Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoop vir die doemprofete van Afrikaans
Hoop vir die doemprofete van Afrikaans [boodskap #7223] Vr, 13 September 1996 00:00
JF Dullaart  is tans af-lyn  JF Dullaart
Boodskappe: 25
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
'n Interessante en relevante gebeurtenis het verlede week sonder
kommentaar by die nuusgroep verbygegaan, nl die debuut van Mathews
Phosa met "Deur die oog van 'n naald"

Phosa se woorde by die bekendstelling het geen verdere kommentaar
nodig nie, dit spreek vanself (by wyse van spreke!)

Die teks en 'n foto van Phosa is te siene by:

http://www-jfd.its.uct.ac.za/phosa.htm

Groete

Joop

--
_________________________________
Franz Dullaart (021) 650 3053
j...@its.uct.ac.za
http://www-jfd.its.uct.ac.za/
_________________________________
Snoepie oor sy inkleurboek:
"Ek maak altyd die lug blou"
Vorige onderwerp: Volkspelers gesoek
Volgende onderwerp: op soek na Anna, Vicki en Julie nee van Rooyen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 22:55:22 MGT 2024