord op boodskap #73798] Do, 20 Februarie 2003 10:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Ek hoop nie julle word nie betaal nie omdat daar geen studente is nie.

Gelukkig kry ons darem ons soldy en moet ook elke dag op kantoor wees.
Gee my darem kans om op te vang want ek het eers nou die dag gehoor
dat ek weer op kontrak aangestel is.

> Sal die studente wat betaal het krediet kry vir die dae wat gemis word?

Nee. Ons sal net ons alies moet afwerk om op te vang vir verlore tyd,
en êrens sal een van ons vakansies seker korter gemaak word.

> Hoe kon iemand vir SR benoem word wat geld skuld?

Al wat tel is 'n groot bek en politiek.

Groete, Drom
Re: Vir Drom [boodskap #73808 is 'n antwoord op boodskap #73801] Do, 20 Februarie 2003 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Koot wrote:

> Ek dink julle het nou 'n man daar wat sy nek lekker dik kan maak en nie
> bollie vat nie.

Wie is nou by Fort Hare aan die helm?

Gloudina
Re: Vir Drom [boodskap #73815 is 'n antwoord op boodskap #73805] Vr, 21 Februarie 2003 03:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het jy die probleme van die 70's persoonlik waargeneem - was dit so erg?

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0302200255.1eb03086@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Ek hoop nie julle word nie betaal nie omdat daar geen studente is nie.
>
> Gelukkig kry ons darem ons soldy en moet ook elke dag op kantoor wees.
> Gee my darem kans om op te vang want ek het eers nou die dag gehoor
> dat ek weer op kontrak aangestel is.
>
>> Sal die studente wat betaal het krediet kry vir die dae wat gemis word?
>
> Nee. Ons sal net ons alies moet afwerk om op te vang vir verlore tyd,
> en êrens sal een van ons vakansies seker korter gemaak word.
>
>> Hoe kon iemand vir SR benoem word wat geld skuld?
>
> Al wat tel is 'n groot bek en politiek.
>
> Groete, Drom
Re: Vir Drom [boodskap #73822 is 'n antwoord op boodskap #73808] Vr, 21 Februarie 2003 06:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Drom sal kan sê, maar daardie persoon vertoon goed in die pers. Hy
verduidelik hard dat hulle subsidie in elk geval woes gesny is en dat hulle
die studentegeld nodig het om akademiese gehalte te kan bied.

Dis een ding om op gratis studies aan te dring, maar dan moet die staat, of
iemand, daarvoor betaal.

K

skryf in boodskap news:3E54D85C.8030203@rogers.com...
>
> Koot wrote:
>
>> Ek dink julle het nou 'n man daar wat sy nek lekker dik kan maak en nie
>> bollie vat nie.
>
> Wie is nou by Fort Hare aan die helm?
>
> Gloudina
>
Re: Vir Drom [boodskap #73825 is 'n antwoord op boodskap #73808] Vr, 21 Februarie 2003 06:17 Na vorige boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
Wie is nou by Fort Hare aan die helm?
>
> Gloudina

Die Raad is natuurlik heel bo, maar die huidige Rektor is Prof Derrick
Swartz, voorheen van die Fort Hare Foundation. Moet nou net nie vir my
vra wat presies die Foundation is nie, want dis iets wat hulle kantore
in Port Elizabeth het en heetemal buite my ervaringsveld val.

Prof Swartz is 'n Bruin man, jongerig (vroeë veertigs sou ek skat), 'n
goeie spreker, wat goed na mens oorkom. Daar is natuurlik die wat
reken hy gee te veel aandag aan die werkers en die studente en te min
aan die akademie. Hieroor kan ek nie 'n opinie uistspreek nie.

Ons sal maar sien hoe hanteer hy die huidige gemors.

Groete, Drom
Vorige onderwerp: Lisensiesperdatum
Volgende onderwerp: spietkop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 13:43:55 MGT 2024