Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » doodstraf
doodstraf [boodskap #69817] Sa, 30 November 2002 09:18 na volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
China wil nie die doodstraf van hul wetboek afhaal nie omdat, volgens
hulle woordvoerder, die publieke veiligheid sal benadeel. Ons het ook
die doodstraf geskraap in die RSA.
---
Re: doodstraf [boodskap #69834 is 'n antwoord op boodskap #69817] Sa, 30 November 2002 18:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 30 Nov 2002 11:18:02 +0200, "Tobie" wrote:

> China wil nie die doodstraf van hul wetboek afhaal nie omdat, volgens
> hulle woordvoerder, die publieke veiligheid sal benadeel. Ons het ook
> die doodstraf geskraap in die RSA.
> ---
>

òòk sê jy, wie nog?
Hallo Tobie.
As ons nie OOK die doodstraf geskrap het nie
sou vele kabinentslede 'n tou moes ervaar het.
Dit geld natuurlik ook vir menige Kanadees
wat skuldig is aan moord in SA
deur vir die bomgooiers
verontskuldiging en
regverdiging te
soek
Re: doodstraf [boodskap #69836 is 'n antwoord op boodskap #69834] So, 01 Desember 2002 02:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - jy verstaan nie so mooi nie.
Eers hardloop jy weg van die moord en doodslag en daarna verontskuldig jy
hulle. Jy hardloop ook eers weg van alle plaaslike probleme - en dan
verkondig jy al die wyshede terwyl jy in die skadu van 'n "maple" sit.

"Davie Davis" skryf in boodskap news:gc0iuusigp7g69gcuspt5dkku078a0a87r@4ax.com...
> On Sat, 30 Nov 2002 11:18:02 +0200, "Tobie"
> wrote:
>
>> China wil nie die doodstraf van hul wetboek afhaal nie omdat, volgens
>> hulle woordvoerder, die publieke veiligheid sal benadeel. Ons het ook
>> die doodstraf geskraap in die RSA.
>> ---
>>
>
> óók sê jy, wie nog?
> Hallo Tobie.
> As ons nie OOK die doodstraf geskrap het nie
> sou vele kabinentslede 'n tou moes ervaar het.
> Dit geld natuurlik ook vir menige Kanadees
> wat skuldig is aan moord in SA
> deur vir die bomgooiers
> verontskuldiging en
> regverdiging te
> soek
>
Re: doodstraf [boodskap #69837 is 'n antwoord op boodskap #69836] So, 01 Desember 2002 06:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 1 Dec 2002 04:53:49 +0200, "Jonas" wrote:

> DD - jy verstaan nie so mooi nie.
> Eers hardloop jy weg van die moord en doodslag en daarna verontskuldig jy
> hulle. Jy hardloop ook eers weg van alle plaaslike probleme - en dan
> verkondig jy al die wyshede terwyl jy in die skadu van 'n "maple" sit.

Verduidelik jouself hier in asseblief detail, Jonas.
reageer op my stellings soos ek dit gestel het
want hier kan ek nie die kloutjie by die oor kry nie.
Of hoe het jy, my verstaan?

DD
Re: doodstraf [boodskap #69879 is 'n antwoord op boodskap #69834] So, 01 Desember 2002 18:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie"
>> Ons het ook
>> die doodstraf geskraap in die RSA.
---

"Davie Davis"
> óók sê jy, wie nog?

ek gaan nie almal naslaan nie, so soek jy maar .......

> Hallo Tobie.

hello DD

> As ons nie OOK die doodstraf geskrap het nie
> sou vele kabinentslede 'n tou moes ervaar het.

wie sou jy sê sou gehang het?
ok, jy wil seker ook nie gaan soek wie dit sou wees nie

> Dit geld natuurlik ook vir menige Kanadees
> wat skuldig is aan moord in SA
> deur vir die bomgooiers
> verontskuldiging en
> regverdiging te
> soek

ermm .... DD, medepligte sou ek sê, skuiling bied aan
terros/vryheidsvegters is 'n misdaad, en in die ou dae sou jy duskant
die galg gedraai het vir so iets. Ek hoor dat die huidige regering
mense waarsku om nie skuiling te bied aan sogenaamde regse
terros/vryheidsvegters nie.
Re: doodstraf [boodskap #69881 is 'n antwoord op boodskap #69879] So, 01 Desember 2002 19:52 Na vorige boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 1 Dec 2002 20:57:01 +0200, "Tobie" wrote:

>> òòk sê jy, wie nog?
>
> DD, ek gaan die vuilwerk doen nie, so soek jy maar .......
>
>> Hallo Tobie.
>
> hello DD

>
> ermm .... DD, medepligte sou ek sê, skuiling bied aan
> terros/vryheidsvegters is 'n misdaad, en in die ou dae sou jy duskant
> die galg gedraai het vir so iets. Ek hoor dat die huidige regering
> mense waarsku om nie skuiling te bied aan sogenaamde regse
> terros/vryheidsvegters nie.
>
>

heel interessant tobie, dat jy na drie dae uitgefigure het wat ek gesê
het. Jy moet hierrie deurmekaar Jonas hoor:-)
> DD - jy verstaan nie so mooi nie.
> Eers hardloop jy weg van die moord en doodslag en daarna verontskuldig jy
> hulle. Jy hardloop ook eers weg van alle plaaslike probleme - en dan
> verkondig jy al die wyshede terwyl jy in die skadu van 'n "maple" sit.

(Ek het hom vanaand in die boksklub te Wessies gekry.
Besig om te oefen...)

DD
Vorige onderwerp: Bomontploffing by Grand Central
Volgende onderwerp: " Ou brouery " deur JOHANN LODEWYK MARAIS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 06:03:47 MGT 2024