Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » op soek na Anna, Vicki en Julie nee van Rooyen
op soek na Anna, Vicki en Julie nee van Rooyen [boodskap #7226] Vr, 13 September 1996 00:00
indaba  is tans af-lyn  indaba
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek soek my susters. Ons ma (Hermina Katerina nee de Meyer) is in 1953
oorlede. Ons broer, Jan, en ek, Janetta van Rooyen is saam aangeneem
maar, ek het nooit weer my ouer susters gesien nie. Ek weet ook nie wat
het met ons vader Jan van Rooyen gebeur nie. Ek is nou 45 en woon in
America. My susters se name was Anna, Vikki en Julie. Hulle is nou
miskien 55, 53 en 51 jaar oud. Asseblief, as iemand kennis het van ons
familie, laat my weet. Dankie.
Vorige onderwerp: Hoop vir die doemprofete van Afrikaans
Volgende onderwerp: Re: Gezocht: "Egidius waar ben je gebleven?"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 15:07:01 MGT 2024