Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Werk vir Willie
Werk vir Willie [boodskap #69418] Di, 26 November 2002 06:55 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Willie Vorster
is die koster
Tannie speel die orrel
Al die vroue
is verkoue
Mans met baadjies
sonder moue
Predikant
slaan sy hand
bont en blou
op die kanselrand

Annette
Re: Werk vir Willie [boodskap #69482 is 'n antwoord op boodskap #69418] Di, 26 November 2002 16:36 Na vorige boodskap
Willie Vorster  is tans af-lyn  Willie Vorster
Boodskappe: 38
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Ha ha ha Annette, wat sal ek se... Skerp our girl, skerp!
maak 2 plus twee vier?

Willie.

"Annette" skryf in boodskap news:arv5v0$mdlps$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Willie Vorster
> is die koster
> Tannie speel die orrel
> Al die vroue
> is verkoue
> Mans met baadjies
> sonder moue
> Predikant
> slaan sy hand
> bont en blou
> op die kanselrand
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners.
Volgende onderwerp: virrie wynsypers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 03:14:58 MGT 2024