Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Straatkinders.
Straatkinders. [boodskap #7216] Wo, 11 September 1996 00:00
Barry  is tans af-lyn  Barry
Boodskappe: 18
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek sien hulle maak nou sommer jou moterruite skoon hier in Kaapstad as
jy by sekere verkeersligte stilhou. Daar by die Waterfront stuur die
ma's sommer hul klein kinders na die motors toe om te bedel, en buite
die winkelsentrums in die buurte is die verkeersligte soos
kleinkinderskole.

Het al baie mense sien kos gee en daarme het ek nie n probleem. Het
ook al baie kos sien rondle in die straatvore.

Baie mense gee geld, en dan is daar more net nog n kind by,
met nog n plastiese koeldrankbottel vol gom.

Barry /\/~~~~\/\
Vorige onderwerp: Hoekom skryf mense nie in s.c.s-a.Afrikaans? Kom skrum op die merkie.
Volgende onderwerp: Wat i sdie naam van die Nuusgroep nou weer?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 14:51:28 MGT 2024