Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat i sdie naam van die Nuusgroep nou weer?
Wat i sdie naam van die Nuusgroep nou weer? [boodskap #7202 is 'n antwoord op boodskap #7203] Di, 10 September 1996 00:00 na volgende boodskap
lour...  is tans af-lyn  lour...
Boodskappe: 45
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ahem

For the non Afrikaans speaking amongst us please read the last paragraph!

Nou vir die Afrikaans magtiges. Was weg 'n week of twee en hier is 'n moerse
probleem homself hier aan't ontwikkel. Wat is die naam van die nuusgroep nou
weer? Ek dink dit was iets soos soc.culture.south-africa.afrikaans of so iets.
Dit moet duidelik iets met Afrikaans en sy sprekers te doen he^ of wat sê ek
alles. Nou die meeste van die goed hierin is 'n spul politiekery en dit nogal
meestal in Ingels. Nie laat ek nou 'n probleem het met die spul souties nie
maar die goed is mos soos kakkerlakke, as jy hulle nie onmiddelik spuit as jy
hulle in die suiker kry nie dan is hulle nou-nou orals. So praat maar Ingels
solank dit oor Aftrikaans gaan. Daar is spesifieke nuusgroepe soos
soc.culture.south-africa, za.politics, za.grime.stop ens as julle nou julle ou
meningtjies oor ander sake wil lug.

Die cross-posting is ook besig om my sitvlak (ek bedoel eintlik iets meer
strategies) te krap, as jy 'n draad wil begin doen dit in die relevante
nuusgroep en as jy nou die een moet gebruik praat asseblief Afrikaans.

Vir die Ingelse ' Catch a wakeup chinas, this is the Afrikaans newsgroup, so
if you want to post something please make sure its in Afrikaans or if you have
to write in English - about Afrikaans language and related cultural type
thingies! Please don't include this group in your cross postings. Most people
will read the other newsgroups if they are interested....' . To sover in
Ingels.

Sela
Lou
Re: Wat i sdie naam van die Nuusgroep nou weer? [boodskap #7203 is 'n antwoord op boodskap #7202] Di, 10 September 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marius P Jooste  is tans af-lyn  Marius P Jooste
Boodskappe: 9
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Barry wrote:
>
> lour...@hipsys.co.za wrote:
>
> Lou,
>
> Lyk my iemand mot jou herinner om jou brein in rat te sit voordat jou
> tik-vingers versnel.
>
> Hierdie nuusgroep het maar net oor die 60 nuwe hoof opskrifte sedert
> 31/08/96, waarvan meer as 15% in Engels gelewer is.
> Wees dankbaar vir ENIGE bydrae van ENIGE persoon in ENIGE taal
> (Eng/Afr) in hierdie nuusgroep, dit het dit nodig.
>
> Jy self pos Afrikaanse bydraes in ander nuusgroepe waar Engels die
> algemene en gebruikte taal is. Is dit n kwessie van "Do as I say but
> don't do as I do" ? Kom nou moenie vlak en vervelig wees nie.
>
> "As jy nie goeie geselskap kan kry nie, probeer om die wat jy kry goed
> te maak" (En pasop - want hulle het ook goeie geselskap gesoek.)
> Langenhoven
>
> Barry /\/~~~~\/\
Sela, of is dit Amen?
'n Ou kan mos maar net met die op of af pyltjie gaat en die boodskappe
waarin die onderwerp 'n ou nie aanstaan nie, ignoreer.
'n Ou kan mos maar net leef en laat leef of so. Om na 'n ander sg groep
te verwys as '..soos kakkerlakke' slaat my 'n bietjie skeef in die kieu.

Ag ja.

marius jooste
Re: Wat i sdie naam van die Nuusgroep nou weer? [boodskap #7204 is 'n antwoord op boodskap #7203] Di, 10 September 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pigfarmr  is tans af-lyn  pigfarmr
Boodskappe: 3
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Junior Lid
barry skryf:

> Jy self pos Afrikaanse bydraes in ander nuusgroepe waar Engels die
> algemene en gebruikte taal is. Is dit n kwessie van "Do as I say but
> don't do as I do" ? Kom nou moenie vlak en vervelig wees nie.
>
> "As jy nie goeie geselskap kan kry nie, probeer om die wat jy kry goed
> te maak" (En pasop - want hulle het ook goeie geselskap gesoek.)
> Langenhoven
>
>
> Barry /\/~~~~\/\
>
nou hy moet mos ingels besig waar diti taal is.

terloops, jy't nogal 'n kwaai tafelbergie daa beet.
excellent.

groete,
varkboer
Re: Wat i sdie naam van die Nuusgroep nou weer? [boodskap #7205 is 'n antwoord op boodskap #7203] Di, 10 September 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barry  is tans af-lyn  Barry
Boodskappe: 18
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
lour...@hipsys.co.za wrote:

Lou,

Lyk my iemand mot jou herinner om jou brein in rat te sit voordat jou
tik-vingers versnel.

Hierdie nuusgroep het maar net oor die 60 nuwe hoof opskrifte sedert
31/08/96, waarvan meer as 15% in Engels gelewer is.
Wees dankbaar vir ENIGE bydrae van ENIGE persoon in ENIGE taal
(Eng/Afr) in hierdie nuusgroep, dit het dit nodig.

Jy self pos Afrikaanse bydraes in ander nuusgroepe waar Engels die
algemene en gebruikte taal is. Is dit n kwessie van "Do as I say but
don't do as I do" ? Kom nou moenie vlak en vervelig wees nie.

"As jy nie goeie geselskap kan kry nie, probeer om die wat jy kry goed
te maak" (En pasop - want hulle het ook goeie geselskap gesoek.)
Langenhoven

Barry /\/~~~~\/\
Re: Wat i sdie naam van die Nuusgroep nou weer? [boodskap #7213 is 'n antwoord op boodskap #7203] Wo, 11 September 1996 00:00 Na vorige boodskap
Barry  is tans af-lyn  Barry
Boodskappe: 18
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
lour...@hipsys.co.za wrote:

> Laat ek sommer die ou helle spulletjie hier antwoord. Lyk my julle het 'n lees
> probleempie. Gaan terug en lees weer die post. Ek haal aan ....
Dit is nie n lees probleem nie maar n begeerte om die nuusgroep te
stimuleer, en onverskillige optrede in die regte lig te plaas.
>> Dit moet duidelik iets met Afrikaans en sy sprekers te doen he^ of wat sê ek
>> alles. Nou die meeste van die goed hierin is 'n spul politiekery en dit nogal
>> meestal in Ingels. Nie laat ek nou 'n probleem het met die spul souties nie
>> maar die goed is mos soos kakkerlakke, as jy hulle nie onmiddelik spuit as jy
>> hulle in die suiker kry nie dan is hulle nou-nou orals. So praat maar Ingels
>> solank dit oor Aftrikaans gaan.
Verwag jy nou rerig dat mense n bydrae sal lewer aan n groep wat hulle
as insekte beskou wat julle gaan oorompel as daar nie iets daaraan
gedoen word nie? Ek twyfel, maar gelukkig weet ek jy skryf, dink of
gee opinie nie names die groep nie al dink jy so.
>> Catch a wakeup chinas, this is the Afrikaans newsgroup, so
>> if you want to post something please make sure its in Afrikaans or if you
> have to write in English - about Afrikaans language and related cultural type
>> thingies!
I wonder who died and made you the moderator of this group? What sort
of impression is created by a thoughtless posting which first insults
then directs and finally tolerates other contributions? If a posting
irritates you, send the guy an e-mail. Why soil the group with
infantile nonsense and audacious presumptions?
> Wat sê dit. Kom ek probeer vir jou groot brein en vlugtige vingers
> verduidelik: Dit is die Afrikaanse nuusgroep, ek sê nie jy kan nie in Engels
> skryf nie maar bepaal die inhoud tot die nuusgroep belangstelling veld, so
> skryf Engels 'by all means' (sien ek ken ook 'n bietjie daarvan :} ) maar
> probeer by die groep se belanstelling veld bly.
Niemand dwing jou om te lees wat nie na jou sin is nie, en as n man
dink sy bydrae behoort hier, dan mag hy dit hier plaas, die nuusgroep
het dit meer nodig as jou persoonlike voorkeur in leesstof.
> O ja, en waar pos ek Afrikaans in ander nuusgroepe behalwe as dit in antwoord
> op 'n Cross-Posting is. Lewer die bewyse perde!!
Moet ek nou n pastei gooi en dan gooi jy n baksteen, en dan gooi ek n
boomstomp en dan ens ens, jammer ek het nie tyd daarvoor nie.
> Laastens, as die nuusgroep nie op sy eie bene kan staan nie, moet hy seker
> maar soos die Dinosourusse verdwyn :).
En so n houding sal dit verseker. Terloops, die nuusgroep se bestaan
hang af van die toevoervermoe en die motifeering daarvan, nie wanneer
daar net een persoon oorbly omdat hy die mees plebejies was nie.

O ja, dankie vir die verwysing na die groot brein, vlukse vingers ens,
was maar gelukkig so gebore, maak party mense wat nie so is nie
jaloers maar ek steur my nie daaraan nie, te veel ander interesante
dinge en mense in die lewe.

Barry /\/~~~~\/\
Re: Wat i sdie naam van die Nuusgroep nou weer? [boodskap #7214 is 'n antwoord op boodskap #7203] Wo, 11 September 1996 00:00 Na vorige boodskap
lour...  is tans af-lyn  lour...
Boodskappe: 45
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
>
> barry skryf:
>
>> Jy self pos Afrikaanse bydraes in ander nuusgroepe waar Engels die
>> algemene en gebruikte taal is. Is dit n kwessie van "Do as I say but
>> don't do as I do" ? Kom nou moenie vlak en vervelig wees nie.
>>
>> "As jy nie goeie geselskap kan kry nie, probeer om die wat jy kry goed
>> te maak" (En pasop - want hulle het ook goeie geselskap gesoek.)
>> Langenhoven
>>
>>
>> Barry /\/~~~~\/\
>>
> nou hy moet mos ingels besig waar diti taal is.
>
> terloops, jy't nogal 'n kwaai tafelbergie daa beet.
> excellent.
>
> groete,
> varkboer
>
Laat ek sommer die ou helle spulletjie hier antwoord. Lyk my julle het 'n lees
probleempie. Gaan terug en lees weer die post. Ek haal aan ....

'
> Dit moet duidelik iets met Afrikaans en sy sprekers te doen he^ of wat sê ek
> alles. Nou die meeste van die goed hierin is 'n spul politiekery en dit nogal
> meestal in Ingels. Nie laat ek nou 'n probleem het met die spul souties nie
> maar die goed is mos soos kakkerlakke, as jy hulle nie onmiddelik spuit as jy
> hulle in die suiker kry nie dan is hulle nou-nou orals. So praat maar Ingels
> solank dit oor Aftrikaans gaan.

spel foute en al en as jy dalk nie die afrikaans so mooi verstaan nie hier is
die Engels:

> Catch a wakeup chinas, this is the Afrikaans newsgroup, so
> if you want to post something please make sure its in Afrikaans or if you have
> to write in English - about Afrikaans language and related cultural type
> thingies!
'

Wat sê dit. Kom ek probeer vir jou groot brein en vlugtige vingers
verduidelik: Dit is die Afrikaanse nuusgroep, ek sê nie jy kan nie in Engels
skryf nie maar bepaal die inhoud tot die nuusgroep belangstelling veld, so
skryf Engels 'by all means' (sien ek ken ook 'n bietjie daarvan :} ) maar
probeer by die groep se belanstelling veld bly.

O ja, en waar pos ek Afrikaans in ander nuusgroepe behalwe as dit in antwoord
op 'n Cross-Posting is. Lewer die bewyse perde!!

Laastens, as die nuusgroep nie op sy eie bene kan staan nie, moet hy seker
maar soos die Dinosourusse verdwyn :).

Cheers
Lou
Re: Wat i sdie naam van die Nuusgroep nou weer? [boodskap #7215 is 'n antwoord op boodskap #7203] Wo, 11 September 1996 00:00 Na vorige boodskap
lour...  is tans af-lyn  lour...
Boodskappe: 45
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Barry wrote:
>
> lour...@hipsys.co.za wrote:
>
>> Laat ek sommer die ou helle spulletjie hier antwoord. Lyk my julle het 'n lees
>> probleempie. Gaan terug en lees weer die post. Ek haal aan ....
> Dit is nie n lees probleem nie maar n begeerte om die nuusgroep te
> stimuleer, en onverskillige optrede in die regte lig te plaas.
>>> Dit moet duidelik iets met Afrikaans en sy sprekers te doen he^ of wat sê ek
>>> alles. Nou die meeste van die goed hierin is 'n spul politiekery en dit nogal
>>> meestal in Ingels. Nie laat ek nou 'n probleem het met die spul souties nie
>>> maar die goed is mos soos kakkerlakke, as jy hulle nie onmiddelik spuit as jy
>>> hulle in die suiker kry nie dan is hulle nou-nou orals. So praat maar Ingels
>>> solank dit oor Aftrikaans gaan.
> Verwag jy nou rerig dat mense n bydrae sal lewer aan n groep wat hulle
> as insekte beskou wat julle gaan oorompel as daar nie iets daaraan
> gedoen word nie? Ek twyfel, maar gelukkig weet ek jy skryf, dink of
> gee opinie nie names die groep nie al dink jy so.
>>> Catch a wakeup chinas, this is the Afrikaans newsgroup, so
>>> if you want to post something please make sure its in Afrikaans or if you
>> have to write in English - about Afrikaans language and related cultural type
>>> thingies!
> I wonder who died and made you the moderator of this group? What sort
> of impression is created by a thoughtless posting which first insults
> then directs and finally tolerates other contributions? If a posting
> irritates you, send the guy an e-mail. Why soil the group with
> infantile nonsense and audacious presumptions?
>> Wat sê dit. Kom ek probeer vir jou groot brein en vlugtige vingers
>> verduidelik: Dit is die Afrikaanse nuusgroep, ek sê nie jy kan nie in Engels
>> skryf nie maar bepaal die inhoud tot die nuusgroep belangstelling veld, so
>> skryf Engels 'by all means' (sien ek ken ook 'n bietjie daarvan :} ) maar
>> probeer by die groep se belanstelling veld bly.
> Niemand dwing jou om te lees wat nie na jou sin is nie, en as n man
> dink sy bydrae behoort hier, dan mag hy dit hier plaas, die nuusgroep
> het dit meer nodig as jou persoonlike voorkeur in leesstof.
>> O ja, en waar pos ek Afrikaans in ander nuusgroepe behalwe as dit in antwoord
>> op 'n Cross-Posting is. Lewer die bewyse perde!!
> Moet ek nou n pastei gooi en dan gooi jy n baksteen, en dan gooi ek n
> boomstomp en dan ens ens, jammer ek het nie tyd daarvoor nie.
>> Laastens, as die nuusgroep nie op sy eie bene kan staan nie, moet hy seker
>> maar soos die Dinosourusse verdwyn :).
> En so n houding sal dit verseker. Terloops, die nuusgroep se bestaan
> hang af van die toevoervermoe en die motifeering daarvan, nie wanneer
> daar net een persoon oorbly omdat hy die mees plebejies was nie.
>
> O ja, dankie vir die verwysing na die groot brein, vlukse vingers ens,
> was maar gelukkig so gebore, maak party mense wat nie so is nie
> jaloers maar ek steur my nie daaraan nie, te veel ander interesante
> dinge en mense in die lewe.
>
> Barry /\/~~~~\/\

Ja Barry

Sarkasme is seker gemors op jou. Hiermee vra ek nou amptelik om
verskoning dat ek die souties 'n spul kakkerlakke genoem het, ek het
probeer korswil maar dit was duidelik minder geslaag. (Ek het gedog julle
het nog 'n humorsin!!).

Jy lees darem maar baie in wat ek geskryf het en let wel ek vra nie om
verskoning vir enigiets verder nie. Maar as jy wil beskuldigings maak
moet jy dit darem staaf hoor en nie allerhande Jakkalsdraaie begin gooi
as iemand jou vra om so te doen nie!! Waar kom die pastei gooiery nou
vandaan? Jy het my van iets beskuldig en ek soek die bewyse!

O yes isn't one of the protocols of the newsgroups that you only send an
e-mail if invited to do so? If I have so irritated you why did you not
send me one :). Furthemore (I'll try to write in English as you don't
seem to understand Afrikaans so well :) ) each newsgroup has a specific
area of interest and that is what you expect when you subscribe to it,
not so? Nobody made me the moderator of this group because it is an
unmoderated group (understand the term?). Lastly you use the words
'..infantile nonsense and audacious presumptions?...' - a bit harsh but
as you said if you don't agree with something , then don't read it!

Ek is bly dat my posting darem 'n soort van 'n reaksie uitgelok het, al
was dit nou die een waarvoor ek gehoop het nie. En as die skoen pas ...

Groetnis
Lou

PS. Hoop ek kry jou volgende keer in 'n beter bui!
Vorige onderwerp: Straatkinders.
Volgende onderwerp: Volkspelers gesoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 04:07:14 MGT 2024