Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Zim soustrein
Die Zim soustrein [boodskap #71929] Di, 14 Januarie 2003 18:56 na volgende boodskap
pete[3]  is tans af-lyn  pete[3]
Boodskappe: 11
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Vanaf die iAfrica tuisblad:

South Africans are "filthy and recklessly uncouth," Zimbabwe's Information
Minister Jonathan Moyo has claimed, in an angry response to a Sunday Times
front page report about his shopping spree to the country.

Moyo said the report showed South Africa was not a worthy holiday
destination where one could enjoy the kind of privacy one could expect in a
civilised country, according to the Cape Times.

"I have always had a nagging feeling that for all their propensity for
liberal values and civilised norms, these people are dirty," Moyo said in a
statement in the state-run Herald newspaper.

He added that South Africans were unfit to lead the African renaissance. "If
these people, in the name of South Africa, believe they can lead an African
renaissance, then God help them because they are joking. Their barbarism
will never take root or find expression in Africa," Moyo said.

The Sunday Times report exposed Moyo's spending spree in South Africa while
many Zimbabweans went without basic commodities over the holiday period.

According to the Cape Times, there is a view among many in Zimbabwe that
politicians were not affected by the economic hardships affecting the
country and were not in a hurry to get the country out of its crisis.

President Robert Mugabe reportedly has his groceries flown in from London
every month, while many politicians frequently stock up on supplies during
trips to South Africa.

Moyo also criticised the Sunday Times, saying the report was "unacceptable
for African journalism and the civilised world".

The Herald also said it believed British intelligence was behind the "plot"
which resulted in the Sunday Times report.
Re: Die Zim soustrein [boodskap #71933 is 'n antwoord op boodskap #71929] Di, 14 Januarie 2003 21:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

pete wrote:

> Vanaf die iAfrica tuisblad:

> South Africans

En du Plessis, jy vermoor stadig maar seker
jou taal se toekoms deur in Engels op die
AFRIKAANSE nuusgroep te pos. Om as een of twee
ander karakters te poseer, mag vir 'n rukkie
vermaak. Maar jy word nou net plein orig. Het
jy nie ander dinge ook om te doen nie?

Die Ruiter in die Dag
Re: Die Zim soustrein [boodskap #71936 is 'n antwoord op boodskap #71933] Di, 14 Januarie 2003 22:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
En al die Afrikaanse Afrikaners in lande waar Engels (of Frans of Duits of
Chinees for all I care), die hooftaal is dra natuurlik by tot die
voortbestaan van die Afrikaanse taal?

E

wrote:
>
>
> En du Plessis, jy vermoor stadig maar seker
> jou taal se toekoms deur in Engels op die
> AFRIKAANSE nuusgroep te pos.
>
> Die Ruiter in die Dag
Re: Die Zim soustrein [boodskap #71937 is 'n antwoord op boodskap #71936] Di, 14 Januarie 2003 23:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> En al die Afrikaanse Afrikaners in lande waar Engels (of Frans of Duits of
> Chinees for all I care), die hooftaal is dra natuurlik by tot die
> voortbestaan van die Afrikaanse taal?

Verskoon vir my asseblief, maar is die
onderwerp onder bespreking nie die
gebruik van AFRIKAANS op 'n AFRIKAANSE
NUUSGROEP nie? Wat het dit met binneland/
buiteland te doen. Dieselfde besware kan
kan geopper word as mense knaend Mandaryn
op hierdie nuusgroep pos.

Tant Hessie van die Groot Muur
Re: Die Zim soustrein [boodskap #71941 is 'n antwoord op boodskap #71937] Wo, 15 Januarie 2003 01:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, eindelik gaan die bespreking oor die Zim soustrein. Die feit dat
iemand so nou en dan 'n artikel in Engels plaas vermoor nie die taal nie, en
ek wou jou maar net daarop wys dat dit meer as een ding sal neem om die taal
te vernietig.
Daar is mos voorheen ooreengekom dat dit okay is om so nou en dan iets in
Engels te plaas, so lank daar net gesê word die berig is in Engels en dat
daaropvolgende gesprekke in Afrikaans is. As jy nie daarvan hou nie, moenie
die plaser van die berig beledig nie. Hou verby en gaan na die volgende pos
toe waar jy iets konstruktiefs in plaas van beledigends kan bydra.

Elaine

wrote:
>
> Verskoon vir my asseblief, maar is die
> onderwerp onder bespreking nie die
> gebruik van AFRIKAANS op 'n AFRIKAANSE
> NUUSGROEP nie? Wat het dit met binneland/
> buiteland te doen. Dieselfde besware kan
> kan geopper word as mense knaend Mandaryn
> op hierdie nuusgroep pos.
>
> Tant Hessie van die Groot Muur
>
Re: Die Zim soustrein [boodskap #71946 is 'n antwoord op boodskap #71941] Wo, 15 Januarie 2003 03:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

As jy nie daarvan hou nie, moenie
> die plaser van die berig beledig nie. Hou verby en gaan na die volgende pos
> toe waar jy iets konstruktiefs in plaas van beledigends kan bydra.

En jy is nou die een wat my beskuldig
het van die gebruik van "vieslike
anglisismes"?
Ek herhaal weer, hierdie nuusgroep is
nie daar vir regses om hulle gal te braak
oor alles en nog wat IN ENGELS nie. As
hulle gal wil braak, kan hulle dit gerus
in Afrikaans doen. Van wanneer af moet
die gebruik van Engels so gesteun word,
selfs op die AFRIKAANSE nuusgroep?

Die Ruiter in die Dag.
Re: Die Zim soustrein [boodskap #71956 is 'n antwoord op boodskap #71946] Wo, 15 Januarie 2003 08:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Okay, ek verfoei almal wat Engels gebruik.

Elaine

wrote:

> En jy is nou die een wat my beskuldig
> het van die gebruik van "vieslike
> anglisismes"?
> Ek herhaal weer, hierdie nuusgroep is
> nie daar vir regses om hulle gal te braak
> oor alles en nog wat IN ENGELS nie. As
> hulle gal wil braak, kan hulle dit gerus
> in Afrikaans doen. Van wanneer af moet
> die gebruik van Engels so gesteun word,
> selfs op die AFRIKAANSE nuusgroep?
>
> Die Ruiter in die Dag.
>
Re: Die Zim soustrein [boodskap #71961 is 'n antwoord op boodskap #71941] Wo, 15 Januarie 2003 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dis goed gestel, Elaine. My thoughts exactly :-)

Dis onproduktief om 'n Engelse nuusberig te vertaal en dit dra by
tot die gebruik van en uitbou van Afrikaans as ons dit hier in
Afrikaans bespreek. Die nuusgroep sou armer wees as ons
deur Gloudina se pogings tot intimidasie ophou om dit te doen.

Wouter

"Elaine" skryf in boodskap news:3e24b59c.0@news1.mweb.co.za...
Nee, eindelik gaan die bespreking oor die Zim soustrein. Die feit dat
iemand so nou en dan 'n artikel in Engels plaas vermoor nie die taal nie, en
ek wou jou maar net daarop wys dat dit meer as een ding sal neem om die taal
te vernietig.
Daar is mos voorheen ooreengekom dat dit okay is om so nou en dan iets in
Engels te plaas, so lank daar net gesê word die berig is in Engels en dat
daaropvolgende gesprekke in Afrikaans is. As jy nie daarvan hou nie, moenie
die plaser van die berig beledig nie. Hou verby en gaan na die volgende pos
toe waar jy iets konstruktiefs in plaas van beledigends kan bydra.

Elaine

wrote:
>
> Verskoon vir my asseblief, maar is die
> onderwerp onder bespreking nie die
> gebruik van AFRIKAANS op 'n AFRIKAANSE
> NUUSGROEP nie? Wat het dit met binneland/
> buiteland te doen. Dieselfde besware kan
> kan geopper word as mense knaend Mandaryn
> op hierdie nuusgroep pos.
>
> Tant Hessie van die Groot Muur
>
Re: Die Zim soustrein [boodskap #71974 is 'n antwoord op boodskap #71946] Wo, 15 Januarie 2003 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[3]  is tans af-lyn  pwbotha[3]
Boodskappe: 41
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Dis NIE jou nuusgroep nie so gaan vang 'n haan,sommer 'n koue ook

skryf in boodskap news:3E24D3E9.5040507@rogers.com...
>
> Elaine wrote:
>
> As jy nie daarvan hou nie, moenie
>> die plaser van die berig beledig nie. Hou verby en gaan na die volgende pos
>> toe waar jy iets konstruktiefs in plaas van beledigends kan bydra.
>
> En jy is nou die een wat my beskuldig
> het van die gebruik van "vieslike
> anglisismes"?
> Ek herhaal weer, hierdie nuusgroep is
> nie daar vir regses om hulle gal te braak
> oor alles en nog wat IN ENGELS nie. As
> hulle gal wil braak, kan hulle dit gerus
> in Afrikaans doen. Van wanneer af moet
> die gebruik van Engels so gesteun word,
> selfs op die AFRIKAANSE nuusgroep?
>
> Die Ruiter in die Dag.
>
Re: Die Zim soustrein [boodskap #71977 is 'n antwoord op boodskap #71956] Wo, 15 Januarie 2003 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> Okay, ek verfoei almal wat Engels gebruik.

Dis nog 'n dommer antwoord as die vorige
een. Niemand vra jou om jou emosies in
te bring nie. Niemand vra jou om Engels
te verfoei nie. ( Ek doen dit nie. Dis my
huistaal.) Maar uit beginsel vra ek dat
mense in hierdie nuusgroep Afrikaans gebruik,
tensy hulle iets wil illustreer met 'n
aanhaling in Engels. Dis immers 'n nuusgroep
geskep vir die gebruik van Afrikaans. So, die
joggies wat 'n goeie grap gehoor het en dit
wil oorvertel, maar dit is in Engels, kan dit
êrens anders gaan vertel. Die regse KPies wat
so knaend Engels wil gebruik, gaan pos julle
braaksels êrens anders. Die mense wat wil preek
en dit op Engels wil doen, gaan preek êrens waar
Engels die voertaal is. Hierdie nuusgroep is vir
die gebruik van Afrikaans, nie van Afrikaners nie.

Gloudina
Re: Die Zim soustrein [boodskap #71983 is 'n antwoord op boodskap #71974] Wo, 15 Januarie 2003 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

pieter wrote:

> Dis NIE jou nuusgroep nie so gaan vang 'n haan,sommer 'n koue ook

Dit is my nuusgroep, en die nuusgroep
van almal wat Afrikaans as voertaal op
hierdie nuusgroep wil sien oorleef. En
niks wat jy kan sê, du Plessis, kan dit
verander dat die nuusgroep vir mense soos
ek geskep is nie. Gaan vra vir Wagenaar
daar in Utrecht.

Gloudina
Re: Die Zim soustrein [boodskap #71985 is 'n antwoord op boodskap #71977] Wo, 15 Januarie 2003 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Antie Sooibrand, ek sien jy het jou vinger lank genoeg uit jou h*l gehad
sodat jy weer `n bietjie sinnelose snert kan kwytraak.... voel jy nie baie
unwelcome hier tussen die non-expatriate Afrikaners nie? Of geniet jy net
die aandag? Iemand jou lappop weer weg gesteek of sit jou bra net bietjie
styf?

skryf in boodskap news:3E256E53.8080208@rogers.com...
>
> Elaine wrote:
>
>> Okay, ek verfoei almal wat Engels gebruik.
>
> Dis nog 'n dommer antwoord as die vorige
> een. Niemand vra jou om jou emosies in
> te bring nie. Niemand vra jou om Engels
> te verfoei nie. ( Ek doen dit nie. Dis my
> huistaal.) Maar uit beginsel vra ek dat
> mense in hierdie nuusgroep Afrikaans gebruik,
> tensy hulle iets wil illustreer met 'n
> aanhaling in Engels. Dis immers 'n nuusgroep
> geskep vir die gebruik van Afrikaans. So, die
> joggies wat 'n goeie grap gehoor het en dit
> wil oorvertel, maar dit is in Engels, kan dit
> êrens anders gaan vertel. Die regse KPies wat
> so knaend Engels wil gebruik, gaan pos julle
> braaksels êrens anders. Die mense wat wil preek
> en dit op Engels wil doen, gaan preek êrens waar
> Engels die voertaal is. Hierdie nuusgroep is vir
> die gebruik van Afrikaans, nie van Afrikaners nie.
>
> Gloudina
>
Re: Die Zim soustrein [boodskap #71990 is 'n antwoord op boodskap #71933] Wo, 15 Januarie 2003 15:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Waarteen ek 'n beswaar het, Ruiter in die Dag,
is wanneer jy 'n taal beroof en verniel.
"plein" is 'n afskuwelike vertaling
van "plain" en behoort in
Afrikaans idiomaties vertaal te word, miskien
deur "gewoon" of
iets dergelyks. Deur die woord "plein" aan te
bied vir die vertaling van "plain" is om 'n
skamele kennis van Engels te vertoon. So
asseblief, gebruik óf die oorspronklike Engels,
want jy adverteer net jou gebrek aan kennis
van wat Engelse uitdrukkings werklik beteken,
óf praat ordentlike Afrikaans.

Tant Hessie van die Derde Republiek
se taalkomitee.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> pete wrote:
>
>> Vanaf die iAfrica tuisblad:
>
>> South Africans
>
>
> En du Plessis, jy vermoor stadig maar seker
> jou taal se toekoms deur in Engels op die
> AFRIKAANSE nuusgroep te pos. Om as een of twee
> ander karakters te poseer, mag vir 'n rukkie
> vermaak. Maar jy word nou net plein orig. Het
> jy nie ander dinge ook om te doen nie?
>
> Die Ruiter in die Dag
Re: Die Zim soustrein [boodskap #71991 is 'n antwoord op boodskap #71946] Wo, 15 Januarie 2003 17:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Sorry ek pla die antie!
Ek het gedog ek is verkramp tot ek nou weer die antie se poste lees...haai
hoe verkramp kan 'n mens kry?
skryf in boodskap news:3E24D3E9.5040507@rogers.com...
>
> Elaine wrote:
>
> As jy nie daarvan hou nie, moenie
>> die plaser van die berig beledig nie. Hou verby en gaan na die volgende pos
>> toe waar jy iets konstruktiefs in plaas van beledigends kan bydra.
>
> En jy is nou die een wat my beskuldig
> het van die gebruik van "vieslike
> anglisismes"?
> Ek herhaal weer, hierdie nuusgroep is
> nie daar vir regses om hulle gal te braak
> oor alles en nog wat IN ENGELS nie. As
> hulle gal wil braak, kan hulle dit gerus
> in Afrikaans doen. Van wanneer af moet
> die gebruik van Engels so gesteun word,
> selfs op die AFRIKAANSE nuusgroep?
>
> Die Ruiter in die Dag.
>
Re: Die Zim soustrein [boodskap #71992 is 'n antwoord op boodskap #71977] Wo, 15 Januarie 2003 17:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
So antie het antie my nou belet om die NG te gebruik.As dit is kan antie
gaan skuit!
skryf in boodskap news:3E256E53.8080208@rogers.com...
>
> Elaine wrote:
>
>> Okay, ek verfoei almal wat Engels gebruik.
>
> Dis nog 'n dommer antwoord as die vorige
> een. Niemand vra jou om jou emosies in
> te bring nie. Niemand vra jou om Engels
> te verfoei nie. ( Ek doen dit nie. Dis my
> huistaal.) Maar uit beginsel vra ek dat
> mense in hierdie nuusgroep Afrikaans gebruik,
> tensy hulle iets wil illustreer met 'n
> aanhaling in Engels. Dis immers 'n nuusgroep
> geskep vir die gebruik van Afrikaans. So, die
> joggies wat 'n goeie grap gehoor het en dit
> wil oorvertel, maar dit is in Engels, kan dit
> êrens anders gaan vertel. Die regse KPies wat
> so knaend Engels wil gebruik, gaan pos julle
> braaksels êrens anders. Die mense wat wil preek
> en dit op Engels wil doen, gaan preek êrens waar
> Engels die voertaal is. Hierdie nuusgroep is vir
> die gebruik van Afrikaans, nie van Afrikaners nie.
>
> Gloudina
>
Re: Die Zim soustrein [boodskap #71998 is 'n antwoord op boodskap #71977] Wo, 15 Januarie 2003 17:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie - wat jy eintlik sê is dat jy jou op die nuusgroep kan laat geld, maar
nie aan huis nie.
Dit is interessant en insiggewend...

skryf in boodskap news:3E256E53.8080208@rogers.com...
>
> Elaine wrote:
>
>> Okay, ek verfoei almal wat Engels gebruik.
>
> Dis nog 'n dommer antwoord as die vorige
> een. Niemand vra jou om jou emosies in
> te bring nie. Niemand vra jou om Engels
> te verfoei nie. ( Ek doen dit nie. Dis my
> huistaal.) Maar uit beginsel vra ek dat
> mense in hierdie nuusgroep Afrikaans gebruik,
> tensy hulle iets wil illustreer met 'n
> aanhaling in Engels. Dis immers 'n nuusgroep
> geskep vir die gebruik van Afrikaans. So, die
> joggies wat 'n goeie grap gehoor het en dit
> wil oorvertel, maar dit is in Engels, kan dit
> êrens anders gaan vertel. Die regse KPies wat
> so knaend Engels wil gebruik, gaan pos julle
> braaksels êrens anders. Die mense wat wil preek
> en dit op Engels wil doen, gaan preek êrens waar
> Engels die voertaal is. Hierdie nuusgroep is vir
> die gebruik van Afrikaans, nie van Afrikaners nie.
>
> Gloudina
>
Re: Die Zim soustrein [boodskap #71999 is 'n antwoord op boodskap #71990] Wo, 15 Januarie 2003 17:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Max wrote:

"plein" is 'n afskuwelike vertaling
van "plain" en behoort in
Afrikaans idiomaties vertaal te word, miskien
deur "gewoon" of
iets dergelyks. Deur die woord "plein" aan te
bied vir die vertaling van "plain" is om 'n
skamele kennis van Engels te vertoon. So
asseblief, gebruik óf die oorspronklike Engels,
want jy adverteer net jou gebrek aan kennis
van wat Engelse uitdrukkings werklik beteken,
óf praat ordentlike Afrikaans.

Ek dink, Maxie-boy, dat daar mense sal wees
wat nie met jou saamstem nie. In die eerste
plek, onthou dat anglisismes omtrent nooit
individuele woorde is nie. Daarbenewens is
daar woorde wat so in die Afrikaanse spreek-
taal ingeburger is, dat jy dit maar as "goeie"
Afrikaans kan gebruik. Ek neem as 'n rigsnoer
altyd die vraag of my pa so 'n woord sou geken
en gebruik het. (My pa het in Namakwaland
grootgeword, het alleen onderwys ontvang deur
onderwysers wat na verskillende plase gereis
het, en hy het nooit enige Engelse onder-
rig ontvang nie, anders as my ma, wat haar hele

lewe in Engels onderrig is.) Maar my pa sou die
woord "plein" geken en gebruik het. Net soos hy
die woord "boks" gebruik het lank voordat die
Akademie sy seën daarop uitgespreek het. So, ou
Max, ek dink jy probeer jouself ook maar net
plein kewademan hou hier op die nuusgroep, maar
jy is, soos sommige ander wat ek kan noem, ook
maar net plein orig. En plein onkundig. En heel-
waarskynlik plein befoeterd deur al die koue en
die reën. Get a life.

Gloudina
Re: Die Zim soustrein [boodskap #72005 is 'n antwoord op boodskap #71961] Wo, 15 Januarie 2003 21:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie :-) Ek probeer my bes.

Elaine

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e252d30.0@news1.mweb.co.za...
> Dis goed gestel, Elaine. My thoughts exactly :-)
Re: Die Zim soustrein [boodskap #72006 is 'n antwoord op boodskap #71977] Wo, 15 Januarie 2003 22:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag Antie - nee liewers nie.

Elaine

wrote:
>
> Dis nog 'n dommer antwoord as die vorige
> een. Niemand vra jou om jou emosies in
> te bring nie. Niemand vra jou om Engels
> te verfoei nie. ( Ek doen dit nie. Dis my
> huistaal.) Maar uit beginsel vra ek dat
> mense in hierdie nuusgroep Afrikaans gebruik,
> tensy hulle iets wil illustreer met 'n
> aanhaling in Engels. Dis immers 'n nuusgroep
> geskep vir die gebruik van Afrikaans. So, die
> joggies wat 'n goeie grap gehoor het en dit
> wil oorvertel, maar dit is in Engels, kan dit
> êrens anders gaan vertel. Die regse KPies wat
> so knaend Engels wil gebruik, gaan pos julle
> braaksels êrens anders. Die mense wat wil preek
> en dit op Engels wil doen, gaan preek êrens waar
> Engels die voertaal is. Hierdie nuusgroep is vir
> die gebruik van Afrikaans, nie van Afrikaners nie.
>
> Gloudina
>
Re: Die Zim soustrein [boodskap #72008 is 'n antwoord op boodskap #71977] Wo, 15 Januarie 2003 22:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lyk vir my asof jy die een is wat emosioneel raak. My beste vriend is 'n
Ingelsman, nou so twee jaar in SA, en hy wonder nog steeds hoekom enigiemand
uit die land wil padgee. Hy's mal oor die plek, en ook sommer net plein,
eenvoudige mal - maar ag hy's 'n sweetie pie. Moenie weer die dam onder die
eend se gat uit ruk oor 'n simpel grap nie (ek sal erken dit was effe stupid
gewees, maar dit was 'n grap).

Elaine

wrote:
>
>> Okay, ek verfoei almal wat Engels gebruik.
>
> Dis nog 'n dommer antwoord as die vorige
> een. Niemand vra jou om jou emosies in
> te bring nie.
>
> Gloudina
>
Re: Die Zim soustrein [boodskap #72009 is 'n antwoord op boodskap #71933] Wo, 15 Januarie 2003 22:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe[1]  is tans af-lyn  Joe[1]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
gloudina

Jy spel jou eie naam dan ook anglisities

Jy behoort dit gloudienha te spel in suiwer Afrikaans

Joe

skryf in boodskap news:3E247B83.4000402@rogers.com...
>
> pete wrote:
>
>> Vanaf die iAfrica tuisblad:
>
>> South Africans
>
>
> En du Plessis, jy vermoor stadig maar seker
> jou taal se toekoms deur in Engels op die
> AFRIKAANSE nuusgroep te pos. Om as een of twee
> ander karakters te poseer, mag vir 'n rukkie
> vermaak. Maar jy word nou net plein orig. Het
> jy nie ander dinge ook om te doen nie?
>
> Die Ruiter in die Dag
>
Re: Die Zim soustrein [boodskap #72010 is 'n antwoord op boodskap #72008] Wo, 15 Januarie 2003 22:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> Lyk vir my asof jy die een is wat emosioneel raak. My beste vriend is 'n
> Ingelsman, nou so twee jaar in SA, en hy wonder nog steeds hoekom enigiemand
> uit die land wil padgee. Hy's mal oor die plek, en ook sommer net plein,
> eenvoudige mal - maar ag hy's 'n sweetie pie. Moenie weer die dam onder die
> eend se gat uit ruk oor 'n simpel grap nie (ek sal erken dit was effe stupid
> gewees, maar dit was 'n grap).

Ek kan nou nie onthou watter grap jy na verwys
nie, maar dit daargelaat. Hoekom kom vertel jy
hierdie storie van die Engelse ou vir my? Wat
probeer jy illustreer? Die man is twee jaar in
SA, en natuurlik sal hy geen rede sien om uit
SA te gaan nie. Dis nie meer die helhool van
twintig jaar gelede nie. Dis 'n moderne vooruit-
strewende staat, met 'n suksesvolle ekonomie en
'n demokratiese regerings-stelsel. As jy vir
iemand wil probeer oortuig, gaan preek vir daardie
mense wat nou nog uit SA wil wegtrek. (Mens hoor
darem nie so baie daardie ou deuntjies nie, nè?)

Gloudina
Re: Die Zim soustrein [boodskap #72011 is 'n antwoord op boodskap #72009] Wo, 15 Januarie 2003 23:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Joe wrote:

> Jy behoort dit gloudienha te spel in suiwer Afrikaans

Du Plessis, jy begin nou afdaal na die
vlak van tieners. Ruk jou reg man.

Die Ruiter van Baardskeerdersbos
Re: Die Zim soustrein [boodskap #72013 is 'n antwoord op boodskap #71992] Wo, 15 Januarie 2003 23:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Paul wrote:

> So antie het antie my nou belet om die NG te gebruik.As dit is kan antie
> gaan skuit!

Siedaar, du Plessis in die kloue van sy
tweelingkompulsies : om vuil te praat en
om verkeerd te spel.

Tant Hessie van Bobbejaanskloof.
Re: Die Zim soustrein [boodskap #72015 is 'n antwoord op boodskap #72010] Do, 16 Januarie 2003 01:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gesê ek verfoei alle Engels, jy't teruggekom met een of ander storie,
ek het gesê ek het 'n grap gemaak en sommer genoem dat my beste pel 'n
Engelsman is en ek nie rerig die Engelse verfoei nie!
Anycase, die land is en was nog nooit 'n hellhole nie - korrupsie was hier
altyd, dis net nooit bekend gemaak nie, die ekonomie was in elke geval so te
sê in sy glory gewees toe die ANC oorgeneem het, die ekonomie stabiliseer 'n
bietjie en oom Trevor try hard om persoonlike belasting 'n bietjie te
verlig, baie dinge is beter, maar baie dinge is slegter. Die banke speel
bankrot, die munisipaliteite gaan onder, die paaie is in 'n verskriklike
toestand, misdaad neem toe, en, en, en...

As die land soveel beter is, hoekom kom jy nie terug nie? Wanneer laas was
jy hier gewees in any case?

Elaine

wrote:
>
>
> Ek kan nou nie onthou watter grap jy na verwys
> nie, maar dit daargelaat. Hoekom kom vertel jy
> hierdie storie van die Engelse ou vir my? Wat
> probeer jy illustreer? Die man is twee jaar in
> SA, en natuurlik sal hy geen rede sien om uit
> SA te gaan nie. Dis nie meer die helhool van
> twintig jaar gelede nie. Dis 'n moderne vooruit-
> strewende staat, met 'n suksesvolle ekonomie en
> 'n demokratiese regerings-stelsel. As jy vir
> iemand wil probeer oortuig, gaan preek vir daardie
> mense wat nou nog uit SA wil wegtrek. (Mens hoor
> darem nie so baie daardie ou deuntjies nie, nê?)
>
> Gloudina
>
Re: Die Zim soustrein [boodskap #72017 is 'n antwoord op boodskap #71933] Do, 16 Januarie 2003 02:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe[1]  is tans af-lyn  Joe[1]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
gloudina

Jy spel jou eie naam dan ook anglisities
Jy behoort dit gloudienha te spel in suiwer Afrikaans

skryf in boodskap news:3E247B83.4000402@rogers.com...
>
> pete wrote:
>
>> Vanaf die iAfrica tuisblad:
>
>> South Africans
>
>
> En du Plessis, jy vermoor stadig maar seker
> jou taal se toekoms deur in Engels op die
> AFRIKAANSE nuusgroep te pos. Om as een of twee
> ander karakters te poseer, mag vir 'n rukkie
> vermaak. Maar jy word nou net plein orig. Het
> jy nie ander dinge ook om te doen nie?
>
> Die Ruiter in die Dag
>
Re: Die Zim soustrein [boodskap #72018 is 'n antwoord op boodskap #71999] Do, 16 Januarie 2003 02:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe[1]  is tans af-lyn  Joe[1]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
gloudina

Jy spel jou eie naam dan ook anglisities
Jy behoort dit gloudienha te spel in suiwer Afrikaans

skryf in boodskap news:3E259F6F.3060300@rogers.com...
>
> Max wrote:
>
> "plein" is 'n afskuwelike vertaling
> van "plain" en behoort in
> Afrikaans idiomaties vertaal te word, miskien
> deur "gewoon" of
> iets dergelyks. Deur die woord "plein" aan te
> bied vir die vertaling van "plain" is om 'n
> skamele kennis van Engels te vertoon. So
> asseblief, gebruik óf die oorspronklike Engels,
> want jy adverteer net jou gebrek aan kennis
> van wat Engelse uitdrukkings werklik beteken,
> óf praat ordentlike Afrikaans.
>
>
>
>
> Ek dink, Maxie-boy, dat daar mense sal wees
> wat nie met jou saamstem nie. In die eerste
> plek, onthou dat anglisismes omtrent nooit
> individuele woorde is nie. Daarbenewens is
> daar woorde wat so in die Afrikaanse spreek-
> taal ingeburger is, dat jy dit maar as "goeie"
> Afrikaans kan gebruik. Ek neem as 'n rigsnoer
> altyd die vraag of my pa so 'n woord sou geken
> en gebruik het. (My pa het in Namakwaland
> grootgeword, het alleen onderwys ontvang deur
> onderwysers wat na verskillende plase gereis
> het, en hy het nooit enige Engelse onder-
> rig ontvang nie, anders as my ma, wat haar hele
>
> lewe in Engels onderrig is.) Maar my pa sou die
> woord "plein" geken en gebruik het. Net soos hy
> die woord "boks" gebruik het lank voordat die
> Akademie sy seën daarop uitgespreek het. So, ou
> Max, ek dink jy probeer jouself ook maar net
> plein kewademan hou hier op die nuusgroep, maar
> jy is, soos sommige ander wat ek kan noem, ook
> maar net plein orig. En plein onkundig. En heel-
> waarskynlik plein befoeterd deur al die koue en
> die reën. Get a life.
>
> Gloudina
>
Re: Die Zim soustrein [boodskap #72025 is 'n antwoord op boodskap #72010] Do, 16 Januarie 2003 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sjit, nou het ek alles gehoor! Ha! Ha! Het die antie nog grappies vir
ons? SA nie meer die helhool van twintig jaar gelede nie? Soos gewoonlik
praat jy 'n klomp twak, maar hierdie vat wragtag die koek. Julle spul wat
doerie tyd weggeloop het uit SA het dit gedoen om die soustrein te gaan ry
in die buiteland en as ek so na jou luister, dan het jy dit heel goed
gedoen. Jy hoef net na die misdaadsyfers te kyk en die werkloosheid onder
die gewone mense op straat, dan sal jy weet jy praat twak........maar hoe
kry mens dit in 'n ou mens se kop in wat 'n skuldige gewete het omdat sy
haar land verraai het?
skryf in boodskap news:3E25E8E0.5070508@rogers.com...
>
> Elaine wrote:
>
>> Lyk vir my asof jy die een is wat emosioneel raak. My beste vriend is 'n
>> Ingelsman, nou so twee jaar in SA, en hy wonder nog steeds hoekom enigiemand
>> uit die land wil padgee. Hy's mal oor die plek, en ook sommer net plein,
>> eenvoudige mal - maar ag hy's 'n sweetie pie. Moenie weer die dam onder die
>> eend se gat uit ruk oor 'n simpel grap nie (ek sal erken dit was effe stupid
>> gewees, maar dit was 'n grap).
>
>
> Ek kan nou nie onthou watter grap jy na verwys
> nie, maar dit daargelaat. Hoekom kom vertel jy
> hierdie storie van die Engelse ou vir my? Wat
> probeer jy illustreer? Die man is twee jaar in
> SA, en natuurlik sal hy geen rede sien om uit
> SA te gaan nie. Dis nie meer die helhool van
> twintig jaar gelede nie. Dis 'n moderne vooruit-
> strewende staat, met 'n suksesvolle ekonomie en
> 'n demokratiese regerings-stelsel. As jy vir
> iemand wil probeer oortuig, gaan preek vir daardie
> mense wat nou nog uit SA wil wegtrek. (Mens hoor
> darem nie so baie daardie ou deuntjies nie, nê?)
>
> Gloudina
>
Re: Die Zim soustrein [boodskap #72045 is 'n antwoord op boodskap #71999] Do, 16 Januarie 2003 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"
> Get a life.
>
> Gloudina

Ek het dit tog eerste vir jou gesê, kopieerkat!
Re: Die Zim soustrein [boodskap #72046 is 'n antwoord op boodskap #71999] Do, 16 Januarie 2003 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
So, woorde wat deur jou Ma en Pa gebruik was, is reg, en die woorde
wat die res van ons opmaak is verkeerd, tant Hessie van die
taalstrydersvereniging?

Maak aan my geen varkdrol uit wie met my saamstem of nie, ek dink die
woord plein is plein kômmin. Tensy jy van 'n plein praat. En dis nie
'n êrouplein nie, antie. Ook nie Texan plein nie.

Soms laat jy iets sien van 'n humorsin, maar die oorgrote meerderheid
van die tyd blokkeer jou alsheimers dit.

Maar deur dit alles bly ek lief vir jou.

Jou eie Maxie-boy________________________________________

"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> Max wrote:
>
> "plein" is 'n afskuwelike vertaling
> van "plain" en behoort in
> Afrikaans idiomaties vertaal te word, miskien
> deur "gewoon" of
> iets dergelyks. Deur die woord "plein" aan te
> bied vir die vertaling van "plain" is om 'n
> skamele kennis van Engels te vertoon. So
> asseblief, gebruik óf die oorspronklike Engels,
> want jy adverteer net jou gebrek aan kennis
> van wat Engelse uitdrukkings werklik beteken,
> óf praat ordentlike Afrikaans.
>
>
>
>
> Ek dink, Maxie-boy, dat daar mense sal wees
> wat nie met jou saamstem nie. In die eerste
> plek, onthou dat anglisismes omtrent nooit
> individuele woorde is nie. Daarbenewens is
> daar woorde wat so in die Afrikaanse spreek-
> taal ingeburger is, dat jy dit maar as "goeie"
> Afrikaans kan gebruik. Ek neem as 'n rigsnoer
> altyd die vraag of my pa so 'n woord sou geken
> en gebruik het. (My pa het in Namakwaland
> grootgeword, het alleen onderwys ontvang deur
> onderwysers wat na verskillende plase gereis
> het, en hy het nooit enige Engelse onder-
> rig ontvang nie, anders as my ma, wat haar hele
>
> lewe in Engels onderrig is.) Maar my pa sou die
> woord "plein" geken en gebruik het. Net soos hy
> die woord "boks" gebruik het lank voordat die
> Akademie sy seën daarop uitgespreek het. So, ou
> Max, ek dink jy probeer jouself ook maar net
> plein kewademan hou hier op die nuusgroep, maar
> jy is, soos sommige ander wat ek kan noem, ook
> maar net plein orig. En plein onkundig. En heel-
> waarskynlik plein befoeterd deur al die koue en
> die reën. Get a life.
>
> Gloudina
Re: Die Zim soustrein [boodskap #72051 is 'n antwoord op boodskap #72045] Do, 16 Januarie 2003 10:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
> kopieerkat!

antie sooibrand gat jou mos nou weer uithaal, du Plessis! :-))
Re: Die Zim soustrein [boodskap #72054 is 'n antwoord op boodskap #72025] Do, 16 Januarie 2003 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

Julle spul wat
> doerie tyd weggeloop het uit SA het dit gedoen om die soustrein te gaan ry
> in die buiteland

Sien, Suidwester, hoe julle tipe redeneer?
Nou is daar al 'n soustrein in "die buiteland"
ook. Niemand is reg behalwe julle met julle
ou geykte voorspelbare ikoniese ou argumentjies
nie. Dis dié wat ek nie vir jou kan vertrou as
jy vir my van springbokke wil vertel nie. Want
hoe weet ek jy maak nie alles op terwyl jy op
jou vet agterent jou pyp sit en rook nie? Die
ouens wat werklik weet, is die stil ouens, soos
Swart Simon en Thys, om nou twee te noem. (Ok,
daar is ook sommige bekkige ouens wat iets weet,
soos Wouter Plaasvark.)

Tant Hessie van Riviersonderend
Re: Die Zim soustrein [boodskap #72061 is 'n antwoord op boodskap #72051] Do, 16 Januarie 2003 15:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Juan Strauss"
>> kopieerkat!
>
> antie sooibrand gat jou mos nou weer uithaal, du Plessis! :-))

Enkel woorde tel nie onder anglisismes nie... Ek's dus veilig!

Max du Plessis
Re: Die Zim soustrein [boodskap #72072 is 'n antwoord op boodskap #72011] Do, 16 Januarie 2003 20:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 15 Jan 2003 23:01:44 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Joe wrote:
>
>
>> Jy behoort dit gloudienha te spel in suiwer Afrikaans
>
> Du Plessis, jy begin nou afdaal na die
> vlak van tieners. Ruk jou reg man.
>
> Die Ruiter van Baardskeerdersbos

askies antie

DD
Re: Die Zim soustrein [boodskap #72073 is 'n antwoord op boodskap #72013] Do, 16 Januarie 2003 20:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 15 Jan 2003 23:06:49 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Paul wrote:
>
>> So antie het antie my nou belet om die NG te gebruik.As dit is kan antie
>> gaan skuit!
>
> Siedaar, du Plessis in die kloue van sy
> tweelingkompulsies : om vuil te praat en
> om verkeerd te spel.
>
> Tant Hessie van Bobbejaanskloof.

ja maar dis net in my Paul gedaante, antie
Ons trek tog almal somtyds ander klere aan.

DD
Re: Die Zim soustrein [boodskap #72078 is 'n antwoord op boodskap #72073] Do, 16 Januarie 2003 21:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Dave Du Plessis wrote:

> ja maar dis net in my Paul gedaante, antie
> Ons trek tog almal somtyds ander klere aan.

Nee, ou Paul praat gewoonlik nie te
vuil nie. Dis daardie ander ou
gedaante van jou (sebs?) wat so vieslik
en godslasterlik gepraat het. Dis toe
dat ek my respek vir Dave du Plessis
verloor het, en vir sy ewige "kerkpraat."
Enigiemand wat homself kan toelaat om
so liederlik te praat, buig die knie voor
die duiwel, al dink hy maar net hy maak
grappies. Ondersoek jou, du Plessis, of
jy nie geweeg en te lig bevind sal word
nie.

Tant Hessie van Helshoogte
Re: Die Zim soustrein [boodskap #72084 is 'n antwoord op boodskap #72054] Vr, 17 Januarie 2003 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
So die ou gebeente voel glad nie skuldig oor die bekende feit dat die
'uitgewekenes' uit beide SA en SWA in die buiteland vet lewes gelei het met
skenkingsgeld van die lande wat die sogenaamde vryheidstryd ondersteun het
nie? Dat die ou op die grond wat in die veld rondgejaag het as 'n
terroris, vandag nog geen verbetering in sy lewe gesien het behalwe dat hy
nou mag stem en orals mag gaan waar hy wil nie? Niemand het vir hom vertel
dat die elite van die party wat in die buiteland sit gaan al die werk en hoë
poste kry nie. Mense wat soos parasiete vasbyt met gekoopte kwalifikasies
[doktersgrade waarvan die houer daarvan skaars behoorlike verstaanbare
Engels kan praat!] en vir hulleself so goed vergoed dat daar in die
ontwikkelende land geen geld meer oor is vir die gewone ouens nie.
Wat is jou pensioen, ou dier? Jy kry dit mos van jou aanneemland?
Hoe klink R250 per maand vir jou? Dis wat die ou mense in Namibië kry en
dan moet die oues wat nie op 'n dorp bly met 'n landroskantoor nie, om en by
R50 spandeer net om by die uitbetaalpunt en terug te kom. Dit los hulle
met R200 per maand vir kos en die res. Vat van die antie wys vir ons hoe
ver in die maand sal sy kom met R250 nie? Die anderkant van die munt is
politici wat vir hulleself goed toeeien.....soos viskonsessies,
diamantkonsessies, mineraleregte, ens. Dat 'n armgat politikus wat voor
onafhanklikheid op 'n gewone salaris moet leef, in die 11 jaar na
onafhanklikheid sterf met 'n boedel van ongeveer R12 miljoen?
Die ou antie is so effe baie naïef, dit weet ons almal en dis seker te
verwagte van iemand wat haar akedemiese tyd gespandeer het op sagte
onderwerpe soos gediggies en sulke dinge......die dat sy die springbok so 'n
bietjie bo haar vuurmaakplek vind want dis bewese wetenskaplike feite nie
twak wat verveelde mense neerskryf nie!
skryf in boodskap news:3E26A947.3090802@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Julle spul wat
>> doerie tyd weggeloop het uit SA het dit gedoen om die soustrein te gaan ry
>> in die buiteland
>
>
> Sien, Suidwester, hoe julle tipe redeneer?
> Nou is daar al 'n soustrein in "die buiteland"
> ook. Niemand is reg behalwe julle met julle
> ou geykte voorspelbare ikoniese ou argumentjies
> nie. Dis dié wat ek nie vir jou kan vertrou as
> jy vir my van springbokke wil vertel nie. Want
> hoe weet ek jy maak nie alles op terwyl jy op
> jou vet agterent jou pyp sit en rook nie? Die
> ouens wat werklik weet, is die stil ouens, soos
> Swart Simon en Thys, om nou twee te noem. (Ok,
> daar is ook sommige bekkige ouens wat iets weet,
> soos Wouter Plaasvark.)
>
> Tant Hessie van Riviersonderend
>
Re: Die Zim soustrein [boodskap #72133 is 'n antwoord op boodskap #72054] Vr, 17 Januarie 2003 14:01 Na vorige boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hei! WaTchit Hessy wat jou sommer so van Riviersonderend wil noem:
Dis my vrou se wêreld daai. Trap liggies: Emex Australis steek seer!

Thys wat ook iets van De Tygerhoek af weet...
skryf in boodskap news:3E26A947.3090802@rogers.com...
>
>
> Tant Hessie van Riviersonderend
>
Vorige onderwerp: Moyo se haatspraak
Volgende onderwerp: Siener van Rensburg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 07:01:43 MGT 2024