Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners.
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69387] Di, 26 November 2002 02:34 na volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
Retha Harmse

On Tue, 26 Nov 2002 08:13:38 +0200, "Annette" wrote:

> Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
> Op die ander ng is die 100 Britte gelys.
> Mick Jagger het dit nie gemaak nie.
>
> Sal bietjie later die Britse lys hier pos sodra ons 'n paar SA name gekry
> het.
> Moet nou net nie begin baklei oor wie eerste is nie - dit maak nie saak
> nie - solank ons net 100 name kan kry.
>
> Annette
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69402 is 'n antwoord op boodskap #69387] Di, 26 November 2002 04:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Nov 2002 13:35:16 GMT, "@rogers.com" wrote:

Ferdi Greyling wrote:
>
>> Retha Harmse
>
> Is sy nou die vrou wat met haar vinnige
> optrede gesorg het dat die moordenaars
> van Chris Hani in die tronk beland het,
> of onthou ek verkeerd?
>
> Gloudina

Yep.
Die idee van die regses was om Hani te skiet, verwarring te saai,
gerugte te laat loop en die land in chaos te dompel. Dan sal hulle -
synde wit Afrikaans en as gevolg van daardie "status" uitstekende
soldate - die daaropvolgende oorlog wen, die swartmense iewers heen
verdryf en die land vir hulself he.
In daardie stadium kon sy moord wel groot agterdog gesaai het en die
onderhandelinge oneindige skade gedoen het. Dit kon ook tot onlus en
verlies aan onskuldige menselewens gelei het.
Retha Harmse het bloot gedoen wat van 'n goeie burger verwag word -
toe sy 'n moord sien het sy details onthou en neergeskryf (in die
proses haar lewe gewaag) en die polisie so gou as moontlik laat weet.
Sodoende is Walus gevang en was dit duidelik wie die skietwerk gedoen
het. Chaos is afgeweer.
Die goeie burger wat die land red deur haar burgerlike plig na te kom.
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69469 is 'n antwoord op boodskap #69387] Di, 26 November 2002 13:35 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Ferdi Greyling wrote:

> Retha Harmse

Is sy nou die vrou wat met haar vinnige
optrede gesorg het dat die moordenaars
van Chris Hani in die tronk beland het,
of onthou ek verkeerd?

Gloudina
Vorige onderwerp: Irriterende advertensie
Volgende onderwerp: Werk vir Willie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 15:12:26 MGT 2024