Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe simbole
Nuwe simbole [boodskap #6896] Di, 30 Julie 1996 00:00
Charl Durand  is tans af-lyn  Charl Durand
Boodskappe: 55
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
lour...@hipsys.co.za wrote:

> Die Rainbow vlag.
> Selulere telefone.
> Ingevoerde bier.
> Oorsee besoeke ( veral as dit per ongeluk saamval met die olimpiese spele :)
> ).
> BMW's.
> Pespsi (he he he).
> 'Spring Water' in 'n bottel.

Jy weet dis die nuwe sa want:

** Jou tuinjong praat Frans.
** Daar's mense met cardboard signs wat geld by verkeersligte vra.
** Jy word nie meer vir kampe opgeroep nie. (Dis nou die mans).
** Daar's meer curios op die vlooimarkte van Ghana en Senegal af as van Zoeland en Venda.
** Daar's meer swart gesinne in die Hypermarket op 'n Saterdagoggend as wittes.
** Alle motorradios is die "slip in" soort, of het 'n verwyderbare gesig.
** Daar's nou 'n casino in elke voorstad.
** SABC wys 'n movie waarin iemand sê shit en dit word nie gebliep nie.
** Coca Cola het kompetisie.

Charl
Re: Nuwe simbole [boodskap #6898 is 'n antwoord op boodskap #6896] Di, 30 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskap
pigf...  is tans af-lyn  pigf...
Boodskappe: 33
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In Article <31FE59...@aztec.co.za>, <ev...@aztec.co.za> writes:
> lour...@hipsys.co.za wrote:
>
>> Die Rainbow vlag.
>> Selulere telefone.
>> Ingevoerde bier.
>> Oorsee besoeke ( veral as dit per ongeluk saamval met die olimpiese spele :)
>> ).
>> BMW's.
>> Pespsi (he he he).
>> 'Spring Water' in 'n bottel.
>
> Jy weet dis die nuwe sa want:
>
> ** Jou tuinjong praat Frans.
> ** Daar's mense met cardboard signs wat geld by verkeersligte vra.
> ** Jy word nie meer vir kampe opgeroep nie. (Dis nou die mans).
> ** Daar's meer curios op die vlooimarkte van Ghana en Senegal af as van Zoeland en Venda.
> ** Daar's meer swart gesinne in die Hypermarket op 'n Saterdagoggend as wittes.
> ** Alle motorradios is die "slip in" soort, of het 'n verwyderbare gesig.
> ** Daar's nou 'n casino in elke voorstad.
> ** SABC wys 'n movie waarin iemand sê shit en dit word nie gebliep nie.
> ** Coca Cola het kompetisie.
>
> Charl


Wel Charl, ja

Soos eki saak beskou (en dis dalk baie eng/naïef) moet ons Afrikaner-maikies
hierdie simbole deel maak van hulle kit, of deelneem aan die volks
republikeinse verkiesing volgende jaar in Pta Noord en Pta Suid. (Tjek vandag
se Beeld) Ek skat iemand van jou intelligensie kan die sin insien van
eersgenoemde (veral in teenstelling met lg.)

maar jou gedagtes is interessant.
skryf voort

Leon
Vorige onderwerp: Tom Gouws se Oos-Vrystaat
Volgende onderwerp: Re: Afrikaanse radio (was Platteland)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 20:33:32 MGT 2024