Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Columbia
Columbia [boodskap #73000] Sa, 01 Februarie 2003 18:12 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gehoor van die ruimtevaartuig wat aan die branf geslaan het met die
terugkoms? 7 mense dood.
Ek hoor daar was glo sprake van terrorisme omdat daar 'n Israeli aan boord
was.
Bog natuurlik.

Wat nie "bog" sal wees nie, is as "hulle" sê dit is Saddam of Osama se werk
om Amerika terug te kry..
Natuurlik regtig bog - maar as "hulle" so sê, dan is dit mos so.

Annette
Re: Columbia [boodskap #73010 is 'n antwoord op boodskap #73000] So, 02 Februarie 2003 11:41 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hulle het gister op die nuus gesê dat hoewel dit tragies is, terrorisme nie
die oorsak van die tragedie was nie.

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:b1h318$12pp5l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gehoor van die ruimtevaartuig wat aan die branf geslaan het met die
> terugkoms? 7 mense dood.
> Ek hoor daar was glo sprake van terrorisme omdat daar 'n Israeli aan boord
> was.
> Bog natuurlik.
>
> Wat nie "bog" sal wees nie, is as "hulle" sê dit is Saddam of Osama se werk
> om Amerika terug te kry..
> Natuurlik regtig bog - maar as "hulle" so sê, dan is dit mos so.
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Die Orakel
Volgende onderwerp: Wie is Paul?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 23:44:27 MGT 2024