Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lekker Nuwejaar
Lekker Nuwejaar [boodskap #71205] Di, 31 Desember 2002 14:49 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Geniet julle nuwe jaar en mag dit 'n vreeslik voorspoedige een wees!!
Moenie drink en bestuur nie, as julle te dronk is om te bestuur, slaap waar
jy geparty het, kom veilig by die huis. Drink baie water voordat jy bed toe
gaan, dit keer dat jy babbelaas kry :))))

Groete
Elaine
Re: Lekker Nuwejaar [boodskap #71213 is 'n antwoord op boodskap #71205] Di, 31 Desember 2002 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" wrote:

> Moenie drink en bestuur nie, as julle te dronk is om te bestuur, slaap waar
> jy geparty het, kom veilig by die huis.

Nou die dag op CNN was daar so stukkie dat daar by julle word
gesê: "don't drink and walk" - die nuusflits was so getiteld, want
blykbaar word die meeste dodelike ongelukke in SA veroorsaak deur
dronk voetgangers.
Dit was vir my nogal snaaks, ek moet erken. :-)
Re: Lekker Nuwejaar [boodskap #71222 is 'n antwoord op boodskap #71213] Di, 31 Desember 2002 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wag vir 12uur om te hoor of ons 1000 padsterftes vir Desember 2002 gehaal
het.
Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:6il31vgv55c74a1a9uv1bpacl00fnm0bjj@4ax.com...
> "Elaine" wrote:
>
>> Moenie drink en bestuur nie, as julle te dronk is om te bestuur, slaap waar
>> jy geparty het, kom veilig by die huis.
>
> Nou die dag op CNN was daar so stukkie dat daar by julle word
> gesê: "don't drink and walk" - die nuusflits was so getiteld, want
> blykbaar word die meeste dodelike ongelukke in SA veroorsaak deur
> dronk voetgangers.
> Dit was vir my nogal snaaks, ek moet erken. :-)
>
Re: Lekker Nuwejaar [boodskap #71224 is 'n antwoord op boodskap #71213] Wo, 01 Januarie 2003 00:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja wel dis seker moontlik, ek het dit nog nie gesien nie, maar ek kyk ook
nie so baie t.v. dat ek so iets sou gesien het nie :))

E

"Katryn" wrote:

> Nou die dag op CNN was daar so stukkie dat daar by julle word
> gesê: "don't drink and walk" - die nuusflits was so getiteld, want
> blykbaar word die meeste dodelike ongelukke in SA veroorsaak deur
> dronk voetgangers.
> Dit was vir my nogal snaaks, ek moet erken. :-)
>
Re: Lekker Nuwejaar [boodskap #71243 is 'n antwoord op boodskap #71213] Wo, 01 Januarie 2003 22:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Moenie drink en bestuur nie....

Katryn
Nou die dag op CNN was daar so stukkie dat daar by julle word
gesê: "don't drink and walk" - die nuusflits was so getiteld, want
blykbaar word die meeste dodelike ongelukke in SA veroorsaak deur
dronk voetgangers. Dit was vir my nogal snaaks, ek moet erken. :-)

Wouter
Hier by my het ek twee bordjies op. Hulle sê:
"Skilpadbraai. Min vleis baie dop"
en
"Don't drink and drive. Suip en kruip"

Daar is net een probleem met laasgenoemde. Party mense is onbeskof,
hulle trap op jou hande.
Re: Lekker Nuwejaar [boodskap #71245 is 'n antwoord op boodskap #71213] Do, 02 Januarie 2003 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sover ek weet, is een van die grootste probleme mense wat oor die snelweë in
die RSA hardloop. Hulle vat kortpad en dan word hulle getrap. As 'n dan
nou nog geswaai is.......splat!

"Katryn" skryf in boodskap news:6il31vgv55c74a1a9uv1bpacl00fnm0bjj@4ax.com...
> "Elaine" wrote:
>
>> Moenie drink en bestuur nie, as julle te dronk is om te bestuur, slaap waar
>> jy geparty het, kom veilig by die huis.
>
> Nou die dag op CNN was daar so stukkie dat daar by julle word
> gesê: "don't drink and walk" - die nuusflits was so getiteld, want
> blykbaar word die meeste dodelike ongelukke in SA veroorsaak deur
> dronk voetgangers.
> Dit was vir my nogal snaaks, ek moet erken. :-)
>
Re: Lekker Nuwejaar [boodskap #71249 is 'n antwoord op boodskap #71245] Do, 02 Januarie 2003 11:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kortpad? Tensy daar elke 50 meter 'n voetbrug oor die nasionale paaie wat
verby informelebehuisingsvestigeings loop opgerig word, hoe op aarde moet
die mense veilig oor die pad kom?
As die motoriste soos soet seuntjies by die spoedperk hou, het die arme
swinkendes en swaaiendes darem miskien nog 'n kans.

Gister langs die pad tussen Pearly Beach en Uilkraalsmond drie kranse op
verkillende plekke waar voetgangers sommer so langs die pad raakgery is. Die
pad is smal daar, daar is nie eers 'n kantstreep nie. En die mense op
daardie pad is altyd haastig op pad iewers heen.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e13e23e.0@news1.mweb.co.za...
> Sover ek weet, is een van die grootste probleme mense wat oor die snelweë in
> die RSA hardloop. Hulle vat kortpad en dan word hulle getrap. As 'n dan
> nou nog geswaai is.......splat!
> "Katryn" wrote in message
> news:6il31vgv55c74a1a9uv1bpacl00fnm0bjj@4ax.com...
>> "Elaine" wrote:
>>
>>> Moenie drink en bestuur nie, as julle te dronk is om te bestuur, slaap waar
>>> jy geparty het, kom veilig by die huis.
>>
>> Nou die dag op CNN was daar so stukkie dat daar by julle word
>> gesê: "don't drink and walk" - die nuusflits was so getiteld, want
>> blykbaar word die meeste dodelike ongelukke in SA veroorsaak deur
>> dronk voetgangers.
>> Dit was vir my nogal snaaks, ek moet erken. :-)
>>
>
Re: Lekker Nuwejaar [boodskap #71256 is 'n antwoord op boodskap #71249] Do, 02 Januarie 2003 18:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, maar as jy by die wettige 120km 'n uur hou, en daar doem eweskielik 'n
persoon hier voor jou op, gaan jy nie betyds gebriek kry om hom/haar nie te
trap nie, en om vir motoriste te sê hulle moet stadiger ry op 'n snelweg is
ook onregverdig.
My man het net nou die dag 'n onwettige immigrant met sy kar omgery, die ou
het 'n fiets gesteel en weggejaag vir die polisie, toe hy weer sien is daar
so silwer Honda agter hom en BAM! Darem het hy net 'n been gebreek en die
polisie was getuienesse gewees. Die enigste skade was aan ons kar wat 'n
"write-off" was :)) Dankie tog vir versekering en McCarthy :))

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:av1854$aug4t$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kortpad? Tensy daar elke 50 meter 'n voetbrug oor die nasionale paaie wat
> verby informelebehuisingsvestigeings loop opgerig word, hoe op aarde moet
> die mense veilig oor die pad kom?
> As die motoriste soos soet seuntjies by die spoedperk hou, het die arme
> swinkendes en swaaiendes darem miskien nog 'n kans.
> Annette
Re: Lekker Nuwejaar [boodskap #71261 is 'n antwoord op boodskap #71249] Vr, 03 Januarie 2003 05:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy moet by Pretoria gaan kyk daar aan die Krugersdorp snelweg se kant. Om
aan die stad se kant van die snelweg te kom, hol die mense oor die dubbele
snelweg.....en as jy jou verkeersreëls ken, sal jy weet dat GEEN mens sy
voet op 'n snelweg mag sit nie. Die spoed is g'n kwessie nie want teen
60km/u beweeg jy alreeds meer as 40 vt per sekonde en geen mens se
reaksietyd is vinnig genoeg om so 'n trap altyd te vermy nie. Feit bly
egter staan, die wet sê daar mag nie voetgangers op 'n snelweg wees nie.

"Annette" skryf in boodskap news:av1854$aug4t$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kortpad? Tensy daar elke 50 meter 'n voetbrug oor die nasionale paaie wat
> verby informelebehuisingsvestigeings loop opgerig word, hoe op aarde moet
> die mense veilig oor die pad kom?
> As die motoriste soos soet seuntjies by die spoedperk hou, het die arme
> swinkendes en swaaiendes darem miskien nog 'n kans.
>
> Gister langs die pad tussen Pearly Beach en Uilkraalsmond drie kranse op
> verkillende plekke waar voetgangers sommer so langs die pad raakgery is. Die
> pad is smal daar, daar is nie eers 'n kantstreep nie. En die mense op
> daardie pad is altyd haastig op pad iewers heen.
>
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e13e23e.0@news1.mweb.co.za...
>> Sover ek weet, is een van die grootste probleme mense wat oor die snelweë in
>> die RSA hardloop. Hulle vat kortpad en dan word hulle getrap. As 'n dan
>> nou nog geswaai is.......splat!
>> "Katryn" wrote in message
>> news:6il31vgv55c74a1a9uv1bpacl00fnm0bjj@4ax.com...
>>> "Elaine" wrote:
>>>
>>>> Moenie drink en bestuur nie, as julle te dronk is om te bestuur, slaap waar
>>>> jy geparty het, kom veilig by die huis.
>>>
>>> Nou die dag op CNN was daar so stukkie dat daar by julle word
>>> gesê: "don't drink and walk" - die nuusflits was so getiteld, want
>>> blykbaar word die meeste dodelike ongelukke in SA veroorsaak deur
>>> dronk voetgangers.
>>> Dit was vir my nogal snaaks, ek moet erken. :-)
>>>
>>
>
Re: Lekker Nuwejaar [boodskap #71263 is 'n antwoord op boodskap #71261] Vr, 03 Januarie 2003 07:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink nie die mense wat die snelweë bewandel stel hul veel aan hierdie wet
nie:))
Het jy al ooit 'n verkeerskonstabel 'n lopende op die snelweg sien vastrek?
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e15221e.0@news1.mweb.co.za...
> Jy moet by Pretoria gaan kyk daar aan die Krugersdorp snelweg se kant. Om
> aan die stad se kant van die snelweg te kom, hol die mense oor die dubbele
> snelweg.....en as jy jou verkeersreëls ken, sal jy weet dat GEEN mens sy
> voet op 'n snelweg mag sit nie. Die spoed is g'n kwessie nie want teen
> 60km/u beweeg jy alreeds meer as 40 vt per sekonde en geen mens se
> reaksietyd is vinnig genoeg om so 'n trap altyd te vermy nie. Feit bly
> egter staan, die wet sê daar mag nie voetgangers op 'n snelweg wees nie.
> "Annette" wrote in message
> news:av1854$aug4t$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Kortpad? Tensy daar elke 50 meter 'n voetbrug oor die nasionale paaie wat
>> verby informelebehuisingsvestigeings loop opgerig word, hoe op aarde moet
>> die mense veilig oor die pad kom?
>> As die motoriste soos soet seuntjies by die spoedperk hou, het die arme
>> swinkendes en swaaiendes darem miskien nog 'n kans.
>>
>> Gister langs die pad tussen Pearly Beach en Uilkraalsmond drie kranse op
>> verkillende plekke waar voetgangers sommer so langs die pad raakgery is. Die
>> pad is smal daar, daar is nie eers 'n kantstreep nie. En die mense op
>> daardie pad is altyd haastig op pad iewers heen.
>>
>> Annette
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e13e23e.0@news1.mweb.co.za...
>>> Sover ek weet, is een van die grootste probleme mense wat oor die snelweë in
>>> die RSA hardloop. Hulle vat kortpad en dan word hulle getrap. As 'n dan
>>> nou nog geswaai is.......splat!
>>> "Katryn" wrote in message
>>> news:6il31vgv55c74a1a9uv1bpacl00fnm0bjj@4ax.com...
>>>> "Elaine" wrote:
>>>>
>>>> >Moenie drink en bestuur nie, as julle te dronk is om te bestuur, slaap waar
>>>> >jy geparty het, kom veilig by die huis.
>>>>
>>>> Nou die dag op CNN was daar so stukkie dat daar by julle word
>>>> gesê: "don't drink and walk" - die nuusflits was so getiteld, want
>>>> blykbaar word die meeste dodelike ongelukke in SA veroorsaak deur
>>>> dronk voetgangers.
>>>> Dit was vir my nogal snaaks, ek moet erken. :-)
>>>>
>>>
>>
>
Re: Lekker Nuwejaar [boodskap #71265 is 'n antwoord op boodskap #71263] Vr, 03 Januarie 2003 08:03 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nie maklik nie! Het jy al ooit 'n speedcop gesien wat 'n Zola aftrek?
Die wette geld in elk geval mos net vir die wat kan betaal.....die res kan
nie en wil nie en waarom moet hulle dan beboet word? Die Rade sien
verkeersoortredings in elk geval net in Rande en sente.

"Annette" skryf in boodskap news:av3dbq$bkjk5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek dink nie die mense wat die snelweë bewandel stel hul veel aan hierdie wet
> nie:))
> Het jy al ooit 'n verkeerskonstabel 'n lopende op die snelweg sien vastrek?
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e15221e.0@news1.mweb.co.za...
>> Jy moet by Pretoria gaan kyk daar aan die Krugersdorp snelweg se kant. Om
>> aan die stad se kant van die snelweg te kom, hol die mense oor die dubbele
>> snelweg.....en as jy jou verkeersreëls ken, sal jy weet dat GEEN mens sy
>> voet op 'n snelweg mag sit nie. Die spoed is g'n kwessie nie want teen
>> 60km/u beweeg jy alreeds meer as 40 vt per sekonde en geen mens se
>> reaksietyd is vinnig genoeg om so 'n trap altyd te vermy nie. Feit bly
>> egter staan, die wet sê daar mag nie voetgangers op 'n snelweg wees nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:av1854$aug4t$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Kortpad? Tensy daar elke 50 meter 'n voetbrug oor die nasionale paaie wat
>>> verby informelebehuisingsvestigeings loop opgerig word, hoe op aarde moet
>>> die mense veilig oor die pad kom?
>>> As die motoriste soos soet seuntjies by die spoedperk hou, het die arme
>>> swinkendes en swaaiendes darem miskien nog 'n kans.
>>>
>>> Gister langs die pad tussen Pearly Beach en Uilkraalsmond drie kranse op
>>> verkillende plekke waar voetgangers sommer so langs die pad raakgery is. Die
>>> pad is smal daar, daar is nie eers 'n kantstreep nie. En die mense op
>>> daardie pad is altyd haastig op pad iewers heen.
>>>
>>> Annette
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e13e23e.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Sover ek weet, is een van die grootste probleme mense wat oor die snelweë in
>>>> die RSA hardloop. Hulle vat kortpad en dan word hulle getrap. As 'n dan
>>>> nou nog geswaai is.......splat!
>>>> "Katryn" wrote in message
>>>> news:6il31vgv55c74a1a9uv1bpacl00fnm0bjj@4ax.com...
>>>> > "Elaine" wrote:
>>>> >
>>>> > >Moenie drink en bestuur nie, as julle te dronk is om te bestuur, slaap waar
>>>> > >jy geparty het, kom veilig by die huis.
>>>> >
>>>> > Nou die dag op CNN was daar so stukkie dat daar by julle word
>>>> > gesê: "don't drink and walk" - die nuusflits was so getiteld, want
>>>> > blykbaar word die meeste dodelike ongelukke in SA veroorsaak deur
>>>> > dronk voetgangers.
>>>> > Dit was vir my nogal snaaks, ek moet erken. :-)
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Charfe poef soos 'n pro en mense skiem jys main
Volgende onderwerp: nuwe jaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 00:43:46 MGT 2024