Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Charfe poef soos 'n pro en mense skiem jys main
Charfe poef soos 'n pro en mense skiem jys main [boodskap #71200] Di, 31 Desember 2002 14:08 na volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Verken jou 'zefgeid'
TOAST COETZER
Die Burger 30 Des 2002

'Charfe poef soos 'n pro en mense skiem jys main'

DIE internet is 'n weird kroeg. Jy kan heelnag drink, woes rinkink,
vuisslaan, twakpraat, girls bestreel, bomme plant, mure afbreek en
snoekerstokke oor jou knieg breek tot vroegdag.

Maar wanneer jy die swaaideure agter jou laat toefladder, dan
maak niks saak nie. Want dis nie heeltemal genuine nie, dit het
net so 'n nat nagmerrie-gevoel wat jou oksels effens laat stink.
Dit voel dalk waar, maar daar's nie altyd bloed op jou hande nie.

Tog, dis vermaaklik, en dan en wan kry jy goeie tips van die ander
ouens in die kroeg. En dis vry en wyd, sonder traffic cops en speed
bumps. Dis in hierdie guerrilla-gewaad waar iets soos
www.watkykjy.co.za floreer.

Wat kyk jy? is 'n webwerf waar Afrikaans (en grotendeels Pretoria)
se effens muwwerige skaamhare van naderby beskou word. Dis 'n
hoogs vermaaklike deel van die Afrikaner se anatomie en bevat,
behalwe Valiant se "geboue op jou geslag", ook karre, popkultuur,
"komieks", ware lewensverhale en ander opvoedkundige dinge.
Om dit eenvoudig te stel, dis die anti-Litnet.

Wat kyk jy? het sy debuut in Junie 2000 gemaak toe vier gabbas
by name CHopper CHarlie, GrifFin, Super Deluxe 3000 en
Skipper Glen (dis die internet dié, niemand het regte name nie)
luidens berigte "op 'n luilekker sonnige middag spoorloos in die
woud by Magnolia Dal In Pretoria verdwyn het". Vyftien minute
later is hulle tapes gevind."

Die missie was om "die all-permeating zefgeid van Afreakaanse
mense (en hul dinge)" op te teken sodat die nageslag, indien enige,
dit sal kan waardeer. Vandag sorg GriFin, CHopper CHarlie en
Briekmerk Onnebroek vir die site, wat met die sorg en kundigheid
van dronk mechanics aanmekaargesit word en elke tweede
volmaan of so die lig sien - die nuwe uitgawe is reeds hul 21ste.

Neem byvoorbeeld die Zef Slang-afdeling op die site. Nêrens
anders kan jy soveel nuttige woorde in een dag leer nie. Sommige
sal jou wel in die moelikheid laat beland by die dominee, jou ma,
en jou girlfriend (en ander fynbesnaarde mense), maar die punt is
dat hierdie woorde werklik in die spreektaal bestaan. Wat kyk
jy? teken dit op en deel dit gratis uit. Hulle's dus die taalstryders
vir die edele gespuis, en hulle weet dit.

CHopper reken hulle doen selfs meer vir die Afrikaanse
woordeskat as die HAT. "As jy praat soos die HAT sê, gaan
mense dink jy's 'n doos en hulle sou reg wees. As jy poef charfe
soos 'n pro sal mense skiem jy's main. Keuse's joune, ou bul.
Zef slang is soos die bra's en chicks daarbuite praat. As dit
eksplisiet is, is dit seker maar hoe die sif bliksems praat.
Sorry vir die taalstryders, universiteite, NG kerke en ander
krimpies - dinge is lankal buite julle beheer. Ons het mal geword."

Alhoewel zef slang meestal verwys na redelik eksplisiete
tydverdrywe, is daar tog dinge wat ons in 'n gesinskoerant kan
druk. Om 'n "skuimkoppie deur die nek te jaag" beteken
byvoorbeeld om 'n bier te drink. "Fopspene" is silikoonborste,
en "Vitamine B&C" is brandewyn en Coke. Die zef slang word
deur lesers ingestuur, verwag dus die ergste, en moenie dat jou
kinders dit gaan uitcheck as hulle nog nie 'n quart Black Label
met een hand kan vashou nie.

Verder sal die site jou tot nuwe insigte bring (hoe afskuwelik die
beeld ook al) en ooglopende probleme in die samelewing laat
bevraagteken - "soos hoekom is paisley altyd in", reken CHopper,
"en waarom ons van Celine Dion hou". Dit sal jou ook help "om
te check hoe china's actually praat", en vir jou bewys "dat nie
alle Afrikaanse mense lame-ass klierkoppe is nie". "En dit sal
jou help met skoolwerk en om jou partner tot orgasme te bring.
En nee, dit kom nie op jou etlapkaart nie."

En so is dit. As 'n mens die briewe-blad op die site lees, besef 'n
mens gou die site is nie vir mense wat aarbeie in hulle Corn Flakes
sit nie. Tog, die zef-kultus het genoeg aanhang om sommige maande
tot 10 000 besoekers te lok, van reg oor die wêreld, waar die
braaiers en skurwekenne ook al skuil. 'n Mens sien ook oral hul
bekende "Jou ma se e-pos"-T-hemde, en nou en dan organiseer
hulle woeste partytjies daar in Tshwane rond, soms saam met
daai ander gekunsteldes wat die verhoogstuk Zef Sketse aanbied.

Komaan, vroetel daai muis oor na www.watkykjy.co.za, selfs
al is dit net om te sien hoe lyk die nuwe gevaar, tannie.

(Skakel vou om)
http://www.news24.com/Die_Burger/KunsEnVermaak/
0,5824,4-1428_1302625,00.html

Vir non-Mwebbers (Skakel vou om)
http://anon.free.anonymizer.com/http://www.news24.com/Die_Bu rger/
KunsEnVermaak/0,5824,4-1428_1302625,00.html
Re: Charfe poef soos 'n pro en mense skiem jys main [boodskap #71211 is 'n antwoord op boodskap #71200] Di, 31 Desember 2002 17:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe de Beer  is tans af-lyn  Joe de Beer
Boodskappe: 20
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Enige idee wanneer die WKJ site weer aandag gaan kry?
Joeboy

--
There are 10 types of people in the world
Those who understand binary and those who don't

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3e11a551$0$230@hades.is.co.za...
> Verken jou 'zefgeid'
> TOAST COETZER
> Die Burger 30 Des 2002
>
> 'Charfe poef soos 'n pro en mense skiem jys main'
>
> DIE internet is 'n weird kroeg. Jy kan heelnag drink, woes rinkink,
> vuisslaan, twakpraat, girls bestreel, bomme plant, mure afbreek en
> snoekerstokke oor jou knieg breek tot vroegdag.
>
> Maar wanneer jy die swaaideure agter jou laat toefladder, dan
> maak niks saak nie. Want dis nie heeltemal genuine nie, dit het
> net so 'n nat nagmerrie-gevoel wat jou oksels effens laat stink.
> Dit voel dalk waar, maar daar's nie altyd bloed op jou hande nie.
>
> Tog, dis vermaaklik, en dan en wan kry jy goeie tips van die ander
> ouens in die kroeg. En dis vry en wyd, sonder traffic cops en speed
> bumps. Dis in hierdie guerrilla-gewaad waar iets soos
> www.watkykjy.co.za floreer.
>
> Wat kyk jy? is 'n webwerf waar Afrikaans (en grotendeels Pretoria)
> se effens muwwerige skaamhare van naderby beskou word. Dis 'n
> hoogs vermaaklike deel van die Afrikaner se anatomie en bevat,
> behalwe Valiant se "geboue op jou geslag", ook karre, popkultuur,
> "komieks", ware lewensverhale en ander opvoedkundige dinge.
> Om dit eenvoudig te stel, dis die anti-Litnet.
>
> Wat kyk jy? het sy debuut in Junie 2000 gemaak toe vier gabbas
> by name CHopper CHarlie, GrifFin, Super Deluxe 3000 en
> Skipper Glen (dis die internet dié, niemand het regte name nie)
> luidens berigte "op 'n luilekker sonnige middag spoorloos in die
> woud by Magnolia Dal In Pretoria verdwyn het". Vyftien minute
> later is hulle tapes gevind."
>
> Die missie was om "die all-permeating zefgeid van Afreakaanse
> mense (en hul dinge)" op te teken sodat die nageslag, indien enige,
> dit sal kan waardeer. Vandag sorg GriFin, CHopper CHarlie en
> Briekmerk Onnebroek vir die site, wat met die sorg en kundigheid
> van dronk mechanics aanmekaargesit word en elke tweede
> volmaan of so die lig sien - die nuwe uitgawe is reeds hul 21ste.
>
> Neem byvoorbeeld die Zef Slang-afdeling op die site. Nêrens
> anders kan jy soveel nuttige woorde in een dag leer nie. Sommige
> sal jou wel in die moelikheid laat beland by die dominee, jou ma,
> en jou girlfriend (en ander fynbesnaarde mense), maar die punt is
> dat hierdie woorde werklik in die spreektaal bestaan. Wat kyk
> jy? teken dit op en deel dit gratis uit. Hulle's dus die taalstryders
> vir die edele gespuis, en hulle weet dit.
>
> CHopper reken hulle doen selfs meer vir die Afrikaanse
> woordeskat as die HAT. "As jy praat soos die HAT sê, gaan
> mense dink jy's 'n doos en hulle sou reg wees. As jy poef charfe
> soos 'n pro sal mense skiem jy's main. Keuse's joune, ou bul.
> Zef slang is soos die bra's en chicks daarbuite praat. As dit
> eksplisiet is, is dit seker maar hoe die sif bliksems praat.
> Sorry vir die taalstryders, universiteite, NG kerke en ander
> krimpies - dinge is lankal buite julle beheer. Ons het mal geword."
>
> Alhoewel zef slang meestal verwys na redelik eksplisiete
> tydverdrywe, is daar tog dinge wat ons in 'n gesinskoerant kan
> druk. Om 'n "skuimkoppie deur die nek te jaag" beteken
> byvoorbeeld om 'n bier te drink. "Fopspene" is silikoonborste,
> en "Vitamine B&C" is brandewyn en Coke. Die zef slang word
> deur lesers ingestuur, verwag dus die ergste, en moenie dat jou
> kinders dit gaan uitcheck as hulle nog nie 'n quart Black Label
> met een hand kan vashou nie.
>
> Verder sal die site jou tot nuwe insigte bring (hoe afskuwelik die
> beeld ook al) en ooglopende probleme in die samelewing laat
> bevraagteken - "soos hoekom is paisley altyd in", reken CHopper,
> "en waarom ons van Celine Dion hou". Dit sal jou ook help "om
> te check hoe china's actually praat", en vir jou bewys "dat nie
> alle Afrikaanse mense lame-ass klierkoppe is nie". "En dit sal
> jou help met skoolwerk en om jou partner tot orgasme te bring.
> En nee, dit kom nie op jou etlapkaart nie."
>
> En so is dit. As 'n mens die briewe-blad op die site lees, besef 'n
> mens gou die site is nie vir mense wat aarbeie in hulle Corn Flakes
> sit nie. Tog, die zef-kultus het genoeg aanhang om sommige maande
> tot 10 000 besoekers te lok, van reg oor die wêreld, waar die
> braaiers en skurwekenne ook al skuil. 'n Mens sien ook oral hul
> bekende "Jou ma se e-pos"-T-hemde, en nou en dan organiseer
> hulle woeste partytjies daar in Tshwane rond, soms saam met
> daai ander gekunsteldes wat die verhoogstuk Zef Sketse aanbied.
>
> Komaan, vroetel daai muis oor na www.watkykjy.co.za, selfs
> al is dit net om te sien hoe lyk die nuwe gevaar, tannie.
>
> (Skakel vou om)
> http://www.news24.com/Die_Burger/KunsEnVermaak/
> 0,5824,4-1428_1302625,00.html
>
> Vir non-Mwebbers (Skakel vou om)
> http://anon.free.anonymizer.com/http://www.news24.com/Die_Bu rger/
> KunsEnVermaak/0,5824,4-1428_1302625,00.html
>
Re: Charfe poef soos 'n pro en mense skiem jys main [boodskap #71229 is 'n antwoord op boodskap #71200] Wo, 01 Januarie 2003 05:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter - ek hou daarvan.
(Moet dit net van die kinders weghou ...)

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e11a551$0$230@hades.is.co.za...

Re: Charfe poef soos 'n pro en mense skiem jys main [boodskap #71240 is 'n antwoord op boodskap #71211] Wo, 01 Januarie 2003 22:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ek sal nie kan sê nie.
Wouter

Joe de Beer skryf in boodskap news:auskb2$o4g$1@ctb-nnrp2.saix.net...

Re: Charfe poef soos 'n pro en mense skiem jys main [boodskap #71241 is 'n antwoord op boodskap #71229] Wo, 01 Januarie 2003 22:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ja well no fine. Dis nie juis opvoedkundig nie :-)
Wouter

Jonas skryf in boodskap news:3e1282ab$0$228@hades.is.co.za...

Re: Charfe poef soos 'n pro en mense skiem jys main [boodskap #71252 is 'n antwoord op boodskap #71241] Do, 02 Januarie 2003 13:12 Na vorige boodskap
Willie Vorster  is tans af-lyn  Willie Vorster
Boodskappe: 38
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Ek hoop sommige mense wat hofsake wil maak oor twak wat hier kwytgeraak word
lees dit ook.

Willie

>> DIE internet is 'n weird kroeg. Jy kan heelnag drink, woes rinkink,
>> vuisslaan, twakpraat, girls bestreel, bomme plant, mure afbreek en
>> snoekerstokke oor jou knieg breek tot vroegdag.
>>
>> Maar wanneer jy die swaaideure agter jou laat toefladder, dan
>> maak niks saak nie. Want dis nie heeltemal genuine nie, dit het
>> net so 'n nat nagmerrie-gevoel wat jou oksels effens laat stink.
>> Dit voel dalk waar, maar daar's nie altyd bloed op jou hande nie.
>>
>> Tog, dis vermaaklik.
Vorige onderwerp: Het niemand iets te sê oor die
Volgende onderwerp: Lekker Nuwejaar
Gaan na forum:
  
[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 04:44:12 MGT 2024