Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Rosie,,,
'n Rosie,,, [boodskap #73514] Vr, 14 Februarie 2003 10:45 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
...vir al die skone dames op die ng: @>-'-,---
Re: 'n Rosie,,, [boodskap #73523 is 'n antwoord op boodskap #73514] Vr, 14 Februarie 2003 12:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag dankie Drom, ek sal met graagte die Rosie aanvaar sodra ek later
vanmiddag gestort het .

Mense!! Die kaap se verkeer is 'n nagmerrie vandag - en al die bestuurders
is wonderlik geduldig - dis nou behalwe vir die paar ongeduldiges met EC en
GP nommerplate wat ons geduld beproef deur self ongeduldig te wees.

Strate is toegemaak vir die parlementsopening en die TAC se optog.
Ek was daar om te loop - die idee was om 11-uur by die stadsentrum bymekaar
te kom en teen 12-uur te loop Parlement toe. 11-uur toe is daar nog nie baie
mense nie. Teen 11.30 meer en net voor twaalf toe daag baie op. Op die ou
end was daar duisende. Die gevolg was dat die toesprake wat vanaf 11 uur
beplan was, eers 12-uur behoorlik begin is - toe loop ek maar terug motor
toe;))

Nee, ek het na onse prez se spiets probeer luister, maar soos gewoonlik nie
sy Griekse Engels verstaan nie. Blykbaar het hy nie veel oor Zim en vigs
gesê nie - dis nou die goed wat die meeste gewone mense eintlik iets van wou
hoor.

Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0302140245.7084f92d@posting.google.com...
> ...vir al die skone dames op die ng: @>-'-,---
Re: 'n Rosie,,, [boodskap #73535 is 'n antwoord op boodskap #73514] Vr, 14 Februarie 2003 14:03 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:

> ...vir al die skone dames op die ng: @>-'-,---

Dankie Drom. En hier is enetjie vir jou ook! @>-'-,---
(Sonder dorings) :-)))
Vorige onderwerp: Klaar gespeel
Volgende onderwerp: Gloudina, kan jy help?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 19:48:50 MGT 2024