Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons moordenaars is deeglik
Ons moordenaars is deeglik [boodskap #68085] Vr, 01 November 2002 13:02 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Sakeman ( swart) is vroeër die week geskiet in Nelspruit. Hy het
ongelukkig die aanval oorleef, en is toe vandag in die hospitaal
doodgeskiet - agt skote is gevuur om seker te maak.
Annette
Re: Ons moordenaars is deeglik [boodskap #68139 is 'n antwoord op boodskap #68085] Sa, 02 November 2002 14:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willie Vorster  is tans af-lyn  Willie Vorster
Boodskappe: 38
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Bliksem. Hy moes iemand baie, baie kwaad gemaak het. Amunisie is vrek duur.

Willie

"Annette" skryf in boodskap news:apu3io$4rfia$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> 'n Sakeman ( swart) is vroeër die week geskiet in Nelspruit. Hy het
> ongelukkig die aanval oorleef, en is toe vandag in die hospitaal
> doodgeskiet - agt skote is gevuur om seker te maak.
> Annette
>
Re: Ons moordenaars is deeglik [boodskap #68168 is 'n antwoord op boodskap #68139] So, 03 November 2002 23:01 Na vorige boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
SIES hoor!!!!! wat n gemors sal dit moet wees op die hospitaalkombers!!!!!!
As hulle dit doen lat hulle dit dab asb netjies en ordentlik doen . en nie
so mors nie.......dit moet ook weer skoongemaak word! en skoonmaakmense is
duur deesdae :o)
Nee ek dink dit moet n moerse iets gewees het dat hy geskiet is ,,,,,,, en
toe later innie hospitaal nog 8 keer geskiet is om net so bietjie bietjie
sekerder te maak.
So dit sal iets met criminal en illegal dinge te doen het gehad.

-xxx- Sebs

"Willie Vorster" skryf in boodskap news:3dc43c80$0$18847@hades.is.co.za...
> Bliksem. Hy moes iemand baie, baie kwaad gemaak het. Amunisie is vrek duur.
>
> Willie
>
> "Annette" wrote in message
> news:apu3io$4rfia$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 'n Sakeman ( swart) is vroeër die week geskiet in Nelspruit. Hy het
>> ongelukkig die aanval oorleef, en is toe vandag in die hospitaal
>> doodgeskiet - agt skote is gevuur om seker te maak.
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Dan Roodt oor die Afrikaner
Volgende onderwerp: Nog een: Vandag is:
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 15:54:32 MGT 2024