Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina, kan jy help?
Gloudina, kan jy help? [boodskap #73528] Vr, 14 Februarie 2003 12:57 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Navraag van 'n vriend op 'n ander kol:

Het ons 'n teoloog of 'n kenner van Grieks in ons midde?

As ek reg onthou, onderskei die oorspronklike Nuwe Testament (in Grieks)
tussen verskeie konsepte wat almal in Afrikaans met "liefde" vertaal is.
Soos "eros" en "agape" en iets soos "filantros"?

Weet iemand meer hiervan?
Re: Gloudina, kan jy help? [boodskap #73544 is 'n antwoord op boodskap #73528] Vr, 14 Februarie 2003 16:29 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Navraag van 'n vriend op 'n ander kol:
>
> Het ons 'n teoloog of 'n kenner van Grieks in ons midde?
>
> As ek reg onthou, onderskei die oorspronklike Nuwe Testament (in Grieks)
> tussen verskeie konsepte wat almal in Afrikaans met "liefde" vertaal is.
> Soos "eros" en "agape" en iets soos "filantros"?

Wat van caritas. Maar dit is seker
Latyn. Ek sal vir my man vra. Ek dink
laasgenoemde sal as "broederliefde"
verklaar word, daarvan philadelphia.

Gloudina
Vorige onderwerp: 'n Rosie,,,
Volgende onderwerp: Claudina sonder ruggraat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 11:15:05 MGT 2024