Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ouers vra
Ouers vra [boodskap #70769] Wo, 18 Desember 2002 19:29 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gisteraand het 'n outjie toe kom ouers vra. Heel senutergende proses
vir my en wyfiemens ook. Daar was oral in die huis defensiewe en
offensiewe sake (hoofsaaklik afgesaagde stoelpote) versteek, maar dit
was toe nie nodig om dit te gebruik nie. Bly dis verby!
Re: Ouers vra [boodskap #70770 is 'n antwoord op boodskap #70769] Wo, 18 Desember 2002 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie geluk Oupa:)))
Annette

Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0212181129.1d82964b@posting.google.com...
> Gisteraand het 'n outjie toe kom ouers vra. Heel senutergende proses
> vir my en wyfiemens ook. Daar was oral in die huis defensiewe en
> offensiewe sake (hoofsaaklik afgesaagde stoelpote) versteek, maar dit
> was toe nie nodig om dit te gebruik nie. Bly dis verby!
Re: Ouers vra [boodskap #70788 is 'n antwoord op boodskap #70769] Do, 19 Desember 2002 04:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis duidelik dat julle geweier het en die ou dit gelate aanvaar het. Dis
goed so. Sit jou voet betyds neer.

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0212181129.1d82964b@posting.google.com...
> Gisteraand het 'n outjie toe kom ouers vra. Heel senutergende proses
> vir my en wyfiemens ook. Daar was oral in die huis defensiewe en
> offensiewe sake (hoofsaaklik afgesaagde stoelpote) versteek, maar dit
> was toe nie nodig om dit te gebruik nie. Bly dis verby!
Re: Ouers vra [boodskap #70795 is 'n antwoord op boodskap #70769] Do, 19 Desember 2002 06:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Oudste een had so 'n maand gelee kom seg dat hulle verloof geraak het. Maar
hy's darem al 24, en mooi groot.

Die meisiekind van my was 'n teer saak. Die ingelsman had darem 3 jaar na
haar 'gevry' soos my Ma altyd sê.
Maar ek het darem tog so 'n bietjie die vloer met die knaap saam gevee.
Todat hy so ewe ridderlik op sy een knie gaan en voor my beste helfte gaan
kniel en in sy keurigste ingels vra: "Mr and Mrs de Wet, I ask your lovely
daughter's hand in marriage" en haar ogies loer-loer so oor sy skouer na
ons. So asof te sê: "nou toe nou, sê tog net "ja" en kry klaar..."

Ja boet... So ben de helden gevallen...
Thys

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0212181129.1d82964b@posting.google.com...
> Gisteraand het 'n outjie toe kom ouers vra. Heel senutergende proses
> vir my en wyfiemens ook. Daar was oral in die huis defensiewe en
> offensiewe sake (hoofsaaklik afgesaagde stoelpote) versteek, maar dit
> was toe nie nodig om dit te gebruik nie. Bly dis verby!
Re: Ouers vra [boodskap #70796 is 'n antwoord op boodskap #70795] Do, 19 Desember 2002 06:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En hoe gaan dit met jou musieklike skoonseun?
Nog opgewonde en gelukkig by jou dogter?
Annette

Happiness is a State of Mind

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:atro0s$1v0p$1@news.adamastor.ac.za...
> Oudste een had so 'n maand gelee kom seg dat hulle verloof geraak het. Maar
> hy's darem al 24, en mooi groot.
>
> Die meisiekind van my was 'n teer saak. Die ingelsman had darem 3 jaar na
> haar 'gevry' soos my Ma altyd sê.
> Maar ek het darem tog so 'n bietjie die vloer met die knaap saam gevee.
> Todat hy so ewe ridderlik op sy een knie gaan en voor my beste helfte gaan
> kniel en in sy keurigste ingels vra: "Mr and Mrs de Wet, I ask your lovely
> daughter's hand in marriage" en haar ogies loer-loer so oor sy skouer na
> ons. So asof te sê: "nou toe nou, sê tog net "ja" en kry klaar..."
>
> Ja boet... So ben de helden gevallen...
> Thys
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0212181129.1d82964b@posting.google.com...
>> Gisteraand het 'n outjie toe kom ouers vra. Heel senutergende proses
>> vir my en wyfiemens ook. Daar was oral in die huis defensiewe en
>> offensiewe sake (hoofsaaklik afgesaagde stoelpote) versteek, maar dit
>> was toe nie nodig om dit te gebruik nie. Bly dis verby!
>
Re: Ouers vra [boodskap #70799 is 'n antwoord op boodskap #70796] Do, 19 Desember 2002 07:43 Na vorige boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ja die twee is nog musikaal bymekaar, en so gelukkig soos die
spreekwoordelike vark in palestina!

Kom nou baie beter met hulle oor die weg noudat hulle nie so onder mens se
voete is nie.

Die lekkerste is dat hulle nou maar hul eie probleempies self moet oplos.
Ek kan net raad gee, en toekyk. Help met raad en kundigheid, maar dis waar
dit stop. Niks se ge-instoppery van geld en wat nog als nie..."Hands off!!"
Skoonma seg: "een plek groot, orals groot!"
Thys op't ANC Bos met polieste, honne, karre met sikke blou ligge en
woei-woei hoeters en ouens met sikke swart pakke an en wat baie swiet en
baie ongemaklik lyk...

"Annette" skryf in boodskap news:atrpmg$22mq0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> En hoe gaan dit met jou musieklike skoonseun?
> Nog opgewonde en gelukkig by jou dogter?
> Annette
>
>
>
> Happiness is a State of Mind
> "Thys de Wet" wrote in message
> news:atro0s$1v0p$1@news.adamastor.ac.za...
>> Oudste een had so 'n maand gelee kom seg dat hulle verloof geraak het.
> Maar
>> hy's darem al 24, en mooi groot.
>>
>> Die meisiekind van my was 'n teer saak. Die ingelsman had darem 3 jaar na
>> haar 'gevry' soos my Ma altyd sê.
>> Maar ek het darem tog so 'n bietjie die vloer met die knaap saam gevee.
>> Todat hy so ewe ridderlik op sy een knie gaan en voor my beste helfte gaan
>> kniel en in sy keurigste ingels vra: "Mr and Mrs de Wet, I ask your lovely
>> daughter's hand in marriage" en haar ogies loer-loer so oor sy skouer na
>> ons. So asof te sê: "nou toe nou, sê tog net "ja" en kry klaar..."
>>
>> Ja boet... So ben de helden gevallen...
>> Thys
>> "Drom" wrote in message
>> news:1e507c17.0212181129.1d82964b@posting.google.com...
>>> Gisteraand het 'n outjie toe kom ouers vra. Heel senutergende proses
>>> vir my en wyfiemens ook. Daar was oral in die huis defensiewe en
>>> offensiewe sake (hoofsaaklik afgesaagde stoelpote) versteek, maar dit
>>> was toe nie nodig om dit te gebruik nie. Bly dis verby!
>>
>
Vorige onderwerp: Rudolf is eintlik Dolfina:))
Volgende onderwerp: Die son skyn!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 19:52:43 MGT 2024