Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kriewel 4: Manshokkie
Kriewel 4: Manshokkie [boodskap #68233] Wo, 06 November 2002 08:31
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons het altyd 'n goeie manshokkiespan gehad. Met die inmenging van almal wat
politiek najaag, en die weiering dat hulle aan die spele kon deelneem, het
baie goeie spelers hulle van die sport op internasionale kompeterende basis
onttrek. Nou sit ons seker met die swakste nasionale span ooit.
Annette
Vorige onderwerp: Koekspuit.....
Volgende onderwerp: Mening: Ons volkslied in die huidige vorm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 06:47:08 MGT 2024