Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Uitspan op die Hollandse werf !!!!!!!
Uitspan op die Hollandse werf !!!!!!! [boodskap #7170] Ma, 02 September 1996 00:00 na volgende boodskap
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
Onthou julle die "goeie ou dae" toe SA en Nederlands nog maats was ?
Die dae van "Uitspan op die Hollandse werf" op die Afrikaanse radio ?

'n vriend skryf uit SA:

> Ek lees deesdae heelwat Hollands, Brusselmans is 'n vlaming van wie
> se boeke ek nogal hou. Sy beste boek is m.i. Ex schrijver.

> "De angst is al zolang mijn vijand dat ik haar met moeite kan missen,
> zij is bijna een vriendin geworden. Ze is de leegte die ik nooit zou
> vullen mocht ik een been of een arm mankeren. Ik bedoel, ik zou nooit
> een prosthese nemen want ik zou de vertrouwde leegte missen.
> Maar natuurlijk is het een manklopende vergelijking. Angst is immer
> allesbehalve een leegte. Angst is een container propvol stront, maar
> dan wel je eigen stront. Bij haat is de container gevuld met
> andermans stront en dat is niet zo lekker".

Dit kom uit:

DAGBOEK VAN EEN VERMOEIDE EGOI"ST, deur HERMAN BRUSSELMANS.
-----------------------------------------------------------

Dit is darem lekker om te weet dat ons so maklik Nederlands kan lees.
Ongelukkig kan die Nederlanders nie so maklik Afrikaans lees nie.
Afrikaans is 'n vereenvoudiging van Nederlands,
as die Nederlanders Afrikaans lees moet hul bysit/improviseer,
(wat moeilik is)
As ons Nederlands lees, reduseer ons (want ons skryf mos soos ons praat)
(wat makliker is)

Een van die mooiste boeke wat ek nog ooit gelees het is:

"KARAKTER" - Roman van zoon en vader, deur F.BORDEWIJK

Ons het dit as voorgeskrewe werk behandel toe ek op Hoe"rskool was.
Vra tog 'n bietjie rond vir iemand wat omstreeks 1976 op
hoe"rskool was, dalk kry jy nog een wat iewers rondle^.
Kyk, jy MOET hierdie boek lees, anders het jy 'n gat in jou opvoeding!!!

Groete aan al ons Nederlandse vriende.
Re: Uitspan op die Hollandse werf !!!!!!! [boodskap #7230 is 'n antwoord op boodskap #7170] Sa, 14 September 1996 00:00 Na vorige boodskap
Guybrush Threepwood  is tans af-lyn  Guybrush Threepwood
Boodskappe: 5
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Junior Lid
gal...@ibm.net wrote:

> Dit is darem lekker om te weet dat ons so maklik Nederlands kan lees.
> Ongelukkig kan die Nederlanders nie so maklik Afrikaans lees nie.

Ik heb geen enkel probleem met het lezen van Afrikaans hoor! Terwijl
ik toch een rasechte Nederlander ben!

> Afrikaans is 'n vereenvoudiging van Nederlands,

Nou, eigenlijk lijkt Afrikaans wel erg veel op een Zuid-Nederlands
dialect.

> as die Nederlanders Afrikaans lees moet hul bysit/improviseer,
> (wat moeilik is)
> As ons Nederlands lees, reduseer ons (want ons skryf mos soos ons praat)
> (wat makliker is)

Afrikaans leest en schrijft naar mijn mening makkelijker dan
Nederlands (geen moeilijke spellingsregels enzo, en geen rare
vervoegingen).

>
> Een van die mooiste boeke wat ek nog ooit gelees het is:
>
> "KARAKTER" - Roman van zoon en vader, deur F.BORDEWIJK
>
> Ons het dit as voorgeskrewe werk behandel toe ek op Hoe"rskool was.
> Vra tog 'n bietjie rond vir iemand wat omstreeks 1976 op
> hoe"rskool was, dalk kry jy nog een wat iewers rondle^.
> Kyk, jy MOET hierdie boek lees, anders het jy 'n gat in jou opvoeding!!!
>
>
> Groete aan al ons Nederlandse vriende.
>
>
Dank je. Ik groet jullie ook!

"All wiyht. Rho sritched mg kegtops awound?"
-- Unknown
Vorige onderwerp: Gezocht: "Egidius waar ben je gebleven?"
Volgende onderwerp: Die Australiese jeug: misdaad, straf ens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 06:21:09 MGT 2024