Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ASPI
ASPI [boodskap #70354] Di, 10 Desember 2002 17:54 na volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hoe 'start' ek ASPI?
En moet my nie vra wat dit is nie, ek weet nie, dis net dat 'n 'error
message' dit vir my gesê het. Was by help, maar Help het nog nie van
so iets gehoor nie :-(
As dit sal help ek hardloop Win XP Professional.
Re: ASPI [boodskap #70356 is 'n antwoord op boodskap #70354] Di, 10 Desember 2002 18:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis 'n driver wat jy nodig het, as jy 'n Adaptec produk het (soos SCSI) en
kom nie standaard uit saam met XP nie. Die verduideliking agter hoe die
hele storie werk is hopeloos te tegnies, en ek's seker jy gee omtrent so
baie daarvoor om soos ek :-) Kyk watter produk van Adaptec jy het (dalk
SCSI wat te doen het met jou hardeskyf), en gaan download die drivers van
Adaptec se web site by
http://www.adaptec.com/worldwide/support/driverindex.html?se ss=no Maak net
seker jy download die drivers vir XP.
As jy nie seker is van die produk nie, gaan vra die ouens wat jou rekenaar
aan jou verkoop het watse Adaptec produk hulle in jou rekenaar gesit het, of
bel jou PC tekkie om te kom kyk.

Elaine

"Tobie" skryf in boodskap news:at59sq$sa4$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe 'start' ek ASPI?
> En moet my nie vra wat dit is nie, ek weet nie, dis net dat 'n 'error
> message' dit vir my gesê het. Was by help, maar Help het nog nie van
> so iets gehoor nie :-(
> As dit sal help ek hardloop Win XP Professional.
Re: ASPI [boodskap #70357 is 'n antwoord op boodskap #70354] Di, 10 Desember 2002 18:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On second thought - gebruik hierdie adres direk :-), bietjie drooggemaak met
die ander pos, ek het nie die ASPI drywers gesien totdat ek klaar die ding
gestuur het nie.
http://www.adaptec.com/worldwide/support/driverdetail.html?s ess=no&cat=%2fOp
erating+System%2fMicrosoft+Windows+XP&filekey=aspi_471a2 .exe
Print ook sommer die Installation Instructions uit, sodat jy dit kan volg
soos jy install.

Elaine

"Tobie" skryf in boodskap news:at59sq$sa4$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe 'start' ek ASPI?
> En moet my nie vra wat dit is nie, ek weet nie, dis net dat 'n 'error
> message' dit vir my gesê het. Was by help, maar Help het nog nie van
> so iets gehoor nie :-(
> As dit sal help ek hardloop Win XP Professional.
Re: ASPI [boodskap #70441 is 'n antwoord op boodskap #70357] Wo, 11 Desember 2002 17:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Elaine :-)
--
"Elaine"
> On second thought - gebruik hierdie adres direk :-),
Re: ASPI [boodskap #70511 is 'n antwoord op boodskap #70441] Do, 12 Desember 2002 20:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het dit darem gewerk?

E

"Tobie" skryf in boodskap news:ataife$gj6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie Elaine :-)
> --
> "Elaine"
>> On second thought - gebruik hierdie adres direk :-),
>
Re: ASPI [boodskap #70578 is 'n antwoord op boodskap #70511] Sa, 14 Desember 2002 07:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
kan jy dit glo ek probeer dit nog aflaai :-(
'n vriend het dit wel geinstalleer maar het nie gewerk nie. Wat ek nou
gaan doen, ek gaan maar ander sagteware aflaai waarmee ek cda na mp3
kan rip. Dankie in elk geval hoor.
--
"Elaine" <
> Het dit darem gewerk?
Re: ASPI [boodskap #70591 is 'n antwoord op boodskap #70578] Sa, 14 Desember 2002 13:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Oh well, so gaan dit maar in die wêreld van rekenaars :)))

E

"Tobie" skryf in boodskap news:ateo5g$jdn$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> kan jy dit glo ek probeer dit nog aflaai :-(
> 'n vriend het dit wel geinstalleer maar het nie gewerk nie. Wat ek nou
> gaan doen, ek gaan maar ander sagteware aflaai waarmee ek cda na mp3
> kan rip. Dankie in elk geval hoor.
> --
> "Elaine" > Het dit darem gewerk?
>
Re: ASPI manager [boodskap #70609 is 'n antwoord op boodskap #70591] Sa, 14 Desember 2002 21:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine"
> Oh well, so gaan dit maar in die wêreld van rekenaars :)))
---
hmmm ...... nie so gou nie meisiekind :-) het die programmetjie
uiteindelik afgelaai en my ou ripper program ge�stalleer en siedaar,
'n nuwe aspi manager, en wag daarvoor ........ta daaaa ..... dit werk
:-)
Thanks
--
Re: ASPI manager [boodskap #70641 is 'n antwoord op boodskap #70609] So, 15 Desember 2002 23:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
:))) Wel ek's bly jou PC werk weer reg. Geniet XP, dis baie meer stabiel as
'98 en ME, of so sê die lot wat weet. Dit bly windows, en ek kry nog steeds
"errors", ek kry net nie meer die "Blue Screen of Death" nie :)).

Elaine

"Tobie" wrote:

> hmmm ...... nie so gou nie meisiekind :-) het die programmetjie
> uiteindelik afgelaai en my ou ripper program ge�stalleer en siedaar,
> 'n nuwe aspi manager, en wag daarvoor ........ta daaaa ..... dit werk
> :-)
> Thanks
> --
>
Re: ASPI manager [boodskap #70675 is 'n antwoord op boodskap #70641] Ma, 16 Desember 2002 19:20 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
hmmm .... Pc is maar die arm ou se Imac, maar ek moet sê XP is baie
stabiel en soos jy tereg sê, ons kry nie meer die blou screen nie.....
heheheh
--
---
"Elaine"
> :))) Wel ek's bly jou PC werk weer reg. Geniet XP, dis baie meer stabiel as
> '98 en ME, of so sê die lot wat weet. Dit bly windows, en ek kry nog steeds
> "errors", ek kry net nie meer die "Blue Screen of Death" nie :)).
Vorige onderwerp: Kattebak
Volgende onderwerp: romatisizing Africa.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 05 08:39:19 MGT 2024