Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » nuwe jaar
nuwe jaar [boodskap #71246] Do, 02 Januarie 2003 07:04 na volgende boodskap
Hannes vW  is tans af-lyn  Hannes vW
Boodskappe: 3
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Junior Lid
'n wonnerlike nuwe jaar aan al die suid afrikaners en sterkte aan die rand !
Re: nuwe jaar [boodskap #71248 is 'n antwoord op boodskap #71246] Do, 02 Januarie 2003 11:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai dankie - ons het volle vertroue in die goud en rand tewyl die mense
daar onder in die Noorde wil oorlog speel:)
Annette

"Hannes vW" skryf in boodskap news:av0o9k$8n5$1@news.online.de...
>
> 'n wonnerlike nuwe jaar aan al die suid afrikaners en sterkte aan die rand !
>
Re: nuwe jaar [boodskap #71251 is 'n antwoord op boodskap #71248] Do, 02 Januarie 2003 13:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jong, jou aarde staan snaaks? Is jy in die Kaap dan wys jou hol suidekant
toe! Hoe kom jy by doer onder in die Noorde uit?

"Annette" skryf in boodskap news:av1851$aug4t$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Haai dankie - ons het volle vertroue in die goud en rand tewyl die mense
> daar onder in die Noorde wil oorlog speel:)
> Annette
>
>
> "Hannes vW" wrote in message
> news:av0o9k$8n5$1@news.online.de...
>>
>> 'n wonnerlike nuwe jaar aan al die suid afrikaners en sterkte aan die rand!
>>
>
Re: nuwe jaar [boodskap #71253 is 'n antwoord op boodskap #71251] Do, 02 Januarie 2003 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie maklik. Ek is lid van die Altyd Bo Organisasie.
Waar ek ook op aarde staan, daar is ek heel bo - en al die ander plekke is
onder my:))
Moenie altyd glo wat jy in boeke lees nie:)))

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e143a0a.0@news1.mweb.co.za...
> Jong, jou aarde staan snaaks? Is jy in die Kaap dan wys jou hol suidekant
> toe! Hoe kom jy by doer onder in die Noorde uit?
> "Annette" wrote in message
> news:av1851$aug4t$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Haai dankie - ons het volle vertroue in die goud en rand tewyl die mense
>> daar onder in die Noorde wil oorlog speel:)
>> Annette
>>
>>
>> "Hannes vW" wrote in message
>> news:av0o9k$8n5$1@news.online.de...
>>>
>>> 'n wonnerlike nuwe jaar aan al die suid afrikaners en sterkte aan die rand!
>>>
>>
>
Re: nuwe jaar [boodskap #71264 is 'n antwoord op boodskap #71253] Vr, 03 Januarie 2003 08:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmm! Mag jy nooit vir my 'n kaart hoef te lees nie!

"Annette" skryf in boodskap news:av1gjn$avca1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Baie maklik. Ek is lid van die Altyd Bo Organisasie.
> Waar ek ook op aarde staan, daar is ek heel bo - en al die ander plekke is
> onder my:))
> Moenie altyd glo wat jy in boeke lees nie:)))
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e143a0a.0@news1.mweb.co.za...
>> Jong, jou aarde staan snaaks? Is jy in die Kaap dan wys jou hol suidekant
>> toe! Hoe kom jy by doer onder in die Noorde uit?
>> "Annette" wrote in message
>> news:av1851$aug4t$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Haai dankie - ons het volle vertroue in die goud en rand tewyl die mense
>>> daar onder in die Noorde wil oorlog speel:)
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Hannes vW" wrote in message
>>> news:av0o9k$8n5$1@news.online.de...
>>>>
>>>> 'n wonnerlike nuwe jaar aan al die suid afrikaners en sterkte aan die rand!
>>>>
>>>
>>
>
Re: nuwe jaar [boodskap #71267 is 'n antwoord op boodskap #71264] Vr, 03 Januarie 2003 09:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is baie goed met Kaartlees - ek was mos 'n Voortrekker.:)
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e154351.0@news1.mweb.co.za...
> Hmm! Mag jy nooit vir my 'n kaart hoef te lees nie!
> "Annette" wrote in message
> news:av1gjn$avca1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Baie maklik. Ek is lid van die Altyd Bo Organisasie.
>> Waar ek ook op aarde staan, daar is ek heel bo - en al die ander plekke is
>> onder my:))
>> Moenie altyd glo wat jy in boeke lees nie:)))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e143a0a.0@news1.mweb.co.za...
>>> Jong, jou aarde staan snaaks? Is jy in die Kaap dan wys jou hol suidekant
>>> toe! Hoe kom jy by doer onder in die Noorde uit?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:av1851$aug4t$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Haai dankie - ons het volle vertroue in die goud en rand tewyl die mense
>>>> daar onder in die Noorde wil oorlog speel:)
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Hannes vW" wrote in message
>>>> news:av0o9k$8n5$1@news.online.de...
>>>> >
>>>> > 'n wonnerlike nuwe jaar aan al die suid afrikaners en sterkte aan die rand!
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: nuwe jaar [boodskap #71273 is 'n antwoord op boodskap #71267] Vr, 03 Januarie 2003 14:40 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het eendag 'n navigator gehad wat vir my die pad na JHB se voorstede toe
moet uitwerk op 'n kaart en toe die verkeer verdwyn en ek na die kaart kyk,
sou ek sien sy het die kaart onderstebo en ons is sterk op pad na Heidelberg
toe!!!

"Annette" skryf in boodskap news:av3m45$bkp33$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek is baie goed met Kaartlees - ek was mos 'n Voortrekker.:)
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e154351.0@news1.mweb.co.za...
>> Hmm! Mag jy nooit vir my 'n kaart hoef te lees nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:av1gjn$avca1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Baie maklik. Ek is lid van die Altyd Bo Organisasie.
>>> Waar ek ook op aarde staan, daar is ek heel bo - en al die ander plekke is
>>> onder my:))
>>> Moenie altyd glo wat jy in boeke lees nie:)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e143a0a.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Jong, jou aarde staan snaaks? Is jy in die Kaap dan wys jou hol suidekant
>>>> toe! Hoe kom jy by doer onder in die Noorde uit?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:av1851$aug4t$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Haai dankie - ons het volle vertroue in die goud en rand tewyl die mense
>>>> > daar onder in die Noorde wil oorlog speel:)
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Hannes vW" wrote in message
>>>> > news:av0o9k$8n5$1@news.online.de...
>>>> > >
>>>> > > 'n wonnerlike nuwe jaar aan al die suid afrikaners en sterkte aan die rand!
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Lekker Nuwejaar
Volgende onderwerp: Nuwe soort Jazz?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 12:37:22 MGT 2024