Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika?
Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72386] Vr, 24 Januarie 2003 08:11 na volgende boodskap
Izak  is tans af-lyn  Izak
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Groete!
Verskoon my taal.
Ek het Suid Afrika verlaat 20 jaar terlede en ek wonder wat gaan aan met
normale Afrikaners, die wat will net lewe sonder probleme, and moet nou lewe
in "nuwe" Suid Afrika met n ANC regering..? Wat se julle (nog maal verskoon
my taal , maar Afrikaans is nie my tuis spraak nie)
Dankie mense....wat se julle?
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72389 is 'n antwoord op boodskap #72386] Vr, 24 Januarie 2003 10:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Goed dankie Sakkie!

Komkyk hoe lyk dit nou, en bly sommer langer...

Thys op die Bos
"Izak" wrote in message
news:dz6Y9.1254$rq4.112839@bgtnsc05-news.ops.worldnet.att.ne t...
> Groete!
> Verskoon my taal.
> Ek het Suid Afrika verlaat 20 jaar terlede en ek wonder wat gaan aan met
> normale Afrikaners, die wat will net lewe sonder probleme, and moet nou lewe
> in "nuwe" Suid Afrika met n ANC regering..? Wat se julle (nog maal verskoon
> my taal , maar Afrikaans is nie my tuis spraak nie)
> Dankie mense....wat se julle?
>
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72400 is 'n antwoord op boodskap #72386] Vr, 24 Januarie 2003 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Izak - ek kan nie namens iemand anders praat nie - maar ek kan eerlik sê met
my gaan dit nie slegter of beter as 20 jaar gelede wat verblyf en genot hier
betref nie.
Die mense op straat groet en glimlag nog steeds vir my terug wanneer ek
hulle groet.
Ek kan nog steeds see toe en berg toe wanneer ek wil - so ek het nie eintlik
iets om oor te kla nie.

Annette

"Izak" wrote in message
news:dz6Y9.1254$rq4.112839@bgtnsc05-news.ops.worldnet.att.ne t...
> Groete!
> Verskoon my taal.
> Ek het Suid Afrika verlaat 20 jaar terlede en ek wonder wat gaan aan met
> normale Afrikaners, die wat will net lewe sonder probleme, and moet nou lewe
> in "nuwe" Suid Afrika met n ANC regering..? Wat se julle (nog maal verskoon
> my taal , maar Afrikaans is nie my tuis spraak nie)
> Dankie mense....wat se julle?
>
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72407 is 'n antwoord op boodskap #72386] Vr, 24 Januarie 2003 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Izak wrote:

Afrikaans is nie my tuis spraak nie

Afrikaans was nog nooit jou tuis-
spraak nie, du Plessis. Noem dit
liewer Afrikafanagalo.

Tant Hessie van die Derde Republiek.
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72417 is 'n antwoord op boodskap #72407] Vr, 24 Januarie 2003 16:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Buster  is tans af-lyn  Buster
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Eish!! Maar hirdie Tannie is onbeskof!

skryf in boodskap news:3E314A72.80900@rogers.com...
>
> Izak wrote:
>
> Afrikaans is nie my tuis spraak nie
>
>
> Afrikaans was nog nooit jou tuis-
> spraak nie, du Plessis. Noem dit
> liewer Afrikafanagalo.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek.
>
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72420 is 'n antwoord op boodskap #72417] Vr, 24 Januarie 2003 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Buster wrote:

> Eish!! Maar hirdie Tannie is onbeskof!

Moet net nie weer histeries raak
nie.

Die Ruiter wat by die drif wag.
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72421 is 'n antwoord op boodskap #72420] Vr, 24 Januarie 2003 18:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Buster  is tans af-lyn  Buster
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Eish!

"@rogers.com" wrote:

>
> Buster wrote:
>
>> Eish!! Maar hirdie Tannie is onbeskof!
>
> Moet net nie weer histeries raak
> nie.
>
> Die Ruiter wat by die drif wag.
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72436 is 'n antwoord op boodskap #72407] Vr, 24 Januarie 2003 23:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Izak wrote:
Afrikaans is nie my tuis spraak nie

Gloudina
Afrikaans was nog nooit jou tuis-
spraak nie, du Plessis. Noem dit
liewer Afrikafanagalo.

Wouter
Hou nou op om elke nuweling met jou onsinnige insinuasies
te verjaag. Izak pos uit New York via AT&T WorldNet
Services, daar is geen manier hoe DD dit kan doen nie.

En welkom, Izak, dit gaan lekker in die nuwe SA, dankie.
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72437 is 'n antwoord op boodskap #72436] Vr, 24 Januarie 2003 23:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Hou nou op om elke nuweling met jou onsinnige insinuasies
> te verjaag. Izak pos uit New York via AT&T WorldNet
> Services, daar is geen manier hoe DD dit kan doen nie.

Wouter, my dier, onthou jy nog hoe
jy my aangeval het oor die geval
Chrisjolette? (Jy skuld my nog 'n
apologie.) Nouja, ek mag verkeerd
wees en ek mag nie verkeerd wees nie.
Laat broer Izak nou weer van hom hoor,
dan sien ons wat is wat.

Hessijolette du Plessis
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72441 is 'n antwoord op boodskap #72437] Sa, 25 Januarie 2003 03:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 24 Jan 2003 23:58:02 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Wouter Plaasvark wrote:
>
>> Hou nou op om elke nuweling met jou onsinnige insinuasies
>> te verjaag. Izak pos uit New York via AT&T WorldNet
>> Services, daar is geen manier hoe DD dit kan doen nie.
>
> Wouter, my dier, onthou jy nog hoe
> jy my aangeval het oor die geval
> Chrisjolette? (Jy skuld my nog 'n
> apologie.) Nouja, ek mag verkeerd
> wees en ek mag nie verkeerd wees nie.
> Laat broer Izak nou weer van hom hoor,
> dan sien ons wat is wat.
>
> Hessijolette du Plessis

Iets waaroor ék ook getob en nagte
wakker gelê het. Wàs Chrisjolette
en ek een. Nagte deur gewonder.
Dankie vir die bevestiging want laaank
het dit by my gespook.

DDrisjolette
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72446 is 'n antwoord op boodskap #72437] Sa, 25 Januarie 2003 08:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
SKOKKENDE TAALGEBRUIK! Jy is my 'n verskoning skuldig - NIE jy skuld my 'n
APOLOGIE nie! SIES wat 'n lelike woord!

Elaine

wrote:
(Jy skuld my nog 'n
> apologie.)
> Hessijolette du Plessis
>
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72447 is 'n antwoord op boodskap #72437] Sa, 25 Januarie 2003 08:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wouter Plaasvark wrote:
> Hou nou op om elke nuweling met jou onsinnige insinuasies
> te verjaag. Izak pos uit New York via AT&T WorldNet
> Services, daar is geen manier hoe DD dit kan doen nie.

Gloudina
Wouter, my dier, onthou jy nog hoe
jy my aangeval het oor die geval
Chrisjolette? (Jy skuld my nog 'n
apologie.) Nouja, ek mag verkeerd
wees en ek mag nie verkeerd wees nie.
Laat broer Izak nou weer van hom hoor,
dan sien ons wat is wat.

Wouter
Ek skuld jou niks, jy yl.

Chrisjolette is nie wie jy dink hy of sy is nie, hy/sy pos
normaalweg van 'n werkgewer met sy hoofkantoor in
Gauteng. Chrisjolette is ook nie DD nie, behalwe in
jou gesmokkelde kop.
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72450 is 'n antwoord op boodskap #72420] Sa, 25 Januarie 2003 08:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Ons weet tog die antie is nie alte lekker nie.Ek wonder of Kanada darem 'n
paar SA-sielkundiges het?
skryf in boodskap news:3E31859D.3020403@rogers.com...
>
> Buster wrote:
>
>> Eish!! Maar hirdie Tannie is onbeskof!
>
> Moet net nie weer histeries raak
> nie.
>
> Die Ruiter wat by die drif wag.
>
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72458 is 'n antwoord op boodskap #72407] Sa, 25 Januarie 2003 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe[1]  is tans af-lyn  Joe[1]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Ou @ Rogers, jy is darem simpel.
Maar helaas weet ons hoekom. Suurgat vir jouself omdat jy daar in die vrek
koue sit in Kanada. Te koud om uit te gaan. Mense soos jy het ook nie juis
vriende nie. So al wat oorbly is om suurgat te wees vir jouself. En by dit
alles kan jy nie eers jou eie naam spel nie. Krepeer maar voort daar in die
koue....

skryf in boodskap news:3E314A72.80900@rogers.com...
>
> Izak wrote:
>
> Afrikaans is nie my tuis spraak nie
>
>
> Afrikaans was nog nooit jou tuis-
> spraak nie, du Plessis. Noem dit
> liewer Afrikafanagalo.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek.
>
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72459 is 'n antwoord op boodskap #72386] Sa, 25 Januarie 2003 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe[1]  is tans af-lyn  Joe[1]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Ou @ Rogers, jy is darem simpel.
Maar helaas weet ons hoekom. Suurgat vir jouself omdat jy daar in die vrek
koue sit in Kanada. Te koud om uit te gaan. Mense soos jy het ook nie juis
vriende nie. So al wat oorbly is om suurgat te wees vir jouself. En by dit
alles kan jy nie eers jou eie naam spel nie. Krepeer maar voort daar in die
koue....

"Izak" wrote in message
news:dz6Y9.1254$rq4.112839@bgtnsc05-news.ops.worldnet.att.ne t...
> Groete!
> Verskoon my taal.
> Ek het Suid Afrika verlaat 20 jaar terlede en ek wonder wat gaan aan met
> normale Afrikaners, die wat will net lewe sonder probleme, and moet nou lewe
> in "nuwe" Suid Afrika met n ANC regering..? Wat se julle (nog maal verskoon
> my taal , maar Afrikaans is nie my tuis spraak nie)
> Dankie mense....wat se julle?
>
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72460 is 'n antwoord op boodskap #72436] Sa, 25 Januarie 2003 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe[1]  is tans af-lyn  Joe[1]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Well said" Wouter.
Baie duidelik is hierdie @rogers vrou te onnosel / oningelig is, (of is dit
beide), om vas te stel vanwaar 'n boodskap gepos is!
Maar onthou dat sy in haar uiters klein wereldjie daar in haar kompakte
tuiste in die yskoue leef. Sy het maar 'n baie beperkte verwysingsraamwerk
en blootstelling! Haar ongelukkigheid met haar eie omstandighede veroorsaak
haar uiters swak selfbeeld en voortdurende ongevraagde kritiek.
Joe

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e31cefe.0@news1.mweb.co.za...
> Izak wrote:
> Afrikaans is nie my tuis spraak nie
>
> Gloudina
> Afrikaans was nog nooit jou tuis-
> spraak nie, du Plessis. Noem dit
> liewer Afrikafanagalo.
>
> Wouter
> Hou nou op om elke nuweling met jou onsinnige insinuasies
> te verjaag. Izak pos uit New York via AT&T WorldNet
> Services, daar is geen manier hoe DD dit kan doen nie.
>
> En welkom, Izak, dit gaan lekker in die nuwe SA, dankie.
>
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72461 is 'n antwoord op boodskap #72386] Sa, 25 Januarie 2003 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe[1]  is tans af-lyn  Joe[1]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Well said" Wouter.
Baie duidelik is hierdie @rogers vrou te onnosel / oningelig is, (of is dit
beide), om vas te stel vanwaar 'n boodskap gepos is!
Maar onthou dat sy in haar uiters klein wereldjie daar in haar kompakte
tuiste in die yskoue leef. Sy het maar 'n baie beperkte verwysingsraamwerk
en blootstelling! Haar ongelukkigheid met haar eie omstandighede veroorsaak
haar uiters swak selfbeeld en voortdurende ongevraagde kritiek.
Joe

"Izak" wrote in message
news:dz6Y9.1254$rq4.112839@bgtnsc05-news.ops.worldnet.att.ne t...
> Groete!
> Verskoon my taal.
> Ek het Suid Afrika verlaat 20 jaar terlede en ek wonder wat gaan aan met
> normale Afrikaners, die wat will net lewe sonder probleme, and moet nou lewe
> in "nuwe" Suid Afrika met n ANC regering..? Wat se julle (nog maal verskoon
> my taal , maar Afrikaans is nie my tuis spraak nie)
> Dankie mense....wat se julle?
>
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72464 is 'n antwoord op boodskap #72446] Sa, 25 Januarie 2003 14:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> SKOKKENDE TAALGEBRUIK! Jy is my 'n verskoning skuldig - NIE jy skuld my 'n
> APOLOGIE nie! SIES wat 'n lelike woord!

Sien watter goeie invloed tant Hessie op
jou taalgebruik het. Eiehandig het Tant
Hessie vir jou geleer om goeie suiwer
Afrikaans te praat. Ja, "jy skuld my 'n
apologie" is seker 'n anglisisme, alhoewel
ek seker is dat "apologie" wel in die woordeboek
sal verskyn.

Tant Hessie van Nooitgedact
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72465 is 'n antwoord op boodskap #72447] Sa, 25 Januarie 2003 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Ek skuld jou niks, jy yl.
>
> Chrisjolette is nie wie jy dink hy of sy is nie, hy/sy pos
> normaalweg van 'n werkgewer met sy hoofkantoor in
> Gauteng. Chrisjolette is ook nie DD nie, behalwe in
> jou gesmokkelde kop.

Onthou, my liewe ontstoke Wouter, dat
du Plessis van twee rekenaars af pos.
Of miskien van drie, of vier. Dis nou
sy voltydse werk.

Tant Hessie van Riviersonderend.
Vir Joe (johan99) [boodskap #72469 is 'n antwoord op boodskap #72460] Sa, 25 Januarie 2003 16:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Joe, net vir interessantheid - waarom stuur jy gereeld 2 of 3
identiese boodskappe?
Is dit met opset of 'n glitch in jou sagteware? Was jy voorheen by
Fidonet (zone5)?
Re: Vir Joe (johan99) [boodskap #72471 is 'n antwoord op boodskap #72469] Sa, 25 Januarie 2003 16:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 25 Jan 2003 11:14:29 -0500, Katryn wrote:

>
> Joe, net vir interessantheid - waarom stuur jy gereeld 2 of 3
> identiese boodskappe?
> Is dit met opset of 'n glitch in jou sagteware? Was jy voorheen by
> Fidonet (zone5)?

Op 'n manier herinner dit aan Koos, Katryn:-)))
Anders gesien, het julle 'n partytjie gehad gisteraand?
Dat jy steeds dubbel sien? :-)))

DX2
Re: Vir Joe (johan99) [boodskap #72473 is 'n antwoord op boodskap #72471] Sa, 25 Januarie 2003 16:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

>
> Op 'n manier herinner dit aan Koos, Katryn:-)))
> Anders gesien, het julle 'n partytjie gehad gisteraand?
> Dat jy steeds dubbel sien? :-)))

Yikes!! :-)) Uh uh - nog nooit nie! :-))
Bedoel jy dat dit net ek is wat elke keer 2 of 3 identiese boodskappe
van Joe kry?
Dit sal eienaardig wees.
Re: Vir Joe (johan99) [boodskap #72474 is 'n antwoord op boodskap #72473] Sa, 25 Januarie 2003 16:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 25 Jan 2003 11:39:14 -0500, Katryn wrote:

> Bedoel jy dat dit net ek is wat elke keer 2 of 3 identiese boodskappe
> van Joe kry?
> Dit sal eienaardig wees.

seker was ek saam met jou op gisteraand se jol
want ek sien ook sy boodskappe dubbel.

DubbelD
Re: Vir Joe (johan99) [boodskap #72477 is 'n antwoord op boodskap #72474] Sa, 25 Januarie 2003 17:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> seker was ek saam met jou op gisteraand se jol
> want ek sien ook sy boodskappe dubbel.
>
> DubbelD

ROTFL!

Daardie "Verboden Vrucht" was darem vreeslik lekker, nè?
(Verwysend na die Belgiese bier natuurlik - wat anders?) :-))
Re: Vir Joe (johan99) [boodskap #72479 is 'n antwoord op boodskap #72477] Sa, 25 Januarie 2003 17:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 25 Jan 2003 12:07:56 -0500, Katryn wrote:

> DD wrote:
>
>> seker was ek saam met jou op gisteraand se jol
>> want ek sien ook sy boodskappe dubbel.

>> DubbelD
>
> ROTFL!
>
> Daardie "Verboden Vrucht" was darem vreeslik lekker, nè?
> (Verwysend na die Belgiese bier natuurlik - wat anders?) :-))
>

Daardie 'Verboden VruchtE' was ook vreeslik lekker:-)))
(meervoud omdat dit nie net een bier was nie - wat anders?:-))
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72486 is 'n antwoord op boodskap #72437] Sa, 25 Januarie 2003 18:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chrisjolette  is tans af-lyn  Chrisjolette
Boodskappe: 38
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
Chrisjolette:
As hierdie ou wyf na al die maande steeds dink ek en DD is een en
dieselfde mens wat van dieselfde rekenaar af werk, nadat ISP en hoe
die adresse werk telkemale so mooi vir haar verduidelik is, glo ek nie
meer dat enige een van ons in haar intelligensievlak hoef te twyfel
nie. As ek en oom Isak nou weer met mekaar praat, dit is nou die Isak
wat elke dag met haar moet uithou as sy vrou, sal ek bietjie navraag
doen oor haar tekort aan breinselle. Ou wyf, as jy dink die galante
Wouter skuld jou enige apologie oor iets wat my betref moet jy bykom.
Maar ek moet ook erken dat op jou ouderdom het jy al so ver agter
geraak dat jy die emmer sal skop lank voordat jy enigsins iets van jou
agterstand ingehaal het.

"@rogers.com"

>
> Wouter, my dier, onthou jy nog hoe
> jy my aangeval het oor die geval
> Chrisjolette? (Jy skuld my nog 'n
> apologie.)
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72487 is 'n antwoord op boodskap #72441] Sa, 25 Januarie 2003 18:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chrisjolette  is tans af-lyn  Chrisjolette
Boodskappe: 38
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
Chrisjolette: Liewe vriend DD. Jy mag maar gerus slaap en soete
drome droom. Ek is net so min een met jou as wat die son en die maan
dieselfde ding is. Los nou maar om spoke rond te jaag. Hoop dit reën
vanaand lekker sag daar by jou dat jy rustig kan slaap. Groete die
regte en enigste Chrisjolette Vos.

DD
> Iets waaroor ék ook getob en nagte
> wakker gelê het. Wàs Chrisjolette
> en ek een. Nagte deur gewonder.
> Dankie vir die bevestiging want laaank
> het dit by my gespook.
>
> DDrisjolette
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72509 is 'n antwoord op boodskap #72465] Sa, 25 Januarie 2003 23:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wouter Plaasvark wrote:
> Ek skuld jou niks, jy yl.
> Chrisjolette is nie wie jy dink hy of sy is nie, hy/sy pos
> normaalweg van 'n werkgewer met sy hoofkantoor in
> Gauteng. Chrisjolette is ook nie DD nie, behalwe in
> jou gesmokkelde kop.

Tant Hessie van Riviersonderend.
Onthou, my liewe ontstoke Wouter, dat
du Plessis van twee rekenaars af pos.
Of miskien van drie, of vier. Dis nou
sy voltydse werk.

Wouter
Nou wat op aaarde verander dit aan jou dwalings of
die feit dat Izak uit New York pos en Chrisjolette
van 'n werkgewer waarby DD nie betrokke is nie?
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72532 is 'n antwoord op boodskap #72464] So, 26 Januarie 2003 17:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haai en toe het die Antie wragtag 'n sin vir humor :-)

E

wrote:>
>
> Sien watter goeie invloed tant Hessie op
> jou taalgebruik het. Eiehandig het Tant
> Hessie vir jou geleer om goeie suiwer
> Afrikaans te praat. Ja, "jy skuld my 'n
> apologie" is seker 'n anglisisme, alhoewel
> ek seker is dat "apologie" wel in die woordeboek
> sal verskyn.
>
> Tant Hessie van Nooitgedact
>
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72535 is 'n antwoord op boodskap #72532] So, 26 Januarie 2003 17:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
EK[1]  is tans af-lyn  EK[1]
Boodskappe: 7
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 26 Jan 2003 19:39:26 +0200, "Elaine" wrote:

> Haai en toe het die Antie wragtag 'n sin vir humor :-)
>
> E
>

Vergeet dit, Elaine. Jy weet mos dat ek onder verskillende name skryf!

DD
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72540 is 'n antwoord op boodskap #72535] So, 26 Januarie 2003 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, ek vermoed al lank dat jy en die Antie een en dieselfde persoon is
:o)))))

E

"DD" wrote:
>
> Vergeet dit, Elaine. Jy weet mos dat ek onder verskillende name skryf!
>
> DD
>
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72541 is 'n antwoord op boodskap #72540] So, 26 Januarie 2003 18:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 26 Jan 2003 20:15:32 +0200, "Elaine" wrote:

> Ja, ek vermoed al lank dat jy en die Antie een en dieselfde persoon is
> :o)))))
>
> E

Miskien is jy nie so blond as wat ek gedink het nie.
Mense wat 'n show wil opsit met slim gesegdes
en 'n wavrag vol kennis wat goedgunstelik
uitgedeel word (met die hoop dat dit
gelees word:-))) het nie naastenby
die navordingskennis wat
jy het nie:-)

Dloudina
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72552 is 'n antwoord op boodskap #72541] Ma, 27 Januarie 2003 08:47 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
lolol

"DD" wrote:
>
> Miskien is jy nie so blond as wat ek gedink het nie.
> Mense wat 'n show wil opsit met slim gesegdes
> en 'n wavrag vol kennis wat goedgunstelik
> uitgedeel word (met die hoop dat dit
> gelees word:-))) het nie naastenby
> die navordingskennis wat
> jy het nie:-)
>
> Dloudina
>
Vorige onderwerp: Nuwe Profiel?
Volgende onderwerp: Elaine
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 17:13:29 MGT 2024