Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » so whos your daddy?
so whos your daddy? [boodskap #73140] Wo, 05 Februarie 2003 14:59 na volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
so word baie gevang ne

DIVORCED FATHER:
"When you go back to your Mom's tonight,
give her this envelope and tell her that since you are now 18, this is
the last check she'll ever see from me for child support.

Then, stand back and watch the expression on her face."

Later... DAUGHTER: "Mom, Dad asked me to give you this envelope.

He said to tell you that since I'm now 18, this is the last child
support payment he'll ever have to make to you.

Now I'm supposed to stand back and watch the expression on your face."

DIVORCED MOTHER: "Next time you visit your father, tell him that after
18 years I have decided to inform him that he's not your father...

...then, stand back and watch the expression on his face.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: so whos your daddy? [boodskap #73141 is 'n antwoord op boodskap #73140] Wo, 05 Februarie 2003 16:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Threeships Mcduck wrote:

> DIVORCED FATHER:
> "When you go back to your Mom's tonight,

So jy dink nog hierdie nuusgroep is
'n kindergarten waar jy met jou maatjies
kan kom speel, nè?

Die Ruiter in die wiegie
Re: so whos your daddy? [boodskap #73150 is 'n antwoord op boodskap #73141] Do, 06 Februarie 2003 08:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, ek raak nou gatvol vir jou wat dink jy kan namens die res
van die groep besluit wat mag en wat mag nie op jou allerheilige ou
nuusgroepie gepos word (nie).

As jy die fokken goed nie wil lees nie, moet dan nie.

As dit vir jou te veel word, donner weg!

Dit was 'n BRILJANTE GRAPPIE!!!

Max
Die Keuterskoolmeneer_______________________________

"@rogers.com"
> Threeships Mcduck wrote:
>
>
>> DIVORCED FATHER:
>> "When you go back to your Mom's tonight,
>
> So jy dink nog hierdie nuusgroep is
> 'n kindergarten waar jy met jou maatjies
> kan kom speel, nè?
>
> Die Ruiter in die wiegie
Re: so whos your daddy? [boodskap #73160 is 'n antwoord op boodskap #73150] Do, 06 Februarie 2003 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sê haar.....of hom? Daai Dom Doos is mos bedrywig hier.....

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0302060008.ca89ff6@posting.google.com...
> Gloudina, ek raak nou gatvol vir jou wat dink jy kan namens die res
> van die groep besluit wat mag en wat mag nie op jou allerheilige ou
> nuusgroepie gepos word (nie).
>
> As jy die fokken goed nie wil lees nie, moet dan nie.
>
> As dit vir jou te veel word, donner weg!
>
> Dit was 'n BRILJANTE GRAPPIE!!!
>
> Max
> Die Keuterskoolmeneer_______________________________
>
> "@rogers.com"
>> Threeships Mcduck wrote:
>>
>>
>>> DIVORCED FATHER:
>>> "When you go back to your Mom's tonight,
>>
>> So jy dink nog hierdie nuusgroep is
>> 'n kindergarten waar jy met jou maatjies
>> kan kom speel, nê?
>>
>> Die Ruiter in die wiegie
Re: so whos your daddy? [boodskap #73161 is 'n antwoord op boodskap #73150] Do, 06 Februarie 2003 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[3]  is tans af-lyn  daniel[3]
Boodskappe: 38
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
.....en ekke stem saam - briljante grappie, suurgat auntie!

IBICF
This email has been virus-checked utilising the latest update of Norton
Anti-Virus.

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0302060008.ca89ff6@posting.google.com...
> Gloudina, ek raak nou gatvol vir jou wat dink jy kan namens die res
> van die groep besluit wat mag en wat mag nie op jou allerheilige ou
> nuusgroepie gepos word (nie).
>
> As jy die fokken goed nie wil lees nie, moet dan nie.
>
> As dit vir jou te veel word, donner weg!
>
> Dit was 'n BRILJANTE GRAPPIE!!!
>
> Max
> Die Keuterskoolmeneer_______________________________
>
> "@rogers.com"
>> Threeships Mcduck wrote:
>>
>>
>>> DIVORCED FATHER:
>>> "When you go back to your Mom's tonight,
>>
>> So jy dink nog hierdie nuusgroep is
>> 'n kindergarten waar jy met jou maatjies
>> kan kom speel, nê?
>>
>> Die Ruiter in die wiegie
Re: so whos your daddy? [boodskap #73164 is 'n antwoord op boodskap #73140] Do, 06 Februarie 2003 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[3]  is tans af-lyn  daniel[3]
Boodskappe: 38
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
'GEDULD'...Auntie, dit is al wat dit kos. Of, anders gestel,
'VERDRAAGSAAMHEID'.

Laat anders maar toe om te plaas wat hulle wil... jy is hoeka nie die
moderator hier nie!. Tot dusver, is jy die enigste persoon op die nuusgroep
wat gekla het oor die hierdie grappie.

Laat mens dink nè!
IBICF

This email has been virus-checked utilising the latest update of Norton
Anti-Virus.

skryf in boodskap news:3E427116.9040501@rogers.com...
>
> Max wrote:
>
>
>> Dit was 'n BRILJANTE GRAPPIE!!!
>
> En hoekom kon dit nie in Afrikaans vertel word
> nie, op 'n AFRIKAANSE NUUSGROEP? Is Afrikaans
> 'n tweedeklas-taal, wat nie goed genoeg is as ons
> nou wil agteroor sit en lekker grappies vertel
> nie? Sal ons kla oor die min inhoud van die
> Afrikaans op TV en radio in SA, sal ons kla oor
> die feit dat hulle miskien net Engels in die SA
> parlement gaan gebruik, maar ons MAG nie kla as
> iemand hierdie AFRIKAANSE nuusgroep vir sy Engelse
> geskriffies wil gebruik nie. Ek wag op 'n antwoord.
>
> Die Ruiter met die bandolier.
>
Re: so whos your daddy? [boodskap #73169 is 'n antwoord op boodskap #73150] Do, 06 Februarie 2003 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Max wrote:

> Dit was 'n BRILJANTE GRAPPIE!!!

En hoekom kon dit nie in Afrikaans vertel word
nie, op 'n AFRIKAANSE NUUSGROEP? Is Afrikaans
'n tweedeklas-taal, wat nie goed genoeg is as ons
nou wil agteroor sit en lekker grappies vertel
nie? Sal ons kla oor die min inhoud van die
Afrikaans op TV en radio in SA, sal ons kla oor
die feit dat hulle miskien net Engels in die SA
parlement gaan gebruik, maar ons MAG nie kla as
iemand hierdie AFRIKAANSE nuusgroep vir sy Engelse
geskriffies wil gebruik nie. Ek wag op 'n antwoord.

Die Ruiter met die bandolier.
Re: so whos your daddy? [boodskap #73174 is 'n antwoord op boodskap #73160] Do, 06 Februarie 2003 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

Daai Dom Doos is mos bedrywig hier.....

Haai, moenie so van DD praat
nie.

Die Ruiter met die kettie
Re: so whos your daddy? [boodskap #73175 is 'n antwoord op boodskap #73164] Do, 06 Februarie 2003 16:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

daniel wrote:

> Laat mens dink nê!
> IBICF

Moet tog nie teveel dink nie. Dit is
nie goed vir diesulkes soos jy se
gesondheid nie, nè?

I2IBCF
Re: so whos your daddy? [boodskap #73206 is 'n antwoord op boodskap #73174] Vr, 07 Februarie 2003 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
D of G julle bly maar dieselle ou lot kringspiere.....
skryf in boodskap news:3E4273D4.9050005@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Daai Dom Doos is mos bedrywig hier.....
>
> Haai, moenie so van DD praat
> nie.
>
> Die Ruiter met die kettie
>
Re: so whos your daddy? [boodskap #73226 is 'n antwoord op boodskap #73169] Vr, 07 Februarie 2003 13:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"
> Ek wag op 'n antwoord.

Omdat ons almal Engels kan lees/verstaan.

En omdat nie almal soveel tyd het soos jy om alles te sit en vertaal nie.
Re: so whos your daddy? [boodskap #73227 is 'n antwoord op boodskap #73175] Vr, 07 Februarie 2003 13:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"
> daniel wrote:
>
>
>> Laat mens dink nê!
>> IBICF
>
> Moet tog nie teveel dink nie. Dit is
> nie goed vir diesulkes soos jy se
> gesondheid nie, nè?
>
> I2IBCF

IKICF
Suidwester se kringspier sage [boodskap #73301 is 'n antwoord op boodskap #73206] Ma, 10 Februarie 2003 16:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" wrote:

> D of G julle bly maar dieselle ou lot kringspiere.....

Komende van die kloaak van die nuusgroep aka "Suidwester", is hierdie
definitief seker die enigste onderwerp waarvan jy enigiets weet en met
gesag van kan praat, nè skattebolletjie?

Liefdetjies,
Katryntjie
Re: Suidwester se kringspier sage [boodskap #73414 is 'n antwoord op boodskap #73301] Do, 13 Februarie 2003 08:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is seker so, ou dier. Maar dan gaan dinge soos jy deur daai onderwerp?
Nou weet ek nie of ek jou moet tel, afmerk of afvee nie. Jy gaan nie weg
nie. Tipies!

"Katryn" skryf in boodskap news:qtkf4v087mtia716v1m4u6ofsb3gj9l1v2@4ax.com...
> "Suidwester" wrote:
>
>> D of G julle bly maar dieselle ou lot kringspiere.....
>
> Komende van die kloaak van die nuusgroep aka "Suidwester", is hierdie
> definitief seker die enigste onderwerp waarvan jy enigiets weet en met
> gesag van kan praat, ná skattebolletjie?
>
> Liefdetjies,
> Katryntjie
>
Re: Suidwester se kringspier sage [boodskap #73416 is 'n antwoord op boodskap #73414] Do, 13 Februarie 2003 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Waarvoor die biologieles in die onderwerp?

Los tog mekaar nou uit hier, of het ons nou 'n kompetisie in slegsê?
. Julle IS mos al mooi groot, of hoe?

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e4b54ba.0@news1.mweb.co.za...
> Is seker so, ou dier. Maar dan gaan dinge soos jy deur daai onderwerp?
> Nou weet ek nie of ek jou moet tel, afmerk of afvee nie. Jy gaan nie weg
> nie. Tipies!
> "Katryn" wrote in message
> news:qtkf4v087mtia716v1m4u6ofsb3gj9l1v2@4ax.com...
>> "Suidwester" wrote:
>>
>>> D of G julle bly maar dieselle ou lot kringspiere.....
>>
>> Komende van die kloaak van die nuusgroep aka "Suidwester", is hierdie
>> definitief seker die enigste onderwerp waarvan jy enigiets weet en met
>> gesag van kan praat, ná skattebolletjie?
>>
>> Liefdetjies,
>> Katryntjie
>>
>
Re: Suidwester se kringspier sage [boodskap #73421 is 'n antwoord op boodskap #73416] Do, 13 Februarie 2003 10:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoop jy spreek die koekie ook aan?

"Annette" skryf in boodskap news:b2fnpm$1cl0u0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Waarvoor die biologieles in die onderwerp?
>
> Los tog mekaar nou uit hier, of het ons nou 'n kompetisie in slegsê?
> . Julle IS mos al mooi groot, of hoe?
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e4b54ba.0@news1.mweb.co.za...
>> Is seker so, ou dier. Maar dan gaan dinge soos jy deur daai onderwerp?
>> Nou weet ek nie of ek jou moet tel, afmerk of afvee nie. Jy gaan nie
> weg
>> nie. Tipies!
>> "Katryn" wrote in message
>> news:qtkf4v087mtia716v1m4u6ofsb3gj9l1v2@4ax.com...
>>> "Suidwester" wrote:
>>>
>>>> D of G julle bly maar dieselle ou lot kringspiere.....
>>>
>>> Komende van die kloaak van die nuusgroep aka "Suidwester", is hierdie
>>> definitief seker die enigste onderwerp waarvan jy enigiets weet en met
>>> gesag van kan praat, ná skattebolletjie?
>>>
>>> Liefdetjies,
>>> Katryntjie
>>>
>>
>
Re: Suidwester se kringspier sage [boodskap #73422 is 'n antwoord op boodskap #73421] Do, 13 Februarie 2003 10:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wag vir koekie se reaksie;))

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e4b728a.0@news1.mweb.co.za...
> Ek hoop jy spreek die koekie ook aan?
> "Annette" wrote in message
> news:b2fnpm$1cl0u0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Waarvoor die biologieles in die onderwerp?
>>
>> Los tog mekaar nou uit hier, of het ons nou 'n kompetisie in slegsê?
>> . Julle IS mos al mooi groot, of hoe?
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e4b54ba.0@news1.mweb.co.za...
>>> Is seker so, ou dier. Maar dan gaan dinge soos jy deur daai onderwerp?
>>> Nou weet ek nie of ek jou moet tel, afmerk of afvee nie. Jy gaan nie weg
>>> nie. Tipies!
>>> "Katryn" wrote in message
>>> news:qtkf4v087mtia716v1m4u6ofsb3gj9l1v2@4ax.com...
>>>> "Suidwester" wrote:
>>>>
>>>> >D of G julle bly maar dieselle ou lot kringspiere.....
>>>>
>>>> Komende van die kloaak van die nuusgroep aka "Suidwester", is hierdie
>>>> definitief seker die enigste onderwerp waarvan jy enigiets weet en met
>>>> gesag van kan praat, ná skattebolletjie?
>>>>
>>>> Liefdetjies,
>>>> Katryntjie
>>>>
>>>
>>
>
Re: Suidwester se kringspier sage [boodskap #73428 is 'n antwoord op boodskap #73414] Do, 13 Februarie 2003 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" wrote:

> Is seker so, ou dier. Maar dan gaan dinge soos jy deur daai onderwerp?
> Nou weet ek nie of ek jou moet tel, afmerk of afvee nie. Jy gaan nie weg
> nie. Tipies!

Is jy getroud Suidwester? Jy het laas vergeet om vir my te sê. Ek
kan nie glo dat 'n vrou met iemand wat so vuil bek het, sal kan uithou
nie. Kry jy nie eens 'n bietjie skaam vir die manier waarop jy praat,
en jou alewige vewysings na seks en erger nog, jou absolute anale
fassinasie en gedurige verwysings na feaces, nie?
Of is dit maar normaal en alledaags vir Afrikaners in Namibië om so
te leef en praat?
Re: Suidwester se kringspier sage [boodskap #73504 is 'n antwoord op boodskap #73428] Vr, 14 Februarie 2003 08:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Veral nie as jy aanleiding gee tot die storie nie? Jy's so onskuldig,
skattie, die stroop drup van jou af! Of ek getroud is, of nie, het nou
mooi boggerall met jou uit te waai. Hoekom sal ek my skaam vir die manier
wat ek met jou praat? Ek skik my dan juis na my geselskap? Dis jóú
verbeelding wat in die fondamente rondhang, ou dier. Dit lyk my jy het net
'n halwe woord nodig om jou aan die gang te kry.
O, en Namibië is toevallig een van die mooiste lande in die wêreld en sy
mense plat op die aarde en sonder pretensies. Ons land is is moer groot en
het maar net 2 miljoen mense. Eenvoudig gestel, hier is meer vierkante
kilometer per mens as wat enigiemand op kan hoop. As jy mense rondom jou
soek, dan is dit die verkeerde plek om na toe te kom.

"Katryn" skryf in boodskap news:nsan4voh5513u6hv1dofnm0k52o2v28gg0@4ax.com...
> "Suidwester" wrote:
>
>> Is seker so, ou dier. Maar dan gaan dinge soos jy deur daai onderwerp?
>> Nou weet ek nie of ek jou moet tel, afmerk of afvee nie. Jy gaan nie weg
>> nie. Tipies!
>
> Is jy getroud Suidwester? Jy het laas vergeet om vir my te sê. Ek
> kan nie glo dat 'n vrou met iemand wat so vuil bek het, sal kan uithou
> nie. Kry jy nie eens 'n bietjie skaam vir die manier waarop jy praat,
> en jou alewige vewysings na seks en erger nog, jou absolute anale
> fassinasie en gedurige verwysings na feaces, nie?
> Of is dit maar normaal en alledaags vir Afrikaners in Namibië om so
> te leef en praat?
Re: Suidwester se kringspier sage [boodskap #73541 is 'n antwoord op boodskap #73504] Vr, 14 Februarie 2003 16:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

Eenvoudig gestel, hier is meer vierkante
> kilometer per mens as wat enigiemand op kan hoop.

Oppas tog vir die spoggery. Ons is dertig
miljoen in Kanada, in die tweede grootste
land wat oppervlakte beteken in die wêreld.

Tant Hessie van Nunavut
Re: Suidwester se kringspier sage [boodskap #73550 is 'n antwoord op boodskap #73541] Vr, 14 Februarie 2003 17:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
hoeveel is bewoonbaar en sonder ys
skryf in boodskap news:3E4D1648.9010902@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Eenvoudig gestel, hier is meer vierkante
>> kilometer per mens as wat enigiemand op kan hoop.
>
>
> Oppas tog vir die spoggery. Ons is dertig
> miljoen in Kanada, in die tweede grootste
> land wat oppervlakte beteken in die wêreld.
>
> Tant Hessie van Nunavut
>
Re: Suidwester se kringspier sage [boodskap #73653 is 'n antwoord op boodskap #73541] Ma, 17 Februarie 2003 06:11 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wie spog? Dis feite. Rusland is seker die grootste, maar hoeveel is
bewoonbaar? Ons het half dieselfde probleem met die Namib waarin net die
geldgieriges wat diamante soek, of die Boesmans wat rêrig gatvol is vir die
samelewing, sal bly. Wat egter prakties is, is dat bv die bruikbare kuslyn
vir die publiek is so ongeveer 400km lank en daar is op die hele kus nie
eers 200 000 mense permanent woon nie. So ook die platteland. Dis net
Windhoek wat 'n stad is, maar volgens bv SA standaarde, is dit eintlik nie
groot nie. As jy nie van baie mense rondom jou hou nie....dan's ons land
die plek!
skryf in boodskap news:3E4D1648.9010902@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Eenvoudig gestel, hier is meer vierkante
>> kilometer per mens as wat enigiemand op kan hoop.
>
>
> Oppas tog vir die spoggery. Ons is dertig
> miljoen in Kanada, in die tweede grootste
> land wat oppervlakte beteken in die wêreld.
>
> Tant Hessie van Nunavut
>
Vorige onderwerp: Wie spring?
Volgende onderwerp: Stoute Statistieke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 08:26:38 MGT 2024