Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mening: Ons volkslied in die huidige vorm
Mening: Ons volkslied in die huidige vorm [boodskap #68072] Vr, 01 November 2002 08:29 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat dink julle daarvan?
Gaan dit in sy huidige vorm so gehou word?
Sal die Stem-gedeelte so oor 'n jaar of drie verdwyn?
Gaan ons 'n heeltemal nuwe volkslied kry in fanagalo of boesmans?
Annette
Re: Mening: Ons volkslied in die huidige vorm [boodskap #68074 is 'n antwoord op boodskap #68072] Vr, 01 November 2002 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 1 Nov 2002 10:29:38 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Wat dink julle daarvan?
> Gaan dit in sy huidige vorm so gehou word?
> Sal die Stem-gedeelte so oor 'n jaar of drie verdwyn?
> Gaan ons 'n heeltemal nuwe volkslied kry in fanagalo of boesmans?
> Annette
>

soos dit tans is, is dit verseker een van die dinge wat die skeiding
sal behou tussen mense. jy kan maar enige plek wees waar dit gesing
word deur `n gehoor en dan sal jy hoor dis of een kant toe of die
ander, afhangend van die tipe gehoor. maak `n engelse een en kry
klaar.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Mening: Ons volkslied in die huidige vorm [boodskap #68096 is 'n antwoord op boodskap #68074] Vr, 01 November 2002 16:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Threeships Mcduck
> On Fri, 1 Nov 2002 10:29:38 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Wat dink julle daarvan?
>> Gaan dit in sy huidige vorm so gehou word?
>> Sal die Stem-gedeelte so oor 'n jaar of drie verdwyn?
>> Gaan ons 'n heeltemal nuwe volkslied kry in fanagalo of boesmans?
>> Annette
>>
>
> soos dit tans is, is dit verseker een van die dinge wat die skeiding
> sal behou tussen mense. jy kan maar enige plek wees waar dit gesing
> word deur `n gehoor en dan sal jy hoor dis of een kant toe of die
> ander, afhangend van die tipe gehoor. maak `n engelse een en kry
> klaar.
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za

Dis hy, maak dit 'n Engelse een! So inheems en eie aan Afrika! Met 'n
Europese wysie. Kry iemand in Engeland of VSA om dit vir julle te
skryf.

Ek stem saam met die skeiding wat die huidige weergawe veroorsaak,
maar ek stel liewer voor, 'n oorspronklike liedjie in 'n Afrika
taal...
Re: Mening: Ons volkslied in die huidige vorm [boodskap #68111 is 'n antwoord op boodskap #68074] Vr, 01 November 2002 18:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> On Fri, 1 Nov 2002 10:29:38 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Wat dink julle daarvan?
>> Gaan dit in sy huidige vorm so gehou word?

> , afhangend van die tipe gehoor. maak `n engelse een en kry
> klaar.
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za

So dan sing ons 'The Voice'?

DD
Re: Mening: Ons volkslied in die huidige vorm [boodskap #68112 is 'n antwoord op boodskap #68096] Vr, 01 November 2002 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 1 Nov 2002 08:10:26 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:

> Dis hy, maak dit 'n Engelse een! So inheems en eie aan Afrika! Met 'n
> Europese wysie. Kry iemand in Engeland of VSA om dit vir julle te
> skryf.
>
> Ek stem saam met die skeiding wat die huidige weergawe veroorsaak,
> maar ek stel liewer voor, 'n oorspronklike liedjie in 'n Afrika
> taal...

Geen verskil aan jou vermetelheid en die van Gloudina nie, Max.
Maak jy maar 'n voorstel oor die Nederlandse volkslied.

DD
(in Suid Afrika)
Re: Mening: Ons volkslied in die huidige vorm [boodskap #68119 is 'n antwoord op boodskap #68111] Vr, 01 November 2002 20:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
The Vote.
Annette

"DD" skryf in boodskap news:ccj5sugsst86kfkqcv86gcnqoaoc7h2sgv@4ax.com...
>
>> On Fri, 1 Nov 2002 10:29:38 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>>> Wat dink julle daarvan?
>>> Gaan dit in sy huidige vorm so gehou word?
>
>
>> , afhangend van die tipe gehoor. maak `n engelse een en kry
>> klaar.
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
>
> So dan sing ons 'The Voice'?
>
> DD
Re: Mening: Ons volkslied in die huidige vorm [boodskap #68120 is 'n antwoord op boodskap #68112] Vr, 01 November 2002 20:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, dink net - 'n Hollandse volkslied wat niemand kan verstaan nie is net
so goed as een in Venda:)))
Annette

"DD" skryf in boodskap news:7fj5sucigjc6n80t23ij2lbt8a5b8tvol2@4ax.com...
> On 1 Nov 2002 08:10:26 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:
>
>> Dis hy, maak dit 'n Engelse een! So inheems en eie aan Afrika! Met 'n
>> Europese wysie. Kry iemand in Engeland of VSA om dit vir julle te
>> skryf.
>>
>> Ek stem saam met die skeiding wat die huidige weergawe veroorsaak,
>> maar ek stel liewer voor, 'n oorspronklike liedjie in 'n Afrika
>> taal...
>
> Geen verskil aan jou vermetelheid en die van Gloudina nie, Max.
> Maak jy maar 'n voorstel oor die Nederlandse volkslied.
>
> DD
> (in Suid Afrika)
>
Re: Mening: Ons volkslied in die huidige vorm [boodskap #68242 is 'n antwoord op boodskap #68072] Wo, 06 November 2002 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suzan  is tans af-lyn  Suzan
Boodskappe: 42
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
Annette schreef

> Wat dink julle daarvan?

Nkosi sikele l'Afrika is n mooi volkslied :)

> Gaan dit in sy huidige vorm so gehou word?

Weet niet.

> Sal die Stem-gedeelte so oor 'n jaar of drie verdwyn?

Ja.

> Gaan ons 'n heeltemal nuwe volkslied kry in fanagalo of boesmans?

Weet niet :)

Suzan
Re: Mening: Ons volkslied in die huidige vorm [boodskap #68243 is 'n antwoord op boodskap #68096] Wo, 06 November 2002 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suzan  is tans af-lyn  Suzan
Boodskappe: 42
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
Max schreef

> Dis hy, maak dit 'n Engelse een! So inheems en eie aan Afrika! Met 'n
> Europese wysie. Kry iemand in Engeland of VSA om dit vir julle te
> skryf.
>
> Ek stem saam met die skeiding wat die huidige weergawe veroorsaak,
> maar ek stel liewer voor, 'n oorspronklike liedjie in 'n Afrika
> taal...

Niet moeilijk doen. Gewoon dezelfde melodie behouden (nkosi sikele lêfrika)
en daar 11 teksten voor gebruiken (11 talen).
De melodie is toch het belangrijkste :)

Suzan
Re: Mening: Ons volkslied in die huidige vorm [boodskap #68244 is 'n antwoord op boodskap #68112] Wo, 06 November 2002 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suzan  is tans af-lyn  Suzan
Boodskappe: 42
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
DD schreef

>> Ek stem saam met die skeiding wat die huidige weergawe veroorsaak,
>> maar ek stel liewer voor, 'n oorspronklike liedjie in 'n Afrika
>> taal...
>
> Geen verskil aan jou vermetelheid en die van Gloudina nie, Max.
> Maak jy maar 'n voorstel oor die Nederlandse volkslied.
>
> DD
> (in Suid Afrika)

Ohja..... en dan mag die melodie ook veranderd worden :)
Het is nu te saai. :(

Suzan
Re: Mening: Ons volkslied in die huidige vorm [boodskap #68246 is 'n antwoord op boodskap #68243] Wo, 06 November 2002 13:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Suzan
Niet moeilijk doen. Gewoon dezelfde melodie behouden (nkosi
sikele lêfrika) en daar 11 teksten voor gebruiken (11 talen).
De melodie is toch het belangrijkste :)

Wouter
Die Afrikaanse woorde kan dalk so begin:

Oom Kosie soek 'n lê in Afrika..
Met vigs is hy maar bokkerol gepla..
Re: Mening: Ons volkslied in die huidige vorm [boodskap #68254 is 'n antwoord op boodskap #68246] Wo, 06 November 2002 16:05 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" wrote:

> Wouter
> Die Afrikaanse woorde kan dalk so begin:
>
> Oom Kosie soek 'n lê in Afrika..

LOLOLOL!!
Dis amper net soos ons s'n: "Josè, can you see....ens."
En "O beautiful for spacious skies, for amber waves of grain." wat ons
sing as: "O beautiful, for spaceship guys ."

--- God bless America, land that I love. Stand beside her, and guide
her through the night with the light from a bulb.
Vorige onderwerp: Kriewel 4: Manshokkie
Volgende onderwerp: " See " deur KOOT PIETERSE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 14:08:36 MGT 2024