Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kattebak
Kattebak [boodskap #70351] Di, 10 Desember 2002 16:51 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Een ding lei tot die ander:))

Kattebak
Waarom word dit so genoem en waar kom dit vandaan?
Is dit in Hollands poezenbak?:)))
Annette
Re: Kattebak [boodskap #70358 is 'n antwoord op boodskap #70351] Di, 10 Desember 2002 18:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Poets Pats  is tans af-lyn  Poets Pats
Boodskappe: 7
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Junior Lid
Annette skryf in boodskap news:at572r$10m5c2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Een ding lei tot die ander:))
En so word mens moontlik skrander. :))

> Kattebak
> Waarom word dit so genoem en waar kom dit vandaan?
Dit kom van Varsity af.
Op pad terug van die Fonnies af het die ouens altyd die katte in die bak
gelaai.
Die wat hulle op pad terug geskiet het, ek meen.

> Is dit in Hollands poezenbak?:)))
Indien wel, skiet hulle dan poezens? :)))))))

Sal ou Johnnie nie so al sluipend voor om die kar loop toe ek hom een aand
by sy koshuis gaan aflaai nie.
Sleeptong try hy nog verder staan en gesels hier waar ek sit en wag om te
ry.
As ek bietjie vorentoe ry hang hy so aan die spieeltjie en loop maar saam.
Later stop ek maar weer en hy bly staan met so 'n strak uitdrukking.
Ek se toe hy moet nou rerig waai want dit word laat.

Hy se toe hy sal waai as ek nog net so bietjie vorentoe ry, want ek het op
sy voet gepark!!
Re: Kattebak [boodskap #70360 is 'n antwoord op boodskap #70358] Di, 10 Desember 2002 18:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O koek!! Die Fonnies van Bloemfontein?
Berrrrrrroemde plak daai:))

Annette

"Batte cac" skryf in boodskap news:at5cmn$kf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Annette wrote in message
> news:at572r$10m5c2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Een ding lei tot die ander:))
> En so word mens moontlik skrander. :))
>
>> Kattebak
>> Waarom word dit so genoem en waar kom dit vandaan?
> Dit kom van Varsity af.
> Op pad terug van die Fonnies af het die ouens altyd die katte in die bak
> gelaai.
> Die wat hulle op pad terug geskiet het, ek meen.
>
>> Is dit in Hollands poezenbak?:)))
> Indien wel, skiet hulle dan poezens? :)))))))
>
> Sal ou Johnnie nie so al sluipend voor om die kar loop toe ek hom een aand
> by sy koshuis gaan aflaai nie.
> Sleeptong try hy nog verder staan en gesels hier waar ek sit en wag om te
> ry.
> As ek bietjie vorentoe ry hang hy so aan die spieeltjie en loop maar saam.
> Later stop ek maar weer en hy bly staan met so 'n strak uitdrukking.
> Ek se toe hy moet nou rerig waai want dit word laat.
>
> Hy se toe hy sal waai as ek nog net so bietjie vorentoe ry, want ek het op
> sy voet gepark!!
>
Re: Kattebak [boodskap #70368 is 'n antwoord op boodskap #70360] Di, 10 Desember 2002 19:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Poets Pats  is tans af-lyn  Poets Pats
Boodskappe: 7
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Junior Lid
Annette skryf in boodskap news:at5d1q$119sfq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> O koek!! Die Fonnies van Bloemfontein?
> Berrrrrrroemde plak daai:))

Berug jy meen?
Het jy ook as student daar met die Tempe ouens gefaait? :))
Re: Kattebak [boodskap #70382 is 'n antwoord op boodskap #70351] Di, 10 Desember 2002 21:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Een ding lei tot die ander:))
>
> Kattebak
> Waarom word dit so genoem en waar kom dit vandaan?
> Is dit in Hollands poezenbak?:)))

Nee, Annette, natuurlik nie, waarom sou ons? Die mos ook nie 'n katerbak
nie! Ons noem dit kattenbak.

Groete,
Arthur
Re: Kattebak [boodskap #70383 is 'n antwoord op boodskap #70368] Di, 10 Desember 2002 22:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
AS jy dit faait wil noem is dit okei:)))

Fonnies beroemd daarvoor dat die kroegvoorraad sou nou en dan heeltmal
uitgeput was:)
Annette

"Batte cac" skryf in boodskap news:at5elu$1q6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette wrote in message
> news:at5d1q$119sfq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> O koek!! Die Fonnies van Bloemfontein?
>> Berrrrrrroemde plak daai:))
>
> Berug jy meen?
> Het jy ook as student daar met die Tempe ouens gefaait? :))
>
Re: Kattebak [boodskap #70458 is 'n antwoord op boodskap #70360] Do, 12 Desember 2002 04:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Toe ek in die army was wou die dominee se seun ook eenaand saam fonnies to
gaan. Sy pa was ds Burger van die klipkerk in Bloem. Ou Frans het net uit sy
kar geklim en gesluit toe iemand hom 'n snot klap gee. Hy het net daar
teruggeklim en gery en hy wou nooit weer saamkom nie.

"Annette" skryf in boodskap news:at5d1q$119sfq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> O koek!! Die Fonnies van Bloemfontein?
> Berrrrrrroemde plak daai:))
>
> Annette
>
>
> "Batte cac" wrote in message
> news:at5cmn$kf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> Annette wrote in message
>> news:at572r$10m5c2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Een ding lei tot die ander:))
>> En so word mens moontlik skrander. :))
>>
>>> Kattebak
>>> Waarom word dit so genoem en waar kom dit vandaan?
>> Dit kom van Varsity af.
>> Op pad terug van die Fonnies af het die ouens altyd die katte in die bak
>> gelaai.
>> Die wat hulle op pad terug geskiet het, ek meen.
>>
>>> Is dit in Hollands poezenbak?:)))
>> Indien wel, skiet hulle dan poezens? :)))))))
>>
>> Sal ou Johnnie nie so al sluipend voor om die kar loop toe ek hom een aand
>> by sy koshuis gaan aflaai nie.
>> Sleeptong try hy nog verder staan en gesels hier waar ek sit en wag om te
>> ry.
>> As ek bietjie vorentoe ry hang hy so aan die spieeltjie en loop maar saam.
>> Later stop ek maar weer en hy bly staan met so 'n strak uitdrukking.
>> Ek se toe hy moet nou rerig waai want dit word laat.
>>
>> Hy se toe hy sal waai as ek nog net so bietjie vorentoe ry, want ek het op
>> sy voet gepark!!
>>
>
Re: Kattebak [boodskap #70459 is 'n antwoord op boodskap #70458] Do, 12 Desember 2002 05:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek ken Ds Burger van die Klipkerk baie goed. Ons het altyd lekker saam
gesels. Leef hy nog?
Annette

"Pieter" skryf in boodskap news:3df81708$0$235@hades.is.co.za...
> Toe ek in die army was wou die dominee se seun ook eenaand saam fonnies to
> gaan. Sy pa was ds Burger van die klipkerk in Bloem. Ou Frans het net uit sy
> kar geklim en gesluit toe iemand hom 'n snot klap gee. Hy het net daar
> teruggeklim en gery en hy wou nooit weer saamkom nie.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:at5d1q$119sfq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> O koek!! Die Fonnies van Bloemfontein?
>> Berrrrrrroemde plak daai:))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Batte cac" wrote in message
>> news:at5cmn$kf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>
>>> Annette wrote in message
>>> news:at572r$10m5c2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Een ding lei tot die ander:))
>>> En so word mens moontlik skrander. :))
>>>
>>>> Kattebak
>>>> Waarom word dit so genoem en waar kom dit vandaan?
>>> Dit kom van Varsity af.
>>> Op pad terug van die Fonnies af het die ouens altyd die katte in die bak
>>> gelaai.
>>> Die wat hulle op pad terug geskiet het, ek meen.
>>>
>>>> Is dit in Hollands poezenbak?:)))
>>> Indien wel, skiet hulle dan poezens? :)))))))
>>>
>>> Sal ou Johnnie nie so al sluipend voor om die kar loop toe ek hom een aand
>>> by sy koshuis gaan aflaai nie.
>>> Sleeptong try hy nog verder staan en gesels hier waar ek sit en wag om te
>>> ry.
>>> As ek bietjie vorentoe ry hang hy so aan die spieeltjie en loop maar saam.
>>> Later stop ek maar weer en hy bly staan met so 'n strak uitdrukking.
>>> Ek se toe hy moet nou rerig waai want dit word laat.
>>>
>>> Hy se toe hy sal waai as ek nog net so bietjie vorentoe ry, want ek het op
>>> sy voet gepark!!
>>>
>>
>
Re: Kattebak [boodskap #70464 is 'n antwoord op boodskap #70459] Do, 12 Desember 2002 08:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Nie na hy al jou stories gehoor het nie.

"Annette" skryf in boodskap news:at96am$11k939$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek ken Ds Burger van die Klipkerk baie goed. Ons het altyd lekker saam
> gesels. Leef hy nog?
> Annette
>
>
>
> "Pieter" wrote in message
> news:3df81708$0$235@hades.is.co.za...
>> Toe ek in die army was wou die dominee se seun ook eenaand saam fonnies to
>> gaan. Sy pa was ds Burger van die klipkerk in Bloem. Ou Frans het net uit sy
>> kar geklim en gesluit toe iemand hom 'n snot klap gee. Hy het net daar
>> teruggeklim en gery en hy wou nooit weer saamkom nie.
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:at5d1q$119sfq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> O koek!! Die Fonnies van Bloemfontein?
>>> Berrrrrrroemde plak daai:))
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Batte cac" wrote in message
>>> news:at5cmn$kf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>>
>>>> Annette wrote in message
>>>> news:at572r$10m5c2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Een ding lei tot die ander:))
>>>> En so word mens moontlik skrander. :))
>>>>
>>>> > Kattebak
>>>> > Waarom word dit so genoem en waar kom dit vandaan?
>>>> Dit kom van Varsity af.
>>>> Op pad terug van die Fonnies af het die ouens altyd die katte in die bak
>>>> gelaai.
>>>> Die wat hulle op pad terug geskiet het, ek meen.
>>>>
>>>> > Is dit in Hollands poezenbak?:)))
>>>> Indien wel, skiet hulle dan poezens? :)))))))
>>>>
>>>> Sal ou Johnnie nie so al sluipend voor om die kar loop toe ek hom een aand
>>>> by sy koshuis gaan aflaai nie.
>>>> Sleeptong try hy nog verder staan en gesels hier waar ek sit en wag om te
>>>> ry.
>>>> As ek bietjie vorentoe ry hang hy so aan die spieeltjie en loop maar saam.
>>>> Later stop ek maar weer en hy bly staan met so 'n strak uitdrukking.
>>>> Ek se toe hy moet nou rerig waai want dit word laat.
>>>>
>>>> Hy se toe hy sal waai as ek nog net so bietjie vorentoe ry, want ek het op
>>>> sy voet gepark!!
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kattebak [boodskap #70468 is 'n antwoord op boodskap #70464] Do, 12 Desember 2002 10:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy het baie meer gehoor as wat ek al hier vertel het;)))
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:at9iom$3it$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nie na hy al jou stories gehoor het nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:at96am$11k939$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek ken Ds Burger van die Klipkerk baie goed. Ons het altyd lekker saam
>> gesels. Leef hy nog?
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Pieter" wrote in message
>> news:3df81708$0$235@hades.is.co.za...
>>> Toe ek in die army was wou die dominee se seun ook eenaand saam fonnies to
>>> gaan. Sy pa was ds Burger van die klipkerk in Bloem. Ou Frans het net uit sy
>>> kar geklim en gesluit toe iemand hom 'n snot klap gee. Hy het net daar
>>> teruggeklim en gery en hy wou nooit weer saamkom nie.
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:at5d1q$119sfq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> O koek!! Die Fonnies van Bloemfontein?
>>>> Berrrrrrroemde plak daai:))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Batte cac" wrote in message
>>>> news:at5cmn$kf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >
>>>> > Annette wrote in message
>>>> > news:at572r$10m5c2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Een ding lei tot die ander:))
>>>> > En so word mens moontlik skrander. :))
>>>> >
>>>> > > Kattebak
>>>> > > Waarom word dit so genoem en waar kom dit vandaan?
>>>> > Dit kom van Varsity af.
>>>> > Op pad terug van die Fonnies af het die ouens altyd die katte in die bak
>>>> > gelaai.
>>>> > Die wat hulle op pad terug geskiet het, ek meen.
>>>> >
>>>> > > Is dit in Hollands poezenbak?:)))
>>>> > Indien wel, skiet hulle dan poezens? :)))))))
>>>> >
>>>> > Sal ou Johnnie nie so al sluipend voor om die kar loop toe ek hom een aand
>>>> > by sy koshuis gaan aflaai nie.
>>>> > Sleeptong try hy nog verder staan en gesels hier waar ek sit en wag om te
>>>> > ry.
>>>> > As ek bietjie vorentoe ry hang hy so aan die spieeltjie en loop maar saam.
>>>> > Later stop ek maar weer en hy bly staan met so 'n strak uitdrukking.
>>>> > Ek se toe hy moet nou rerig waai want dit word laat.
>>>> >
>>>> > Hy se toe hy sal waai as ek nog net so bietjie vorentoe ry, want ek het op
>>>> > sy voet gepark!!
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kattebak [boodskap #70525 is 'n antwoord op boodskap #70468] Vr, 13 Desember 2002 08:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink ek moes ook 'n paar dominees grys hare gegee het.

Ek sou graag meer van jou wou weet sonder dat jy jou op die ng blootstel. Ek
het te laat op die ng ingeskakel om al die intriges te verstaan.

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:at9op2$11b1su$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hy het baie meer gehoor as wat ek al hier vertel het;)))
> Annette
>
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:at9iom$3it$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nie na hy al jou stories gehoor het nie.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:at96am$11k939$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek ken Ds Burger van die Klipkerk baie goed. Ons het altyd lekker saam
>>> gesels. Leef hy nog?
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>> "Pieter" wrote in message
>>> news:3df81708$0$235@hades.is.co.za...
>>>> Toe ek in die army was wou die dominee se seun ook eenaand saam fonnies to
>>>> gaan. Sy pa was ds Burger van die klipkerk in Bloem. Ou Frans het net uit sy
>>>> kar geklim en gesluit toe iemand hom 'n snot klap gee. Hy het net daar
>>>> teruggeklim en gery en hy wou nooit weer saamkom nie.
>>>>
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:at5d1q$119sfq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > O koek!! Die Fonnies van Bloemfontein?
>>>> > Berrrrrrroemde plak daai:))
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Batte cac" wrote in message
>>>> > news:at5cmn$kf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > >
>>>> > > Annette wrote in message
>>>> > > news:at572r$10m5c2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Een ding lei tot die ander:))
>>>> > > En so word mens moontlik skrander. :))
>>>> > >
>>>> > > > Kattebak
>>>> > > > Waarom word dit so genoem en waar kom dit vandaan?
>>>> > > Dit kom van Varsity af.
>>>> > > Op pad terug van die Fonnies af het die ouens altyd die katte in die bak
>>>> > > gelaai.
>>>> > > Die wat hulle op pad terug geskiet het, ek meen.
>>>> > >
>>>> > > > Is dit in Hollands poezenbak?:)))
>>>> > > Indien wel, skiet hulle dan poezens? :)))))))
>>>> > >
>>>> > > Sal ou Johnnie nie so al sluipend voor om die kar loop toe ek hom een aand
>>>> > > by sy koshuis gaan aflaai nie.
>>>> > > Sleeptong try hy nog verder staan en gesels hier waar ek sit en wag om te
>>>> > > ry.
>>>> > > As ek bietjie vorentoe ry hang hy so aan die spieeltjie en loop maar saam.
>>>> > > Later stop ek maar weer en hy bly staan met so 'n strak uitdrukking.
>>>> > > Ek se toe hy moet nou rerig waai want dit word laat.
>>>> > >
>>>> > > Hy se toe hy sal waai as ek nog net so bietjie vorentoe ry, want ek het op
>>>> > > sy voet gepark!!
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kattebak [boodskap #70590 is 'n antwoord op boodskap #70383] Sa, 14 Desember 2002 13:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> AS jy dit faait wil noem is dit okei:)))
>
> Fonnies beroemd daarvoor dat die kroegvoorraad sou nou en dan heeltmal
> uitgeput was:)
> Annette
>
> Dis oor ek alles agter die Fonnies op die swartmark gekoop het.

My ma ry eendag toevallig met my kar verby die Fonnies toe 'n swartman
haar voorkeer en 'n bottel Klippies op die agterseat gooi. Hy se toe
vir haar "Dis orraait, die baas sal later kom regmaak." en daar hol hy
weg. Hulle het daai groen Ford Granada goed geken. Baie geld daar uit
gepie. Nou is die Fonnies ook net geskiedenis.

> "Batte cac" wrote in message
> news:at5elu$1q6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette wrote in message
>> news:at5d1q$119sfq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> O koek!! Die Fonnies van Bloemfontein?
>>> Berrrrrrroemde plak daai:))
>>
>> Berug jy meen?
>> Het jy ook as student daar met die Tempe ouens gefaait? :))
>>
>>
>>
>>
Re: Kattebak [boodskap #70642 is 'n antwoord op boodskap #70351] Ma, 16 Desember 2002 00:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barend van B.  is tans af-lyn  Barend van B.
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" schreef in
:
>
> Een ding lei tot die ander:))
>
> Kattebak
> Waarom word dit so genoem en waar kom dit vandaan?
> Is dit in Hollands poezenbak?:)))
> Annette

Uit Kramer's Woordenboek 1957:

-kattebak:
-zandbak voor de kat;
-achterzitplaats in tweepersoonswagen/ouderwets rijtuig
-poes = kat ('poes' is iets vrouwelijker)
kater = mannetjeskat
Dat is niet voor de poes! = Dat is niet mis!
poeslief = overdreven lief
-kattegat = opening in de muur, waardoor de kat kan binnenkomen
-'Het Kattegat' = zeestraat tussen Zweden en Denemarken

Ik zou zeggen: in geval van een 'orgie' kan men van 'poesliefde' spreken. ;)))

:-bvb-:
Re: Kattebak [boodskap #70653 is 'n antwoord op boodskap #70642] Ma, 16 Desember 2002 11:05 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Barend - maar hier by ons 'n kattebak die deel aan die agterkant van
jou motor waar mens al jou goed in sit sodat dit nie oop en bloot in die
motor blootlê om mense in die versoeking te stel nie.
Annette

"Barend van B." skryf in boodskap news:74XE271H37606.054537037@Gilgamesh-frog.org...
> "Annette" schreef in
> :
>>
>> Een ding lei tot die ander:))
>>
>> Kattebak
>> Waarom word dit so genoem en waar kom dit vandaan?
>> Is dit in Hollands poezenbak?:)))
>> Annette
>
> Uit Kramer's Woordenboek 1957:
>
> -kattebak:
> -zandbak voor de kat;
> -achterzitplaats in tweepersoonswagen/ouderwets rijtuig
> -poes = kat ('poes' is iets vrouwelijker)
> kater = mannetjeskat
> Dat is niet voor de poes! = Dat is niet mis!
> poeslief = overdreven lief
> -kattegat = opening in de muur, waardoor de kat kan binnenkomen
> -'Het Kattegat' = zeestraat tussen Zweden en Denemarken
>
> Ik zou zeggen: in geval van een 'orgie' kan men van 'poesliefde' spreken. ;)))
>
> :-bvb-:
>
Vorige onderwerp: Plakkers
Volgende onderwerp: ASPI
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 06:40:53 MGT 2024