Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lekker verjaar!
Lekker verjaar! [boodskap #71083] So, 29 Desember 2002 09:14 na volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
bobbie's girl
Re: Lekker verjaar! [boodskap #71094 is 'n antwoord op boodskap #71083] So, 29 Desember 2002 15:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" wrote:

> bobbie's girl

Ja, baie geluk van my kant af ook.
Re: Lekker verjaar! [boodskap #71099 is 'n antwoord op boodskap #71094] So, 29 Desember 2002 16:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Katryn wrote:

>> bobbie's girl
>
> Ja, baie geluk van my kant af ook.

Ja, en van my kant af ook. En as
geskenk stuur ek vir jou twee weke
in New Zealand.

Tant Hessie van Christchurch
Nieu Zeeland [boodskap #71142 is 'n antwoord op boodskap #71099] Ma, 30 Desember 2002 16:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Tant Hessie van Christchurch
....in New Zealand.

Wouter
As ek reg onthou noem ons dit steeds Nieu Zeeland
in Afrikaans. Ons wortels is meer Nederlands as Engels...
Re: Nieu Zeeland [boodskap #71153 is 'n antwoord op boodskap #71142] Ma, 30 Desember 2002 19:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A. S. Pris  is tans af-lyn  A. S. Pris
Boodskappe: 3
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Junior Lid
Tant Hessie van Christchurch
....in New Zealand.
>
Wouter
As ek reg onthou noem ons dit steeds Nieu Zeeland
in Afrikaans. Ons wortels is meer Nederlands as Engels...
>
Uh-unh. Nieu Seeland. Soos die 'ollandse een.
Re: Nieu Zeeland [boodskap #71157 is 'n antwoord op boodskap #71153] Ma, 30 Desember 2002 20:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

A. S. Pris wrote:

> Uh-unh. Nieu Seeland. Soos die 'ollandse een.

Welkom, Leendert.

Tant Hessie van Scheidings-straat
Re: Nieu Zeeland [boodskap #71214 is 'n antwoord op boodskap #71153] Di, 31 Desember 2002 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"A. S. Pris" schreef...
> Tant Hessie van Christchurch
> ....in New Zealand.
>>
> Wouter
> As ek reg onthou noem ons dit steeds Nieu Zeeland
> in Afrikaans. Ons wortels is meer Nederlands as Engels...
>>
> Uh-unh. Nieu Seeland. Soos die 'ollandse een.

Neuh, Wouter is reg, ons het net Zeeland :)
Re: Nieu Zeeland [boodskap #71221 is 'n antwoord op boodskap #71214] Di, 31 Desember 2002 21:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A. S. Pris  is tans af-lyn  A. S. Pris
Boodskappe: 3
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 31 Dec 2002 19:23:08 +0100, "Arthur" wrote:

> "A. S. Pris" schreef...
>> Tant Hessie van Christchurch
>> ....in New Zealand.
>>>
>> Wouter
>> As ek reg onthou noem ons dit steeds Nieu Zeeland
>> in Afrikaans. Ons wortels is meer Nederlands as Engels...
>>>
>> Uh-unh. Nieu Seeland. Soos die 'ollandse een.
>
> Neuh, Wouter is reg, ons het net Zeeland :)
>

In 'ollands, ja. In Afrikaans is dit 'n S.
Re: Nieu Zeeland [boodskap #71242 is 'n antwoord op boodskap #71221] Wo, 01 Januarie 2003 22:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
>> Tant Hessie van Christchurch
>> ....in New Zealand.

>> Wouter
>> As ek reg onthou noem ons dit steeds Nieu Zeeland
>> in Afrikaans. Ons wortels is meer Nederlands as Engels...

>> Uh-unh. Nieu Seeland. Soos die 'ollandse een.

> Arthur: Neuh, Wouter is reg, ons het net Zeeland :)

A. S. Pris
In 'ollands, ja. In Afrikaans is dit 'n S.

Wouter
Ek ken die beslis as Nieu Zeeland. Maar ek sien albei spellings
word in nuusberigte, ens. gebruik. 'n Google-soektog wys dat
Nieu Seeland wel die meer gewilde spelling op za-sites is.
Re: Lekker verjaar! [boodskap #72080 is 'n antwoord op boodskap #71099] Vr, 17 Januarie 2003 00:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in news:3E0F24F1.6090808
@rogers.com:

>
> Katryn wrote:
>
>
>>> bobbie's girl

>> Ja, baie geluk van my kant af ook.
>
> Ja, en van my kant af ook. En as
> geskenk stuur ek vir jou twee weke
> in New Zealand.
>
> Tant Hessie van Christchurch

Ai nee wragtag - elke keer as ek besluit ek is nou gatvol vir julle
spulletjie, dan kom julle uit met iets wat so diep raak aan my
binneste. Ek sien nou eers die boodskappe van gelukwense - ek wens
ek het voorheen gekyk. Baie dankie vir die goeie wense, en die
geskenk, antie - maar jy sal my eers in 'n boks moet sit om my weer
dáár te kry.

Ek werk my agterent af in my nuwe tuin, en ontdek nou spiere wat ek
nooit geweet het ek het nie. En ek voel elke jaar van my drie-en-
veertig... Bob is nou weer terug by die werk, en ek begin volgende
week. Sal dus nog skaarser wees as gewoonlik - geniet dus die
stilte. Weereens dankie, Wouter, Katryn en Antie.

Royleen
Re: Lekker verjaar! [boodskap #72093 is 'n antwoord op boodskap #72080] Vr, 17 Januarie 2003 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"bobby's girl" skryf:
>>> Ja, baie geluk van my kant af ook.
>>
>> Ja, en van my kant af ook. En as
>> geskenk stuur ek vir jou twee weke
>> in New Zealand.
>>
>> Tant Hessie van Christchurch

Royleen:
> Ai nee wragtag - elke keer as ek besluit ek is nou gatvol vir julle
> spulletjie, dan kom julle uit met iets wat so diep raak aan my
> binneste. Ek sien nou eers die boodskappe van gelukwense - ek wens
> ek het voorheen gekyk.

KinkY: Ook van my 'n laat verjaarsdagwens! Hoop die dag was wonderlik.

Terloops, ek sien jou nie meer op die ander poslys nie?
Re: Lekker verjaar! [boodskap #72173 is 'n antwoord op boodskap #72093] So, 19 Januarie 2003 04:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
kin...@hotmail.com (Kinky) wrote in
news:4bb80b32.03...@posting.google.com:

> KinkY: Ook van my n laat verjaarsdagwens! Hoop die dag was
> wonderlik.
>
> Terloops, ek sien jou nie meer op die ander poslys nie?
>

Dank je wel seer sekerlik! Nee, ek het net nie meer tyd gekry om
by te hou nie - sal weer daar inval een of ander tyd wanneer ek
ophou werk. Maar met die nuwe huiskoop sal dit seker eers oor
vyftien jaar wees... Hoop dit gaan goed met jou en die gesin. En
laat meer van jou hoor - jy's amper so stil soos ek! Of wag jy vir
die Pompdonkie om jou weer te laat ontwaak?

Groetnis uit winderige Queensland
Royleen
Re: Lekker verjaar! [boodskap #72202 is 'n antwoord op boodskap #72173] Ma, 20 Januarie 2003 20:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"bobby's girl" skryf in boodskap news:...
> kin...@hotmail.com (Kinky) wrote in
> news:4bb80b32.03...@posting.google.com:
>
>> KinkY: Ook van my n laat verjaarsdagwens! Hoop die dag was
>> wonderlik.
>>
>> Terloops, ek sien jou nie meer op die ander poslys nie?
>>
>
> Dank je wel seer sekerlik! Nee, ek het net nie meer tyd gekry om
> by te hou nie - sal weer daar inval een of ander tyd wanneer ek
> ophou werk. Maar met die nuwe huiskoop sal dit seker eers oor
> vyftien jaar wees... Hoop dit gaan goed met jou en die gesin. En
> laat meer van jou hoor - jy's amper so stil soos ek! Of wag jy vir
> die Pompdonkie om jou weer te laat ontwaak?
>
> Groetnis uit winderige Queensland
> Royleen

KinkY: Dankie met my gesin gaan dit goed. Sommige is terug
Universiteit toe en ander maak gereed om te gaan. Ook begin die skool
weer Woensdag. Binnekort is alles weer "normaal"

Ek probeer om hier by te hou maar daar anderkant word ek goed besig
gehou. Ook is hierdie week van BTW! :-((

Ag, die Pompdonkie!! Hy het mos sy ou Vroetelvrien bo n kienkie-vrou
verkies! n Swaar tyd vir my gewees maar wat, die lewe gaan aan. Ek
sal maar op die uitkyk wees vir ietsie anders. Ai, hoe ver dink ek
nou weer terug . . .

;-)
Re: Lekker verjaar! [boodskap #72212 is 'n antwoord op boodskap #72202] Ma, 20 Januarie 2003 22:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
kin...@hotmail.com (Kinky) wrote in
news:4bb80b32.03...@posting.google.com:

> Ag, die Pompdonkie!! Hy het mos sy ou Vroetelvrien bo n
> kienkie-vrou verkies! n Swaar tyd vir my gewees maar wat, die
> lewe gaan aan. Ek sal maar op die uitkyk wees vir ietsie
> anders. Ai, hoe ver dink ek nou weer terug . . .
>

Ja-nee, ek het die ding so dopgehou - "no accounting for taste, is
there?". Nou laat jy selfs vir my terugdink - en ek is nie een wat
omkyk-omkyk loop nie. Net soms, soms, sê iemand iets, of ruik ek
iets, en dan is ek weer terug op die sandduine in Jongensfontein.
Daar waar ek jaaaare terug ook 'n Pompdonkie ontmoet het. Ai!

Royleen
Re: Lekker verjaar! [boodskap #72215 is 'n antwoord op boodskap #72202] Ma, 20 Januarie 2003 23:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:

> Ag, die Pompdonkie!! Hy het mos sy ou Vroetelvrien bo n kienkie-vrou
> verkies!

Jaaaaaaa...daai ene was darem 'n vry gees (free spirit).
Hy het toe mos al die tyd vir Vroetelvrien ook nog verneuk met
Tinkerbel. Onthou jy nie?
Pompdonkie se dinge [boodskap #72219 is 'n antwoord op boodskap #72215] Di, 21 Januarie 2003 04:05 Na vorige boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:
>
>> Ag, die Pompdonkie!! Hy het mos sy ou Vroetelvrien bo n kienkie-vrou
>> verkies!
>
> Jaaaaaaa...daai ene was darem 'n vry gees (free spirit).
> Hy het toe mos al die tyd vir Vroetelvrien ook nog verneuk met
> Tinkerbel. Onthou jy nie?

KinkY: Ja, ek onthou en nou is Tinkerbel ook weg! Ek sien haar en
die Pompdonkie nooit meer erens nie! Wonder of hulle nou "saam" is
soos my tieners van twee mense sê wat saam is~! :-))
Vorige onderwerp: Die morele probleem
Volgende onderwerp: Jan Taljaard van Beeld stem saam met my:))
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 12:57:04 MGT 2024