Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sjoe ma dis walm
Sjoe ma dis walm [boodskap #72040] Do, 16 Januarie 2003 09:29 na volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek weet nie van julle ander knakkies in die res van die land nie, maar hier
in Bobbejaansberg is dit vrek warm.... al die hele week gewees. Ek hoor dit
was eergister 39 in PTA.... lekker walm ne!
Re: Sjoe ma dis walm [boodskap #72047 is 'n antwoord op boodskap #72040] Do, 16 Januarie 2003 10:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haai foei en hier by die kus is dit lekker koel.....gelukkige julle!

"Juan Strauss" skryf in boodskap news:3e267b2e$0$19892$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> Ek weet nie van julle ander knakkies in die res van die land nie, maar hier
> in Bobbejaansberg is dit vrek warm.... al die hele week gewees. Ek hoor dit
> was eergister 39 in PTA.... lekker walm ne!
>
Re: Sjoe ma dis walm [boodskap #72085 is 'n antwoord op boodskap #72047] Vr, 17 Januarie 2003 06:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Geelvis  is tans af-lyn  Geelvis
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek hoor die Duzi het afgeskop teen 43grade met 95% humiditeit! Kan nie
lekker wees nie!
Re: Sjoe ma dis walm [boodskap #72090 is 'n antwoord op boodskap #72085] Vr, 17 Januarie 2003 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kan net lekker wees - hulle is op die water om te afkoel.
Annette

in message news:3e27a283$0$19892$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> Ek hoor die Duzi het afgeskop teen 43grade met 95% humiditeit! Kan nie
> lekker wees nie!
>
Re: Sjoe ma dis walm [boodskap #72095 is 'n antwoord op boodskap #72090] Vr, 17 Januarie 2003 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
<[1]  is tans af-lyn  <[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Volgens `n verslaggewer van RSG vanoggend is die temp net bo die water
7grade meer, dus nagenoeg 50! Hy het nie `n rede gegee nie, maar ek neem aan
dit is die weerkaatsings effek wat die son op die water het....

"Annette" skryf in boodskap news:b08asm$mfer0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kan net lekker wees - hulle is op die water om te afkoel.
> Annette
>
>
> in message news:3e27a283$0$19892$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>> Ek hoor die Duzi het afgeskop teen 43grade met 95% humiditeit! Kan nie
>> lekker wees nie!
>>
>
Re: Sjoe ma dis walm [boodskap #72115 is 'n antwoord op boodskap #72040] Vr, 17 Januarie 2003 12:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit was gister ook maar net so warm hier, 35 in die skaduwee. Dit het
gisteraand bietjie gereen, maar vandag is al die wolkies weg en bak die son
weer met mening neer.

Elaine

"Juan Strauss" skryf in boodskap news:3e267b2e$0$19892$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> Ek weet nie van julle ander knakkies in die res van die land nie, maar hier
> in Bobbejaansberg is dit vrek warm.... al die hele week gewees. Ek hoor dit
> was eergister 39 in PTA.... lekker walm ne!
>
Re: Sjoe ma dis walm [boodskap #72117 is 'n antwoord op boodskap #72040] Vr, 17 Januarie 2003 12:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Em sommer die hael vir 'n paar duikies in die voertuie, sodat dit nie te
voorspoedig moet gaan nie;))
Annette

skryf in boodskap news:3e27fcf7$0$19894$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> By ons was daar `n reuse storm gewees, haal en alles, en dit het presies 10
> minute geduur, toe is alles oor. Ek reken Liewe Jesus het net die nodigste
> gestuur dat die plek bietjie kon afkoel. :-)
>
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3e27f760.0@news1.mweb.co.za...
>> Dit was gister ook maar net so warm hier, 35 in die skaduwee. Dit het
>> gisteraand bietjie gereen, maar vandag is al die wolkies weg en bak die son
>> weer met mening neer.
>>
>> Elaine
>>
>> "Juan Strauss" wrote in message
>> news:3e267b2e$0$19892$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>> Ek weet nie van julle ander knakkies in die res van die land nie, maar hier
>>> in Bobbejaansberg is dit vrek warm.... al die hele week gewees. Ek hoor dit
>>> was eergister 39 in PTA.... lekker walm ne!
>>>
>>
>
Re: Sjoe ma dis walm [boodskap #72121 is 'n antwoord op boodskap #72115] Vr, 17 Januarie 2003 12:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: <a href="mailto:"></a>

By ons was daar `n reuse storm gewees, haal en alles, en dit het presies 10
minute geduur, toe is alles oor. Ek reken Liewe Jesus het net die nodigste
gestuur dat die plek bietjie kon afkoel. :-)

"Elaine" skryf in boodskap news:3e27f760.0@news1.mweb.co.za...
> Dit was gister ook maar net so warm hier, 35 in die skaduwee. Dit het
> gisteraand bietjie gereen, maar vandag is al die wolkies weg en bak die son
> weer met mening neer.
>
> Elaine
>
> "Juan Strauss" wrote in message
> news:3e267b2e$0$19892$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>> Ek weet nie van julle ander knakkies in die res van die land nie, maar hier
>> in Bobbejaansberg is dit vrek warm.... al die hele week gewees. Ek hoor dit
>> was eergister 39 in PTA.... lekker walm ne!
>>
>
Re: Sjoe ma dis walm [boodskap #72124 is 'n antwoord op boodskap #72117] Vr, 17 Januarie 2003 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: <a href="mailto:"></a>

Bly om te sien jy nie meer kwaad vir my nie:-))

"Annette" skryf in boodskap news:b08up3$n00ca$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Em sommer die hael vir 'n paar duikies in die voertuie, sodat dit nie te
> voorspoedig moet gaan nie;))
> Annette
>
>
> wrote in message news:3e27fcf7$0$19894$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>> By ons was daar `n reuse storm gewees, haal en alles, en dit het presies 10
>> minute geduur, toe is alles oor. Ek reken Liewe Jesus het net die nodigste
>> gestuur dat die plek bietjie kon afkoel. :-)
>>
>>
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3e27f760.0@news1.mweb.co.za...
>>> Dit was gister ook maar net so warm hier, 35 in die skaduwee. Dit het
>>> gisteraand bietjie gereen, maar vandag is al die wolkies weg en bak die son
>>> weer met mening neer.
>>>
>>> Elaine
>>>
>>> "Juan Strauss" wrote in message
>>> news:3e267b2e$0$19892$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>>> Ek weet nie van julle ander knakkies in die res van die land nie, maar hier
>>>> in Bobbejaansberg is dit vrek warm.... al die hele week gewees. Ek hoor dit
>>>> was eergister 39 in PTA.... lekker walm ne!
>>>>
>>>
>>
>
Re: Sjoe ma dis walm [boodskap #72131 is 'n antwoord op boodskap #72095] Vr, 17 Januarie 2003 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

@rogers.com wrote:

> Volgens `n verslaggewer van RSG vanoggend is die temp net bo die water
> 7grade meer, dus nagenoeg 50! Hy het nie `n rede gegee nie, maar ek neem aan
> dit is die weerkaatsings effek wat die son op die water het....

En hoe hoog is die temperatuur in jou,
hot air balloon?

Gloudina
Re: Sjoe ma dis walm [boodskap #72137 is 'n antwoord op boodskap #72124] Vr, 17 Januarie 2003 14:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek was nog nooit nie:))
Annette

skryf in boodskap news:3e28022c$0$19888$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> Bly om te sien jy nie meer kwaad vir my nie:-))
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:b08up3$n00ca$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Em sommer die hael vir 'n paar duikies in die voertuie, sodat dit nie te
>> voorspoedig moet gaan nie;))
>> Annette
>>
>>
>> wrote in message news:3e27fcf7$0$19894$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>> By ons was daar `n reuse storm gewees, haal en alles, en dit het presies 10
>>> minute geduur, toe is alles oor. Ek reken Liewe Jesus het net die nodigste
>>> gestuur dat die plek bietjie kon afkoel. :-)
>>>
>>>
>>>
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3e27f760.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Dit was gister ook maar net so warm hier, 35 in die skaduwee. Dit het
>>>> gisteraand bietjie gereen, maar vandag is al die wolkies weg en bak die son
>>>> weer met mening neer.
>>>>
>>>> Elaine
>>>>
>>>> "Juan Strauss" wrote in message
>>>> news:3e267b2e$0$19892$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>>> > Ek weet nie van julle ander knakkies in die res van die land nie, maar hier
>>>> > in Bobbejaansberg is dit vrek warm.... al die hele week gewees. Ek hoor dit
>>>> > was eergister 39 in PTA.... lekker walm ne!
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Sjoe ma dis walm [boodskap #72138 is 'n antwoord op boodskap #72040] Vr, 17 Januarie 2003 14:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Piekel dit, of maak konfyt:)))
Annette

.na> skryf in boodskap news:3e2818dc.0@news1.mweb.co.za...
> Sug! En ons kry steeds koel hier langs die kus.....wil ook warm hê! Wat
> moet ek met al die vis maak? Eet?
> "Elaine" wrote in message
> news:3e27f760.0@news1.mweb.co.za...
>> Dit was gister ook maar net so warm hier, 35 in die skaduwee. Dit het
>> gisteraand bietjie gereen, maar vandag is al die wolkies weg en bak die son
>> weer met mening neer.
>>
>> Elaine
>>
>> "Juan Strauss" wrote in message
>> news:3e267b2e$0$19892$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>> Ek weet nie van julle ander knakkies in die res van die land nie, maar hier
>>> in Bobbejaansberg is dit vrek warm.... al die hele week gewees. Ek hoor dit
>>> was eergister 39 in PTA.... lekker walm ne!
>>>
>>
>
Re: Sjoe ma dis walm [boodskap #72139 is 'n antwoord op boodskap #72115] Vr, 17 Januarie 2003 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sug! En ons kry steeds koel hier langs die kus.....wil ook warm hê! Wat
moet ek met al die vis maak? Eet?

"Elaine" skryf in boodskap news:3e27f760.0@news1.mweb.co.za...
> Dit was gister ook maar net so warm hier, 35 in die skaduwee. Dit het
> gisteraand bietjie gereen, maar vandag is al die wolkies weg en bak die son
> weer met mening neer.
>
> Elaine
>
> "Juan Strauss" wrote in message
> news:3e267b2e$0$19892$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>> Ek weet nie van julle ander knakkies in die res van die land nie, maar hier
>> in Bobbejaansberg is dit vrek warm.... al die hele week gewees. Ek hoor dit
>> was eergister 39 in PTA.... lekker walm ne!
>>
>
Re: Sjoe ma dis walm [boodskap #72165 is 'n antwoord op boodskap #72121] Sa, 18 Januarie 2003 09:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het dit darem afgekoel daar by julle? Dit het weer gereen gisteraand, maar
vandag brand die son weer hard neer. Gelukkig tog het ek 'n swembad :)

E

skryf in boodskap news:3e27fcf7$0$19894$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> By ons was daar `n reuse storm gewees, haal en alles, en dit het presies 10
> minute geduur, toe is alles oor. Ek reken Liewe Jesus het net die nodigste
> gestuur dat die plek bietjie kon afkoel. :-)
Re: Sjoe ma dis walm [boodskap #72166 is 'n antwoord op boodskap #72139] Sa, 18 Januarie 2003 09:12 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
En ons hier in die binneland soek weer koel :) Ek's nou so bietjie dik vir
warm kry.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e2818dc.0@news1.mweb.co.za...
> Sug! En ons kry steeds koel hier langs die kus.....wil ook warm hê! Wat
> moet ek met al die vis maak? Eet?
Vorige onderwerp: Ook terug...
Volgende onderwerp: ik zoek werk in Zuid-Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 03:29:33 MGT 2024