Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Orakel
Die Orakel [boodskap #73007] So, 02 Februarie 2003 05:18
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kan nie onthou of dit hier of elders was waar ek gemeld het dat ek dink
die NZ krieketspan behoort beswaar te maak omdat hulle nie maksimumpunte kan
kry nie, net omdat hulle gedwing word om in Kenia te speel, en hulle nie
veilig voel om dit te doen nie.
Nou hoor ek hulle ( NZ) gaan die krieketraad hof toe vat.

Reg so.

Annette
Vorige onderwerp: Nuwe Kaapse Toerisme banier?
Volgende onderwerp: Columbia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 13:32:11 MGT 2024