Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaners is te suurgat
Afrikaners is te suurgat [boodskap #6908] Wo, 31 Julie 1996 00:00 na volgende boodskap
Gerrit van Niekerk  is tans af-lyn  Gerrit van Niekerk
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek werk by 'n Tegniese Kollege waar ek wetenskap doseer, maar ek kan
dit nie meer hou nie! Al die Afrikaners is permanent suurgat.
Niemand lag nie. Almal lyk net neerslagtig.
Komplimente vir goeie werk? Moenie my laat lag nie.
Ons TV moet weer begin met programme soos biltong & pot roast
of enigiets waar die regte malles ons kan vermaak.
Ek het 'n behoefte daaraan om te lag.
Re: Afrikaners is te suurgat [boodskap #6923 is 'n antwoord op boodskap #6908] Vr, 02 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
raa...@ilink.nis.za (Gerrit van Niekerk) wrote:
Vorige onderwerp: Re: AFRIKANER: KULTUUR ens
Volgende onderwerp: Die Afrikaner:Boerehater Mokaba in voorste gestoeltes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 08:50:00 MGT 2024