Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stoute Statistieke
Stoute Statistieke [boodskap #73529] Vr, 14 Februarie 2003 13:03 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Volgens die Durex Globale Seksopname het vrouens meer dikwels seks as mans
per jaar - 144 keer vir vrouens en 138 vir mans.

Ek is vreeslik onskuldig, so my maaind boghils:)))

Annette
Re: Stoute Statistieke [boodskap #73531 is 'n antwoord op boodskap #73529] Vr, 14 Februarie 2003 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
mmmmmmm, nou wonner ek of die studie getroude vrouens ingesluit het? As
getroude vrouens 6 keer 'n jaar meer seks het as mans.... lolol
oooooeeeeeeee, ek het nog altyd geweet vrouens is stouter as mans!

E

"Annette" skryf in boodskap news:b2ippn$1bpmd1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Volgens die Durex Globale Seksopname het vrouens meer dikwels seks as mans
> per jaar - 144 keer vir vrouens en 138 vir mans.
>
> Ek is vreeslik onskuldig, so my maaind boghils:)))
>
> Annette
>
Re: Stoute Statistieke [boodskap #73532 is 'n antwoord op boodskap #73531] Vr, 14 Februarie 2003 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Juis, juis!:)))

Of miskien het die gemanne gejok omdat hulle nie wou spog nie:))

Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3e4cee43.0@news1.mweb.co.za...
> mmmmmmm, nou wonner ek of die studie getroude vrouens ingesluit het? As
> getroude vrouens 6 keer 'n jaar meer seks het as mans.... lolol
> oooooeeeeeeee, ek het nog altyd geweet vrouens is stouter as mans!
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:b2ippn$1bpmd1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Volgens die Durex Globale Seksopname het vrouens meer dikwels seks as mans
>> per jaar - 144 keer vir vrouens en 138 vir mans.
>>
>> Ek is vreeslik onskuldig, so my maaind boghils:)))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Stoute Statistieke [boodskap #73533 is 'n antwoord op boodskap #73531] Vr, 14 Februarie 2003 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Volgens statistieke is daar seker so 5 vrouens vir elke man in meeste lande?
[Gaan so by die skaap en die bees ook net die bulle en ramme is veel meer
gelukkig!!] Nou, as die mans minder is, hoe kan die vrouens meer seks hê?
Met wat? Met mekaar? Of tel hul speelgoed ook? Dalk het die blondies
wat ondervra is gewerk op name........vir daai speelgoed!

"Elaine" skryf in boodskap news:3e4cee43.0@news1.mweb.co.za...
> mmmmmmm, nou wonner ek of die studie getroude vrouens ingesluit het? As
> getroude vrouens 6 keer 'n jaar meer seks het as mans.... lolol
> oooooeeeeeeee, ek het nog altyd geweet vrouens is stouter as mans!
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:b2ippn$1bpmd1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Volgens die Durex Globale Seksopname het vrouens meer dikwels seks as mans
>> per jaar - 144 keer vir vrouens en 138 vir mans.
>>
>> Ek is vreeslik onskuldig, so my maaind boghils:)))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Stoute Statistieke [boodskap #73551 is 'n antwoord op boodskap #73533] Vr, 14 Februarie 2003 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
As daar meer vrouens is wat seks het as mans - dan wonder ek met wie het
hulle seks?
Daar is mense wat glo dat mans meer ontrou is as vrouens - as dit die geval
is, met wie sou hulle dan "ontrou" wees?

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e4cf66a.0@news1.mweb.co.za...
> Volgens statistieke is daar seker so 5 vrouens vir elke man in meeste lande?
> [Gaan so by die skaap en die bees ook net die bulle en ramme is veel meer
> gelukkig!!] Nou, as die mans minder is, hoe kan die vrouens meer seks hê?
> Met wat? Met mekaar? Of tel hul speelgoed ook? Dalk het die blondies
> wat ondervra is gewerk op name........vir daai speelgoed!
> "Elaine" wrote in message
> news:3e4cee43.0@news1.mweb.co.za...
>> mmmmmmm, nou wonner ek of die studie getroude vrouens ingesluit het? As
>> getroude vrouens 6 keer 'n jaar meer seks het as mans.... lolol
>> oooooeeeeeeee, ek het nog altyd geweet vrouens is stouter as mans!
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b2ippn$1bpmd1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Volgens die Durex Globale Seksopname het vrouens meer dikwels seks as mans
>>> per jaar - 144 keer vir vrouens en 138 vir mans.
>>>
>>> Ek is vreeslik onskuldig, so my maaind boghils:)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Stoute Statistieke [boodskap #73575 is 'n antwoord op boodskap #73533] Sa, 15 Februarie 2003 01:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moenie vergeet van die skewe tannies nie. Hulle stel nie beland in
seuntjies nie, maar dit wat tussen die tweetjies in hulle slaapkamer gebeur
word nog steeds geklassifiseer as seks.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e4cf66a.0@news1.mweb.co.za...
> Volgens statistieke is daar seker so 5 vrouens vir elke man in meeste lande?
> [Gaan so by die skaap en die bees ook net die bulle en ramme is veel meer
> gelukkig!!] Nou, as die mans minder is, hoe kan die vrouens meer seks hê?
> Met wat? Met mekaar? Of tel hul speelgoed ook? Dalk het die blondies
> wat ondervra is gewerk op name........vir daai speelgoed!
Re: Stoute Statistieke [boodskap #73576 is 'n antwoord op boodskap #73551] Sa, 15 Februarie 2003 01:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis onwaar - meer vrouens loop rond as mans. Ons loop net nie daaroor en
brag nie, want ons weet dit gaan een of ander tyd uitkom, daarom bly ons
stil. Een ou het eenkeer vir my gesê as 'n vrou "sexually liberated" is,
sal een man op aarde haar nie kan tevrede hou nie. Hoe waar dit is sal ek
nou nie weet nie.
Daar's darem altyd die buurman, en die buurman se seun en die outjie by die
groetewinkel :)))

Elaine

"Jonas" skryf in boodskap news:b2ja63$8vu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As daar meer vrouens is wat seks het as mans - dan wonder ek met wie het
> hulle seks?
> Daar is mense wat glo dat mans meer ontrou is as vrouens - as dit die geval
> is, met wie sou hulle dan "ontrou" wees?
Re: Stoute Statistieke [boodskap #73577 is 'n antwoord op boodskap #73532] Sa, 15 Februarie 2003 01:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat jy waar kry? As 'n mens party van hierdie mans moet glo sal mens sweer
hulle spandeer meeste van hulle vrye tyd op hulle rug (of anders om soos die
dinge maar gaan....).

E

"Annette" skryf in boodskap news:b2ir10$1dl58q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Juis, juis!:)))
>
> Of miskien het die gemanne gejok omdat hulle nie wou spog nie:))
>
> Annette
Re: Stoute Statistieke [boodskap #73580 is 'n antwoord op boodskap #73575] Sa, 15 Februarie 2003 02:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Elaine - is dit nie bloot "oral"-seks nie - hulle praat bloot daar oor ....
;-))

"Elaine" skryf in boodskap news:3e4d9760.0@news1.mweb.co.za...
> Moenie vergeet van die skewe tannies nie. Hulle stel nie beland in
> seuntjies nie, maar dit wat tussen die tweetjies in hulle slaapkamer gebeur
> word nog steeds geklassifiseer as seks.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e4cf66a.0@news1.mweb.co.za...
>> Volgens statistieke is daar seker so 5 vrouens vir elke man in meeste lande?
>> [Gaan so by die skaap en die bees ook net die bulle en ramme is veel meer
>> gelukkig!!] Nou, as die mans minder is, hoe kan die vrouens meer seks hê?
>> Met wat? Met mekaar? Of tel hul speelgoed ook? Dalk het die blondies
>> wat ondervra is gewerk op name........vir daai speelgoed!
>
Re: Stoute Statistieke [boodskap #73583 is 'n antwoord op boodskap #73576] Sa, 15 Februarie 2003 05:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Daar's darem altyd die buurman, en die buurman se seun en die outjie by die
groetewinkel"

Watse soort vroetelplek is die groetewinkel? Is dit nou waar ek die
komkommer koop of die kaartjie kry?

:-)

TJ
Re: Stoute Statistieke [boodskap #73599 is 'n antwoord op boodskap #73583] Sa, 15 Februarie 2003 12:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, dis waar die porra se seun rondhang.

E

"TJ" wrote:
>
>
> Watse soort vroetelplek is die groetewinkel? Is dit nou waar ek die
> komkommer koop of die kaartjie kry?
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Stoute Statistieke [boodskap #73600 is 'n antwoord op boodskap #73580] Sa, 15 Februarie 2003 12:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
hahahahahahhahahah mmmmmmmmmmm - Nee

E

"Jonas" skryf in boodskap news:b2k9nv$pcs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine - is dit nie bloot "oral"-seks nie - hulle praat bloot daar oor ....
> ;-))
Re: Stoute Statistieke [boodskap #73662 is 'n antwoord op boodskap #73529] Ma, 17 Februarie 2003 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Sien nou die aand iets in 'n fliek wat my lank laat giggel het.
Die ou antie [ouma] sê die kleindogter is bang vir trou want sy's versigtign
vir die 'een-oog slang'. Nooit, vertel sy haar ouma, sy het lank reeds so
'n slang bekoor! 10 uit 10!

"Annette" skryf in boodskap news:b2ippn$1bpmd1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Volgens die Durex Globale Seksopname het vrouens meer dikwels seks as mans
> per jaar - 144 keer vir vrouens en 138 vir mans.
>
> Ek is vreeslik onskuldig, so my maaind boghils:)))
>
> Annette
>
Re: Stoute Statistieke [boodskap #73671 is 'n antwoord op boodskap #73662] Ma, 17 Februarie 2003 13:40 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Runaway Bride :))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e50d428.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! Sien nou die aand iets in 'n fliek wat my lank laat giggel het.
> Die ou antie [ouma] sê die kleindogter is bang vir trou want sy's versigtign
> vir die 'een-oog slang'. Nooit, vertel sy haar ouma, sy het lank reeds so
> 'n slang bekoor! 10 uit 10!
> "Annette" wrote in message
> news:b2ippn$1bpmd1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Volgens die Durex Globale Seksopname het vrouens meer dikwels seks as mans
>> per jaar - 144 keer vir vrouens en 138 vir mans.
>>
>> Ek is vreeslik onskuldig, so my maaind boghils:)))
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: so whos your daddy?
Volgende onderwerp: Aksie Boekestorm (vir Tobie)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 05:53:40 MGT 2024