Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » dom afrikaners
dom afrikaners [boodskap #7277] Do, 26 September 1996 00:00 na volgende boodskap
cobus van bosch  is tans af-lyn  cobus van bosch
Boodskappe: 46
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
Daar is wel mense wat geloofwaardigheid gee aan die opvatting dat
Afrikaners dom, agterlik, onbelese en 50 jaar agter die klip is. Van
hierdie mense het nou die Web betree. Gaan kyk gerus by
http://science.gmu.edu/~bwallet/afrikaans.html

Koos
Re: dom afrikaners [boodskap #7287 is 'n antwoord op boodskap #7277] Vr, 27 September 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hwa...  is tans af-lyn  hwa...
Boodskappe: 31
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
cvb...@burger.naspers.co.za (cobus van bosch) wrote:

> Daar is wel mense wat geloofwaardigheid gee aan die opvatting dat
> Afrikaners dom, agterlik, onbelese en 50 jaar agter die klip is. Van
> hierdie mense het nou die Web betree. Gaan kyk gerus by
> http://science.gmu.edu/~bwallet/afrikaans.html

> Koos

o jy is so reg.
Re: dom afrikaners [boodskap #7288 is 'n antwoord op boodskap #7277] Vr, 27 September 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hwa...  is tans af-lyn  hwa...
Boodskappe: 31
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
cvb...@burger.naspers.co.za (cobus van bosch) wrote:

> Daar is wel mense wat geloofwaardigheid gee aan die opvatting dat
> Afrikaners dom, agterlik, onbelese en 50 jaar agter die klip is. Van
> hierdie mense het nou die Web betree. Gaan kyk gerus by
> http://science.gmu.edu/~bwallet/afrikaans.html

> Koos

Die tweetjies, ene Zermarie en Brad, dink blykbaar as jy mense wil
vertel van Die Afrikaner (dis nou daardie mitiese spesie wat ons almal
nog na soek, Valiant se Mystic Boer), is twee skamele reëltjies oor
die Hugenote en so meer genoeg. Ja nee wat, ons poseer eerder agter 'n
boaba (sic) boom om die mense te wys daar is ook groenigheid in
Afrika. Jy's reg Koos. Agter die klip. As hulle maar agter die boaba
ook wou bly.
her
Re: dom afrikaners [boodskap #7300 is 'n antwoord op boodskap #7277] So, 29 September 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
dvd...  is tans af-lyn  dvd...
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
cvb...@burger.naspers.co.za (cobus van bosch) wrote:

> Daar is wel mense wat geloofwaardigheid gee aan die opvatting dat
> Afrikaners dom, agterlik, onbelese en 50 jaar agter die klip is. Van
> hierdie mense het nou die Web betree. Gaan kyk gerus by
> http://science.gmu.edu/~bwallet/afrikaans.html

> Koos

Ons het altyd gesê. As jy by een boer sê voordeur klop dan maak hy
open en sê: Hotnot ga na die agterdeur.
En as jy by een engelsman se voordeur klop dan sê hy: Just wait a
minute. Dan stuur hy syn bediende om ons weg te jaag.

Ja, Afrikaners is dom???
Dolores, bruinmens.
Re: dom afrikaners [boodskap #7305 is 'n antwoord op boodskap #7277] Ma, 30 September 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lour...  is tans af-lyn  lour...
Boodskappe: 45
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In Article, writes:

> cvb...@burger.naspers.co.za (cobus van bosch) wrote:
>
>> Daar is wel mense wat geloofwaardigheid gee aan die opvatting dat
>> Afrikaners dom, agterlik, onbelese en 50 jaar agter die klip is. Van
>> hierdie mense het nou die Web betree. Gaan kyk gerus by
>> http://science.gmu.edu/~bwallet/afrikaans.html
>
>> Koos
>
> Ons het altyd gesê. As jy by een boer sê voordeur klop dan maak hy
> open en sê: Hotnot ga na die agterdeur.
> En as jy by een engelsman se voordeur klop dan sê hy: Just wait a
> minute. Dan stuur hy syn bediende om ons weg te jaag.
>
> Ja, Afrikaners is dom???
> Dolores, bruinmens.
>

Dolores

Wat probeer jy sê ? Die Afrikaner/Boer moes ook sy bediende gestuur het om
die klopper weg te jaag? Is dit waaroor hy nou dom blyk te wees :}.

Cheers
Lou
Re: dom afrikaners [boodskap #7306 is 'n antwoord op boodskap #7277] Ma, 30 September 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan van Vollenhoven  is tans af-lyn  Johan van Vollenhoven
Boodskappe: 28
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
lour...@hipsys.co.za wrote:
>
> In Article, writes:
>
>> cvb...@burger.naspers.co.za (cobus van bosch) wrote:
>>
>>> Daar is wel mense wat geloofwaardigheid gee aan die opvatting dat
>>> Afrikaners dom, agterlik, onbelese en 50 jaar agter die klip is. Van
>>> hierdie mense het nou die Web betree. Gaan kyk gerus by
>>> http://science.gmu.edu/~bwallet/afrikaans.html
>>
>>> Koos
>>
>> Ons het altyd gesê. As jy by een boer sê voordeur klop dan maak hy
>> open en sê: Hotnot ga na die agterdeur.
>> En as jy by een engelsman se voordeur klop dan sê hy: Just wait a
>> minute. Dan stuur hy syn bediende om ons weg te jaag.
>>
>> Ja, Afrikaners is dom???
>> Dolores, bruinmens.
>>
>
> Dolores
>
> Wat probeer jy sê ? Die Afrikaner/Boer moes ook sy bediende gestuur het om
> die klopper weg te jaag? Is dit waaroor hy nou dom blyk te wees :}.
>
> Cheers
> Lou

Volg 'n mens die paadjie waarna die boodskap verwys, kom 'n mens by die
een of ander meisie uit wat so ietwat deur die Suidelike deel van Afrika
getoer het.... Wat sy egter by die Amerikaanse ambessade maak, in plaas
van die Suid-Afrikaanse een, spreek boekdele oor haar, sowel as die
onderwerp onder bespreking. As sy dan so 'n groot Afrikaner is, waarom
dan die bladsye in Engels doen...??!! Kyk mens na haar opleiding en
politieke denke, dan wonder mens nie meer nie - sy is geen Afrikaner,
soos ons dit ken. Sy noem haarself seker maar Afrikaner omdat sy van
Afrika is - maar dan moes sy eintlik die woord Afrikaan gebruik het. Sy
slaag beslis nie die toets nie!!!!
Re: dom afrikaners [boodskap #7313 is 'n antwoord op boodskap #7277] Di, 01 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
dvd...  is tans af-lyn  dvd...
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Johan van Vollenhoven wrote:

> Volg 'n mens die paadjie waarna die boodskap verwys, kom 'n mens by die
> een of ander meisie uit wat so ietwat deur die Suidelike deel van Afrika
> getoer het.... Wat sy egter by die Amerikaanse ambessade maak, in plaas
> van die Suid-Afrikaanse een, spreek boekdele oor haar, sowel as die
> onderwerp onder bespreking.
Wat bedoel jy?? wat vir boekdelen??
As sy dan so 'n groot Afrikaner is, waarom
> dan die bladsye in Engels doen...??!! Kyk mens na haar opleiding Ek Afrikaner??? Engels hoort ook by Suid Afrika. Watte opleiding??
> politieke denke,
O, jy bedoel seker my boodskap oor die swart gevaar?? Is jy dan ook
bang??
dan wonder mens nie meer nie - sy is geen Afrikaner,
Hoef ook nie.
> soos ons dit ken.
Wat bedoel jy??
Sy noem haarself seker maar Afrikaner
Wanneer dan???
omdat sy vanAfrika is - maar dan moes sy eintlik die woord Afrikaan
gebruik het
Alemaal lege woorden. Kleurling, Afrikaner, Afrikaan. Almaal Suid
Afrikaners.
. Sy>slaag beslis nie die toets nie!!!!
Watte toets??? Is jy dan die professor??

My Afrikaans is baie sleg omdat ek die taal so lang nie meer het
gebruik nie. Maar ek is een trotse Kaapse Kleurling en hoop om snel
weer terug te gaan naar Kaapstad.

Trouwens ek was nog nooit in een Amerikaanse ambassade gewees nie.
Wel in een Hollandse.
Dolores.
Re: dom afrikaners [boodskap #7320 is 'n antwoord op boodskap #7277] Wo, 02 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan van Vollenhoven  is tans af-lyn  Johan van Vollenhoven
Boodskappe: 28
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
Dolores De Beer wrote:
>
> Johan van Vollenhoven wrote:
>
>
>
>> Volg 'n mens die paadjie waarna die boodskap verwys, kom 'n mens by die
>> een of ander meisie uit wat so ietwat deur die Suidelike deel van Afrika
>> getoer het.... Wat sy egter by die Amerikaanse ambessade maak, in plaas
>> van die Suid-Afrikaanse een, spreek boekdele oor haar, sowel as die
>> onderwerp onder bespreking.
> Wat bedoel jy?? wat vir boekdelen??
> As sy dan so 'n groot Afrikaner is, waarom
>> dan die bladsye in Engels doen...??!! Kyk mens na haar opleiding
> Ek Afrikaner??? Engels hoort ook by Suid Afrika. Watte opleiding??
>> politieke denke,
> O, jy bedoel seker my boodskap oor die swart gevaar?? Is jy dan ook
> bang??
> dan wonder mens nie meer nie - sy is geen Afrikaner,
> Hoef ook nie.
>> soos ons dit ken.
> Wat bedoel jy??
> Sy noem haarself seker maar Afrikaner
> Wanneer dan???
> omdat sy vanAfrika is - maar dan moes sy eintlik die woord Afrikaan
> gebruik het
> Alemaal lege woorden. Kleurling, Afrikaner, Afrikaan. Almaal Suid
> Afrikaners.
> . Sy>slaag beslis nie die toets nie!!!!
> Watte toets??? Is jy dan die professor??
>
> My Afrikaans is baie sleg omdat ek die taal so lang nie meer het
> gebruik nie. Maar ek is een trotse Kaapse Kleurling en hoop om snel
> weer terug te gaan naar Kaapstad.
>
> Trouwens ek was nog nooit in een Amerikaanse ambassade gewees nie.
> Wel in een Hollandse.
> Dolores.
>
>

Ek is geen proffessor, maar duidelik Dolores, het jy nie werklik al haar
bladsye gaan naslaan nie. Ons is wel almal Suid-Afrikaners, en Afrikane,
maar net die soos ek en jy wat Afrikaans spreek, kan onsself Afrikaners
noem, dan nie...?
Re: dom afrikaners [boodskap #7326 is 'n antwoord op boodskap #7277] Do, 03 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
cobus van bosch  is tans af-lyn  cobus van bosch
Boodskappe: 46
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
hallo
Johan van Vollenhoven wrote:

> lour...@hipsys.co.za wrote:
>>
>> In Article, writes:
>>
>>> cvb...@burger.naspers.co.za (cobus van bosch) wrote:
>>>
>>>> Daar is wel mense wat geloofwaardigheid gee aan die opvatting dat
>>>> Afrikaners dom, agterlik, onbelese en 50 jaar agter die klip is. Van
>>>> hierdie mense het nou die Web betree. Gaan kyk gerus by
>>>> http://science.gmu.edu/~bwallet/afrikaans.html
>>>
>>>> Koos
>>>
>>> Ons het altyd gesê. As jy by een boer sê voordeur klop dan maak hy
>>> open en sê: Hotnot ga na die agterdeur.
>>> En as jy by een engelsman se voordeur klop dan sê hy: Just wait a
>>> minute. Dan stuur hy syn bediende om ons weg te jaag.
>>>
>>> Ja, Afrikaners is dom???
>>> Dolores, bruinmens.
>>>
>>
>> Dolores
>>
>> Wat probeer jy sê ? Die Afrikaner/Boer moes ook sy bediende gestuur het om
>> die klopper weg te jaag? Is dit waaroor hy nou dom blyk te wees :}.
>>
>> Cheers
>> Lou

> Volg 'n mens die paadjie waarna die boodskap verwys, kom 'n mens by die
> een of ander meisie uit wat so ietwat deur die Suidelike deel van Afrika
> getoer het.... Wat sy egter by die Amerikaanse ambessade maak, in plaas
> van die Suid-Afrikaanse een, spreek boekdele oor haar, sowel as die
> onderwerp onder bespreking. As sy dan so 'n groot Afrikaner is, waarom
> dan die bladsye in Engels doen...??!! Kyk mens na haar opleiding en
> politieke denke, dan wonder mens nie meer nie - sy is geen Afrikaner,
> soos ons dit ken. Sy noem haarself seker maar Afrikaner omdat sy van
> Afrika is - maar dan moes sy eintlik die woord Afrikaan gebruik het. Sy
> slaag beslis nie die toets nie!!!!
Re: dom afrikaners [boodskap #7327 is 'n antwoord op boodskap #7277] Do, 03 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
dvd...  is tans af-lyn  dvd...
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Johan van Vollenhoven wrote:

> Dolores De Beer wrote:
>>
>> Johan van Vollenhoven wrote:
>>
>>
>>
>>

> Ek is geen proffessor, maar duidelik Dolores, het jy nie werklik al haar
> bladsye gaan naslaan nie.

Ons is wel almal Suid-Afrikaners, en Afrikane,
> maar net die soos ek en jy wat Afrikaans spreek, kan onsself Afrikaners
> noem, dan nie...?

Geloof ek nie. "Afrikaner" het nog veel meer en ingewikkelde
intonaties.

Sorry Johan,

Ek het dit alles nie goed begryp nie.
Baie dom van my.

Ek het gedink dat jy op my reaksie skryf, en nie oor Zemarie. So
arrogant is ek ook nog!

Nou dat ek dit alles begryp, het ook haar bladsye gelees, stem ek met
jou.
groete,
Dolores.
Re: dom afrikaners [boodskap #7328 is 'n antwoord op boodskap #7277] Do, 03 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hwa...  is tans af-lyn  hwa...
Boodskappe: 31
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
jy het reg. dit lyk asof breinloosheid veral floreer wanneer mense in
verafgelee plekke die drang voel om te skryf oor 'n moederland ver oor
die water
cvb...@burger.naspers.co.za (cobus van bosch) wrote:

> Daar is wel mense wat geloofwaardigheid gee aan die opvatting dat
> Afrikaners dom, agterlik, onbelese en 50 jaar agter die klip is. Van
> hierdie mense het nou die Web betree. Gaan kyk gerus by
> http://science.gmu.edu/~bwallet/afrikaans.html

> Koos
Re: dom afrikaners [boodskap #7329 is 'n antwoord op boodskap #7277] Do, 03 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hwa...  is tans af-lyn  hwa...
Boodskappe: 31
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
Mense soos die outjies wat die webblad wat hieronder genoem word,
opgestel het, behoort tot daardie walglike spesie eks-Afrikaners wat
voel dat jy maar kan praat oor jou voormalige land al sit jy lankal
met jou gat in 'n ander een. Bring my LMG.
cvb...@burger.naspers.co.za (cobus van bosch) wrote:

> Daar is wel mense wat geloofwaardigheid gee aan die opvatting dat
> Afrikaners dom, agterlik, onbelese en 50 jaar agter die klip is. Van
> hierdie mense het nou die Web betree. Gaan kyk gerus by
> http://science.gmu.edu/~bwallet/afrikaans.html

> Koos
Re: dom afrikaners [boodskap #7352 is 'n antwoord op boodskap #7277] Ma, 07 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vyg  is tans af-lyn  Vyg
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ek het gaan kyk, wat gaan daar aan ?
Daar is wel baie sulke www's,
mense begin vuur en vlam, maar
kan dit nie volhou nie.

Lyk my dis n epidemie, mense is
steeds verstom oor die nuwe
klem op inligting !

--
PLANT n boom
---Vyg

herman wasserman wrote in article
...
> jy het reg. dit lyk asof breinloosheid veral floreer wanneer mense in
> verafgelee plekke die drang voel om te skryf oor 'n moederland ver oor
> die water
> cvb...@burger.naspers.co.za (cobus van bosch) wrote:
>
>> Daar is wel mense wat geloofwaardigheid gee aan die opvatting dat
>> Afrikaners dom, agterlik, onbelese en 50 jaar agter die klip is. Van
>> hierdie mense het nou die Web betree. Gaan kyk gerus by
>> http://science.gmu.edu/~bwallet/afrikaans.html
>
>> Koos
>
Re: dom afrikaners [boodskap #7364 is 'n antwoord op boodskap #7277] Di, 08 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais[2]  is tans af-lyn  Etienne Marais[2]
Boodskappe: 23
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
: opgestel het, behoort tot daardie walglike spesie eks-Afrikaners wat

Huh, hoe weet jy hy/hulle is eks-Afrikaners ?
Re: dom afrikaners [boodskap #7365 is 'n antwoord op boodskap #7277] Di, 08 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais[2]  is tans af-lyn  Etienne Marais[2]
Boodskappe: 23
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
cobus van bosch (cvb...@burger.naspers.co.za) wrote:
: Daar is wel mense wat geloofwaardigheid gee aan die opvatting dat
: Afrikaners dom, agterlik, onbelese en 50 jaar agter die klip is. Van
: hierdie mense het nou die Web betree. Gaan kyk gerus by
: http://science.gmu.edu/~bwallet/afrikaans.html

: Koos

Koos
----

Ek het sy Web bladsy gesien, en wat my betref is dit nie so sleg wat sy
beeld van Afrikaners betref nie. Dalk het jy bedoel 'Daar is wel mense
wat NIE geloofwaardigheid.....' want al wat miskien 'n bietjie agterlik
is, is dat ons die 'white tribe of Africa' al genoem is.
Re: dom afrikaners [boodskap #7392 is 'n antwoord op boodskap #7277] Do, 10 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan Grootenhuis  is tans af-lyn  Jan Grootenhuis
Boodskappe: 16
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
In , 912...@pukrs3.puk.ac.za (Rylan McAuliffe) writes:
> cvb...@burger.naspers.co.za (cobus van bosch) wrote:
>
>> Daar is wel mense wat geloofwaardigheid gee aan die opvatting dat
>> Afrikaners dom, agterlik, onbelese en 50 jaar agter die klip is. Van
>> hierdie mense het nou die Web betree. Gaan kyk gerus by
>> http://science.gmu.edu/~bwallet/afrikaans.html
>
>> Koos
>
> Ja, dieselfde mense het in isolasie vyf kernwapens gebou....
>
En was die eerste met hartoorplantings in die wereld. Sela!
Re: dom afrikaners [boodskap #7433 is 'n antwoord op boodskap #7277] Wo, 16 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskap
cobus van bosch  is tans af-lyn  cobus van bosch
Boodskappe: 46
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
912...@pukrs3.puk.ac.za (Rylan McAuliffe) wrote:

> cvb...@burger.naspers.co.za (cobus van bosch) wrote:

>> Daar is wel mense wat geloofwaardigheid gee aan die opvatting dat
>> Afrikaners dom, agterlik, onbelese en 50 jaar agter die klip is. Van
>> hierdie mense het nou die Web betree. Gaan kyk gerus by
>> http://science.gmu.edu/~bwallet/afrikaans.html

>> Koos

> Ja, dieselfde mense het in isolasie vyf kernwapens gebou....

Ek is nie so seker van die isolasie nie. Dis eerder gebou danksy
Frankryk en Israel.
Vorige onderwerp: Drie liefdesgedigte
Volgende onderwerp: IS JY BEREID OM VIR JOU LAND TE STERF ????? !!!!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 21:49:58 MGT 2024