Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Moyo se haatspraak
Moyo se haatspraak [boodskap #71971] Wo, 15 Januarie 2003 13:01 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Na aanleiding van die artikel in die M&G oor wat Kanadese van Amerika dink,
en andersom , wat baie insiggewend was :

Maar dit lyk my Zim se Moyo moes dit ook gelees het in een van die stil
oomblikke tussen die koopsessies en die bakleiery in die hotel:))
Volgens hom is ons, die Suid Afrikaners, glo die grootste drekke ter wêreld
wat nie bevoeg is om eers te kan dink om leiding in Afrka te neem nie.
Dis nou omdat ons koerante dit durf waag het om van sy eskapades te skryf,
en hy nie kan beheer wat hier verslag oor gelewer word soos in Zimbabwe nie.

Nou is die vraag - as ek 'n land wil inkom, en die doeanemense weet hoe
swart ek die land en sy mense in die openbaar smeer en hoe min ek van die
land en sy mense dink, is daar enige grondige rede hoekom ek nie geweier sal
word om die land te betree nie?
Want dit is tog wat dit is - enige buitelanders is gaste hier, en die reg
van toegang word voorbehou.

As ons regering enige ruggraat het, sal hulle hom enige verdere besoeke aan
SA weier vir inkopies of enige ander persoonlike sake. Hy kan verder ry en
sy goed duurder elders gaan koop.

Annette
Re: Moyo se haatspraak [boodskap #71972 is 'n antwoord op boodskap #71971] Wo, 15 Januarie 2003 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem saam met jou. Hoe arrogant kan 'n mens dan ook nie wees nie? As
ek die ding reg verstaan dan lewe Mugabe en sy politburo dollies met moerse
salarisse en voordele en die gewone man op straat vrek van die honger. Dan
steek dié donners die grens oor om hulle verraad-geld te gaan blaas en dan
kla hulle oor die diens wat hulle gekry het! Ongelukkig is dit endemies
Afrika alhoewel fossiele soos Gloudina dit nie kan insien nie.

"Annette" skryf in boodskap news:b03m95$keeqc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Na aanleiding van die artikel in die M&G oor wat Kanadese van Amerika dink,
> en andersom , wat baie insiggewend was :
>
> Maar dit lyk my Zim se Moyo moes dit ook gelees het in een van die stil
> oomblikke tussen die koopsessies en die bakleiery in die hotel:))
> Volgens hom is ons, die Suid Afrikaners, glo die grootste drekke ter wêreld
> wat nie bevoeg is om eers te kan dink om leiding in Afrka te neem nie.
> Dis nou omdat ons koerante dit durf waag het om van sy eskapades te skryf,
> en hy nie kan beheer wat hier verslag oor gelewer word soos in Zimbabwe nie.
>
> Nou is die vraag - as ek 'n land wil inkom, en die doeanemense weet hoe
> swart ek die land en sy mense in die openbaar smeer en hoe min ek van die
> land en sy mense dink, is daar enige grondige rede hoekom ek nie geweier sal
> word om die land te betree nie?
> Want dit is tog wat dit is - enige buitelanders is gaste hier, en die reg
> van toegang word voorbehou.
>
> As ons regering enige ruggraat het, sal hulle hom enige verdere besoeke aan
> SA weier vir inkopies of enige ander persoonlike sake. Hy kan verder ry en
> sy goed duurder elders gaan koop.
>
> Annette
>
Re: Moyo se haatspraak [boodskap #71997 is 'n antwoord op boodskap #71972] Wo, 15 Januarie 2003 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Moet ons nie die ou aan Nick Mallett bekendstel nie - Mallett spesialeer in
dom Afrikaners. (M.i. is Mallett se siening te wyte aan die feit dat hy
weier om Afrikaans te praat, en nie weet hou Afrikaners dink nie.)

Terwyl ons op hierdie onderwerp is, is dit nie interessant hoe die Engelse
al die jare as intellektuel die meerderes voorgedoen het nie. (Of, is dit my
minderwaardigheidsgevoelens wat nou oorloop?)

"Suidwester"  skryf in boodskap news:3e256364.0@news1.mweb.co.za...
>  Ek stem saam met jou.   Hoe arrogant kan 'n mens dan ook nie wees nie? As
>  ek die ding reg verstaan dan lewe Mugabe en sy politburo dollies met moerse
>  salarisse en voordele en die gewone man op straat vrek van die honger. Dan
>  steek dié donners die grens oor om hulle verraad-geld te gaan blaas en dan
>  kla hulle oor die diens wat hulle gekry het!    Ongelukkig is dit endemies
>  Afrika alhoewel fossiele soos Gloudina dit nie kan insien nie.
>  "Annette"  wrote in message
>  news:b03m95$keeqc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>  Na aanleiding van die artikel in die M&G oor wat Kanadese van Amerika dink,
>>  en andersom , wat baie insiggewend was :
>>
>>  Maar dit lyk my Zim se Moyo moes dit ook gelees het in een van die stil
>>  oomblikke tussen die koopsessies en die bakleiery in die hotel:))
>>  Volgens hom is ons, die Suid Afrikaners,  glo die grootste drekke ter wêreld
>>  wat nie bevoeg is om eers te kan dink om leiding in Afrka te neem nie.
>>  Dis nou omdat ons koerante dit durf waag het om van sy eskapades te skryf,
>>  en hy nie kan beheer wat hier verslag oor gelewer word soos in Zimbabwe nie.
>>
>>  Nou is die vraag - as ek 'n land wil inkom, en die doeanemense weet hoe
>>  swart ek die land en sy mense in die openbaar smeer en hoe min ek van die
>>  land en sy mense dink, is daar enige grondige rede hoekom ek nie geweier sal
>>  word om die land te betree nie?
>>  Want dit is tog wat dit is - enige buitelanders is gaste hier, en die reg
>>  van toegang word voorbehou.
>>
>>  As ons regering enige ruggraat het, sal hulle hom enige verdere besoeke aan
>>  SA weier vir inkopies of enige ander persoonlike sake. Hy kan verder ry en
>>  sy goed duurder elders gaan koop.
>>
>>  Annette
>>
>
Re: Moyo se haatspraak [boodskap #72088 is 'n antwoord op boodskap #71971] Vr, 17 Januarie 2003 06:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
<[1]  is tans af-lyn  <[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
> steeds is daar somtyds feite wat nie weg geredeneer kan word nie,
> Bouwer.

Dit moet ek erken, Du Plessis, is die waarheid. Hoe dan ookal sy, dit gee
niemand rede om met sulke kru taal van sy medemens te praat nie. Skaam jou
Paul!

Tant Hettie van Drie Susters
Re: Moyo se haatspraak [boodskap #72091 is 'n antwoord op boodskap #72088] Vr, 17 Januarie 2003 07:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gloudina, sou jy Drie Susters doelbewus gebruik omdat jy weet dit is 'n
gevaarlike plek?
Annette

wrote in message
news:3e27a42e$0$19888$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>> steeds is daar somtyds feite wat nie weg geredeneer kan word nie,
>> Bouwer.
>
> Dit moet ek erken, Du Plessis, is die waarheid. Hoe dan ookal sy, dit gee
> niemand rede om met sulke kru taal van sy medemens te praat nie. Skaam jou
> Paul!
>
> Tant Hettie van Drie Susters
>
Re: Moyo se haatspraak [boodskap #72127 is 'n antwoord op boodskap #72088] Vr, 17 Januarie 2003 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

@rogers.com wrote:

> Dit moet ek erken, Du Plessis, is die waarheid. Hoe dan ookal sy, dit gee
> niemand rede om met sulke kru taal van sy medemens te praat nie. Skaam jou
> Paul!
>
> Tant Hettie van Drie Susters

OK, du Plessis, jy raak nou effens
gesofistikeerd hier en al. Wonder
hoeveel mense opgemerk het dat du
Plessis voorgee om ek te wees, net
soos hy 'n ruk gelede voorgegee het
om Wouter Plaasvark te wees. Nouja,
die man is verveeld.

Tant Hessie van Waterval Tussenin
Re: Moyo se haatspraak [boodskap #72130 is 'n antwoord op boodskap #72091] Vr, 17 Januarie 2003 13:41 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Gloudina, sou jy Drie Susters doelbewus gebruik omdat jy weet dit is 'n
> gevaarlike plek?

Dis Tant Hettie/du Plessis wat dit gebruik
het.
Verfris my geheue: waar is "Drie Susters" en
hoekom is dit 'n gevaarlike plek?

Gloudina
Vorige onderwerp: Begripstoets
Volgende onderwerp: Die Zim soustrein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 22:43:38 MGT 2024