Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die son skyn!
Die son skyn! [boodskap #70760] Wo, 18 Desember 2002 14:24 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier aan die Namibiese kus is die son warm en die meisies val uit hulle
klere uit! Ons het 'n ongelooflike goeie seisoen en jy sien net moeë
besigheidsmense wat op die bed neerslaat met 'n lag op die gesig. Dankie,
Gauteng, dankie Kaap, dankie Moose [Moerse!] vir jou wysheid om julle eie
bedryf op te donner!
Re: Die son skyn! [boodskap #70783 is 'n antwoord op boodskap #70760] Do, 19 Desember 2002 01:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
News  is tans af-lyn  News
Boodskappe: 11
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Se gou vir my vir wie en watter province jy rugby gespeel het toe asb.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e00851c.0@news1.mweb.co.za...
> Hier aan die Namibiese kus is die son warm en die meisies val uit hulle
> klere uit! Ons het 'n ongelooflike goeie seisoen en jy sien net moeë
> besigheidsmense wat op die bed neerslaat met 'n lag op die gesig. Dankie,
> Gauteng, dankie Kaap, dankie Moose [Moerse!] vir jou wysheid om julle eie
> bedryf op te donner!
>
Re: Die son skyn! [boodskap #70801 is 'n antwoord op boodskap #70783] Do, 19 Desember 2002 09:04 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Twee kanse.....niks en f.kol!

"News" skryf in boodskap news:atq4g8$fvk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Se gou vir my vir wie en watter province jy rugby gespeel het toe asb.
>
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e00851c.0@news1.mweb.co.za...
>> Hier aan die Namibiese kus is die son warm en die meisies val uit hulle
>> klere uit! Ons het 'n ongelooflike goeie seisoen en jy sien net moeë
>> besigheidsmense wat op die bed neerslaat met 'n lag op die gesig.
> Dankie,
>> Gauteng, dankie Kaap, dankie Moose [Moerse!] vir jou wysheid om julle eie
>> bedryf op te donner!
>>
>
Vorige onderwerp: Ouers vra
Volgende onderwerp: Vigs en duikbote
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 16:43:31 MGT 2024