Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe Kaapse Toerisme banier?
Nuwe Kaapse Toerisme banier? [boodskap #72808] Do, 30 Januarie 2003 09:56 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is jy 'n adrenalien junkie?
Nie genoeg daaglikse opwinding daar waar jy woon nie?
Kom kuier in die Kaap - waar ons beveiligde motors gevaarlik maak.

Die Kaap!!
Twee Tande, Een Passiongap
Re: Nuwe Kaapse Toerisme banier? [boodskap #72812 is 'n antwoord op boodskap #72808] Do, 30 Januarie 2003 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
:-) beveiligde motors gevaarlik maak?? Ek dink jy mis die punt

Wat van: dis gevaarlik om jou beveiligde motor alleen snags in `n pakering
in die straat te laat....?
Re: Nuwe Kaapse Toerisme banier? [boodskap #72815 is 'n antwoord op boodskap #72812] Do, 30 Januarie 2003 10:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee man - niks van gevaarlik nie:))

Dit kan RISKANT wees om jou motor op straat te parkeer.

Kyk, my babatjie staan elke aand skuins-skuins - twee wiele op die
sypaadjie - hier voor die woonstel. - die strate is smal, en die woonstelle
het nie motorhuise nie.

Nog niks van gesteel nie.

Jy het net jou motor op die verkeerde plek, op die verkeerde tyd geparkeer.
Dit gebeur oral, nie net in die Kaap nie.

Annette

co.za> skryf in boodskap news:3e38fc0f$0$19897$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> :-) beveiligde motors gevaarlik maak?? Ek dink jy mis die punt
>
> Wat van: dis gevaarlik om jou beveiligde motor alleen snags in `n pakering
> in die straat te laat....?
>
Re: Nuwe Kaapse Toerisme banier? [boodskap #72823 is 'n antwoord op boodskap #72815] Do, 30 Januarie 2003 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hrrmm! Uh, wil hulle jou kar hê?

"Annette" skryf in boodskap news:b1avrp$11laoq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee man - niks van gevaarlik nie:))
>
> Dit kan RISKANT wees om jou motor op straat te parkeer.
>
> Kyk, my babatjie staan elke aand skuins-skuins - twee wiele op die
> sypaadjie - hier voor die woonstel. - die strate is smal, en die woonstelle
> het nie motorhuise nie.
>
> Nog niks van gesteel nie.
>
> Jy het net jou motor op die verkeerde plek, op die verkeerde tyd geparkeer.
> Dit gebeur oral, nie net in die Kaap nie.
>
> Annette
>
> co.za> skryf in boodskap news:3e38fc0f$0$19897$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>> :-) beveiligde motors gevaarlik maak?? Ek dink jy mis die punt
>>
>> Wat van: dis gevaarlik om jou beveiligde motor alleen snags in `n pakering
>> in die straat te laat....?
>>
>
Re: Nuwe Kaapse Toerisme banier? [boodskap #72825 is 'n antwoord op boodskap #72823] Do, 30 Januarie 2003 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle het duidelik nie goeie smaak nie;))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e391498.0@news1.mweb.co.za...
> Hrrmm! Uh, wil hulle jou kar hê?
> "Annette" wrote in message
> news:b1avrp$11laoq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee man - niks van gevaarlik nie:))
>>
>> Dit kan RISKANT wees om jou motor op straat te parkeer.
>>
>> Kyk, my babatjie staan elke aand skuins-skuins - twee wiele op die
>> sypaadjie - hier voor die woonstel. - die strate is smal, en die
> woonstelle
>> het nie motorhuise nie.
>>
>> Nog niks van gesteel nie.
>>
>> Jy het net jou motor op die verkeerde plek, op die verkeerde tyd
> geparkeer.
>> Dit gebeur oral, nie net in die Kaap nie.
>>
>> Annette
>>
>> co.za> skryf in boodskap news:3e38fc0f$0$19897$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>> :-) beveiligde motors gevaarlik maak?? Ek dink jy mis die punt
>>>
>>> Wat van: dis gevaarlik om jou beveiligde motor alleen snags in `n
> pakering
>>> in die straat te laat....?
>>>
>>
>
Re: Nuwe Kaapse Toerisme banier? [boodskap #72838 is 'n antwoord op boodskap #72825] Do, 30 Januarie 2003 13:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Watse kar is dit? BMW, Benz?

"Annette" skryf in boodskap news:b1b4uc$vb5gf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hulle het duidelik nie goeie smaak nie;))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e391498.0@news1.mweb.co.za...
>> Hrrmm! Uh, wil hulle jou kar hê?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b1avrp$11laoq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nee man - niks van gevaarlik nie:))
>>>
>>> Dit kan RISKANT wees om jou motor op straat te parkeer.
>>>
>>> Kyk, my babatjie staan elke aand skuins-skuins - twee wiele op die
>>> sypaadjie - hier voor die woonstel. - die strate is smal, en die
>> woonstelle
>>> het nie motorhuise nie.
>>>
>>> Nog niks van gesteel nie.
>>>
>>> Jy het net jou motor op die verkeerde plek, op die verkeerde tyd
>> geparkeer.
>>> Dit gebeur oral, nie net in die Kaap nie.
>>>
>>> Annette
>>>
>>> co.za> wrote in message
news:3e38fc0f$0$19897$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>>> :-) beveiligde motors gevaarlik maak?? Ek dink jy mis die punt
>>>>
>>>> Wat van: dis gevaarlik om jou beveiligde motor alleen snags in `n
>> pakering
>>>> in die straat te laat....?
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuwe Kaapse Toerisme banier? [boodskap #72843 is 'n antwoord op boodskap #72838] Do, 30 Januarie 2003 13:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee man!! Ek is nie man wat 'n motor nodig het om te wys hoe smart ek is
nie - die ding is net daar om my te kry waar ek wil wees - dis 'n Daewoo
Lanos - ek gebruik my geld om plekke oorsee te gaan kyk, nie om te spandeer
op peperduur onderdele en dienste net omdat dit 'n Bee-em of 'n Merc is
nie.;)

My babatjie is pragtig.

Annette

.na> skryf in boodskap news:3e392b43.0@news1.mweb.co.za...
> Watse kar is dit? BMW, Benz?
> "Annette" wrote in message
> news:b1b4uc$vb5gf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hulle het duidelik nie goeie smaak nie;))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e391498.0@news1.mweb.co.za...
>>> Hrrmm! Uh, wil hulle jou kar hê?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b1avrp$11laoq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nee man - niks van gevaarlik nie:))
>>>>
>>>> Dit kan RISKANT wees om jou motor op straat te parkeer.
>>>>
>>>> Kyk, my babatjie staan elke aand skuins-skuins - twee wiele op die
>>>> sypaadjie - hier voor die woonstel. - die strate is smal, en die
>>> woonstelle
>>>> het nie motorhuise nie.
>>>>
>>>> Nog niks van gesteel nie.
>>>>
>>>> Jy het net jou motor op die verkeerde plek, op die verkeerde tyd
>>> geparkeer.
>>>> Dit gebeur oral, nie net in die Kaap nie.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>> co.za> wrote in message
> news:3e38fc0f$0$19897$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>>> > :-) beveiligde motors gevaarlik maak?? Ek dink jy mis die punt
>>>> >
>>>> > Wat van: dis gevaarlik om jou beveiligde motor alleen snags in `n
>>> pakering
>>>> > in die straat te laat....?
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuwe Kaapse Toerisme banier? [boodskap #72852 is 'n antwoord op boodskap #72843] Do, 30 Januarie 2003 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou het ek jou geplaas. Daewoo? Jinne, maar jy is met min
tevrede.....dis nou sover dit karre aangaan. Daai is mos nie 'n kar nie,
man. Dis 'n geleentheid......so net voor jy moet begin loop, dan koop jy
of 'n Land Rover of 'n Daewoo....uh, moet nou nie van die Hondna....e
vergeet nie!!!

"Annette" skryf in boodskap news:b1bbjh$10ldj3$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee man!! Ek is nie man wat 'n motor nodig het om te wys hoe smart ek is
> nie - die ding is net daar om my te kry waar ek wil wees - dis 'n Daewoo
> Lanos - ek gebruik my geld om plekke oorsee te gaan kyk, nie om te spandeer
> op peperduur onderdele en dienste net omdat dit 'n Bee-em of 'n Merc is
> nie.;)
>
> My babatjie is pragtig.
>
> Annette
>
> .na> skryf in boodskap news:3e392b43.0@news1.mweb.co.za...
>> Watse kar is dit? BMW, Benz?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b1b4uc$vb5gf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hulle het duidelik nie goeie smaak nie;))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e391498.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Hrrmm! Uh, wil hulle jou kar hê?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b1avrp$11laoq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Nee man - niks van gevaarlik nie:))
>>>> >
>>>> > Dit kan RISKANT wees om jou motor op straat te parkeer.
>>>> >
>>>> > Kyk, my babatjie staan elke aand skuins-skuins - twee wiele op die
>>>> > sypaadjie - hier voor die woonstel. - die strate is smal, en die
>>>> woonstelle
>>>> > het nie motorhuise nie.
>>>> >
>>>> > Nog niks van gesteel nie.
>>>> >
>>>> > Jy het net jou motor op die verkeerde plek, op die verkeerde tyd
>>>> geparkeer.
>>>> > Dit gebeur oral, nie net in die Kaap nie.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > co.za> wrote in message
>> news:3e38fc0f$0$19897$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>>> > > :-) beveiligde motors gevaarlik maak?? Ek dink jy mis die punt
>>>> > >
>>>> > > Wat van: dis gevaarlik om jou beveiligde motor alleen snags in `n
>>>> pakering
>>>> > > in die straat te laat....?
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuwe Kaapse Toerisme banier? [boodskap #72855 is 'n antwoord op boodskap #72852] Do, 30 Januarie 2003 15:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het al klaar 'n Honda gehad - ek hou meer van hierdie babatjie:))
Ek het nie 'n motor-labeltjie nodig om my tevredenheid te bepaal nie:)

Met min tevrede?
hahahaha.:))
Ek is nie getroud nie, onthou:))

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e393e0a.0@news1.mweb.co.za...
> Nou het ek jou geplaas. Daewoo? Jinne, maar jy is met min
> tevrede.....dis nou sover dit karre aangaan. Daai is mos nie 'n kar nie,
> man. Dis 'n geleentheid......so net voor jy moet begin loop, dan koop jy
> of 'n Land Rover of 'n Daewoo....uh, moet nou nie van die Hondna....e
> vergeet nie!!!
> "Annette" wrote in message
> news:b1bbjh$10ldj3$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee man!! Ek is nie man wat 'n motor nodig het om te wys hoe smart ek is
>> nie - die ding is net daar om my te kry waar ek wil wees - dis 'n Daewoo
>> Lanos - ek gebruik my geld om plekke oorsee te gaan kyk, nie om te
> spandeer
>> op peperduur onderdele en dienste net omdat dit 'n Bee-em of 'n Merc is
>> nie.;)
>>
>> My babatjie is pragtig.
>>
>> Annette
>>
>> .na> skryf in boodskap news:3e392b43.0@news1.mweb.co.za...
>>> Watse kar is dit? BMW, Benz?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b1b4uc$vb5gf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Hulle het duidelik nie goeie smaak nie;))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3e391498.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Hrrmm! Uh, wil hulle jou kar hê?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:b1avrp$11laoq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Nee man - niks van gevaarlik nie:))
>>>> > >
>>>> > > Dit kan RISKANT wees om jou motor op straat te parkeer.
>>>> > >
>>>> > > Kyk, my babatjie staan elke aand skuins-skuins - twee wiele op die
>>>> > > sypaadjie - hier voor die woonstel. - die strate is smal, en die
>>>> > woonstelle
>>>> > > het nie motorhuise nie.
>>>> > >
>>>> > > Nog niks van gesteel nie.
>>>> > >
>>>> > > Jy het net jou motor op die verkeerde plek, op die verkeerde tyd
>>>> > geparkeer.
>>>> > > Dit gebeur oral, nie net in die Kaap nie.
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > > co.za> wrote in message
>>> news:3e38fc0f$0$19897$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>>> > > > :-) beveiligde motors gevaarlik maak?? Ek dink jy mis die punt
>>>> > > >
>>>> > > > Wat van: dis gevaarlik om jou beveiligde motor alleen snags in
> `n
>>>> > pakering
>>>> > > > in die straat te laat....?
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuwe Kaapse Toerisme banier? [boodskap #72876 is 'n antwoord op boodskap #72855] Vr, 31 Januarie 2003 05:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmm! 'n Daewoo rattle so jy't 'n twee in een? Kar en vibrator?

"Annette" skryf in boodskap news:b1bhh6$11m58h$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het al klaar 'n Honda gehad - ek hou meer van hierdie babatjie:))
> Ek het nie 'n motor-labeltjie nodig om my tevredenheid te bepaal nie:)
>
> Met min tevrede?
> hahahaha.:))
> Ek is nie getroud nie, onthou:))
>
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e393e0a.0@news1.mweb.co.za...
>> Nou het ek jou geplaas. Daewoo? Jinne, maar jy is met min
>> tevrede.....dis nou sover dit karre aangaan. Daai is mos nie 'n kar nie,
>> man. Dis 'n geleentheid......so net voor jy moet begin loop, dan koop jy
>> of 'n Land Rover of 'n Daewoo....uh, moet nou nie van die Hondna....e
>> vergeet nie!!!
>> "Annette" wrote in message
>> news:b1bbjh$10ldj3$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nee man!! Ek is nie man wat 'n motor nodig het om te wys hoe smart ek is
>>> nie - die ding is net daar om my te kry waar ek wil wees - dis 'n Daewoo
>>> Lanos - ek gebruik my geld om plekke oorsee te gaan kyk, nie om te
>> spandeer
>>> op peperduur onderdele en dienste net omdat dit 'n Bee-em of 'n Merc is
>>> nie.;)
>>>
>>> My babatjie is pragtig.
>>>
>>> Annette
>>>
>>> .na> skryf in boodskap news:3e392b43.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Watse kar is dit? BMW, Benz?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b1b4uc$vb5gf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Hulle het duidelik nie goeie smaak nie;))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:3e391498.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Hrrmm! Uh, wil hulle jou kar hê?
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:b1avrp$11laoq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Nee man - niks van gevaarlik nie:))
>>>> > > >
>>>> > > > Dit kan RISKANT wees om jou motor op straat te parkeer.
>>>> > > >
>>>> > > > Kyk, my babatjie staan elke aand skuins-skuins - twee wiele op
> die
>>>> > > > sypaadjie - hier voor die woonstel. - die strate is smal, en die
>>>> > > woonstelle
>>>> > > > het nie motorhuise nie.
>>>> > > >
>>>> > > > Nog niks van gesteel nie.
>>>> > > >
>>>> > > > Jy het net jou motor op die verkeerde plek, op die verkeerde tyd
>>>> > > geparkeer.
>>>> > > > Dit gebeur oral, nie net in die Kaap nie.
>>>> > > >
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > > co.za> wrote in message
>>>> news:3e38fc0f$0$19897$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>>> > > > > :-) beveiligde motors gevaarlik maak?? Ek dink jy mis die punt
>>>> > > > >
>>>> > > > > Wat van: dis gevaarlik om jou beveiligde motor alleen snags
in
>> `n
>>>> > > pakering
>>>> > > > > in die straat te laat....?
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuwe Kaapse Toerisme banier? [boodskap #72878 is 'n antwoord op boodskap #72876] Vr, 31 Januarie 2003 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kla nie:)))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e3a0cc2.0@news1.mweb.co.za...
> Hmm! 'n Daewoo rattle so jy't 'n twee in een? Kar en vibrator?
> "Annette" wrote in message
> news:b1bhh6$11m58h$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het al klaar 'n Honda gehad - ek hou meer van hierdie babatjie:))
>> Ek het nie 'n motor-labeltjie nodig om my tevredenheid te bepaal nie:)
>>
>> Met min tevrede?
>> hahahaha.:))
>> Ek is nie getroud nie, onthou:))
>>
>> Annette
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e393e0a.0@news1.mweb.co.za...
>>> Nou het ek jou geplaas. Daewoo? Jinne, maar jy is met min
>>> tevrede.....dis nou sover dit karre aangaan. Daai is mos nie 'n kar
> nie,
>>> man. Dis 'n geleentheid......so net voor jy moet begin loop, dan
koop
> jy
>>> of 'n Land Rover of 'n Daewoo....uh, moet nou nie van die Hondna....e
>>> vergeet nie!!!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b1bbjh$10ldj3$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nee man!! Ek is nie man wat 'n motor nodig het om te wys hoe smart
ek
> is
>>>> nie - die ding is net daar om my te kry waar ek wil wees - dis 'n
> Daewoo
>>>> Lanos - ek gebruik my geld om plekke oorsee te gaan kyk, nie om te
>>> spandeer
>>>> op peperduur onderdele en dienste net omdat dit 'n Bee-em of 'n
Merc
> is
>>>> nie.;)
>>>>
>>>> My babatjie is pragtig.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>> .na> skryf in boodskap news:3e392b43.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Watse kar is dit? BMW, Benz?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:b1b4uc$vb5gf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Hulle het duidelik nie goeie smaak nie;))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:3e391498.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Hrrmm! Uh, wil hulle jou kar hê?
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:b1avrp$11laoq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > Nee man - niks van gevaarlik nie:))
>>>> > > > >
>>>> > > > > Dit kan RISKANT wees om jou motor op straat te parkeer.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Kyk, my babatjie staan elke aand skuins-skuins - twee wiele
op
>> die
>>>> > > > > sypaadjie - hier voor die woonstel. - die strate is smal, en
> die
>>>> > > > woonstelle
>>>> > > > > het nie motorhuise nie.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Nog niks van gesteel nie.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Jy het net jou motor op die verkeerde plek, op die verkeerde
> tyd
>>>> > > > geparkeer.
>>>> > > > > Dit gebeur oral, nie net in die Kaap nie.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > > co.za> wrote in message
>>>> > news:3e38fc0f$0$19897$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>>> > > > > > :-) beveiligde motors gevaarlik maak?? Ek dink jy mis die
> punt
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Wat van: dis gevaarlik om jou beveiligde motor alleen
snags
> in
>>> `n
>>>> > > > pakering
>>>> > > > > > in die straat te laat....?
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuwe Kaapse Toerisme banier? [boodskap #72883 is 'n antwoord op boodskap #72852] Vr, 31 Januarie 2003 07:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Suidwester..... ek kan nie glo jy gebruik Land Rover en Daewoo in dieselfde
sin nie!!!!! Ek stem saam met jou bedenkinge oor die Daewoo, maar jinne, `n
landy is in `n ganse ander klas!
Re: Nuwe Kaapse Toerisme banier? [boodskap #72888 is 'n antwoord op boodskap #72883] Vr, 31 Januarie 2003 08:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Pfffft!! My Daewoo gee my oneindige genot en plesier terwyl ek met haar
rondry:))
Annette

"Juan Strauss" skryf in boodskap news:3e3a1f0b$0$19891$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> Suidwester..... ek kan nie glo jy gebruik Land Rover en Daewoo in dieselfde
> sin nie!!!!! Ek stem saam met jou bedenkinge oor die Daewoo, maar jinne, `n
> landy is in `n ganse ander klas!
>
Re: Nuwe Kaapse Toerisme banier? [boodskap #72900 is 'n antwoord op boodskap #72888] Vr, 31 Januarie 2003 09:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
hehehe, ek is seker. Ek trek maar net jou been.

Ek verstaan Daewoo het van die ouer modelle Opel (delta) by die fabrieke
gekoop en die goed as Daewoo verkoop. Ek dink die Daewoo Celio is
oorspronklik die Opel Kadette as ek dit nou nie mis het nie.
Re: Nuwe Kaapse Toerisme banier? [boodskap #72904 is 'n antwoord op boodskap #72900] Vr, 31 Januarie 2003 10:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mag wees - maar wie gee tog nou eintlik om?
BMW verkoop deesdae Morris Minors:))

Annette

"Juan Strauss" skryf in boodskap news:3e3a42f8$0$19889$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> hehehe, ek is seker. Ek trek maar net jou been.
>
> Ek verstaan Daewoo het van die ouer modelle Opel (delta) by die fabrieke
> gekoop en die goed as Daewoo verkoop. Ek dink die Daewoo Celio is
> oorspronklik die Opel Kadette as ek dit nou nie mis het nie.
>
Re: Nuwe Kaapse Toerisme banier? [boodskap #72917 is 'n antwoord op boodskap #72904] Vr, 31 Januarie 2003 11:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Nie ek nie.

Dit is net `n koste effektiewe plan vir `n nuwe motor maatskappy om van die
grond af te kom ek skat

"Annette" skryf in boodskap news:b1dicd$1215me$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Mag wees - maar wie gee tog nou eintlik om?
> BMW verkoop deesdae Morris Minors:))
>
> Annette
>
>
> "Juan Strauss" wrote in message
> news:3e3a42f8$0$19889$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>> hehehe, ek is seker. Ek trek maar net jou been.
>>
>> Ek verstaan Daewoo het van die ouer modelle Opel (delta) by die fabrieke
>> gekoop en die goed as Daewoo verkoop. Ek dink die Daewoo Celio is
>> oorspronklik die Opel Kadette as ek dit nou nie mis het nie.
>>
>
Re: Nuwe Kaapse Toerisme banier? [boodskap #72919 is 'n antwoord op boodskap #72917] Vr, 31 Januarie 2003 11:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Nuwe motor maatskappy = Daewoo nie BMW nie - ter verduideliking

"Juan Strauss" skryf in boodskap news:3e3a59f7$0$19895$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> Nie ek nie.
>
> Dit is net `n koste effektiewe plan vir `n nuwe motor maatskappy om van die
> grond af te kom ek skat
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:b1dicd$1215me$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Mag wees - maar wie gee tog nou eintlik om?
>> BMW verkoop deesdae Morris Minors:))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Juan Strauss" wrote in message
>> news:3e3a42f8$0$19889$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>> hehehe, ek is seker. Ek trek maar net jou been.
>>>
>>> Ek verstaan Daewoo het van die ouer modelle Opel (delta) by die fabrieke
>>> gekoop en die goed as Daewoo verkoop. Ek dink die Daewoo Celio is
>>> oorspronklik die Opel Kadette as ek dit nou nie mis het nie.
>>>
>>
>
Re: Nuwe Kaapse Toerisme banier? [boodskap #72920 is 'n antwoord op boodskap #72919] Vr, 31 Januarie 2003 11:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Wat het jy teen die arme Koreane?:)))
Annette

"Juan Strauss" skryf in boodskap news:3e3a5a4a$0$19888$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> Nuwe motor maatskappy = Daewoo nie BMW nie - ter verduideliking
>
>
> "Juan Strauss" wrote in message
> news:3e3a59f7$0$19895$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>> Nie ek nie.
>>
>> Dit is net `n koste effektiewe plan vir `n nuwe motor maatskappy om van
> die
>> grond af te kom ek skat
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b1dicd$1215me$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Mag wees - maar wie gee tog nou eintlik om?
>>> BMW verkoop deesdae Morris Minors:))
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Juan Strauss" wrote in message
>>> news:3e3a42f8$0$19889$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>>> hehehe, ek is seker. Ek trek maar net jou been.
>>>>
>>>> Ek verstaan Daewoo het van die ouer modelle Opel (delta) by die
> fabrieke
>>>> gekoop en die goed as Daewoo verkoop. Ek dink die Daewoo Celio is
>>>> oorspronklik die Opel Kadette as ek dit nou nie mis het nie.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuwe Kaapse Toerisme banier? [boodskap #72925 is 'n antwoord op boodskap #72920] Vr, 31 Januarie 2003 11:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur:

hehehe niks nie...

Het jy enige idee hoe groot die Daewoo maatskappy is?? Hulle maak bykans
alles onder die son. Van luidsprekers, tot karre, tot krane (hysers), tot
rekenaars ens ens ens. Tipies van die oosterse lande... gaan groot of gaan
huistoe

"Annette" skryf in boodskap news:b1dm7l$11is1e$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Wat het jy teen die arme Koreane?:)))
> Annette
>
>
> "Juan Strauss" wrote in message
> news:3e3a5a4a$0$19888$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>> Nuwe motor maatskappy = Daewoo nie BMW nie - ter verduideliking
>>
>>
>> "Juan Strauss" wrote in message
>> news:3e3a59f7$0$19895$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>> Nie ek nie.
>>>
>>> Dit is net `n koste effektiewe plan vir `n nuwe motor maatskappy om
van
>> die
>>> grond af te kom ek skat
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b1dicd$1215me$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Mag wees - maar wie gee tog nou eintlik om?
>>>> BMW verkoop deesdae Morris Minors:))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Juan Strauss" wrote in message
>>>> news:3e3a42f8$0$19889$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>>> > hehehe, ek is seker. Ek trek maar net jou been.
>>>> >
>>>> > Ek verstaan Daewoo het van die ouer modelle Opel (delta) by die
>> fabrieke
>>>> > gekoop en die goed as Daewoo verkoop. Ek dink die Daewoo Celio is
>>>> > oorspronklik die Opel Kadette as ek dit nou nie mis het nie.
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuwe Kaapse Toerisme banier? [boodskap #72926 is 'n antwoord op boodskap #72925] Vr, 31 Januarie 2003 11:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy hoef nie vir my te vertel nie - ek het 'n Daewoo TV en VCR - ek het geen
probleem met hulle produkte nie, en hulle maak ook nie van honger paddatjies
gebruik om hul produkte te adverteer nie;))

Annette

wrote in message
news:3e3a5e12$0$19897$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> hehehe niks nie...
>
> Het jy enige idee hoe groot die Daewoo maatskappy is?? Hulle maak bykans
> alles onder die son. Van luidsprekers, tot karre, tot krane (hysers), tot
> rekenaars ens ens ens. Tipies van die oosterse lande... gaan groot of gaan
> huistoe
>
> "Annette" wrote in message
> news:b1dm7l$11is1e$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :)))) Wat het jy teen die arme Koreane?:)))
>> Annette
>>
>>
>> "Juan Strauss" wrote in message
>> news:3e3a5a4a$0$19888$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>> Nuwe motor maatskappy = Daewoo nie BMW nie - ter verduideliking
>>>
>>>
>>> "Juan Strauss" wrote in message
>>> news:3e3a59f7$0$19895$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>>> Nie ek nie.
>>>>
>>>> Dit is net `n koste effektiewe plan vir `n nuwe motor maatskappy om
> van
>>> die
>>>> grond af te kom ek skat
>>>>
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b1dicd$1215me$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Mag wees - maar wie gee tog nou eintlik om?
>>>> > BMW verkoop deesdae Morris Minors:))
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Juan Strauss" wrote in message
>>>> > news:3e3a42f8$0$19889$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>>> > > hehehe, ek is seker. Ek trek maar net jou been.
>>>> > >
>>>> > > Ek verstaan Daewoo het van die ouer modelle Opel (delta) by die
>>> fabrieke
>>>> > > gekoop en die goed as Daewoo verkoop. Ek dink die Daewoo Celio is
>>>> > > oorspronklik die Opel Kadette as ek dit nou nie mis het nie.
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuwe Kaapse Toerisme banier? [boodskap #72929 is 'n antwoord op boodskap #72926] Vr, 31 Januarie 2003 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur:

hehehe, honger paddatjies se jy?

Ek stel nogal belang in luidsprekers, versterkers en diesmeer en het al
bietjie gekyk na die kwaliteit van die luidsprekers wat hulle uitbring -
stunning! Ek dink dit is vreeslik goed aan mekaar gesit - soos die
oosterlinge vernaam voor is - maar hulle moet net so bietjie werk aan die
klank kwaliteit. Hulle sal seker eendag daarby uitkom.

Anycase, dit was maar net so bietjie nuttelose inligting vir die verveelde
gene tussen ons. :-)
Re: Nuwe Kaapse Toerisme banier? [boodskap #72991 is 'n antwoord op boodskap #72888] Sa, 01 Februarie 2003 16:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 31 Jan 2003 10:14:14 +0200, "Annette" wrote:

> Pfffft!! My Daewoo gee my oneindige genot en plesier terwyl ek met haar
> rondry:))
> Annette
>

Jy's 'n bullshitter, Annette. Onthou jy die aand (toe ons besluit het
om met jòu kar te ry) wat jy my vertel het dat jy jou Porche se logo
vervang het met die van 'n Deawoo om nie uitlokkend te wees nie.?

DD
Re: Nuwe Kaapse Toerisme banier? [boodskap #72995 is 'n antwoord op boodskap #72991] Sa, 01 Februarie 2003 16:51 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee man - jy was alweer te betower en het nie reg gehoor nie;)) Dit was die
Maserati se logo en die Porsche se vlerkie:))
Annette

"DD" skryf in boodskap news:s7tn3v8ugv7k4qbgg4f2tieig2i951okd3@4ax.com...
> On Fri, 31 Jan 2003 10:14:14 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Pfffft!! My Daewoo gee my oneindige genot en plesier terwyl ek met haar
>> rondry:))
>> Annette
>>
>
> Jy's 'n bullshitter, Annette. Onthou jy die aand (toe ons besluit het
> om met j�u kar te ry) wat jy my vertel het dat jy jou Porche se logo
> vervang het met die van 'n Deawoo om nie uitlokkend te wees nie.?
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Re: Bouwer versus Du Plessis
Volgende onderwerp: Die Orakel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 05:31:07 MGT 2024