Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rudolf is eintlik Dolfina:))
Rudolf is eintlik Dolfina:)) [boodskap #70749] Wo, 18 Desember 2002 11:23 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is amptelik.
Al die herte wat Vader Krismis se slee trek so trap-trap deur die lug is
almal dragtige ooie.
Annette
Re: Rudolf is eintlik Dolfina:)) [boodskap #70750 is 'n antwoord op boodskap #70749] Wo, 18 Desember 2002 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Stoute krismisbouter!!

"Annette" skryf in boodskap news:atpm3c$1cud8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit is amptelik.
> Al die herte wat Vader Krismis se slee trek so trap-trap deur die lug is
> almal dragtige ooie.
> Annette
>
Re: Rudolf is eintlik Dolfina:)) [boodskap #70751 is 'n antwoord op boodskap #70750] Wo, 18 Desember 2002 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Nog stouter die goue balletjies wat in Cavendish aangebring is:)) Dit
was seker haar borsies wat afgesak het;))
Annette

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:atpn2j$2tag$1@news.adamastor.ac.za...
> Stoute krismisbouter!!
> "Annette" wrote in message
> news:atpm3c$1cud8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dit is amptelik.
>> Al die herte wat Vader Krismis se slee trek so trap-trap deur die lug is
>> almal dragtige ooie.
>> Annette
>>
>
Re: Rudolf is eintlik Dolfina:)) [boodskap #70768 is 'n antwoord op boodskap #70749] Wo, 18 Desember 2002 19:23 Na vorige boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Annette

Ja, ek het ook die storie gesien. Dit het my toe laat dink aan 'n
kerskaartjie wat ek lank gelede gekry het. Die prentjie voor op het
gewys waar die rendiere bra beteuterd op die grond staan met die slee
agter hulle wat 'n plaaslewwie heel te pletter geloop het. Langs hulle
was Vader Krismis, vuis gebal in die lug, wat skree, 'Rudolph you
idiot, I said the Schmidt house.'
Vorige onderwerp: Koot!! Kom in, kom in.
Volgende onderwerp: Ouers vra
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 18:10:14 MGT 2024